Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf"

Transcriptie

1 Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf Dankie vir julle bespreking by Willem's Rus. Ons vertrou dat julle jul verblyf by ons pragtige kampterrein sal geniet. Alle kampeerders word vriendelik versoek om deeglik kennis te neem van die inhoud van hierdie dokument omdat dit noodsaaklike inligting bevat. Alle persone wat Willem's Rus besoek is verplig om aan die ondervermelde reëls en voorwaardes te voldoen, al het hulle nie self die bespreking vorm geteken nie. Die persoon wat die bespreking gemaak het en die nodige dokumente onderteken het, is verantwoontlik om die res van die groep oor die reëls en voorwaardes in te lig. Deur te betaal vir jou bespreking bevestig jy dat jy en jou hele groep, ons reëls en voorwaardes soos hierin uiteengesit, verstaan en aanvaar. Alle besprekings moet voor julle aankoms datum ten volle betaal word. Reg van toegang word voorbehou. 1. Betaling: Indien besprekings 10 dae of langer voor datum van aankoms gemaak word, is 'n 50% deposito binne 48 uur betaalbaar. Die balans moet 10 dae voor datum van aankoms betaal word. Indien besprekings 9 dae of minder voor datum van aankoms gemaak word, is die volle bedrag betaalbaar binne 24 uur na die maak van die bespreking. 1.1 Ons stelsel sal outomaties die bespreking kanselleer indien: Betaling nie geskied soos hierbo uiteengesit. Die korrekte verwysingsnommer nie gebruik word nie. Die korrekte bedrag nie betyds betaal word nie. Slegs elektroniese betalings sal aanvaar word. Geen kontant betalings sal by aankoms aanvaar word nie. Willem's Rus (Edms) Bpk, FNB, Rekening nr: , Tak kode: Bewys van betaling moet na admin@willemsrus.co.za ge-epos word. Gebruik jou voorletters, van en bespreking nommer as jou verwysing. Indien beskprekings weens laat- of verkeerde betalings gekanseller word, waarborg ons nie dat dieslefde staanplek of datum weer beskikbaar sal wees nie.

2 2. Kansellasie Beleid: Alle kansellasies van besprekings, sowel as bankbesonderhede vir terugbetalings, moet skriftelik wees. 2.1 In die geval van kansellasie sal die volgende reëls van toepassing wees: Kansellasies van besprekings vir skoolvakansies, lang naweke en publieke vakansie dae: Indien die bespreking 20 dae of meer voor die aankoms datum gekanselleer word, sal die totale besprekings bedrag, minus 'n R300 administrasiefooi, terugbetaal word. Indien die bespreking gekanselleer word tussen 19 en 9 dae voor die aankoms datum, sal 50% van die totale bedrag verbeur word. Indien die bespreking gekanselleer word tussen 8 en 4 dae voor die aankoms datum, sal 75% van die totale bedrag verbeur word. Indien die bespreking 3 dae of minder voor die aankoms datum gekanselleer word, word die totale besprekings bedrag verbeur. In die geval van 'n kliënt wat glad nie opdaag nie, word die totale besprekings bedrag verbeur. Indien 'n kliënt nie al die nagte van hul bespreking bly nie, sal die oorblywende besprekings bedrag verbeur word. Kansellasies van besprekings vir nie-skoolvakansies, lang naweke en publieke vakansie dae: indien die bespreking 15 dae of meer voor die aankoms datum gekanselleer word, sal die totale besprekings bedrag, minus 'n R300 administrasiefooi, terugbetaal word. Indien die bespreking gekanselleer word tussen 14 en 4 dae voor die aankoms datum, sal 50% van die totale bedrag verbeur word. Indien die bespreking 3 dae of minder voor die aankoms datum gekanselleer word, sal 75% van die totale bespreking bedrag verbeur word. In die geval van 'n kliënt wat glad nie opdaag nie, word die totale besprekings bedrag verbeur. Indien 'n kliënt nie al die nagte van hul besprekng bly nie, sal die oorblywende bespreking bedrag verbeur word. 3. Terugbetalings en oordrag: Geen terugbetalings sal gemaak word vir enige laat aankoms of vroëe vertrek nie. Geen terugbetalings vir persone wat nie met hul groep opdaag nie.

3 Oordrag van 'n bespreking kan 31 dae of meer voor die aankoms datum gemaak word. Die oordrag versoek moet skriftelik gedoen word en 'n R300 administrasiefooi sal gehef word. 'n Oordrag kan slegs eenmaal gemaak word en dieselfde of soortgelyke staanplek kan nie gewaarborg word nie. Die oordraag datum moet opgeneem word binne 6 maande van die aanvanklike bespreking. 4. Deel van staanplekke: Deel van staanplekke word toegelaat op nr. 1, 2, 14, 15 en 24. Beide groepe moet die reëls en voorwaardes teken voor aankoms. 5. Hek tye: Dinokeng Groot Vyf Wild Reservaat se hek is 24 uur per dag oop. Aankoms tye is van 14h00 tot 18h00. Ontruimings tyd is 13h00. Enige persoon wat by Willem's Rus arriveer moet by ontvangs aanmeld en kan onder geen omstandighede direk na hul staanplek ry nie. Kampeerders sal met 'n afstandsbeheer vir die hoofhek uitgeryk word. 'n Deposito van R150 is betaalbaar en sal terug betaal word met die teruggee daarvan. 6. Verdeeling van naweke: Naweke en langnaweke kan nie verdeel word nie en moet bespreek word vir Vrydag en Saterdag aand in die geval van 'n normale naweek en vir al die nagte van 'n lang naweek, met die uitsondering van die laaste aand. Enkel nagte kan van Maandag tot Donderdag aande bespreek word, behalwe wanneer hulle oor 'n lang naweek of gedurende skoolvakansies val. 7. Klassifikasie van kampeer-eenhede en grondseile: Enige woonwa, sleepwa of voertuig met kamp fasiliteite sal as 'n kampeer-eenheid geklassifiseer word en 'n aparte kampterrein moet vir elke kampeer-eenheid bespreek word, behalwe vir staanplekke 1, 2, 14, 15 en 24 wat gedeel kan word en waar ekstra betaling van toepassing is. Tente word nie as 'n kampeer-eenheid geklassifiseer nie. Met die uitsondering van staanplekke 1, 2, 14, 15 en 24 word net drie tente of minder per staanplek toegelaat.

4 Slegs oop geweefde grondseile word toegelaat. Geen soliede grondseile word toegelaat nie. 8. Stilte: Willem's Rus is geleë in 'n Groot Vyf Wild Reservaat. Die doel van ons kampterrein is vir besoekers om in die natuur te ontspan, weg van hulle daaglikse roetine. Ons wil graag hê ons kampeerders moet die rustigheid van die bosveld geniet en derhalve mag geen musiek, radio of televisie gespeel word nie. Geen geraas word na 22h00 en voor 07h00 toegelaat nie. 9.1 Algemene Kamp Reëls: Geen troeteldiere, voëls of diere van enige aard word toegelaat nie. 'n Maksimum van 20 km/h word in die kampterrein toegelaat. Geen motorfietse, battery-aangedrewe motorfietse, vierwiel motorfietse, afstandbeheerde motors, drones of vliegtuie word toegelaat nie. Daar mag slegs vuur gemaak word in die voorsiende braaiers en bomas. Die braaier wat aan elke staanplek voorsien word mag slegs op daardie staanplek gebruik word. Geen vure mag op die grond gemaak word nie. Versameling van hout is streng verbode. Beskadiging van enige boom of plant is streng verbode in die kampterrein sowel as enige plek in die Dinokeng Groot Vyf Wild Reservaat. Alhoewel die kampterrein omhein is met 'n elektriese heining moet alle wilde diere as hoogs gevaarlik beskou word. Dit is streng verbode om aan die diere te raak, hulle te voer of te antagoniseer. Geen rook in of rondom die kantoor of ablusieblokke word toegelaat nie. 9.2 Addisionele Algemene Kamp Reëls: Moenie enige vreemde voorwerpe in die toilette gooi nie, dit sal die funksionering van die septiese tenks ontwrig. Die personeel word nie toegelaat om kampeerders met enige take te help nie. (bv. was van skottelgoed en kamp opslaan)

5 Rook is streng verbode in enige van die ablusiegeriewe. Brandgevaar is 'n werklikheid in die bosveld, wees altyd versigtig wanneer vuur gemaak word. Alhoewel die ablusiegeriewe op 'n gereelde basis skoongemaak word, is dit kamp etiket om die ablusiegeriewe te los soos jy dit graag sou wou vind. Geen rommelstrooiing sal binne die kamp of in die Dinokeng Groot Vyf Wild Reservaat toegelaat word nie. Geen sigaret stompies mag op die grond neer gegooi word nie. 10. Kinders: Kinders het reg van weg. Geen kinders onder die ouderdom van 7 jaar word in of rondom die swembad sonder volwasse toesig, toegelaat nie. Geen kinders onder die ouderdom van 7 jaar word toegelaat om alleen in enige van die ablusiegeriewe in te gaan nie. Neem asseblief kennis dat die swembad nie omhein is nie. Dit is dus ouers se verantwoordelikheid om te alle tye toesig oor hulle kinders te hou. 11. Klimaat: Somer (Oktober tot Maart). Reënseisoen, warm dae, soel nagte. Die gemiddelde daaglikse temperatuur is 30 grade. Die gemiddelde nag temperatuur is 17 grade. Winter (April tot September). Droë seisoen, oor die algemeen warm dae, koue nagte. Die gemiddelde daaglikse temperatuur is 23 grade. Die gemiddelde nag temperatuur 8 grade. 12. Elektrisiteit: Die bestuur van Willem's Rus kan nie verantwoordelik gehou word vir kragonderbrekings wat te wyte is aan Eskom of die Munisipaliteit nie. 13. Vals inligting: Die bestuur van Willem's Rus sal nie verantwoordelik wees vir enige vals of foutiewe inligting wat deur 'n ander maatskappy, webwerwe, reisagentskappe of persone rakende Willem's Rus, gemaak is nie. Geen terugbetalings vir besprekings wat gemaak is as gevolg van sodanige foutiewe inligting sal gemaak word nie.

6 14. Besoekers: 14.1 Geen dagbesoekers word toegelaat nie Kampeerders mag kuiergaste ontvang maar die volgende reëls geld: Daar moet vooraf reëlings getref word by die besprekings kantoor. Alle kuiergaste moet by Ontvangs aanmeld en mag onder geen omstandighede direk na staanplekke ry nie. Kuiergaste word nie toegelaat voor 09h00 nie en moet teen 18h00 die kampterrein verlaat. 'n Maksimum van 4 kuiergaste, wat in een voertuig ry, sal per staanplek toegelaat word. Kampeerders moet teen nie minder as 3 dae voor die besoek van kuiergaste vir hulle 'n bespreking maak. Die voertuig registrasienommer en alle name van die gaste moet vooraf aan die besprekings kantoor gestuur word. Betaling vir gaste moet nie later as 3 dae voor die aankoms datum by wyse van 'n elektroniese bank betaling gemaak word Tariewe vir kuiergaste is as volg: R60 per volwassene, R40 per persoon onder 18 jaar, R50 per voertuig. 15. Vrywaring: Die gebied en fasiliteite van Willem's Rus Kampterrein word op eie riskio betree en gebruik. Willem's Rus, sy eienaars of enige van sy filiale of enige van sy werknemers, agente, bestuurders of direkteure sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies van of skade aan enige eiendom wat veroorsaak word, sou dit wees deur brand, diefstal, wilde diere of enige ander manier wat verband hou met die gebruik van hierdie fasiliteite. Nie Willem's Rus, sy eienaars of enige van sy filiale of enige van sy werknemers, agente, bestuurders of direkteure sal aanspreeklik gehou word vir enige besering, ongeluk of dood gely deur enige persoon, hoe ookal aangegaan, selfs al is so 'n besering, ongeluk of dood veroorsaak deur die nalatigheid of skuld van Willem's Rus, sy eienaars en werknemers nie. Nie Willem's Rus sy filiale of enige van die werknemers, agente, bestuurders of direkteure is verantwoordelik vir besering, dood of skade aan eiendom wat veroorsaak word deur enige vorm van wilde diere of die elektriese heining nie. Baie dankie vir die bespreking. Ons sien uit om jou by Willem's Rus te verwelkom.

7

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES

Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton TERME EN VOORWAARDES Fisiese Adres: Viewlaan Rothdene, Meyerton KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park Karavaan en Tent BESPREKINGS: Kontak Besonderhede: Katinka van Greune: '072 914 6104 Christien Bakeberg: '083 656 725 Epos:

Nadere informatie

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015 AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn www.klipdraaikaravaanpark.co

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag Henjo Beleggings (Pty) Ltd Posbus 1781 Silverton 0127 Sel: 082 558 5376 Faks: 012 8030424 E-pos: hjoub@mweb.co.za www.rotsinbos.co.za PRYSLYS 2018 Selfsorg verblyf Safari Tent Jagters Kamers Nie Jagters

Nadere informatie

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning

Nadere informatie

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED 2015/2016 Inhoudsopgawe 1. Die beleid is van toepassing op die verhuring van die volgende fasiliteite

Nadere informatie

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton.   Besprekings NR Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 Stalletjie Navrae: Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Tilla Enslin 083 739 8986 / 071 312 2929

Nadere informatie

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: finance@hugolambrechts.co.za EN HIERIN

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018 Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 besprekings@klipdraaikaravaanpark.co Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn 15 Desember - 31 Desember

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin) Ek/Ons, die ondergetekende(s) (VOOG / GUARDIAN) VADER: MOEDER: (hierin later na verwys as Die Ouer ) ID NOMMER: ID NOMMER:

Nadere informatie

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou

Nadere informatie

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK

BESTUURSLISENSIE HANDBOEK BESTUURSLISENSIE HANDBOEK Wanneer jy hierdie boek bestudeer het, vra by die bank om die toets af te lê moenie vergeet om R30.00 te betaal nie! DIE BEHEERMEGANISMES VAN DIE VOERTUIG Laat ons begin met die

Nadere informatie

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP

SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP 16 18 JUNIE 2018 KLIPDRAAI KARAVAANPARK VIEWLAAN, ROTHDENE, MEYERTON SOLDAAT VAN GOD MANNEKAMP Klipdraai Karavaanpark Viewlaan Rothdene, Meyerton AANWYSINGS: ALGEMENE INLIGTING: WAAR VIND DIE MANNEKAMP

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

NG KERK KAMPTERREIN BRIDGETOWN BESPREKINGS- & VRYWARINGSVORM

NG KERK KAMPTERREIN BRIDGETOWN BESPREKINGS- & VRYWARINGSVORM NG KERK KAMPTERREIN BRIDGETOWN BESPREKINGS- & VRYWARINGSVORM 1. Instansie se aansoek en besonderhede: Naam van kampgroep: Adres van kampeergroep / klub: Skakelpersoon (besonderhede): Doel waarvoor kamp

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Liewe Bruid en Bruidegom

Liewe Bruid en Bruidegom Baie geluk met julle verlowing. Mag die beplanning van julle bruilof n besonderse tyd in julle lewe wees. Geniet elke oomblik daarvan. Om die regte onthaalarea te kies om julle nuwe lewe saam te begin

Nadere informatie

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017 Dit is vir Hertogville Landboufees se perde-afdeling-bestuur aangenaam om u uit te nooi na die informele Saalperd- asook Friesperdeskou wat aangebied word tydens

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internasionaal (+27) 11 374 4880 Jou persoonlike lyne produk sluit outomaties hierdie buitengewone waardetoevoegingsvoordele

Nadere informatie

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS swiftcare swiftcare Suid-Afrika 0860 24 7 365 Internationaal (+27) 11 374 4880 Old Mutual Insure groep skema polisse wat swiftcare Waardetoe-voegingsdienste

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring Reëls en Regulasies 1. Doel van die sentrum Die doel van die huiswerk sentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van wie se ouers

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76: -445- BYLAAG 11 Artikel 73 tot 82 en 117(e) van die Wet op Korrektiewe Dienste (wet 111 van 1998) Funksionering van die nuwe Korrektiewe toesig- en Paroolraad Artikel 73: - n gevonniste gevangene bly in

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? AANSOEK VORM Registrasie datum 1.KIND(ERS) Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool? Noemnaam Geslag Geboorte

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie. STUDIESENTRUMBELEID 1. Doel van die sentrum Die doel van die studiesentrum is om n leer- en huiswerkfasiliteit te skep vir leerders van Kroonheuwel Primêre Skool wie se ouers voldag werksaam is en nie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017 PERDE PROGRAM / HORSE PROGRAM Sameroeper / Convenor: Johan du Plooy Cell: 081 591 8116 E-mail: johan@bultfonteinboertjiefees.co.za KLAS GROEPERING: 1. SP = SAALPERDE 2. FP

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper)

AANBOD OM TE KOOP AAN. F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) AANBOD OM TE KOOP AAN F J D TRUST IT2390/1995 Hierin verteenwoordig deur FRANCOIS JOSEPHUS DERCKSEN (hierna genoem die Verkoper) en Hierin verteenwoordig deur (hierna genoem die Koper) NADEMAAL die Ontwikkelaar

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 1 Junie 2013 Memorandum PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. AFDELING A: LEESBEGRIP VRAAG 1 Bote,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit. Bladsy 1 van 5 BAMBI LYTTELTON NASORGSENTRUM Telefoon: (012) 664 5275 Navrae: Mev. E.J. Brummer Bambi Lyttelton Nasorgsentrum 218 Retieflaan Lyttelton INSKRYWINGSVORM Die Bambi Lyttelton Nasorgsentrum

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Huishoudelike GoedereAfdeling

Huishoudelike GoedereAfdeling PRODUK LIMIET VERGELYKING VIR DIE KLIENT SE GEBRUIK BESTAANDE AGRIPLUS EN NUWE PERSOONLIKE LYNE GROEPSKEMA POLISBEWOORDING (GREENBOX) HIERMEE VERGELYKING TUSSEN DIE PERSOONLIKE PRODUK GEDEELTE VAN DIE

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Ons Prospektus 1. WELKOM

Ons Prospektus 1. WELKOM Ons Prospektus 1. WELKOM n Hartlike welkom by die Miershoop Naskool Sentrum! Ons wil die vertroue uitspreek dat u kind gelukkig in ons naskool sal wees en u ten alle tye verseker sal wees van kwaliteit

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

Judy Ferreira-Prévost PR. No

Judy Ferreira-Prévost PR. No Judy Ferreira-Prévost PR. No. 0195510 BA, H.O.D., B. Ed. (Psig.), M Ed. (Psig.) PS 0090417 Opvoedkundige-Sielkundige Educational Psychologist 145 Zambesi Drive Tel.: 012 567 4768 145 Sefako Makgatho Drive

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of

Nadere informatie

8 Die mens in die ruimte

8 Die mens in die ruimte 8 Die mens in die ruimte Ons sonnestelsel 1. Die middelpunt van ons sonnestelsel is die 2. Noem die nege planete van ons sonnestelsel in volgorde: 1 4 7 2 5 8 3 6 9 3. Wat is die planeet naaste aan die

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING SOMER KEUSE EN KOSTE VORM 1 STE KWARTAAL Graad 1 Alleenlik Leerling-inligting: Van: Graad: Doopname: Ouers word daaraan herinner dat leerlinge hulle tot n aktiwiteit verbind vir ten minste EEN kwartaal.

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Hoe kies n mens n troeteldier?

Hoe kies n mens n troeteldier? Naam: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. Hoe kies n mens n troeteldier? Honde en katte Knaagdiere n Hond kan jou beste vriend wees, maar onthou dat honde

Nadere informatie

NED GEREF KERK : NOORDELIKE SINODE REËLS EN REGULASIES VIR DIE GEBRUIK VAN BADSELOOP JEUGKAMPTERREIN Webadres:

NED GEREF KERK : NOORDELIKE SINODE REËLS EN REGULASIES VIR DIE GEBRUIK VAN BADSELOOP JEUGKAMPTERREIN Webadres: 1 1. BESPREKING VAN DIE TERREIN 1.1 Die reg van toegang tot die terrein word voorbehou. NED GEREF KERK : NOORDELIKE SINODE REËLS EN REGULASIES VIR DIE GEBRUIK VAN BADSELOOP JEUGKAMPTERREIN Webadres: http://www.ngk-ntvl.com/badseloop.htm

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE JAAREIND-EKSAMEN GRAAD 5 NOVEMBER 2014 AANTAL BLADYE: 7 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR Naam van Leerling Naam van Skool Naam van Kring Naam van Distrik Datum Instruksies

Nadere informatie

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Klip River Country Estate Pakket spesiaal vir n matriekafskeid Telefoon: 082 901 0289 E-pos: info@krce.co.za Of besoek ons webtuiste by: www.klipriverguesthouse.co.za Goeiedag Organiseerder, Baie dankie

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie