Statistieke met een oogopslag

Vergelijkbare documenten
Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker.

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT WERKNEMERBYSTANDBELEID

Les 14: Entrepreneurskap

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Sanlam Belastingvrye Beleggings Omvattende opsomming van produkbesonderhede

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Les Plan Twee. Habitats

Prysvorming deur vraag en aanbod

Gids vir Byvoordele eise

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

Gids vir Lewende-voordeel eise

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Briewe, posseëls en elektroniese pos

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NUUSBRIEF (2014/05) Die Comrades n Langtermyn Wedloop

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Vlotheid en intonasie

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Transcriptie:

Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar wêreldwyd 14 miljoen nuwe gevalle en 8,2 miljoen kankerverwante sterftes. Binne die volgende twee dekades sal die getal nuwe kankergevalle tot 22 miljoen styg. Meer as 60 persent van die wêreld se nuwe kankergevalle kom voor in Afrika, Asië en Sentraal- en Suid- Amerika. Kyk die webblad van die Wêreld gesond heidsorganisasie (World Health Organization) vir meer inligting oor kanker statistieke wêreld wyd. Sanlam-statistieke vir gevreesde siekte 2015 Die meeste van die eise wat ons in 2015 vir gevreesde siekte uitbetaal het, was vir kanker. 47% van eise wat aan mans betaal is, was vir kanker en 7% daarvan was vir prostaatkanker. 79% van eise wat aan vroue betaal is, was vir kanker; 32% vir borskanker en 7% vir melanoma. Suid-Afrikaanse kankerstatistieke 1 uit 4 Suid-Afrikaners word deur n kanker diagnose van n familielid, vriend of hulleself geraak. Meer as 100 000 Suid-Afrikaners word jaarliks met kanker gediagnoseer. Suid-Afrika se oorlewingskoers* vir kanker is 6 uit 10. http://www.cansa.org.za/south-african-cancer-statistics/ SUID- AFRIKAANSE VROUE (LEEFTYD- RISIKO 1:9) 1 Bors 2 Serviks Die 5 kankers wat die meeste voorkom 3 Oorsprong onbekend# 4 Kolorektaal 5 Kaposi Sarcoma SUID- AFRIKAANSE MANS (LEEFTYD- RISIKO 1:8) Prostaat 1 Oorsprong onbekend # 2 Kaposi Sarcoma 3 Long 4 Kolorektaal 5 Statistiek volgens Nasionale Kankerregister (2010) # Oorsprong onbekend beteken dit is nie moontik om te bepaal waar die kanker in die liggaam begin het nie. *Kanker het finansiële implikasies vir diegene wat sterf asook vir diegene wat oorleef.

Sanlam se nuwe voordele vir kanker alleen Mense is oor die algemeen meer bekommerd oor die risiko om kanker te kry as enige ander siekte. Met Sanlam se nuwe voordele vir kanker alleen kan kliënte nou voorsorg tref vir dit waaroor hulle hul die meeste bekommer. Impak-reeks Kanker Plus-reeks Kanker Plus Voldoende impakgebaseerde kankerdekking Sanlam se nuwe Kankervoordeel is n impakgebaseerde voordeel wat voorsien in die behoefte aan meer bekostigbare kankerdekking terwyl dit steeds jou kliënt voldoende dekking bied. Tydens ontwerp van die voordeel het ons in ag geneem dat sekere stadium I-kankers baie aggressief is en dieselfde aan sienlike impak op jou kliënt kan hê as n ander stadium IV-kanker. Anders as die kanker dekking wat deur ons mede dingers se traps gewyse voor dele gebied word (dit is voordele in dieselfde prys klas wat wat gewoonlik laer persentasies betaal vir kanker op n laer ernstigheids vlak), betaal ons impak gebaseerde Kanker voordeel nie net volgens die stadium van die kanker nie. In plaas daarvan, betaal ons Kanker voordeel vir ALLE stadiums van gespesifiseerde aggressiewe kankers om seker te maak jou kliënt het voldoende dekking wanneer dit die meeste saak maak. Wanneer uitbetalings vir kanker volgens SCIDEP-kriteria oorweeg word, betaal ons mededingers se trapsgewyse voordele soos volg uit: 75%/ 50% 25% 2

Die nuwe Sanlam Kankervoordeel betaal egter soos volg uit: Vir gespesifiseerde aggressiewe kankers STADIUM IV STADIUM III STADIUM II STADIUM I Gespesifiseerde aggressiewe kankers is: Esofaguskanker Lewerkanker Galbuiskanker Longkanker Mesothelioma Pankreaskanker Retroperitoneale kanker Omentumkanker Mesenteriumkanker Maagkanker Tongkanker Hipofarinkskanker Hierdie tipes kanker het n swak prognose selfs in die vroeë stadiums. Hulle vereis dikwels aggressiewe aanvanklike behandeling en onmiddellike veranderinge in leefstyl. Sanlam betaal dus altyd vir hierdie tipes kanker, selfs wanneer die meer bekostigbare impak gebaseerde voordeel gekies word. Vir ander tipes kanker* 50% 25% *Gedek deur SCIDEP Vir kliënte wat minder besorg is oor bekostigbaarheid en meer besorg is om die maksimum moontlike uitbetaling te kry, bied ons ons Kanker Plus-voordeel, wat betaal vir alle ernstigheidsvlakke van kanker wat deur SCIDEP gedek word. 3

SCIDEP-tabelle Vlak A Meeste ernstig Vlak B Vlak C Vlak D Minste ernstig Eisgebeurtenis Eisgebeurtenispersentasie vir aangeduide ernstigheidsvlak Kanker Gespesifiseerde aggressiewe kankers 100 100 100 100 Ander kankers, behalwe kankers wat deur SCIDEP uitgesluit word* 100 100 50 25 Kanker Plus Kanker, behalwe kankers wat deur SCIDEP uitgesluit word* 100 100 100 100 *Stadium 0-kankers en sekere stadium I-kankers word deur SCIDEP uitgesluit, daarom word hulle nie in die tabelle hierbo aangetoon nie. Verwys na die eis gebeurtenis tabel vir die eisgebeurtenis persentasies wat op die stadium 0- en I-kankers wat deur die toepaslike voordele gedek word van toepassing is. Die eisgebeurtenistabel is beskikbaar in die Risiko Tegniese Gids. Meervoudige eise Meervoudige eise is moontlik, onderhewig aan ons reëls vir meervoudige eise. Vir verwante eise kan die uitbetalingspersentasie moontlik verminder word deur die uitbetalingspersentasies van vorige erkende eise. Vir die gedeeltelike mastektomie-eisgebeurtenis kan n versekerde lewe tot 2 keer eis indien die gebeurtenisse verwant is. Nie-verwante eise is onbeperk vir alleen staande voordele. Vir versnellervoordele is nie-verwante eise beperk tot die dekkingsbedrag wat nog nie tot nul verminder is nie. Verwys na die Risiko Tegniese Gids vir verdere inligting oor meervoudige eise. Baie omvattende kankerdekking Ons nuwe Kanker- en Kanker Plus-voordele sluit die volgende in: Dekking vir kanker, leukemie, limfoom en gewasse; Omvattende dekking vir vroeë kanker, insluitende dekking vir Vroeë kanker van alle interne organe; Vroeë velkankers met velflapchirurgie; Vroeë prostaatkanker; Vroeë vrouekankers; Breë dekking vir nie-kwaadaardige breingewasse; Enige gebeurlikheid eisgebeurtenisse vir kanker wat selfs meer gemoedsrus bied. 4

Kombineer verskillende voordele om gepaste dekkings oplossings vir jou kliënte saam te stel Die Kankervoordele kan apart geneem word of saam met ons ander voordele vir ernstige siekte kombineer word. Dit stel jou in staat om meer bekostigbare of behoefte spesifieke oplossings vir jou kliënte saam te stel. Sien die Verkoops hulpmiddel: Kombineer verskillende voordele vir meer inligting en gevalle studies oor hoe dit jou kliënt kan bevoordeel. Kliënte wat nie vir volle dekking kan kwalifiseer nie Die Kankervoordele kan ook waardevol wees vir dié kliënte wat reeds sekere siektes onder lede het. Kliënte met diabetes kan byvoorbeeld soms nie omvattende of kardiovaskulêre dekking kry nie, in welke geval n voordeel vir kanker alleen n ideale waardeproposisie kan wees. Expressonderskrywing ook beskikbaar Ons Kanker- en Kanker Plus-voordele (helelewens, sowel as termyn-opsie) is ookbeskikbaar onder ons Express-produkopsie, wat n vereenvoudigde onderskrywingsmodel met minder moeite bied en dus vir beide jou en jou kliënt tyd bespaar. Neem asseblief kennis: n Stel leketaal-definisies wat die kontraktuele eisgebeurtenis-definisies in leketaal verduidelik, is op Sanlam se webtuiste beskikbaar. V4403 01/2017 Sanlam is n gelisensieerde verskaffer van finansiële dienste