HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

Vergelijkbare documenten
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VERSTAAN U VOORDELE. Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

BELANGRIKE KEUSE MET BETREKKING TOT MEDIESE FONDS MET INGANG VAN 1 JANUARIE 2013

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

FAKTORE EN VEELVOUDE

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

JY SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids om die Alexander Forbes Retirement Fund te verstaan

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Bankstate LPF Systems BK

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Les 14: Entrepreneurskap

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Gids vir Byvoordele eise

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Egskeidingskontrolelys vir Lede

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Hoe kies n mens n troeteldier?

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Handleiding 6. Skep en bestuur van ʼn Twitter-rekening. rekening

2 nd Chances... Wiskunde

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

LIDMAATSKAPBOEKIE LIDMAATSKAPBOEKIE. Die boekie beskryf hoe jou fonds werk en watter voodele jy as lid kry. ALEXANDER FORBES RETIREMENT FUND

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wealth Onttrekkingsinstruksie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

1 Waar ek vandaan kom

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Foto-redigering vir sun.ac.za

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Transcriptie:

HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die weer en die droogte. Waterbeperkings en baie droë tuine is deel van ons lewens in die Wes-kaap. Maar ten spyte daarvan, getrou aan die Suid Afrikaanse kultuur, is ons hoopvol dat dit wel sal reën en dat die damme sal opvul in die winter. Die droogte het ons laat besef dat ons ander en nuwe planne moet maak om water te bespaar, omdat ons in n waterskaars land bly. Net so moet ons ook dink aan alternatiewe en bykomende maniere om te spaar vir ons aftrede. In die nuusbrief het ons n artikel ingesluit aangaande die opsies wat jy het wanneer jy die fonds verlaat. Die Trustees het die behoefte geïdentifiseer vir toegang tot individuele finansiële beplanners om lede by te staan met hulle finansiële beplanning. Na n deeglike proses van ondersoek het die Trustees Verso Wealth (Edms) Bpk aangestel as die verkose adviseurs. Jy sal dus toegang hê tot professionele advies met betrekking tot voordele in jou fonds tydens onttrekking, aftrede, dood en mediese ongeskiktheid, indien jy van die diens wil gebruik maak. Lees ook die artikel, voorberei deur Verso Wealth, rakende die voordele indien jy nie n kontantuitbetaling by onttrekking neem nie. Ek versoek u weereens om die Fonds met jou kontakbesonderhede te voorsien. Dit maak dit makliker vir die Fonds om met jou te kommunikeer oor belangrike en interessante onderwerpe. Ek hoop u het die artikels opvoedkundig gevind. VURF groete Brenda Krummeck Hoofbeampte van die Verso Sambreel Aftreepensioen - en Voorsorgfonds

DIE VOORDELE OM TE SPAAR Die inligting in hierdie illustrasie is verskaf deur B. Dunn, finansiële beplanners by Verso Wealth (Edms) Bpk. Verso Wealth is deur die Fonds aangestel as die verkose finansiële adviseurs. As jy enige finansiële bekommernisse het en advies benodig, kan jy n Verso Wealth beplanner kontak by 021 943 5301. Jy bedank by jou huidige werk vir een van die volgende redes: Jy het n ander werk gekry; Jy, of n familielid raak ernstig siek; Jy wil nie langer daar werk nie, maar het nog nie n ander werk gevind nie; Jy het besluit om jou eie besigheid te begin; Jy is afgedank; Jy gaan aftree. Wat kan jy doen met jou Aftreefonds voordeel? 1. Bewaar/behou dit (VURF of n bewaringsfonds, nuwe werkgewer se fonds); 2. Plaas dit oor (na n ander aftreefonds bv n uittree-annuïteitsfonds); e-ann 3. Neem die kontant neem alles of n gedeelte en begin weer er van vooraf spaar. Die 3 heuningpotte verduidelik elkeen van hierdie opsies. Opsie 1: Bewaar dit (Los die voordeel in VURF of plaas oor na n ander bewaringsfonds) Geen belasting is betaalbaar nie. Jy mag nie ekstra bydraes maak in die bewarings heuningpot nie. Jy mag bydra in n nuwe aftreespaar heuningpot om aan te gaan met spaar vir aftrede. Jou bewarings heuningpot sal groei met beleggingsopbrengs. The bewarings heuningpot en nuwe aftreespaar heuningpot sal beide bydra tot jou aftree spaargeld. P OPSIE 2: Plaas dit oor (Uittree-annuïteit of nuwe werk se Aftreefonds) Dit laat jou toe om jou fonds spaargeld te bewaar. Nie belasbaar nie. Jy begin jou nuwe aftreespaarfonds halfvol en dra by tot die bestaande spaargeld vir jou aftrede. Dit beteken met tyd dat die heuningpot net voller en voller

Soos die tyd aanloop sal rente en dividende in die heuningpot vloei en die markwaarde van jou aftreespaarfonds (belegging) sal verhoog. Jy sal in staat wees om maandeliks n bydrae te maak tot hierdie heuningpot en ook addisionele enkelbedrae wanneer jy wil. OPSIE 3: Neem die kontant Belasting word afgetrek op die bedrag wat jy in kontant neem. Daar is niks oor in jou eerste aftreespaarfonds se heuning pot nie. Indien jy weer begin spaar is jou nuwe heuningpot feitlik leeg of daar is net n bietjie daarvan oor. Dit beteken jy begin weer van voor afspaar. Jy sal nou die feit in die gesig moet staar dat jy uit tyd uit gaan hardloop en dat dit nie vir jou moontlik sal wees om jou heuningpot vol genoeg te maak om jou aftreespaardoel te bereik nie. As jy dalk meer inligting of advies benodig om aftreebesparing te verbeter, kontak n Verso Wealth beplanner. info@verso-wealth.co.za 021 943 5301 Besoek www.versowealth.co.za @versofinancialadvice VersoWealthSA https://www.linkedin.com/company-beta/10511022/

MOBIELE DATA PRYSE OM TE WEN!!! INTOUCH MOBIELE TOEP VIR JOU Die InTouch mobiele toep gee jou, as a lid, eksklusiewe toegang tot jou persoonlike fondsinligting. Dit beteken jy kan: Die waarde van jou fonds sien Toegang tot jou jaarlikse voordeelstaat hê Jou begunstigdes se besonderhede opdateer Jou kontakbesonderhede opdateer vinnig, maklik en veilig vanaf jou mobiele foon INTOUCH MOBIELE TOEP VIR JOU WEN DATA PRYSE Hoe neem jy deel? Laai die InTouch mobiele toep af en registreer as n nuwe gebruiker. Wanneer jy aangeteken het, sal jy outomaties ingeskryf wees en staan jy n kans om mobiele data pryse te wen. Hoe weet ek of ek gewen het? Jy sal n SMS ontvang om jou in kennis te stel dat jy gewen het. 4 3 2 1 Die InTouch mobiele app gee jou, as a lid, eksklusiewe toegang tot jou persoonlike fonds inligting. Step 1. Gaan na Google Play of App Store. Step 2. Soek vir InTouch by Verso. Laai dit afen Aanvaar. Step 3. Maak die InTouch app oop. Druk op LogIn. Step 4. Kies nuwe gebruiker New User. Voltooi die vereiste velde. Neem kennis: Jy sal slegs data ontvang op die selfoonnommer wat jy verskaf het by registrasie van die InTouch mobiele toep. Die data pryse is nie oordraagbaar nie. Vir bystand 021 943 5300 intouch@verso.co.za http://verso.co.za/page/mobile-apps/ Die InTouch mobiele toep is aan jou voorsien deur Verso Finansiële Dienste (Edms) Bpk. n Gemagtigde Finansiële Diensverskaffer. FSP 14985.

BESPARINGSWENK: Weet wat jy betaal en waar jy inkopies doen Meeste van ons is in die gewoonte om by dieselfde plek te koop en ons mag dalk nie eens besef ons betaal nie die beste pryse nie. Gelukkig is daar n manier om die goedkoopste winkel te vind. Al wat jy moet doen is om boek te hou van omtrent 20 items wat jy die meeste koop. Doen dan inkopies by verskeie winkels en vergelyk die pryse van die 20 items. Uiteindelik sal jy een winkel vind wat die beste pryse bied vir jou aankope. Maak dit een van jou gereelde winkels waar jy inkopies doen en jy sal outomaties geld spaar.

Bedank? Afgedank? Ontslaan? - Weet jy wat jou aftreefonds opsies is? Wanneer jy jou werkgewer se diens verlaat moet jy n baie belangrike besluit aangaande jou fondsspaargeld in VURF neem. Dit is belangrik om te verstaan dat jou aftree-spaarplan nie ook stop wanneer jy die diens van jou werkgewer verlaat nie, dit moet net verder gespaar word op n ander manier. Die meeste mense spaar nie genoeg vir hulle aftrede nie en die grootste rede daarvoor is dat hulle hul fondsspaargeld in kontant neem wanneer hulle van werk verander. Jy kan dit egter verander aangesien jy die geleentheid het om nie in dieselfde strik te val nie en in n beter finansiële posisie te wees wanneer jy die dag aftree. n Maklike opsie om jou fondsspaargeld te bewaar, is om die spaargeld te los in VURF. Die volgende opsies is beskikbaar vir jou: Bewaar jou fondsspaargeld in VURF (Verso Sambreel Aftreefonds); Bewaar (oordrag) jou fondsspaargeld in n bewaringsfonds (bewaringsopsie); Dra jou fondsspaargeld oor na jou nuwe werkgewer se fonds; Dra jou fondsspaargeld oor na n uittree-annuïteit (jou finansiële adviseur kan jou advies gee hieroor); Neem jou fondsspaargeld in kontant. Hoe gee ek die instruksie? Wanneer jy die diens van jou werkgewer verlaat, moet jy n eisvorm invul. Jy sal verskillende opsies gegee word, waaruit jy n keuse moet maak om sodoende die fondsadministrateur instruksie te gee oor wat om te doen met jou fondsspaargeld. BEWAAR = GEMAKLIKE AFTREDE Uittreksel van eisvorm: VOORDEELOPSIES (Onttrekking en Aftrede Eise slegs) Met sy aftrede uit 'n pensioenfonds 'n lid geregtig om te pendel om 'n maksimum van 1/3 Los my voordeel belê in die Fonds tot verdere kennisgewing (di. Bewaring opsie) Betaal voordeel direk in my eie bankrekening soos hierbo vermeld. Betaal gedeelte van my voordeel in my eie rekening soos hierbo vermeld. Spesifiseer bedrag of persentasie: Oordrag van Voordeel; NAAM VAN FONDS: TIPE FONDS: KONTAKBESONDERHEDE: Volle voordeel Gedeelte van Voordeel: Spesifiseer bedrag of persentasie:

Hierdie artikel bespreek die opsie om jou fondsspaargeld in VURF te los, in meer detail. Hoe gee ek die instruksie deur? Merk die eerste blokkie op die eisvorm. Die voordele om jou fondsspaargeld in die Verso Sambreel Aftreefonds (Bewaring) te los: Geen belasting betaalbaar; Geen addisionele of aanvangskostes; n Minimale, maandelikse administrasiefooi is betaalbaar; Die fondsspaargeld bly in dieselfde beleggingsportefeulje (of in n portefeulje van jou keuse); Jy het die geleentheid om jou fondsspaargeld oor te plaas na n ander goedgekeurde fonds; Jy word een onttrekking toegelaat voor aftrede. Nota: Geen nuwe bydraes word toegelaat nie; As jy die eenmalige onttrekkingsopsie gebruik kan dit jou eindvoordeel van jou afrede verminder. 021 943 5300 info@vurf.co.za www.vurf.co.za