Wealth Onttrekkingsinstruksie
|
|
|
- Jeroen Moens
- 8 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Wealth Onttrekkingsinstruksie Beleggingsnommer P P Dui asseblief jou produk aan: A. Keuse-beleggingsopsie B. Keuse-uitkeeropsie C. Verhandelde Uitkeeropsie D. Aftree-bewaringsopsie Hierdie instruksie, saam met die fooi- en voordeelvoorlegging, die fooiskedule, die nuwe besigheidsaansoek en -bevestiging, ons bepalings, en die gids van ons reëls en praktyke, vorm die basis van hierdie ooreenkoms. Vra asseblief vir jou finansiële adviseur, of kontak ons indien jy n afskrif van enige van hierdie dokumente benodig. Belangrik: Jy mag nie enige deel van hierdie instruksie of die bepalings verander nie. Indien jy enige inligting wat jy ingevul het verander, teken asseblief langsaan. Hierdie vorm moet ook deur jou gade onderteken word indien jy binne gemeenskap van goedere getroud is op of na 01/11/1984. Volgens die Wet op Finansiële Intelligensiesentrum (FICA) moet ons jou identifiseer, en inligting bevestig wat nuut of anders is as wat ons op ons rekords het. Dit beteken dat ons vir bykomende inligting of dokumentasie kan vra. Die Organisation for Economic Co-operation and Development (OECD) maak vir die doeltreffende uitruil van inligting tussen lidlande voorsiening. Ons moet die belegger en ander rolspelers se land van inwoning en toepaslike belastinginligting vra. Gebruik asseblief ons landkodelys (List of country codes, WEALTH 257) vir ander lande se landkodes. Dit is by jou finansiële adviseur of op ons webwerf beskikbaar. Let asseblief daarop dat wanneer ons jou beleggingsbedrag verhaal (elektroniese enkelbedragverhalings of gereelde beleggings se debietorderverhalings) of wanneer jy n tjekdeposito gemaak het, kan ons slegs onttrekkings, terugbetalings of inkomste-onttrekkings na 30 kalenderdae maak. Hierdie geld nie vir elektroniese oorplasings na ons bankrekening nie. Indien ons enige deel van hierdie instruksie nie kan verwerk nie, ag ons die hele instruksie ongeldig en moet jy ons van n nuwe instruksie voorsien. 1: My besonderhede Belangrik: Indien hierdie belegging gesedeer is, moet die sessionaris die instruksie onderteken. Heg n afskrif van die gesertifiseerde identiteits- of registrasiedokument aan van die gemagtigde ondertekenaar, met drie proefhandtekeninge van die gemagtigde ondertekenaar op die afskrif. Titel Voorletters Volle name Van of naam van regspersoon Vorige vanne of entiteitsname Identiteits- of registrasienommer* *Heg asseblief bewys van identiteits- of registrasiedokumente aan. Paspoortnommer (slegs nie-rsa inwoners)* E-posadres Huisadres of besigheidsadres Eenheidnommer (indien van toepassing) Kompleks (indien van toepassing) Straatnommer Straatnaam of naam van plaas Voorstad of distrik Stad of dorp Poskode Land Suid-Afrika Z A Indien nie Suid-Afrika [ZA], spesifiseer asseblief die landkode Gebruik asseblief die landkodelys om die korrekte landkode in te vul. Telefoon - werk Telefoon - huis Selfoonnommer Faksnommer Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verwysingsnommer WEALTH A Bladsy 1 van 5
2 2: My bankbesonderhede Bankrekening waarin ons jou kan betaal. Belangrik: Ons kan slegs betalings na jou bankrekening maak (die belegger). Heg asseblief bewys aan (gekanselleerde tjek of bankstaat, nie ouer as drie maande nie). Ons kan slegs Suid-Afrikaanse bankrekeninge gebruik. Naam van rekeninghouer Identiteits- of registrasienommer* *Heg asseblief bewys van identiteits- of registrasiedokumente aan. Rekeninghouerverwantskap Eie rekening Ander (spesifiseer asseblief) Naam van bank Rekeningnommer Naam van tak Takkode Tipe rekening Lopend/Tjek Spaar Transmissie Slegs vir die Keuse-beleggingsopsie: Indien die betaling in jou buitelandse bankrekening gemaak moet word, vul in, onderteken en stuur asseblief vir ons die Wealth offshore payment indemnity-vorm (WEALTH 277E), saam met hierdie instruksie. 3: My instruksie 3.1 Onttrekkingsopsie - Keuse-beleggingsopsie Belangrik: Die verkoop van beleggingskomponente is n belastinggebeurtenis en kan lei tot Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. Ons doen verslag op alle belastinggebeurtenisse vanaf sulke verkope, en jy moet dit in jou inkomstebelastingopgawe aan SAID rapporteer. Vir beleggings met plaaslike beleggingskomponente: Indien hierdie 'n gedeeltelike onttrekking is, moet R op die kontrak gelaat word (ons huidige minimum beleggingswaarde). Die minimum onttrekkingsbedrag is R Vir beleggings met internasionale beleggingskomponente: Ons huidige minimum beleggingswaarde wat in 'n internasionale beleggingskomponent gelaat moet word is R20 000, en in 'n internasionale multibestuurder portefeulje is R Die minimum onttrekkingsbedrag is R Vir internasionale beleggingskomponente kan ons net persentasie-verkoopsinstruksies aanvaar. Heg 'n oorspronklik ingevulde en ondertekende FNB Balance of Payment-vorm (nou RMB as verskaffer) aan hierdie instruksie, met slegs jou persoonlike besonderhede daarop ingevul. Onttrek asseblief vanaf my belegging as volg: 1. % * van my totale belegging, proporsioneel vanaf alle beleggingskomponente, of 2. R * volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 3. Volle onttrekking*. Indien jy 'n volle onttrekking maak op jou Keuse-beleggingsopsie, wil jy die gereelde belegging (debietorder) kanselleer? Ons sal voortgaan met die gereelde belegging (indien enige) indien die vraag nie beantwoord is nie. A *Verwys asseblief na hierdie afdeling se belangrike nota oor Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. 3.2 Onttrekking of rentevrye lening - Keuse-uitkeeropsie of Verhandelde Uitkeeropsie B C Belangrik: Die verkoop van beleggingskomponente is n belastinggebeurtenis en kan lei tot Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. Ons sal KWB aftrek van die opbrengs wat ons ontvang, voor ons jou betaal. Slegs Verhandelde Uitkeeropsie beleggers het n verdere belastinggebeurtenis indien hulle aansoek doen vir n gedeeltelike of algehele onttrekking, en jy moet dit in jou inkomstebelastingopgawe aan SAID rapporteer. Rentevrye leningsbedrae hoef nie gerapporteer te word nie. R moet op die kontrak gelaat word (ons huidige minimum beleggingswaarde). Die minimum bedrag wat jy kan aanvra is R Wetgewing beperk die bedrag betaalbaar indien jou belegging in 'n beperkingstermyn is (volgens Artikel 54 van die Langtermynversekeringswet). Slegs een onttrekking en een rentevrye lening kan in 'n beperkingstermyn gemaak word. Beskikbare bedrae word bereken op die dag wat ons die versoek verwerk, nadat ons jou laaste uitstaande vereistes ontvang het. Indien jy belê is in internasionale beleggingskomponente of n alternatiewe verhandelingsfonds (ADF), sal ons eers omskakel na 'n rand-geldmarkfonds voordat ons jou instruksie verwerk. Bladsy 2 van 5 momentum wealth onttrekkingsinstruksie
3 3: My instruksie (vervolg) Beleggingsnommer P P 3.2 Onttrekking of rentevrye lening - Keuse-uitkeeropsie of Verhandelde Uitkeeropsie (vervolg) B C Ek kies die volgende opsie: 1. R * as 'n rentevrye lening, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 2. R * as 'n gedeeltelike onttrekking, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 3. Volle onttrekking*. *Verwys asseblief na hierdie afdeling se belangrike nota oor Kapitaalwinsbelasting (KWB) en/of Inkomstebelasting. 3.3 Onttrekkingsopsie - Aftree-bewaringsopsie (Pensioen of Voorsorg) D Belangrik: Jy mag slegs een belasbare onttrekking (gedeeltelik of algeheel) uit hierdie belegging maak voordat jy aftree-ouderdom bereik. Indien jy n gedeeltelike onttrekking maak óf reeds gemaak het, sal geen verdere onttrekkings uit hierdie belegging toegelaat word tot met jou aftreedatum nie, wat kan wees nadat ouderdom 55 bereik is. Ons kan slegs jou kontantvoordeel betaal nadat ons die SAID belastingaanwysing ontvang het vir jou onttrekking. Sodra ons die belastingaanwysing by SAID aangevra het, kan die transaksie nie gekanselleer, verander of omgekeer word nie. SAID het n kennisgewing aan ASISA (Association for Savings and Investment SA) gerig oor die aansoek van belastingaanwysings en die kansellasie daarvan. Die kennisgewing bepaal dat n administrateur nie n belastingaanwysing mag kanselleer nadat daarvoor aansoek gedoen is nie. Wanneer ons vir jou belastingaanwysing aansoek doen, bevestig ons aan SAID dat jy jou daartoe verbind het om n ontrekking te maak en dat jy geregtig is op n voordeelbetaling. Die bruto onttrekkingswaarde is onderhewig aan die totale belastingberekening in ooreenstemming met die enkelbedragonttrekking belastingtabel. Ons beveel ten sterkste aan dat jy jou finansiële- of belasting adviseur kontak indien jy meer inligting nodig het. Indien jou fondsvoordeel vanaf die Regeringwerknemerspensioenfonds (GEPF) na ons Fonds oorgedra is, mag jou onttrekkingsvoordeel voor aftrede (jou een gedeeltelike onttrekking), nie meer as een-derde van jou fondsvoordeel (plus groei) wat vanaf die GEPF na ons Fonds oorgedra is, wees nie. Dit is ook belangrik om te verstaan dat indien jy jou een onttrekkingsvoordeel voor aftrede gemaak het, jy geen verdere enkelbedragonttrekkings kan maak nie, nie eens by aftrede nie. Ons kan slegs 'n bruto-onttrekking akkommodeer vanaf bewaringsfondse en moet belasting verhaal van hierdie bedrag, soos per die SAID belastingaanwysing. Indien hierdie jou een-onttrekking voor aftrede is, moet R op die kontrak gelaat word (ons huidige minimum beleggingswaarde). Die minimum onttrekkingsbedrag is R Onttrek asseblief vanaf my belegging as volg: 1. R * as my een-onttrekking voor aftrede, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 2. % * van my totale belegging as my een-onttrekking voor aftrede, volgens my instruksie in afdeling 4 van hierdie vorm, of 3. Volle belegging*. *Verwys asseblief na hierdie afdeling se belangrike nota oor Inkomstebelasting, belastingaanwysings, toegelate onttrekkings, ens. 4: Uit watter beleggingskomponente moet die onttrekking betaal word? Jy hoef nie hierdie afdeling in te vul indien jy 'n volle onttrekking maak nie. Belangrik: Wanneer jy ons vra om n randbedrag te verkoop wat gelyk is aan of meer is as 95% van daardie spesifieke beleggingskomponent se totale waarde, sal ons 100% daarvan verkoop. Ons moet dit doen om seker te maak dat ons genoeg verkoop om jou randwaarde-instruksie te verwerk. Indien ons minder kry as die bedrag wat jy versoek het, sal ons die bedrag wat ons gekry het gebruik. Indien ons meer kry, sal ons die bedrag wat oorbly weer in die Momentum Money Market Fund belê. Onttrek asseblief as volg: 1. Proporsioneel uit alle beleggingskomponente of 2. Soos per die instruksie onder (vul asseblief in) Beleggings- Name van beleggingskomponente (skryf alle beleggingsname volledig uit) klas Randwaarde* Deel % % momentum wealth onttrekkingsinstruksie Bladsy 3 van 5
4 4: Uit watter beleggingskomponente moet die onttrekking betaal word? (vervolg) *Randbedrag is slegs vir rand-geprysde instrumente. Jou laaste gereelde belegging sal aan jou uitbetaal word na n 30-dae wagperiode. Vir internasionale beleggingskomponente kan ons net persentasie-verkoopsinstruksies aanvaar. 5: Voorkoming van geldwassery 5.1 Bron van geld en inkomste Wat was die bron van die geld toe jy dit oorspronklik belê het? Salaris as werknemer Naam van werkgewer Vergoeding as eienaar/entrepreneur Naam van hoof-besigheid Aard van besigheid Erflating Naam van bestorwe boedel Beleggingsinkomste Bron van kapitaal Prysgeld Bron, bv. Lotto Datum D D M M J J J J Spaargeld Bron van spaargeld Oordrag vanaf goedgekeurde fonds Naam van goedgekeurde fonds Ander 5.2 Polities-blootgestelde persone (PBP s) PBP s is individue wat toevertrou word, of in die verlede toevertrou was met n prominente publieke funksie in enige land. Indien jou familielid, vennoot of benoemde begunstigde n PBP is, word jy ook as n PBP geag. n PBP-status is nie net van toepassing op staatsdienswerknemers of n persoon wat in politiek betrokke is nie. Dit sluit byvoorbeeld ook die bestuurder wat n tender toestaan in die plaaslike munisipaliteit en wat invloed het om die betaling van geld te manipuleer in, en dit sluit ook ander senior beroepe soos regters en militêre offisiere in. Belegger Enkelbedragbelegging-bydraebetaler (indien nie die belegger) Gereelde-belegging bydraebetaler (indien nie die belegger) 6: Finansiële adviseur moet invul 6.1 Finansiële adviseur se besonderhede Naam Finansiële adviseurskode FSP-naam FSP-huiskode 6.2 Verklaring 1. Ek het alle dokumente wat van toepassing op hierdie belegging is vir die belegger gegee en verduidelik voor hulle hierdie instruksie onderteken het. 2. Ek erken dat ek persoonlik alle fooie en kostes wat van toepassing op hierdie belegging en instruksie is aan die belegger verduidelik het. 6.3 FICA-bevestiging en -verklaring (nie vir Momentum Financial Planning se gebruik nie) Ek het: die belegger geïdentifiseer (insluitend enige beleggingseienaar, versekerde lewe en bydraebetaler), hulle besonderhede op die instruksie geverifieer soos deur afdeling 21 van FICA vereis, en alle verifikasiedokumentasie gestoor soos deur afdeling 22 van FICA vereis. Bladsy 4 van 5 momentum wealth onttrekkingsinstruksie
5 6: Finansiële adviseur moet invul (vervolg) 6.4 Finansiële adviseur handtekening Ek bevestig dat ek hierdie instruksie, die verklarings en bepalings, voorleggings, skedules en gidse wat op hierdie instruksie van toepassing is, met sorg gelees het, dit verstaan en aanvaar. Die inligting wat ek voorsien is waar en korrek. Ek het seker gemaak dat al die besonderhede op hierdie instruksie ingevul is. Ek sal julle nie verantwoordelik hou vir enige verlies of skade indien iemand die instruksie verander nadat ek dit onderteken het nie. Naam en van van ondertekenaar Handtekening van finansiële adviseur Datum D D M M 2 0 J J 6.5 Kontakpersoon by die finansiële adviseur se kantoor Naam en van Telefoon werk E-posadres Selfoonnommer 7: Verklaring deur die belegger Ek verstaan hierdie instruksie en het al die toepaslike notas, bepalings en minimum openbaarmakingsdokumente gelees en verstaan (in hierdie dokument en op julle webwerf). Die inligting wat ek verskaf het waar en korrek is. Ek het al die besonderhede van hierdie instruksie ingevul. Ek sal julle nie verantwoordelik hou vir enige verlies of skade wat veroorsaak word deur my adviseur wat nie toepaslik gelisensieer is, en vertragings as gevolg daarvan nie. Ek sal julle nie verantwoordelik hou vir enige verlies as gevolg van n onduidelike, foutiewe of onvolledige instruksie wat ek gestuur het nie. Naam en van van ondertekenaar Kapasiteit van ondertekenaar (indien nie belegger) Onderteken te Datum D D M M 2 0 J J Gemagtigde ondertekenaar Tweede handtekening (indien benodig) Handtekening van gade, indien getroud binne gemeenskap van goedere op of na 01/11/1984 Momentum Wealth (Edms) Bpk. Westlaan 268 Centurion 0157 Posbus 7400 Centurion 0046 Suid-Afrika Tel +27 (0) Faks +27 (0) ShareCall [email protected] Reg. nr. 1995/008800/07 Momentum Wealth is n gemagtigde finansiële diensverskaffer (FSP 657). momentum wealth onttrekkingsinstruksie Bladsy 5 van 5
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan
BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid
HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING
AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang
Versoek om Belegging te Wysig
Versoek om Belegging te Wysig Vertroulik Absa Investment Management Services Absa Investment Management Services is n gemagtigde Finansiëlediensteverskaffer. Alle toepaslike afdelings moet volledig voltooi
HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling
Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
Bankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema
Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die
P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium
SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax
DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM
DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM 1. HOEVEEL PROKUREURS IS BETROKKE EN WAT IS HULLE BYDRAE Daar kan soveel as drie verskillende Prokureurs betrokke wees by die
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing
Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens
Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul
Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds
AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE
AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: [email protected] LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende
Stuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:
AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse
ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL
ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK
AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID
SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan [email protected] Of Faks aan
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer
Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE
Eis vir Siektevoordeel
Siektevoordeel CPC001A Eis vir Siektevoordeel Kontakbesonderhede: Telefoonnommer: (021) 916-3455 Faks nommer: (021) 957-2288 e-posadres: [email protected] Belangrik: 'n Volledig voltooide eisvorm is
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING
PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: [email protected] AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON
AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie
AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015
AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK 7-9 Augustus 2015 1 Die aansoekproses 1. Druk hierdie vorm uit (indien u dit elektronies ontvang) en voltooi dit. 2. Besorg dit aan die Lady Grey Kunstefees op een van 3 maniere:
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:
Egskeidingskontrolelys vir Lede
Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging
UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM
KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM ALGEMENE VOORWAARDES & INLIGTING VAN STALLETJIES LIGGING Die KALAHARI KUIERFEES vind op die Upington Expo gronde plaas. Dis geleë op die hoek
Hoe om Jou Kind se Van te Verander
Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word
Pre-Graad R / Graad R
PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 [email protected] www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n
SENWES BEPERK / LIMITED
Ons verw: U verw: NG/FICA 17 Mei 2004 AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:
Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge
Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons
Doodseise Gids Om u te help eis na 'n kliënt oorlede is Hierdie gids verduidelik vir u hoe om te eis by die afsterwe van 'n kliënt. Dit meld ook watter inligting u aan ons moet voorsien sodat ons die voordele
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:
NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.
Gids vir Byvoordele eise
Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME
SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME FONDSINSAMELINGSNOMMER 02 200032 115 2 Na voltooiing stuur asseblief terug aan: afspraak of kontak Sr. Hannelie De Jager vir evaluasie POSBUS 11157
AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1
WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: [email protected] HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3
Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.
Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind
OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE. Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN GEREELDE VRAE Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. INHOUD DIE BELASTINGVRYE PLAN 4 Wat is die Belastingvrye Plan? Wat beteken belastingvry in werklikheid? Kan ek
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING
1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING
AANSOEK OM LIDMAATSKAP
Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE
Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR
GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
Effektetrust-Aansoekvorm - Nie-individuele Beleggers (slegs nuwe beleggers)
Effektetrust-Aansoekvorm - Nie-individuele Beleggers (slegs nuwe beleggers) Vorms Stuur die ingevulde vorms en stawende dokumente aan: [email protected] 0860 724 467 Algemene
Stuur die aansoekvorm aan:
AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net
TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING
Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: [email protected] TOEGEWINGSPROTOKOL
VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
In die saak tussen:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoeknommer : 4511/09 JAN-NEL DU PLESSIS CHRISTINA MAGDALENA DU PLESSIS Eerste Applikant Tweede Applikant en CHANGING TIDES
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :
VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER
LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : [email protected] www.eversdal.org.za Leerder se van Volle
Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse
FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)
by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.
Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM
LIDMAATSKAP AANSOEKVORM LIDMAATSKAP NO: SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Reg no. 2002/0249 66/07 - Posbus 31021 Wonderboompoort 0033 - Bemarkingskantoor: (0861) 57 47 47 - Epos: [email protected] VOLTOOI
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.
