KERSFEES. SKRIFLESING: Lukas 2:8-20. Lukas 2:15, 17, 20 [lees in preek weer] Die geboorte van Jesus dring tot geloofsaksie, getuienis en aanbidding.

Vergelijkbare documenten
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

n Tempel Leier besoek Jesus

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Jesaja sien die Toekoms

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Petrus en die Krag van Gebed

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Preek Romeine 1:16-17

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Van Vervolger tot Prediker

Welkom by Die Storie God se storie

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

SKRIFLESING: Lukas 2: TEKS: Lukas 2: Die volle boodskap van Kersfees. Psalm 118 : 12. Psalm 40 : 4. Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNES 6:48 HK 28. Votum en seën. Psalm 100 : 1, 3. Gebed. Skrifberyming 54 (2-6) : 1. Skriflesing: Johannes 6:41-59 (AV 1983) Belydenis: HK 28

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Goeie Konings, Slegte Konings

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die Kerk se Geboorte

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Tema: God gee die blydskap van die ewige lewe aan diégene wat in ons boodskap van Jesus Christus glo!

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Seun het gekom om die Vader aan ons bekend te maak.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Pragtige Koningin Ester

Van Vervolger tot Prediker

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

Toe God alles gemaak het

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

HEMELVAART. SKRIFLESING: Johannes 14:1-14. TEKS: Johannes 14:2-3 (AV 1933/53) Jesus Christus is hemel toe vir ons. Psalm 2 : 4, 6.

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Geroep vir Gemeenskap

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

Toe God alles gemaak het

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

'n Man gestuur deur God

SKRIFLESING: Lukas 6: TEKS: Lukas 6:37 HK 43. God se mense het ook met hulle woorde lief. Psalm 34 : 1, 2. Psalm 34 : 6.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Jona en die Groot Vis

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2.

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Preek oor: Wat doen die Heilige Gees? Die Heilige Gees laat die wedergeboorte plaasvind

Les 1 vir 7 Oktober 2017

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is.

Die brief aan die Filippense

JESAJA 53:9 HK Sondag 16:40-43

TEKS: 1 Korintiërs 8:4-6 HK 34:94-95

SKRIFLESING: Lukas 17:1-10. TEKS: Lukas 17:10 HK 24. Begenadigdes skuld God gehoorsaamheid. Psalm 138 : 1. Skrifberyming 24 (1-1) : 2.

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Dr AH Bogaards. 1. Inleiding Wat is eensaamheid? Lees: Mt.27: Teks: Mt.27: Datum: 18 Oktober 2015

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Transcriptie:

KERSFEES SKRIFLESING: Lukas 2:8-20 TEKS: TEMA: OPSKRIF: Lukas 2:15, 17, 20 [lees in preek weer] Die geboorte van Jesus dring tot geloofsaksie, getuienis en aanbidding. NÄ Kersfees wat dan? Psalm 145 : 1, 2, 4 Psalm 145 : 10, 11 Skrifberyming 4 (4-4) : 1, 2, 3 Skrifberyming 4 (4-4) : 6, 7 [Ook: Ps 98 : 2, 3 Sb 24 : 6] 1

Wat gebeur nou nä hierdie erediens en nä vandag met die boodskap wat u in hierdie dae weer van oraloor gehoor het die boodskap van die geboorte van ons Here Jesus Christus? Is hierdie boodskap iets wat vir ons mooi was hierdie rukkie van die jaar, maar hierna gaan die lewe nou maar weer aan soos altyd, totdat ons volgende jaar weer by die Kerstyd kom? NÄ Kersfees wat dan? Dis n vraag wat hierdie beskrywing van die herders se reaksie op hierdie boodskap by ons wakkermaak: nä Kersfees wat dan? Kom ons kyk na wat die Heilige Gees ons hier van die herders laat lees: hoe die boodskap hulle gedring het tot geloofsaksie en tot getuienis en tot aanbidding. 1. GEDRING TOT GELOOFSAKSIE (vers 15) Dit was n verstommende boodskap wat die herders daardie nag by die engel en by die engele gehoor het. U moet dit nou goed verstaan: herders was destyds nie gerekende mense nie: - hulle was definitief nie soos die FariseÑrs en die SadduseÑrs en die Skrifgeleerdes voorlopers in die kerklike lewe van destyds nie; - hulle was ook nie gesiene mense in die samelewing nie; hulle t maar n eenvoudige beroep beoefen: om skape te laat wei en op te pas; - uit opmerkings van destyds is dit duidelik dat herders oor die algemeen in die samelewing van destyds nie n goeie reputasie gehad nie; - en hulle ou leefwöreldjie was maar klein; hulle lewe was maar n gestoei om liggaam en siel aanmekaar te hou. En hier word hülle gekies om n boodskap direk uit die hemel te hoor! En wat n boodskap! - dat hulle Verlosser gebore is, die Christus, die Messias, die Een wat God vir Sy volk belowe het en op Wie hierdie volk so angstig gewag het, Een wat Here is, hulle God self! 1 1 vers 11 2

- en Hy s nie net vir hulle as herders gebore nie, maar vir die hele volk en hulle, die geringstes onder die volk, mag dit eerste hoor! - en asof dit nog nie genoeg is nie, hoor hulle by die menigte engele dat hierdie gebeurtenis tot in die hoogste hemele weerklank vind en oor die hele aarde vrede gaan bring! n Verstommende boodskap wat hierdie klompie eenvoudige skaapwagters hoor. En wat doen hierdie boodskap met hulle? Dit dring hulle tot geloofsaksie: hulle gaan kyk na hierdie Kindjie wat gebore is soos die engel aan die hand gedoen het toe hy vir hulle gesö het dat n kindjie wat in doeke toegedraai is en in n krip lö, vir hulle n teken sal wees. Dis geloofsaksie, want hierdie herders glo wat hulle gehoor het: - hier s nie die geringste sweem van twyfel of onsekerheid by hulle nie; - hulle verstaan dit dadelik as woorde van die Here af kom (v. 15), en dat die engel maar net n boodskap-oordraer was; - hulle het dan ook nie gaan kyk of dit is soos die engel gesö het nie, maar hulle het gegaan het om dit wat gebeur het, te sien. Al is hierdie boodskap wat hulle daardie aand gehoor het, oneindig groter en hoñr as hulle normale leefwöreldjie en ervaringswöreldjie, glo hulle dit onvoorwaardelik. En dit maak dat hulle dadelik (beklemtoon in Grieks) mekaar tot aksie aanspoor en gään waar die Here hulle op daardie aand wil laat gaan. Die boodskap van die geboorte van Jesus dring hulle tot onvoorwaardelike geloof en geloofsaksie. 2. GEDRING TOT GETUIENIS (vers 17) As die herders daar in Betlehem vir Maria en Josef en die Kindjie kry, dan praat hierdie herders oor hierdie Kindjie; dan vertel hulle vir almal wat vir hulle gesö is oor hierdie Kindjie. Let wel, hulle vertel nie net vir Maria en Josef wat hulle by die engel en engele gehoor het nie (soos die AV 1983 dit laat klink), maar vir baie mense soos wat duidelik uit vers 18 afgelei kan word. n Mens kan dit goed verstaan ook: - waar jou hart van vol is, loop jou mond mos van oor! 3

- dit wat hulle gehoor en beleef het, was so geweldig groots, dat hulle dit sekerlik vir elkeen wat hulle in die hande kon kry, vertel het! Let op: - hulle t nie vir teologiese opleiding gegaan om voltydse predikante of sendelinge te word nie; - hulle t ook nie eers lesse gekry oor hoe hulle alles presies op die beste manier moet formuleer nie; - maar hulle t met hulle eie woordeskat en elkeen met sy manier van praat, met mense gepraat. Dit was tog ook nie so moeilik nie, want hulle t nie gepraat oor wat hulle persoonlik ervaar het en gefilosofeer oor wat dit alles nou in kerk en wöreld tot gevolg gaan hö nie. Hulle het (staan hier in vers 17) gepraat oor die Kindjie en net oorvertel wat vir hülle oor Hom gesö is. DÄÄrvoor hoef jy nie n teoloog of n welsprekende redenaar of n ekstrovert 2 te wees nie Wat hulle gehoor en gesien het, het hulle gedring tot n getuienis het hulle laat praat 3. GEDRING TOT AANBIDDING (vers 20) Het u gehoor dat die herders direk hierna terug is na hulle herderslewe toe? Hulle aardse roeping het nie na hulle ontmoeting met die Kindjie nou skielik opgehou nie: - die skape moes nog steeds opgepas word; - hulle moes nog steeds werk, nagskof ook, om kos en klere vir hulleself en vir hulle afhanklikes te voorsien. Maar daar iets in hulle lewe bygekom, of as dit reeds daar was, het dit nou baie meer en baie dieper en baie intenser geraak: - aanbidding; - hulle het God geloof en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het en wat was presies net soos dit vir hulle gesö is. Die woorde wat hier met loof en prys vertaal is, is woorde wat beteken: 2 Introverte praat moeilik oor hulleself, maar behoort n boodskap relatief maklik aan n derde persoon oor te dra. 4

- jy gee aan Gâd erkenning vir dit wat gebeur het; - jy wys met jou lied of met jou gebed na Hom toe: dis Hy wat dit gedoen het! - jy sö mooi en goeie dinge oor Hom; - jy praat so dat ander wat jou hoor, al hoe meer van Hâm dink; - jy verhoog Sy aansien met jou woorde; - jy eer Hom. Is die Bybel nie n wonderlike boek nie! En is die Here se werke nie wonderlike werke nie! - ons weet tog uit die Bybel dat die finale en hoogste doel van alles wat God doen, dät is dat Hy geñer sal word; - en hier waar Hy Sy Seun vir wie wöreld gee, loop dit by die eerste mense wat daarvan hoor daarop uit, dat Hy geloof en geprys word; - presies dit wat volgens God se bedoeling behoort te gebeur, gebeur! Die boodskap wat hierdie herders gehoor het en gesien het, dring hulle nie net tot geloof en geloofsaksie en tot getuienis toe nie, maar ook tot aanbidding: - tot n gees wat daarvan deurdrenk is en tot n mond wat maniere kry om dit te laat hoor, dat God geñer moet word vir dit wat gebeur het. Julle klein outjies broertjies en sustertjies, toe die engel vir hierdie herders wat hulle skape opgepas het, kom så het dat Jesus, hulle Verlosser gebore is, toe t hulle drie dinge gedoen: - hulle het dit geglo; hulle t geså: ons weet dis die waarheid; - en hulle vir ander mense ook hierdie wonderlike nuus vertel; - en hulle t vir God baie, baie, baie dankie geså omdat Hy Jesus vir ons gegee het. As jy hoor dat Jesus wat gebore is, ons Verlosser is, moet jy dit ook glo. En as jy groter word, moet jy dit vir ander mense ook vertel. En jy moet ook vir God baie dankie så dat Hy Jesus vir jéñ ook gegee het TOEPASSING Waarom is hierdie reaksie van die herders op die boodskap van die engele vir ons opgeteken in die Woord van God? Onder andere om vir ons te wys wat häãrdie werk van God aan mense doen. 5

Om vir ons te wys dat waar die boodskap (dat vir ons die Verlosser, Christus die Here, gebore is) gehoor word, die Heilige Gees mense daarmee tot geloof en geloofaksie en tot getuienis en tot aanbidding dring. Besef u hoe nodig juis hierdie drie dinge in ons tyd is? Geloof. Praat maar net oor geloof. Die aksie kom vanself uit n ware geloof. Hoe nodig het ons wöreld nie geloof nie. In ons wöreld selfs in die Christelike wöreld is daar so baie bedenkinge en twyfels en vraagtekens en redenasies soos wat jy destyds by die FariseÑrs en SadduseÑrs en Skrifgeleerdes gekry het. En daar is so n tekort aan onvoorwaardelike geloofsaanvaarding van die soort wat hierdie herders gewys het; aan mense wat die boodskap dat Jesus van Nasaret, wie se geboorte ons vandag vier, die Verlosser en die Christus en die Here van die wöreld is, onvoorwaardelik glo, en wat dadelik gaan om vir die eerste keer of opnuut by Hom vergewing van sondes en vrede met God en n nuwe koers op aarde en die ewige lewe hierna te kry. Getuienis. Hoe nodig het ons wöreld dät nie! - mense met vol harte wat sommer spontaan oor Jesus Christus praat; - mense wat nie as opgeleide predikante of met slim teologiese terme nie, maar sommer op hulle eie manier vir ander vertel wat hulle in die Bybel oor Jesus gelees het; - mense wat met die liefde van Christus in hulle harte vir heidene en vir ateåste en vir Moslems en vir Jode en vir afgedwaalde Christene vertel en skryf en e- pos wat dit beteken dat Jesus die Verlosser is, en Christus die Here Hoe kan ons niã praat nie? - as herders van destyds, wat nog maar net van die geboorte van die Verlosser gehoor het, nie kon stilbly daaroor nie, hoe kan ons, wat nie net van die Kindjie in die krip weet nie, maar ook van die Man van smarte aan die kruis vir ons, en van die Lewende wat uit dood en graf opgestaan het hoe kan âns dan nie präät hieroor nie! 6

Aanbidding. Hoe nodig het ons wöreld dit nie ook nie. Daar is selfs by baie Christene soveel worsteling met God, soveel trane en klagtes, en so min opgewondenheid en blydskap en verwondering en aanbidding gebede wat God vereer en liedere waarmee ons sommer daar by die huis of in die veld of agter die stuurwiel Sy Naam grootmaak! Daar äs tye wanneer trane en klagtes voor die Here n plek het. Maar daar is ook tye en wanneer is dit nie so n tyd nie! wat dit gepas is om Hom te loof en te prys en te vereer En hierdie dinge wat in ons tyd so nodig is, is die dinge (so leer ons hier in die Bybel) wat nä hierdie erediens en nä vandag behoort te gebeur en wat dwarsdeur die jaar behoort te bly gebeur: o o o Dat mense soos ons, wat die boodskap van Jesus se geboorte gehoor het, vir die wöreld toonbeelde moet wees van mense wat dit onvoorwaardelik glo dat hierdie Een wat gebore is, ons Verlosser en die Christus en ons Here is, en dat ons dit met ons ons lewensaksies sommer van nâü af as ons hier uitstap sal wys ook! Dat ons mense sal wees wat regtig gaan praat - nie oor my of oor die kerk nie; - maar oor die Kind wat gebore is: oor wat die Woord ons van Hom vertel En dat ons, wanneer ons teruggaan na ons daaglikse roepings toe nadat ons nou weer hierdie booskap gehoor het sal gaan met n gees wat baie meer van God se grootheid en hoogheid verstaan en met n mond wat baie meer daarvan wil bid en sing. NÄ Kersfees wat dan? Dan geloof. Dan getuienis. Dan aanbidding. Dis mos waartoe häãrdie boodskap mense dring 7 AMEN