HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Vergelijkbare documenten
EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

vraestel bestaan uit 7 bladsye

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 NATUURWETENSKAPPE

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FAKTORE EN VEELVOUDE

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tydsduur: 3 uur

INSTRUKSIES EN INLIGTING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

BARRETT SE TAKSONOMIE

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

TSHWANE WES GRAAAD 10

EKURHULENI NOORD DISTRIK

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Plantstruktuur en Plant Voedsel

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

Memorandum: Voorbeeld van n toets

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Les Plan Twee. Habitats

Transcriptie:

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 EKSAMINATOR: L VENTER TYD: 1 UUR MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 INSTRUKSIES 1. Beantwoord ALLE VRAE op FOLIOPAPIER 2. Nommer jou vrae korrek 3. Werk netjies 4. STERKTE! AFDELING A Beantwoord hierdie afdeling OP FOLIOPAPIER. VRAAG 1A Verskillende moontlikhede word as antwoorde vir die volgende vrae voorgestel. Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die letter en syfer op JOU FOLIOBLAD neer te skryf bv. 1C. 1. Die soute wat deur soutsuur gemaak is A. Sulfate B. Nitrate C. Chloriede D. Sulfiete 2. As n suur met n metaal reageer, is een van die produkte. A. koolstofdioksied B. Sout C. Suurstof D. Oksiede 2/

NATUURWETENSKAP GRAAD 9 bl. 2 3. Die werking van teensuurmiddels is gebaseer op die reaksie tussen Maagsuur en n A. metaal B. metaaloksied C. hidroksied D. karbonaat 4. By die mens vind gaswisseling plaas by A. tragea B. diafragma C. brongusse D. alveolusse 5. Afvalstowwe in die menslike liggaam word A. uitgeskei B. ingeasem C. verteer D. geabsorbeer 6. Watter een van die volgende is nie n seksueel-oordraagbare siekte nie? A. Tuberkulose B. Sifilis C. VIGS D. Gonorree (6) VRAAG 1B Skryf die korrekte term vir elk van die volgende stellings neer. Skryf slegs die antwoord teenoor die nommer OP JOU FOLIOPAPIER NEER. 1. Die indikator wat gebruik word om vir water te toets. 3/

NATUURWETENSKAP GRAAD 9 bl. 3 2. Die gas wat in brandblussers gebruik word om vure te blus. 3. Die reaksie wat ontstaan as n suur by n hidroksied gegooi word. 4. Die buis wat urien vanaf die nier na die urienblaas vervoer. 5. Die spiere tussen die ribbe. 6. n Manlike gameet met n stert wat vir n beweging gebruik word. (6) TOTAAL VRAAG 1 A EN B [12] AFDELING B Beantwoord hierdie afdeling OP FOLIOPAPIER. VRAAG 2 2.1 Noem drie uitwerkings van n krag. (3) 2.2 Definieer: Gewig van n liggaam (3) 2.3 n Voetslaner dra n rugsak van 8kg. Na 10 minute bevind hy hom 50 meter Hoër as sy beginpunt. Bereken die volgende: 2.3.1 die gewig van die rugsak 2.3.2 die hoeveelheid arbeid wat op die rug verrig is. (6) [12] VRAAG 3 3.1 n Eksperiment is in die klas uitgevoer waar magnesium in suurstof brand. die produk wat gevorm het, is in water gegooi en met die indikator, broomtimol-blou getoets. 3.1.1 Wat is die naam van die stof wat vorm as magnesium in suurstof brand? (1) 3.1.2 Nadat bogenoemde stof in water gegooi is, het ons die ph getoets. Was die stof nou n basies of n suur? Verduidelik jou antoord. (3) 4/

NATUURWETENSKAP GRAAD 9 bl. 4 3.1.3 Indien jy die nuut-gevormde stof by n suur gooi, watter twee nuwe produkte sal vorm? (2) 3.1.4 Indien die suur soutsuur was, watter agtervoegsel sal agter Magnesium geskryf word? (1) [7] VRAAG 4 4.1 Voltooi die onderstaande tabel. Skryf slegs die syfer en die antwoord op JOU FOLIOPAPIER neer. INDIKATOR KLEUR KLEUR IN BASIS Lakmoes rooi Rooi (1) Broomtimol blou (2) Blou Metiel oranje (3) (4) (5) (6) pienk (6) 4.2 Teken ph skaal (3) [9] VRAAG 5 5.1 Noem 3 kontakkragte (3) 5.2 Noem 3 veldkragte (3) [6] 5/

NATUURWETENSKAP GRAAD 9 bl. 5 VRAAG 6 Die diagram stel n model van die menslike borskas voor. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg: 61.1 Wat gebeur met die ballonne indien die rubberband opwaarts gedruk word? (1) 6.1.2 Wat gebeur met die ballonne indien die rubberband afwaarts getrek word? (1) 6.1.3 Watter genommerde deel stel C-vormige kraakbeenringe voor? (1) 6.1.4 Wat is hierdie kraakbeenringe se funksie? (2) 6.1.5 Wat word onder die term: Gaswisseling, verstaan? (3) 6.2 Noem enige twee longsiektes (2) [10] 6/

NATUURWETENSKAP GRAAD 9 bl. 6 VRAAG 7 7.1 Bestudeer die onderstaande skets en beantwoord die vrae wat volg. 7.1.1 Benoem die dele wat 1, 4 en 6 genommer is. (3) 7.1.2 Noem die prosesse wat betrokke is by die werking van die nier. (3) 7.2 Beskryf kortliks wat die volgende terme beteken: (a) diabetes (2) (b) dialise (2) [10] 7/

NATUURWETENSKAP GRAAD 9 bl. 7 VRAAG 8 8.1 Bestudeer die onderstaande sketse en beantwoord die vrae wat volg: 8.1.1 Watter genommerde deel vervoer manlike spermselle? (1) 8.1.2 Watter funksie vedrrig die deel wat 4 genommer is? (1) 8.1.3 Watter funksie verrig die deel wat 5 genommer is? (1) 8.1.4 Identifiseer die dele 6 8 en 11 van die vroulike voortplantingstelsel. (3) 8.2 Beskryf kortliks wat met die ovum sal gebeur indien bevrugting nie plaasgevind het nie. (2) 8.3 Noem drie nuttige stowwe wat vanaf die plasenta na die fetus beweeg? (3) 8.4 Watter hormoon is belangrik vir die sekondêre kenmerke by die man? (1) [12] 8/

NATUURWETENSKAP GRAAD 9 bl. 8 AFDELING C VRAAG 9 Mens se liggaam bied n ideale habitat vir n verskeidenheid kieme. Alle virusse en sommige bakterieë veroorsaak siektes. Seksuele losbandigheid onder tieners neem ook toe wat lei tot promiskuïteit en dus siektes van die voortplantingstelsel. Skryf n kort paragraaf oor enige twee seksueel oordraagbare siektes. Noem die siektes en identifiseer die organisme wat dit veroorsaak, asook simptome van die siekte. (8) [8] GROOTTOTAAL: 80