TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

Vergelijkbare documenten
BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Statistieke met een oogopslag

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Psalm 91:4, Die Bybel vir almal

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Les 14: Entrepreneurskap

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

n Tempel Leier besoek Jesus

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

VOORWOORD. Hykie Berg MY STORIE VAN HOOP 9

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Briewe, posseëls en elektroniese pos

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Jesaja sien die Toekoms

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Welkom by Die Storie God se storie

Wat is Movember? 52% van die eise vir ernstige siekte wat aan mans uitbetaal is, was vir kanker.

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Les 2 vir 13 Oktober 2018

FAKTORE EN VEELVOUDE

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Die brief aan die Filippense

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Paulus en sy vriende vertel ander van God

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Van Vervolger tot Prediker

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Transcriptie:

ONS IS MET JOU AS DIT TYD IS OM TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

# OMfightback VERHAAL 1 WAT IS DIE GEHEIM VAN N VOL LEWE? DANE, 29, HODGKINS-LIMFOOM Kanker-oorwinnaar en bekroonde advertensieskepper Is dit avontuur, tyd saam met jou familie en vriende, goeie werk, jou eie besigheid? Wat ook al vir jou die meeste beteken dit is jou goeie gesondheid wat jou in staat stel om dit te geniet en uiteindelik voluit te leef. Dis waarom goeie gesondheid nooit as vanselfsprekend aanvaar moet word nie. Hodgkins-limfoom is by Dane gediagnoseer toe hy 23 was. Hy het pas begin werk, in die reklamewêreld, en moes vier nek-operasies, twee sleutelgathartoperasies, bestraling en chemoterapie ondergaan. Dit het hom egter nie weerhou om een van die mees erkende en bekroonde advertensieskeppers in Suid-Afrika te word nie. Indien jy n ernstige siekte opdoen, kan dit jou gesondheid en jou lewe terugsit. En hoewel dit nie maklik is om terug te veg en te herstel nie, is dit ook nie onmoontlik nie. By Old Mutual beloof ons om na jou, jou gesin en jou besigheid om te sien wanneer jy dit die nodigste het met n belastingvrye enkelbedrag om finansiële bekommernisse te help verlig sodat jy op n beter en spoediger herstel kan fokus.

WAT IS N ERNSTIGE SIEKTE? n Ernstige siekte is n siekte of ander gesondheidstoestand wat jou vermoë om n normale lewe te lei, affekteer. Voorbeelde van ernstige siektes sluit in: - Kanker - Hartaanval - Beroerte - Kroonaaromleiding - VIGS - Tipe 1 Diabetes - Parkinsonsiekte - Breinbeserings weens n ongeluk - Verlamming Hierdie siektes verg gewoonlik gereelde behandeling, medikasie en besoeke aan mediese spesialiste, asook leefstyl-aanpassings. Hulle kan egter oorkom word met die regte mediese behandeling en emosionele sowel as finansiële ondersteuning. DIE BEHOEFTE AAN DEKKING VIR ERNSTIGE SIEKTES n Ernstige siekte kan by enigiemand gediagnoseer word, of jy nou ses of 75 jaar oud is. Dit affekteer almal alle ouderdomme, geslagte en rasse. JONGSTE EN OUDSTE EISE BETAAL IN 2013 Dit is duur om van n ernstige siekte te herstel. Byvoorbeeld: n Mediese fonds en mediese gapingsdekking betaal slegs vir die direkte koste wanneer jy siek raak of tyd in die hospitaal deurbring. Indirekte uitgawes soos aanpassings aan jou huis en voertuig, rehabilitasiekoste en alternatiewe terapie word soms uit die oog verloor. Voorbeeld: Maryke (35) is n argitek. Borskanker is by haar gediagnoseer en sy moes twee operasies, bestraling en chemoterapiebehandeling oor n tydperk van agt maande ondergaan. Direkte koste wat gedek is: Direkte hospitaal- en behandelingskoste. Onverwagte indirekte uitgawes: Aanstelling van n heeltydse oppasser vir haar twee kinders, om by die werk verlof te neem om vir behandeling te gaan, rehabilitasie en pruike. 1 UIT 2 MENSE MET KANKER LY AAN DEPRESSIE 0 100 6 75 Een van die uitgawes wat die meeste oor die hoof gesien word, is die behandeling van depressie. Een uit twee persone wat n ernstige siekte oorleef, ervaar een of ander vorm van depressie. Die behandeling kan n aantal weke, maande of selfs langer duur. Dit is maklik om in te sien dat n eenvoudige maandelikse bydrae tot n ernstige siekte-voordeel die wêreld se verskil kan maak oor die langtermyn.

GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING GREENLIGHT bied n reeks ernstige siekte-oplossings wat meer as 68 siektes dek, om te pas by die lewensfase waarin jy is. Of jy nou n gevestigde gesin het, n huisvrou of huisman is, n jong beroepspersoon of selfs afgetree is, ons is oortuig dat jy die regte oplossing vir jou behoeftes sal kry. OMfightback VERHAAL 2 # Ons ernstige siekte-dekking is saamgestel om jou te help sodat jy jou kanse op herstel kan verbeter. En boonop beskou ons MIV as n chroniese toestand, wat beteken dat persone met hierdie toestand ook toegang kan kry tot beskerming vir ernstige siektes. ERNSTIGE SIEKTE-EISE BETAAL IN 2013 8% 53% 11 % 28% Ander ernstige siektes Beroerte Kankers Harttoestande Ons glo aan betaal wat ons beloof. In 2013 het ons R387 miljoen aan eise vir ernstige siekte-dekking betaal. Ons hoop dit gee jou gemoedsrus dat wanneer dit tyd is om terug te veg, jy absoluut daarop kan fokus. JOU FAMILIEGESKIEDENIS Indien daar n geskiedenis van ernstige siekte in die familie is, is dit raadsaam om gereeld roetine mediese ondersoeke te ondergaan ingeval jy die siekte opdoen, sodat dit vroeg gediagnoseer kan word. n Vroeë diagnose en die regte ernstige siekte-dekking kan n groot invloed hê op jou kanse om te herstel. HEIDI, 43, BORSKANKER Kankerstryder met n positiewe, inspirerende gees Heidi glo sy het n tweede kans in die lewe gekry. Nadat kanker in 2014 by haar gediagnoseer is en vasgestel is dat dit na haar limfkliere versprei het, het sy onmiddellik die knop in haar bors laat verwyder en chemoterapie ondergaan. Niks sal haar egter keer om met haar lewe aan te gaan nie trouens, sy is vol lewenslus en n inspirasie vir haar kollegas, familie en vriende.

N PAAR VRAE WAT JY MOONTLIK HET Wat sal gebeur wanneer n ernstige siekte by my gediagnoseer word? Indien jy aan ons vereistes voldoen, sal ons n belastingvrye enkelbedrag aan jou betaal, wat jy kan gebruik om toegang te kry tot die allerbeste behandeling en herstelplan moontlik, of vir enige ander behoefte. Jy kan kies hoe jy die uitbetaling wil aanwend sodat jy nie van jou persoonlike spaargeld, beleggings en aftreespaargeld hoef te gebruik om vir jou herstel te betaal nie. Wat gebeur as ek n ernstige siekte opdoen en n lang tyd uit die werk moet wees? Die meeste werkgewers bied betaalde siekteverlof van 30 dae oor n driejaar-tydperk. Indien jy al jou siekteverlofdae gebruik het, kan jou maandelikse inkomste verminder word. Ernstige siekte-dekking betaal n belastingvrye enkelbedrag uit, wat jy kan gebruik om verlore inkomste oor n kort tydperk te vervang. Vir langer tydperke het jy miskien ongeskiktheidsdekking nodig, wat spesifiek vir hierdie behoefte bedoel is. Indien jy enige van die groot vier siektes hartaanval, beroerte, kanker of kroonaaromleiding opdoen en ons nie vir jou volle dekking vir daardie siektes kan aanbied nie, kan ons afslag op jou maandelikse premie aanbied. Dit beteken jy sal slegs betaal vir die siektes waarvoor jy gedek word. Bied julle ernstige siekte-dekking vir kinders aan? Ons het voordele wat 29 spesifieke ernstige kindersiektes dek. Kan ek meer as een keer eis? Ja, GREENLIGHT het spesifieke voordele wat jou toelaat om meer as een keer te eis. Dit beteken jy kan vir byvoorbeeld n hartaanval, beroerte en kanker eis. Kan ek om dekking aansoek doen indien ek reeds n ernstige siekte gehad het? Ja, jy kan, maar ons sal miskien nie vir jou volle dekking kan aanbied nie. Ons sal kyk na die tipe ernstige siekte wat jy gehad het, wanneer dit gebeur het en hoe oud jy was. Op grond hiervan kan ons die dekking beperk deur sekere toestande uit te sluit of dekking af te wys. Uitsluiting van dekking beteken daar is spesifieke siektes waarvoor jy nie kan eis nie. Ons sal dekking afwys slegs as ons glad nie vir jou dekking kan aanbied nie. Wat is my hersteltydperk volgens GREENLIGHT? Jou belastingvrye enkelbedragbetaling is nie aan jou hersteltydperk gekoppel nie. Ons betaal hierdie enkelbedrag uit wanneer jy enige van die gespesifiseerde ernstige siektes opdoen, om jou tydens jou hersteltydperk te help terugveg.

# OMfightback VERHAAL 3 #OMfightback ONS GEMEENSKAP VAN OORLEWENDES Ons het n aanlyngemeenskap geskep waar persone wat ernstige siektes oorleef het en ondersteuners kan bymekaarkom om aan te moedig, te ondersteun en hoop te gee. Hier kan diegene wat al hierdie paadjie geloop het, hul advies deel. Jy kan ook #OMfightback op sosiale media volg om te sien hoe belangrik dit is om die regte ondersteuning te hê, en te sien watter groot verskil dit reeds aan mense se lewe gemaak het. MIKE, 50, VYF KROONAAROMLEIDINGS Hartsiekte-oorwinnaar en lewenslustige Ondanks die feit dat Mike fiks en gesond was, is n harttoestand by hom gediagnoseer wat dringende mediese sorg en n kroonaaromleiding (vyf omleidings) geverg het. Hy glo sy herstel is te danke aan sy familie se liefde en sorg en die regte finansiële plan wat hom gehelp het om op terugveg te fokus. Dis tyd om jou toekoms terug te eis. Wanneer jy met ons n vennootskap aangaan, kan ons die pad saam met jou loop van vandag af tot die dag wanneer dit nodig is om terug te veg.

hero, OM6511574 VEG VANDAG TERUG! Indien jy meer inligting oor GREENLIGHT Ernstige Siekte-dekking wil hê, gesels asseblief met jou Old Mutual finansiële adviseur of jou makelaar, of besoek www.oldmutual.co.za/severeillness. Indien jy finansiële advies wil hê en nie tans met n finansiële adviseur of makelaar in aanraking is nie, skakel asseblief 0860 947 366 of stuur e-pos na advice@oldmutual.com Old Mutual is n Gelisensieerde Finansiële Diensverskaffer.