SKEP N VOORBLAD VIR JOU VISUELE KUNSTE SKRIF



Vergelijkbare documenten
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

INSTRUKSIES EN INLIGTING

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

Lees en Leesgereedheid

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

BARRETT SE TAKSONOMIE

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jesaja sien die Toekoms

Welkom by Die Storie God se storie

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

1 Waar ek vandaan kom

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Les 14: Entrepreneurskap

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Meganiese stelsels en beheer:

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Rolprente uit twee verskillende genres *

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Jakkals lê eendag heerlik en

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Tema 8: Mense wat ons help

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

n Tempel Leier besoek Jesus

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

8 Die mens in die ruimte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Direkte en indirekte rede. Naam:

Pragtige Koningin Ester

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Transcriptie:

SKEP N VOORBLAD VIR JOU VISUELE KUNSTE SKRIF Die doel van hierdie opdrag is om n voorblad te ontwerp vir jou visuele kunste skrif. Beeld jouself uit as n superheld. Die volgende inligting moet deel wees van dei ontwerp Skeppende kunste: Visuele kuns, Graad8/_, Ro o onderwyser se voorletters en van. Jy gaan ge assesseer word met behulp van die volgende kriteria: Die balans en leesbaarheid Die oorspronklikheid en kreatiwiteit Begrip van kleur en die rol daarvan om gevoelens uit te beeld Begrip van klem en kontras met die gebruik van vorms en toonkleur Die uitdrukkings van lyn om karakter te beskryf SUPERHELD VOORBLAD Naam van leerder: Gr 8/ Assesseringskriteria Beskikbare punt Die balans en leesbaarheid van letterwerk 4 Die oorspronklikheid en kreatiwiteit wat deur die 4 superheldkarakter getoon word Begrip van kleur en die rol daarvan om gevoelens uit 4 te beeld Begrip van klem en kontras met die gebruik van 4 vorms en toonkleure Die uitdrukkingvolle lyn om karakter te beskryf 4 Totale punt 20 Leerder se punt Vlak 7-1 Fassilliteerde FASSILITEERDER:

ROY LICHTENSTEIN Roy Lichtenstein is n kunstenaar uit die popkunsbeweging van 1960. Hierdie groep kunstenaars het die populêre kultuur van storkiesprent, kuns, reklame, films en supermark inkopies gebruik en dit in kunswerke omskep. Hulle het dit gedoen deur dit op n groot skaal te skilder. Hulle het letterwerk en duidelike eenvoudige vorms gebruik in syskermdrukwerk, asook die tale beelde wat gesien word as jy in die gangetjies van n supermark loop, waar rye van die selfde produk herhaal word. Roy Lichtensteinis beroemd vir sy gebruik van groot stippels wat gebruik word om strokiesprente te reproduseer. Hierdie groot stippels word die benday-stippels genoem. WHAAM! Is n kunswerk van n stokiesprent wat Roy Lichtenstein op n groot skaal weergegee het om dit self groter inpak te verleen. Die strokiesprente het n basis verskaf vir sy sterk, swart buitelyne en sy kleur. Dit was ook populêr in daardie tyd om strokiesprente te lees. Die temas waarmee Lichtenstein werk kom uit populêre kultuur uit. Liefde en Romanse Helde en Heldinne Oorlog en Geweld ro Whaam!, 1963 deur Roy Lichtenstein

Beantwoord die volgende vra in jou skrif deur na Whaam! Van Roy Lichtenstein te verwys a) Hierdie skildery, wat uit twee panele bestaan, is twee meter hoog en vyf meter lank. Op watter manier dink jy beïnvloed die grootte van die werk hoe ons die beelde wat gebruik word, sien en daarby aanklank vind? (2) b) Die eerste paneel is van n vegvliegtuig wat na sy teiken toe vlieg. Hoe help die kunstenaar ons om die paneel te lees sodat ons die spoed van die vliegtuig en teikenvliegtuig sien? (2) c) Die kunstenaar het perspektief verkorting in sy tekening gebruik. Dit is n metode om n voorwerp te teken wat teen n uiterste hoek gesien word. Hoe help dit ons om die beeld van die vliegtuig te sien en lees? (2) d) Die kleur is beperk. Noem die kleure en verduidelik waarom jy dink hierdie gebruik van kleur doeltreffend is (4) e) Goeie ontwerp het kontras en klem nodig. Lewer kommentaar oor hoe Lichenstein albei hierdie beginsels in die beeld van die vegvliegtuig gebruik het? (2) f) Watter rol speel die letterwerk in hierdie paneel? (2) g) Vergelyk die klein letterwerk in die paneel met die reuseskrif in die tweede paneel?(2) h) Verduidelik hoe die vorm van die woord Whaam tot sy doeltreffendheid bydra? (2) i) Watter gevoelens ervaar jy wanneer jy na die panele kyk? (2) j) Noem die kleure wat in die eerste en dan in die tweede paneel gebruik word? (4) ro k) Die tweede paneel is baie helderder as die eerse paneel. Waarom het Lichenstein gekies om dit so te skilder? (2) l) Op watter manier toon hierdie skildery Amerikaanse kultuur uit? (2) m) Die vegvliegtuig is besig om n ander vliegtuig in lug te vernietig. Hoe laat hierdie beeld jou oor oorlog voel. (2) n) Hoe het die kunstenaar lyn Whaam! Gebruik om spoed en aksie te toon? (2) o) Swart, grys en wit word gebuik. Hoe dink jy help die toonwaardes om ons meer oor die drama van die aksie en die skok van impak te vertel? (2) Leerder se naam en van: Makker: Populêre Kultuur: ROY LICHTENSTEIN Totaal: Fassiliteerder: / 34

ERDERWARE HOUERS BREI VAN KLEI Dit is noodsaklik om klei te brei om seker te maak dat daar geen lugborrels in jou bak is wanneer jy dit maak nie. As jy n pot met lugborrels in wil bak in n oond, gaan dit breek. Die lug sal in die hitte van die oond uitsit en jou bak sal in skerwe spat. Jy sal baie sagte, werkbaarder klei hê as jy dit eers brei. HOE OM JOU KLE TE BREI 1. Plaas die klei in die middel van jou handpalms. 2. Rol die klei met n ligte wiegbeweging na jou toe en weer weg van jou af. 3. Herhaal die bewegin totdat die klei glad en sag voel. 4. Sny die stuk klei met vislyn indie helfte deur 5. Kyk of daar klein gaatjies in die klei is 6. As daar gaatjies is moet jy die klei nog brei MAAK VAN POT 1. Sit n derde van die klei eenkant (deksel) 2. Hou die res van die klei in ou linkerhand en druk met jou regterduim in die middel van die klei 3. Trek die klei uitwaarts en opwaarts terwyl jy dit stewig tussen jo duim en middelvinger hou. 4. Vorm die bak versigtig deur die klei in jou hand te draai dodat dit elalig in die ronde vorm uitsit. 5. Gebruik jou voorvingers en duim om die dikte van die bak te toets. Dit moet ook eweredig en sonder knoppe wees. 6. Plas die bak op n uitrolplank om droog te word. MEET DIE DEKSEL 1. Meet die boonste deursnee/omtrek van jou bak aan die binnerand van die klei. Teken jou afmetinig in mm aan 2. Herhaal die meteing van die boonste rand van die bak, maar maat hierdie keer die deursnee tot by die buitenste rand/omtrek van die buitste rand. Verdeel die klei in die helfte 3. Rol die een helfte op die uitrolplank uit sodat dit n sirkel van 5mm dik en grote as buite-afmeting van jou bak vorm. Gebruik n ronde deksel van n anderhouer wat die regte grootte is, of gebruik n passer om dit n perfekte sirkel te maak. Sny die oormaatklei af en sit dit eenkant en hou die sirkel klei wat die basis van jou deksel is. 4. Rol die res van die klei uit om n worsvorm van 1cm dik te maak. Sny een derde daarvan af en sit dit opsy vir die knop op die deksel.

5. Rol die res van die klei steeds uit in n rol wat lank genoeg is om die binnedeursnee/binne omtrek van jou deksel te dek. 6. Kruisarseer n sirkel op die binneste rand van die deksel ongeveer 0.5 cm vanaf die rand en plaas die wors op die merke langs. Plak dit met n smeersel slibklei aan die deksel vas. Dit is baie nat klei wat soos n loperige sous is. Die doel van hierdie rand is om die deksel in posisie te hou wanneer die deksel op die bak geplaas word. Maak seker die voeg is glad Ro 7. Maak die knop vir die buitekant van die deksel deur ekstra klei in n bal te rol en dit met dieselfde metode van kruisarsering en slibklei vas te heg 8. Plaas die pot en deksel afsonderlik op n rak en laat dit oornag droog word voordat jy jou versierings byvoeg. VERSIER DIE POT Gravering: Die ontwerp gaan gevorm word deur van die klei te verwyder met n fyn krapinstrument. Bosselering:Dit is n byvoegmetode. Jy gaan ekstra klei op die oppervlak van jou bak en deksel vasheg om ju ontwerp te maak. Wanner die ontwerp voltooi is, plaas die klaar item in die droogkas om leerhard te word. Dit is die term wat gebruik word vir klei wanneer dit heeltemal droog en hard is. dsd ERDERWARE HOUERS Naam en van: Gr 8/ Assesseringskriteria Vermoë om klei te gebruik en te vorm Begrip van goeie, gebalanseerde 5 ontwerp Die algemene voorkoms van bak 5 en deksel. Is dit goed gemaak eb aangeaam om na te kyk? Die eenheid tussen bak en deksel 5 Totale punt 20 dfsf Fassilgdgdfgdfsgiteerde FASSILITEERDER: Beskikbare punt Leerder se punt Vlak 1-7 5

MITOLOGIESE HOUERS Mitologie behels die studie van verhale en legendes wat deel van ons kultuur is. Die woord mite kom van die anieke Griekse woord mythos, wat n verhaal beteken. Mense se kultuur dink stories uit oor belangrike idees soos die skepping van die aanrde, waar di mensdom vandaan kom, en ander verhale wat antwoorde op die belangrike vrae van die lewe Ro gee. Vooroueraanbidding, wat in talle dele van Afrika voorkom, is n oortuiging dat ons voorouers ons teen kwaad en bose geeste sal beskem, en dit het tot talle stories en mites aanleiding gegee. In talle Afrikastories gebruik die legendes waarby houers betrokke is, die kalbas as hoofdeel van die storie. Die antieke Grieke was beroemd vir hulle mites. Superhelde in die vorm vn gode en godinne is hoofonderwerp van hulle stories. Die held Hercules is die onderwrp van nanimasiefliek met dieselfde naam. Hy was n gewone mens wat as die seun van Zeus n god geword het. Hy was baie sterk. Die godin Pandora was beremd omdat sy n houer oopgemaak en sodoende al die probleme van die wêreld losgelaat het. Hierdie word Pandors se kissie genoem. Die verhaal van Pandore: Volgens die antieke Grieke mitologie was apndora die eerste vrou. Pandorahet n houer saam met haar uit die hemel gebring, en is deur die gode wat dit aan haar gegge het, opdrag gegge om dit nooit oop te maak dsd nie. Sy kon die versoeking nie weerstaan nie en het die houer oopgemaak om te kyk wat binne-in is. Al die probleme van die mensdom in onmiddelik in die wêreld vrygestel. Daar as een uitsondering, naamlik hoop. Die houer word pandora se kissie genoem. Vind uit oor n verherhaal in jou eie kultuur of n ander kultuur van jou keuse met n mitologiese houer as deel van die storie.skryf die verhaal in jou skrif neer. Gebruik dir kunselemente en ontwrp beginsels neer om jou te help met die ontleding. Skep nou jou eie mitolgiese houer. Besluit hoe jy jou held as deel van die houer gaan maak. Beplan eers die mitologie boksie deur n voorskets daarvan te maak. MITOLOGIESE HOUER Naam en van: Gr 8/ Assesseringskriteria Beskikbare dfsf punt Leerder se punt Vlak 7-1 Hoe goed die verhaal vertel is 5 Die oorspronklikheid met die Fassilgdgdfgdfsgiteerde 5 versiering van die houer Hoe goed die prente en woorde op 5 die houer gekies en rangskik is Die Afwerking en oorspronklikheid 5 van die figuur of pop Totale punt 20 FADSILITEERDER: