Wat is die doop? Wat is n ordonnansie? Wat is n sakrament?

Vergelijkbare documenten
WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

WOORDSKOOL : DOOP VAN DIE GELOWIGES

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

n Tempel Leier besoek Jesus

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Die betekenis van die doop

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

n Dubbele kruis-belydenis

Preek Romeine 6:3-4. (Preek tydens erediens in Gereformeerde Kerk Welkom-Noord op Sondag 25 Junie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

DOOP: Deel 2 INLYDING:

DIE DOOP VAN GELOWIGES

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Die Groot Geloofswoordeboek: Doop

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Les 1 vir 7 Oktober 2017

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

Jesaja sien die Toekoms

'n Man gestuur deur God

Van Vervolger tot Prediker

Van Vervolger tot Prediker

Dooppreek Mika Bogaards

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

IS DAAR DRIE GODE...of EEN GOD IN DRIE PERSONE?

Die Groot Stryd tussen Christus en Satan is die agtergroud regdeur die Bybel. Dit is besonders duidelik in die boek Job. Die Groot Stryd.

En dadelik het daar iets soos skille van sy oë afgeval, en hy kon onmiddellik weer sien; en hy het opgestaan en is gedoop.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

DIE INSTELLING VAN DIE DOOP Dr Arnold Fruchtenbaum

Deur Christus Alleen

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Die Kerk se Geboorte

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Petrus en die Krag van Gebed

Die Doop van die Gelowige. Die doop is nie ʼn keuse nie dit is ʼn direkte opdrag van die Here Jesus self.

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Preek Romeine 1:16-17

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg:

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Sakkie Parsons E-Pos Bediening

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

JESAJA 53:9 HK Sondag 16:40-43

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

2. Die skepping van die mens

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

TEKS: Esegiël 33:18-19 HK 32:87 33:90. God laat onbekeerdes sterf, maar bekerendes lewe.

Pretoria- 4 Nov. 2012

Welkom by Die Storie God se storie

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Toe God alles gemaak het

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Wie God se beloftes het, streef om skoon te word en heilig te wees

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

In God se plan, was dit die tyd vir Saulus om die evangelie te verkondig en nuwe kerke in en om die Romeinse Ryk te bou.

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

SKRIFLESING: Johannes 4:1-30. TEKS: Johannes 4:10. Die Here les mense se diepste dors. Psalm 84 : 2, 3. Psalm 139 : 1, 3. Skrifberyming 6 (5-1) : 5

Transcriptie:

Wat is die doop? Daar is twee rituele/ordonnansies wat Jesus aan die kerk gegee het om uit te voer... #1 Die doop Matteus 28:18-20 #2 Die nagmaal 1 Korintiërs 11:23-26 Wat is n ordonnansie? Ordonnansies is visuele hulpmiddels om ons te help om beter te verstaan, te waardeer en te getuig wat Jesus Christus vir ons in sy verlossingswerk bereik het. Dit is deur Christus ingestel. Aangesien die doop en die nagmaal die enigste rituele is wat kwalifiseer, is daar net twee ordonnansies, en nie een van hulle is n vereiste vir verlossing nie. Ordonnansies word algemeen beskou as daardie dinge wat Jesus vir ons gesê het om saam met ander Christene te doen. Wat is n sakrament? Die Rooms-Katolieke godsdiens, Oos-Ortodokse godsdiens & Gereformeerde Kerke gebruik die term sakrament om te verwys na n ritueel wat daartoe lei dat God se genade aan die individu bewys word. Katolisisme beoefen 7 sakramente: Die doop, voorstelling as lidmaat van die kerk, die heilige nagmaal, bieg/skuldbelydenis, die huwelik, geestelike ordes en die salwing van siekes. Katolisisme glo dat die sakramente nodig is vir verlossing en dat dit die instrumente is waardeur genade tot redding verkry word. In teenstelling daarmee vertel die Bybel ons dat genade nie deur uiterlike simbole gegee word nie, en dat geen rituele noodsaaklik is vir redding nie. Genade is gratis! Titus 3:4-7 sê... Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees wat Hy ryklik uitgestort het op ons deur Jesus Christus, ons Verlosser; sodat ons, geregverdig deur sy genade, erfgename kan In Mattheus 28:18-20 spesifiseer Jesus se instruksies dat die kerk daarvoor verantwoordelik is om Jesus se woord te leer, dissipels te maak en daardie dissipels te doop. Hierdie dinge moet oral gedoen word tot aan die voleinding van die wêreld. Bladsy! 1 van! 6

Dus, selfs al was daar geen ander rede daarvoor nie... Die doop is belangrik omdat Jesus dit beveel het. Wat beteken die woord doop? Die Engelse woord baptism is n transliterasie van die Griekse woord baptizo. Transliterasie dra die spelling van n woord in die alfabet van een taal oor na die alfabet van n ander taal. So word die Griekse woord baptizo die Engelse woord In die Bybel is die Griekse woord vir doop of baptism die woord baptizo, wat beteken... om n voorwerp in iets anders, soos n vloeistof bv. water of kleurstof, te dompel of te onderdompel. Wat is die metode om die doop uit te voer? Onderdompeling is die enigste manier om te doop. Die Griekse woord Baptizo Beteken nooit om te giet/gooi of te besprinkel nie. Die Griekse woord wat giet/gooi beteken, is cheo. Die Griekse woord wat besprinkel beteken, is rantidzo. Giet en besprinkeling voldoen nie aan die simboliek wat met die doop geassosieer word nie. Bladsy! 2 van! 6

Vir wie is die doop? Die doop is vir gelowiges Mense wat hul geloof in Jesus Christus alleen gestel het vir hul verlossing. Byvoorbeeld: - Handelinge 2:38 + 41 - Handelinge 8:12 - Handelinge 8:36-39 - Handelinge 10:44-47 Die doop is n simbool dat die gelowige hom-/haarself vereenselwig met Christus in sy dood, begrafnis en opstanding. Die doop illustreer Die dood, begrafnis en opstanding van Christus. Die doop illustreer terselfdertyd ook... Ons dood vir die sonde en ons nuwe lewe in Christus. Die doop deur onderdompeling Is heeltemal simbolies. Dien as n openbare getuienis van iemand se verlossing. Hoe werk die beeld van die doop? Wanneer die sondaar sy sonde aan die Here Jesus bely, gaan hy dood vir die sonde (Romeine 6:11). Die onderdompeling in water simboliseer die dood vir die sonde. Die persoon se opstanding uit die water Simboliseer dat ons van die sonde gereinig word en n nuwe lewe het (Kolossense 2:12). Romeine 6:4 stel dit so... Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in n nuwe lewe kan wandel. Bladsy! 3 van! 6

Hier is n voorbeeld wat jou sal help om te verstaan wat die doop beteken... n Trouring simboliseer die getroude status van die persoon wat die ring dra. Die ring maak nie die persoon getroud nie; dit is bloot n simbool wat die persoon as getroud identifiseer. Net so maak die doop nie van n persoon n Christen nie, maar dit wys/getuig dat die persoon n Christen is. Waarom doop ons nie babas nie? In die Bybel... Is slegs gelowiges wat hul geloof in Christus gestel het, gedoop as n openbare getuienis van hul geloof en vereenselwiging met Christus (Handelinge 2:38; Romeine 6:3-4). Waterdoop deur onderdompeling... Is n stap van gehoorsaamheid na bekering tot Christus. Is n getuienis van geloof in Christus. Is n verklaring van onderdanigheid aan Hom. Is n vereenselwiging met sy dood, begrafnis & opstanding. Met dit in gedagte, is die volgende duidelik... Babadoop is nie n Bybelse praktyk nie. n Baba kan nie sy of haar geloof in Christus plaas nie. n Baba kan nie n bewustelike besluit neem om Christus te gehoorsaam nie. n Baba kan nie verstaan wat die waterdoop simboliseer nie. Nêrens in die Bybel word genoem dat enige babas gedoop word nie. Die metode van kinderdoop (besprinkeling en giet) stem glad nie ooreen met die Bybel nie. Hoe illustreer besprinkeling Die dood, begrafnis en opstanding van Jesus Christus? Bladsy! 4 van! 6

Is die kinderdoop Die Nuwe Verbondsekwivalent van die besnydenis? Volgens hierdie siening Net soos die besnydenis n Jood aan die Abrahamiese en Mosaïese verbonde deelgemaak het, maak die doop n persoon deelagtig aan die Nuwe Verbond van verlossing deur Jesus Christus. Hierdie siening is ook onbybels! Die Nuwe Testament beskryf nêrens die doop as n vervanging van die Nuwe Verbond vir die Ou Testamentiese besnydenis nie. Die Nuwe Testament beskryf nêrens die doop as n teken van die Nuwe Verbond nie. Dit is slegs deur die geloof in Jesus Christus wat ons in staat is om die seëninge van die Nuwe Verbond te ontvang (1 Korintiërs 11:25; 2 Korintiërs 3:6; Hebreërs 9:15). Die doop red nie n persoon nie. Dit maak nie saak of jy gedoop is deur onderdompeling, gieting of besprinkeling nie as jy nie eers jou vertroue in Christus gestel het vir verlossing nie, is die doop (ongeag die metode) betekenisloos en nutteloos. Waterdoop deur onderdompeling is n stap van gehoorsaamheid wat gedoen behoort te word nadat jy verlos is, as n openbare bekentenis van geloof in Christus en vereenselwiging met Hom. Babadoop... Pas nie by die Bybelse definisie van die doop of die Bybelse metode van die doop nie. As Christen-ouers hul baba aan Christus wil toewy, is n wydingsdiens heeltemal gepas. Onthou, selfs al is n baba aan die Here toegewy, sal die kind nog steeds later as hy/sy groot is n persoonlike besluit moet neem om in Jesus Christus te glo om gered te word. Bladsy! 5 van! 6

Jong kinders wat n belydenis van geloof gemaak het, moet met omsigtigheid gedoop word. Alhoewel kinders tog in staat is om die Evangelie werklik te verstaan en Christus op n jong ouderdom te ontvang, is dit beter om te wag totdat daar vasgestel kan word of hulle die betrokke simboliek van waterdoop verstaan. Om hulle te vroeg te doop kan hulle verwar en hulle laat glo dat die water iets te doen het met hul verlossing. Wat van die huisgesin -doop Wat in die Bybel gevind word? Wanneer ons na die Nuwe Testament kyk, is die naaste aan die babadoop wat daarin gevind word, die verwysing na drie huishoudings wat gedoop is. # 1 In 1 Korintiërs 1:16 sê Paulus... Ek het ook nog die huisgesin van Stéfanas gedoop. Verder weet ek nie of ek iemand anders gedoop het nie. # 2 In Handelinge 16:15 vertel Lukas oor die nuwe bekeerling, Lídia En toe sy en haar huisgesin gedoop is, het sy by ons aangedring en gesê: As u oordeel dat ek in die Here glo, kom dan in my huis en bly daar. En sy het ons gedwing. # 3 In Handelinge 16:33 vertel Lukas En in dieselfde uur van die nag het hy hulle geneem en hulle wonde gewas, en hy is onmiddellik gedoop, hy en al sy mense. In ieder geval... Word geen melding gemaak van babas in enige van hierdie gevalle van huishoudelike doop nie. Is dit n argument uit stilte om te sê dat daar klein kindertjies moes gewees het. Die konsep van babadoop is teenstrydig met die hele boodskap en metode van die evangelie. Bladsy! 6 van! 6