Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

Vergelijkbare documenten
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

AFDELING A: KEUSEVRAE

Die planeet aarde beweeg

Intermolekulêre kragte. Dipool geïnduseerde dipoolkragte

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

11 Materie en materiale (NW)

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

FAKTORE EN VEELVOUDE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Vog in die Atmosfeer en Neerslae

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

6. Die Weer: natuurverskynsels

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Selektief deurlaatbare membraan. Word ook genoem: katioon deurlaatbare membraan.

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

21. Soogdiere: karnivore Week 21

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Sterk, sal nie maklik breek nie. Sommiges is baie hard, ander sag. Smelt teen hoë temperature. Blink. Rekbaar. Smeebaar

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

2. Die skepping van die mens

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Jesus is ons Koning Die einde van Jesus se aardse lewe

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

12. Minerale hulpbronne

Meganiese stelsels en beheer:

BEKALKING EN 20 BEKALKING EN KALKSTOWWE

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Waarvoor staan EM straling? Noem n paar alledaagse gebruike van elektromagnetiese straling.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Paulus kritiseer sy tyd se manier

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

'N VYFJARIGE DOGTER SE GEBRUIK VAN KUNSMEDIA IN TERAPIE: 'N REFLEKSIE

Energie en verandering

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Plantstruktuur en Plant Voedsel

1. Wat weet ons alreeds van materie? Lees die gesprek tussen die karaktertjies hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Wiskunde Graad 4. November 2016

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Elektriese Stroombane

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Siyavula Uploaders. 1 TEGNOLOGIE 2 Graad 9 3 MEGANISMES EN BEWEGING 4 Module 3 5 KATROLLE EN RATTE. Katrolle en Ratte

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Die deeltjies waaruit stowwe saamgestel is

Les 14: Entrepreneurskap

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Vraestel 8 (Term 4): Kleredrag in Noodsituasies

in? (Aanvaar die gemiddelde konveksie koëffisiënt, h c = 18.1 W m K en die omgewings temperatuur as 20 C.) [20 punte] Vraag 3 [35 punte]

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Jesaja sien die Toekoms

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Voorbeeld Opsommings Gr 07

Hoekom doen ons herwinning van plastiek, glas, aluminium, papier en batterye? Minder Energie benodig met herwinningsmateriale

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Welkom by Die Storie God se storie

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Migrasie: voëls wat trek

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

CLOSTRIDIUM BOTULINUM

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

SO 2 in wine Back to basics

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Foto-redigering vir sun.ac.za

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

10 Die bou van n plant

Transcriptie:

Stowwe wat vir mengsel gebruik is Fasetoestand van stowwe wat vir mengsel gebruik is 2. Koeldrankstroop en water Waarnemings: Beskryf die mengsel ten opsigte van a) voorkoms; b) kleur; en c) helderheid. Mengsels kan op verskillende maniere geskei word. 2.2 Metodes van skeiding Deeltjies van die verskillende stowwe in die mengsels het nie dieselfde eienskappe nie. Daarom kan dit geskei word. Die metode wat gebruik word, hang van die eienskappe van die verskillende stowwe in die mengsel af. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. 54 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

Ons gaan na n paar metodes kyk: Handsortering Skeiding van mengsels Verdamping Sifting Magnetisme Afsakking en oorgieting Filtrering Skeitregter Ek ly aan skeidingsangs. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 55

Ekstra groot 2.2.1 Handsortering Handsortering word gebruik waar die verskillende stowwe uit groter deeltjies bestaan en maklik met die hand of n haartangetjie (tweezer) gesorteer kan word. Die deeltjies word een vir een opgetel en van mekaar geskei. Diamante word van ander klippies geskei. Eiers word volgens grootte gesorteer. Op vrugteplase word verskillende soorte vrugte soos appels en druiwe met die hand gesorteer volgens die gehalte daarvan. Groot 2.2.2 Sifting Hierdie metode kan gebruik word wanneer een stof baie groter deeltjies as die ander stof het. Siwwe het verskillende grootte gaatjies. Die mengsel word in die sif gegooi en geskud of vibreer sodat die deeltjies wat klein genoeg is, deurval. Voorbeelde: Sif om klippies en sand te skei. Kleingeld kan deur n sif met verskillende grootte gate gesorteer word. Vrugte kan in groottes met n sif geskei word. Wwwhhheeeeeeeeeeee!!! 56 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

2.2.3 Afsakking en oorgieting Mengsels wat bestaan uit n vloeistof en vastestofdeeljies wat nie oplosbaar is nie, kan gelaat word om af te sak. Die vloeistof word versigtig afgegiet. So word dit dan geskei. Wat is oorgieting? Wanneer n vloeistof en n onoplosbare vastestof geskei word deurdat die vloeistof afgegooi word nadat die vastestof afgesak het. Die vastestof bly agter. 2.2.4 Skeitregter Sekere vloeistowwe meng nie met mekaar nie. Voorbeelde hiervan is melk en room of olie en water. Voorbeelde waar afsakking gebruik word is: kalkwater waar die kalk afsak nadat dit n tyd gestaan het; modderwater word helder nadat die modder afgesak het. Wanneer vloeistowwe nie meng nie, kan hierdie metode gebruik word. Nadat die vloeistowwe n tyd gestaan het, dryf die een vloeistof op die ander een. Die vloeistof met die laer digtheid dryf bo-op die vloeistof met die hoër digtheid. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 57

Waarom dryf die een vloeistof op die ander? Die ruimtes tussen die deeltjies en die massas van die deeltjies verskil. Hoe groter die ruimtes tussen die vloeistof se deeltjies is en hoe laer die massa van die deeltjies, hoe minder dig is dit. Dit sal dan op n vloeistof dryf wat kleiner ruimtes en swaarder deeltjies het. Die onderste vloeistof kan versigtig uitgetap word. mengsel van twee onmengbare vloeistowwe met verskillende digthede (water + olyfolie) mengsel word in n tregter met n kraan gegooi (skeitregter). die vloeistof met die hoër digtheid versamel aan die onderkant die kraan word oopgemaak om die vloeistof met die hoë digtheid uit te laat die kraan word toegemaak sodra die vloeistof met die lae digtheid uit die tuit bereik 2.2.5 Filtrering Dit word gebruik waar een van die stowwe n vloeistof is en die ander een n onoplosbare vastestof is. Die vloeibare mengsel word in die filter gegooi sodat die vloeistof deurvloei en die vastestof in die filter agterbly. Moerkoffie kan in koffie en koffiemoer geskei word met filtrering. Uuuuurrrrrmm... Ekskuus tog... Voorbeelde: Tee wat met teeblare gemaak word en deur n siffie gegooi word. n Swembadfilter skei blare van water. Sand en water kan so geskei word. Kerriepoeier en water kan met hierdie metode geskei word. 58 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

mengsel van water en sand filtreerpapier oorskot filtreertregter filtraat 2.2.6 Magnetisme Hierdie skeidingsmetode kan gebruik word as een van die stowwe in die mengsel deur n magneet aangetrek kan word. Die ander stof in die mengsel moet nie magneties wees nie. Ek wou se iets proe vreemd... ^ Magneties beteken dat die stof deur n magneet aangetrek kan word. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 59

Magnetiese stowwe is yster, kobalt en nikkel. Ons gaan in die volgende jare meer daaroor leer. Die volgende sketse wys hoe n magneet gebruik kan word om skuifspelde uit sand te verwyder. mengsel van sand en skuifspelde laat hang n magneet bo die oppervlakte van die mengsel die magneet trek die skuifspelde aan, die sand bly in die trog agter Voorbeelde: Ystervysels kan van ander stowwe verwyder word. Ysterkrammetjies kan uit papier gehaal en herwin word. In n skrootwerf kan magnetiese metale verwyder en geskei word van ander. 2.2.7 Verdamping Verdamping word gebruik as een stof in n ander opgelos is en slegs een van die twee stowwe kan verdamp. Die vloeistof sal verdamp. Na die verdamping sal die vastestof as kristalle oorbly. Indien die mengsel verhit word, sal die vloeistof vinniger verdamp. n Kristalhangertjie pas beslis beter by n soutwatervis! 60 Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6

Hierdie is 'n eenvoudige voorstelling waar die oplossing van water en tafelsout verhit word sodat verdamping vinniger plaasvind. Tafelsoutkristalle bly agter. oplossing van water en sout oplossing word tot kookpunt verhit vir die vloeistof om te verdamp vastestofdeeltjies van die sout bly agter nadat die vloeistof verdamp het Voorbeelde: Herwinning van sout uit seewater Suiker word so vervaardig uit die sap van suikerriet. Mmmmmmmmmmmm Hehehehehe Verdamping is die verandering van n vloeistof na n gas op die oppervlakte van die vloeistof, by enige temperatuur. Doc Scientia - Natuurwetenskappe en Tegnologie - Graad 6 61