Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18

Vergelijkbare documenten
Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die graanmark in perspektief

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Les 14: Entrepreneurskap

Prysvorming deur vraag en aanbod

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ONS VERHOUDING TOT ENGELAND EN AMERIKA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

Foto-redigering vir sun.ac.za

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

FAKTORE WAT LEI TOT DIE VEREENSAMING EN ARMOEDE VAN BEJAARDES

Sitrus Aanplanting Bestuur

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Antieke Egipte en die Nylrivier

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Transcriptie:

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za Above all to thine own self be true. - William Shakespeare Verwagte prysbeweging Nabymaand Vêrmaand Mielies: -66-1 -67-1 Sonneblom: -146-1 -148-1 Sojabone: -146-1 -148-1 Makelaars: Norman Botma (018) 464 7528 (083) 460 7664 norman.botma@senwes.co.za Marcel Lombard (018) 464 7722 (082) 457 5169 marcel.lombard@senwes.co.za Handré van Heerden (018) 464 7197 (060) 966 6886 handre.vanheerden@senwes.co.za Bennie Scheepers (018) 464 7554 (060) 966 6887 bennie.scheepers@senwes.co.za Corn Mar18 Corn Jul18 SRW Wheat Mar18 HRW Wheat Mar18 MGEX Wheat Mar18 Soya Jan18 Soya Mar18 Wisselkoerse ZAR/USD ZAR/EUR USD Index USD/EUR Koring: -56-1 -56-1 Internasionale Indekspryse 2017/12/18 2017/12/15 Netto 06:00 12:00 Indeks 347.00 349.50-2.50-65.61 363.50 365.75-2.25-66.78 421.25 420.50 624.25 968.75 979.75 420.50 420.25 621.25 970.50 981.50 0.75 0.25 3.00-1.75-1.75-56.10-58.47-73.81-146.19-147.75 2017/12/18 2017/12/15 Netto 06:00 12:00 % 13.06 13.45-0.39-2.87% 15.36 15.86-0.50-3.15% 93.87 93.48 0.39 0.42% 1.18 1.1795-0.003-0.26% Markinligting: Thys Grobbelaar (018) 464 7385 thys.grobbelaar@senwes.co.za Hansie Swanepoel (018) 464 7575 hansie.swanepoel@senwes.co.za Belangrike Datums Winter: 5de Produksieskatting DEC17 Laaste Verhandelingsdag SAGIS Maandelikse Data 2017/12/19 2017/12/20 2017/12/21 Tegniese verslag Volume en opebelang IOS-app Android-app Navrae : market@senwes.co.za / 018 464 7575

Mielies Internasionaal VSA mieliepryse is steeds besig om die realiteit van meer as voldoende wêreldvoorraadvlakke te verwerk. Vier groot uitvoeraankondigings Vrydag na Costa Rica en Suid Korea was onder andere nie genoeg om enige werklike prysondersteuning te bied nie. Informa het ook hul raming vir 2018 mielie hektare verlaag vanaf 91.415 na 89.675 milj akker. Die verlaging in mielie oppervlak sal na verwagting opgeneem word deur sojaboonproduksie. Informa het verder hul raming vir die 2017 produksie verhoog na 176.6 skepels per akker wat nog groter is as die USDA se bestaande raming. Die mark se fokus sal tans terugkeer na Suid-Amerika waar daar deurlopend kommer is oor die invloed van die heersende La-Nina op veral Argentinië. Beide mielie en sojaboon opbrengs in Argentinië word gewoonklik benadeel deur La-Nina, maar weervoorspellings dui tans op gunstige reën oor die gebied wat die potensiële impak kan verklein. Indien die La-Nina toestande voortduur in die VSA lente of plantseisoen vanaf Mei 2018 kan dit droë toestande oor die groter mielie-band veroorsaak. Die waarskynlikheid van La-Nina op daardie punt in tyd is tans 18-24%. Mieliepryse het Vrydag onder druk gebly en die dalende tendens op die rug van ʼn rand wat deurlopend sterker neig gevolg. Pryse het met tye sterk vlakke gebreek en heelwat laer as die heersende pariteit verhandel. ʼn Oplewing in pryse kort voor maksluiting het egter veroorsaak dat pryse effens laer maar in lyn met die heersende pariteit sluit. Die Julie18 WM kontrak het met hierdie sluiting weer ondersteuning behou bo die sielkundige R2000/mt vlak. ʼn Breek onder hierdie vlak op die Julie18 WM kontrak kan pryse tegnies laat daal tot by die vorige laagtepunte rondom R1976/mt. Die mark behoort in die korttermyn redelik te reageer op die sterker rand en verdere verwikkelinge in die rand sal fyn gemonitor word terwyl die mark wag vir die ANC presidentsverkiesing uitslag. Indien Cyril Ramaphosa wen kan die rand verder versterk. Die aankondiging word deur die loop van die oggend verwag. Reën kan ook natuurlik ʼn invloed op pryse hê tans met die 7-dag vooruitskouing wat aandui dat die korttermyn kanse vir vandag verswak het. Weerkaarte dui egter op ʼn verbetering vanaf Donderdag oor die groter produksiegebied. Die Rand verhandel sedert Vrydag 12:00 sowat 38 sent sterker. Die verwagte prysbeweging tydens markopening, gegewe die netto laer VSA prysbeweging, behoort sterk negatief te wees. Pariteite WM - Invoerpariteit YM - Invoerpariteit VSA Des17 VSA Jul18 Mex VSA Des17 VSA Jul18 Arg PMB: 3182.88 3391.62 4039.34 PMB: 2260.69 2433.45 2463.56 RFN: 3552.88 3761.62 4409.34 RFN: 2630.69 2803.45 2833.56 WM - Uitvoerpariteit YM - Uitvoerpariteit Des17 Mar18 Jul18 Des17 - Arg Des17 Mar18 DBN: 1863.97 1898.70 2033.10 DBN: 1919.49 1863.97 1914.26 RFN: 1613.97 1648.70 1783.10 RFN: 1719.49 1663.97 1714.26 Safex Mieliepryse 2017/12/15 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WMAZ Dec17 1862-15.00 1876.00 1850.00 2993.00 1790.00 WMAZ Mar18 1898-10.00 1910.00 1880.00 2213.00 1844.00 WMAZ Jul18 2003-6.00 2005.20 1985.00 2858.00 1941.00 YMAZ Dec17 1966 6.00 1966.00 1940.00 2841.00 1923.00 YMAZ Mar18 2011 1.00 2014.00 1992.00 2298.00 1969.00 YMAZ Jul18 2072-9.00 2075.00 2060.00 2612.00 2036.00 Opsiepryse WM YM Mar18 242 109 32 Mar18 248 114 35 Jul18 305 181 90 Jul18 306 180 88 Dec18 332 208 115 Dec18 375 252 154 Mar18 230 107 40 Mar18 226 105 39 Jul18 293 184 108 Jul18 280 172 98 Dec18 320 213 137 Dec18 359 257 180

Oliesade Internasionaal Sojaboon pryse beweeg Vrydag sywaarts en sluit rakelings negatief, met Januarie Sojaboon kontrakte wat 'n halwe sent verloor. Die weer in Suid Amerika, veral Argentinië, is steeds die sterkste mark-drywer tans in die wêreld. Privaat uitvoerders rapporteer twee groot verkope. Die eerste 9.4 miljoen skepels bestem vir Sjina en 4.6 miljoen skepels vir verskeping na ʼn onbekende bestemming. Mark spekulante in Sojabone verander hulle netto posisies kort, nadat lank posisies gesluit word. Perse in Amerika pers 163.308 miljoen skepels Sojabone, gedurende November 2017. Die syfer is ʼn rekord vir November maande. Daar is ook bepaal dat Oktober se 164.242 miljoen skepels die 5de hoogste maand van perssyfers in die geskiedenis is. Amerikaanse persfasiliteite word teen die vinnigste tempo in 20 jaar opgerig. Teen 2019 kan 5% kapasiteit bygevoeg word, wat ongeveer 120 miljoen skepels byvoeg. Persmarges is tans ook die hoogste in 18 maande op $1/skepel. Die Januarie Sojaboonkontrak verhandel tans op $9.69 Oliesade sit die negatiewe tendens voort met kontrakte wat sterk af sluit. Die Rand versterk Vrydag ongeveer 40c na sluiting tot baie na aan die R13.00/$ vlak. Die skuiwe is indirek of direk gekoppel aan die ANC presidensiële verkiesing, meer wisselvalligheid kan ook verwag word weens die feit dat die president steeds nie ingestem is nie. n Dollar kos tans R13.06. Mei Sonneblom verloor R500/ton en Mei Sojabone R400/ton die laaste maand. Dit plaas huidige pryse naby of op sterk ondersteuningsvlakke. Die ander faktor wat egter steeds druk op pryse kan plaas is die pariteitsom en hoofsaaklike die wisselkoers en die weerstoestande. Reën vir die week lyk weer beperk, met die uitsondering van Donderdag en Vrydag waar moontlike buie oor ons gebied verwag word. Die Weste bly egter steeds n groot bron van kommer weens beperkte reën. Die drastiese verstrekking in die Rand laat n pariteitsom van negatief R147/ton. Pariteite Sonneblom - Invoerpariteit Sojaboon - Invoerpariteit EU (Frans) Swartsee VSA Argentinië Brazil PMB: 5604.29 5880.98 DBN: 5777.31 5701.74 5803.06 RFN: 5755.39 6032.08 RFN: 6023.41 5947.84 6049.16 Afgeleide Sonneblom Invoerpariteit Afgeleide Sojaboon Invoerpariteit Invoerprys: 5040.05 Invoerprys: 5447.60 Huidige persmarge (R/ton): 1150.05 Huidige persmarge (R/ton): 1249.60 Safex Oliesaadpryse 2017/12/15 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag SUNS Dec17 4490-35.00 4490.00 4490.00 6220.00 4308.00 SUNS Mar18 4535-62.00 4560.00 4535.00 5260.00 4419.00 SUNS May18 4546-56.00 4570.00 4545.00 5064.00 4454.00 SOYA Dec17 4798-97.00 4848.00 4775.00 6272.00 4623.00 SOYA Mar18 4829-101.00 4885.00 4820.00 5393.00 4700.00 SOYA May18 4932-72.00 4968.00 4945.00 5372.00 4700.00 Opsiepryse Sonneblom Sojaboon Mar18 309 187 100 Mar18 334 216 128 May18 370 253 161 May18 406 288 193 Jul18 398 282 188 Jul18 421 304 209 Mar18 295 182 104 Mar18 337 225 143 May18 367 259 176 May18 385 280 198 Jul18 397 291 207 Jul18 407 302 219

Koring Internasionaal Markte in die VSA verhandel tans teen $4.21 op die Maart 2018 kontrak. Die onlangse USDA verslag het min invloed op koringpryse in die VSA gehad. Gemengde resultate tussen groot uitvoerverkope, tegniese verkope en voldoende wêreldvoorrade het faktore laat uitbalanseer. La Nina toestande is besig om te versterk, met laer as gemiddelde seetemperature in die sentrale- en oostelike Pasifiese Oseaan. In die VSA spesifiek kan droër- en warmer temperature in die suide voorkom, terwyl natter toestande in die noorde kan voorkom. VSA HRW is tans 50% goed-tot-uitstekend. Die USDA skat die VSA 2017/18 koring eindvoorrade 35 miljoen skepels hoër op 960 miljoen skepels. Wêreldvoorrade word effens laer op 9.8473 biljoen skepels geskat. Totale wêreldverbruik word 77.2 miljoen skepels hoër geskat vanweë verhoogde verbruik in Indonesië, Kanada en die EU. Weeklikse VSA uitvoerinspeksies het op 21.6 miljoen skepels uitgekom. Dit was aansienlik hoër as die verwagte 12.9 miljoen skepels. Die Oekraïne het 17.1 miljoen akker wintergraan vir 2017/18 aangeplant. Egipte het 10.8 miljoen skepels vanaf Roemenië en Rusland gekoop. Die hoë kwaliteit van Franse koring verhoog Saoedi-Arabië se belangstelling en aanduidings is dat hulle soveel as 14.7 miljoen skepels vanaf Frankryk kan invoer. Morokko is in die mark op 13.4 miljoen skepels koring in te voer. Koringpryse het Vrydag 15 Desember 2017, vir die Maart 18 kontrak, R5 laer verhandel en teen R4082 gesluit. Pryse het aanvanklik steun gehad en pryse het rondom R4100 verhandel. Onsekerheid rondom die Rand het markdeelnemers senuweeagtig gehad. Die dramatiese sterker Rand sal enige premies wat tans in die mark is uitlig. Die vierde produksieskatting het die plaaslike oes 4.47% (74 000 mt) kleiner, na 'n geraamde 1.581 mmt aangepas. Soos verwag was die grootste aanpassing in die Wes-Kaap (8.7% kleiner) vanweë die droogte. Die oppervlakteskatting is 491 600 ha, met 'n gemiddelde opbrengs van 3.22t/ha. Die vyfde produksieskatting word more vrygestel. Die verwagting is dat die Wes-Kaapse oes nog kleiner sal raak. Teen die huidige invoertempo sal enige kortval opgemaak kan word. In die nuutste in- en uitvoerverslag (12 Desember 2017) is slegs 1724mt invoere vanaf Argentinië gerapporteer. Hierdie syfer is 54 465 mt laer as die vorige week. Die plaaslike koring bemarkingsseisoen begin op 01 Okt. Kumulatief is 'n beduidende 577 580mt reeds ingevoer. Produsente kan eers terughou om te wag vir die effek van die nuwe invoertarief en die naweek se politieke gebeure. Die invoertarief is tans R716.30. Pariteite Koring Invoerpariteit VSA - HRW VSA - SRW Argentinië Duitsland Rusland Paarl deur Kaap: 4641.31 3769.86 3710.55 3835.98 4014.30 RFN deur DBN: 4979.84 4108.39 4049.08 4174.51 4352.83 Safex Koringpryse 2017/12/15 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WHEAT Dec17 3965 1.00 3980.00 3950.00 4260.00 3737.00 WHEAT Mar18 4082-5.00 4100.00 4068.00 4349.00 3865.00 WHEAT Jul18 4170-2.00 4175.00 4165.00 4381.00 4100.00 Opsiepryse Koring Koring Mar18 239 110 36 Mar18 238 112 41 May18 322 204 115 May18 322 211 129 Jul18 379 259 165 Jul18 355 249 169

Weer RSA : 7-dag neerslae RSA : 14-dag neerslae RSA : 7-dag temperatuur RSA : 14-dag temperatuur Internasionaal - VSA VSA : 7-dag neerslae VSA : 14 dag neerslae VSA : 7-dag temperatuur VSA : 14 dag temperatuur

Finansiële Nuus Indeks Vandag Gister Dow Jones 24651.74 24508.66 143.08 0.58% S&P 500 2675.81 2652.01 23.80 0.90% Nasdaq 6466.32 6389.91 76.41 1.20% FTSE100 7490.57 7448.12 42.45 0.57% DAX 13103.56 13068.08 35.48 0.27% HangSeng 29001.85 29166.38-164.53-0.56% Vandag Gister % Goud - ZAR 16383.59 16898.55-514.96-3.05% Goud - $ 1254.40 1256.65-2.25-0.18% Brent ru-olie 63.39 63.26 0.13 0.21% Indeks Vandag Gister Internasionale Ekonomiese Aanwysers Netto Netto % e Ekonomiese Aanwysers Netto % JSE Algeheel 55980.05 57845.57-1865.52-3.23% JSE Top40 49572.69 51498.36-1925.67-3.74% Ekonomiese Nuus Die rand het sedert Vrydag 'n reuse versterking teenoor vernaamste geldeenhede gehad. Die rand het sedert Vrydag tussen R13.52 tot R12.81 teenoor die VSA dollar verhandel. Met die skryf van die verslag het die rand net onder R13.10 verhandel. Die VSA dollar verhandel bestendig teenoor die euro en het ne bo $1.1750 gesluit. Die ANC presidentsverkiesing het oor die naweek afgeskop. Dit wil voorkom asof daar vele vertragings was met die verkiesing van die top-leiers van die ANC. Met die skryf van die verslag was daar nog geen uitslae ten opsigte van die wie in die top-ses leiersposisies ingestem was nie. Die uitslae word gedurende die oggend verwag. Cyril Ramaphosa word tans as gunsteling kandidaat vir die ANC presidentsverkiesing beskou. Hy word meer "besigheids-vriendelik" vir Suid-Afrika se ekonomie beskou. Dit wil egter voorkom asof die mark verwag dat Cyril Ramaphosa wel as nuwe president verkies gaan word, gegewe die versterking van die rand. Brent ru-olie het Vrydag sywaarts verhandel en net bo $63 per vat gesluit. Die JSE se indeks vir alle aandele het ook Vrydag sywaarts verhandel en op 57,412 gesluit. USD/ZAR Grafiek

Kontakbesonderhede en vrywaring Frans Dreyer (018) 464 7786 (079) 498 3013 frans.dreyer@senwes.co.za Bestuurder Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za Opsieskrywer Makelaars Norman Botma Marcel Lombard (018) 464 7528 (018) 464 7722 (083) 460 7664 (082) 457 5169 norman.botma@senwes.co.za marcel.lombard@senwes.co.za Handré van Heerden Bennie Scheepers (018) 464 7197 (018) 464 7554 (060) 966 6886 (060) 966 6887 handre.vanheerden@senwes.co.za bennie.scheepers@senwes.co.za Markinligting Thys Grobbelaar Hansie Swanepoel (018) 464 7385 (018) 464 7575 (083) 449 0944 (083) 298 1599 thys.grobbelaar@senwes.co.za hansie.swanepoel@senwes.co.za Vrywaring Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur Senwes Beperk se verteenwoordigers en / of sy werknemers gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies, inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling, aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar. Hierdie dokument is vertroulik en word uitgegee vir die inligtingsdoeleindes van kliënte alleenlik. Hierdie verslag sal nie gedeeltelik of in geheel gereproduseer word nie en mag nie gedeeltelik of in geheel aangestuur of gekopieër word nie.