Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15"

Transcriptie

1 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) (072) Who likes not his business, his business likes not him. William Hazlitt. Verwagte prysbeweging Nabymaand Vêrmaand Mielies: Sonneblom: Sojabone: Makelaars: Norman Botma (018) (083) Marcel Lombard (018) (082) Corn Jul17 Corn Dec17 SRW Wheat Jul17 HRW Wheat Jul17 MGEX Wheat Jul17 Soya Jul17 Soya Nov17 Koring: Internasionale Indekspryse 2017/05/ /05/12 Netto 06:00 12:00 Indeks Markinligting: Thys Grobbelaar (018) Wisselkoerse ZAR/USD ZAR/EUR ZAR/GBP USD/EUR 2017/05/ /05/12 Netto 06:00 12:00 % % % % % Hansie Swanepoel (018) hansie.swanepoel@senwes.co.za o0o Belangrike Datums USDA Oesvordering Weeklikse In- en Uitvoere Weeklikse Lewerings 2017/05/ /05/ /05/17 Teken In Tegniese verslag Volume en opebelang IOS-app Android-app Navrae : market@senwes.co.za /

2 Mielies Internasionaal VSA mielies het Vrydag effens sterker verhandel en netto hoër gesluit vir die week. Die sterk lopie vroeër die week na positiewe USDA syfers vrygestel is was hoofsaaklik daarna teengewerk deur die vooruitsig van gunstige planttoestande oor die naweek. Weeklikse uitvoerverkope was ook nie in lyn met markverwagtings nie en het verdere druk op pryse geplaas. Die Julie17 kontrak verhandel tans net bo die onderskeie sleutel bewegende gemiddeldes. Die mark sal sensitief bly vir plantvordering wat later vandag vrygestel word aangesien 15 Mei gesien word as ʼn belangrike vorderingsdatum vir optimale opbrengs. Die vyf-jaar gemiddelde plantvordering op datum was 70% en dit bly tans baie moeilik om te bepaal wat die potensiële persentasie opppervlak is wat oorgeplant sal moet word. Dit is NAMPO hierdie week. Kom besoek asseblief die Senwes Grainlik stalletjie en neem deel aan die daaglikse kompetisies! Die nuwe Senwes Graan App is ook beskikbaar. Laai hom NOU af om die voordeel van al die nuwe funksies te benut! Mieliepryse het Vrydag aanvanklik redelik in lyn met die laer pariteitsbeweging oopgemaak. Pryse kon egter herstel van die dag se laagtepunte en het effektief sywaarts gesluit. Die koue front oor die naweek het gesorg vir swaar sneeu oor Lesotho en die gepaardgaande reën oor die produksiegebied kan waarskynlik die stroopproses vir 'n paar dae vertraag. e pryse sal egter steeds vir die komende tydperk hoofsaaklik beïnvloed word deur die wisselkoers en VSA prysreaksies tydens hul planttydperk. Verwagte surplusse en verkoopsdruk kan pryse onder druk hou tot na strooptyd, terwyl die rand en CBOT skielike volatiele bewegings teweeg kan bring. e pryse is egter ten spyte van heersende lae vlakke nie noodwendig kompeterend geprys in die wêreldmark nie. Pryse kan dus verder onder druk kom om surplus uitvoere te stimuleer. Die Rand het sedert Vrydag 12:00 sowat 10 sent versterk. Die verwagte pariteitsbeweging, gegewe die effens hoër VSA prysbeweging, behoort negatief te wees met markopening. Pariteite WM - Invoerpariteit YM - Invoerpariteit VSA Mei17 VSA Jul17 Mex VSA Mei17 VSA Jul17 Arg PMB: PMB: RFN: RFN: WM - Uitvoerpariteit YM - Uitvoerpariteit Mei17 Jul17 Dec17 Jul17 - Arg Jul17 Dec17 DBN: DBN: RFN: RFN: Safex Mieliepryse 2017/05/12 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WMAZ May WMAZ Jul WMAZ Dec YMAZ May YMAZ Jul YMAZ Dec Opsiepryse WM YM Jul Jul Dec Dec Mar Mar Jul Jul Dec Dec Mar Mar

3 Oliesade Internasionaal VSA sojaboonpryse verhandel sywaarts met geen duidelike rigting nie. Die verwagte droeër weer in die komende dae laat die mark ontspan oor vertragings in die aanplantings. Sojaboonpryse kom onder druk, ten spyte van hoër verwagte VSA uitvoere wat Woensdag deur die USDA geskat is. Handelaars is bekommerd dat verwagte opbrengste vir die nuwe seisoen te laag geraam word, tesame met 'n Suid- Amerikaanse oes wat, volgens meeste analiste steeds groter is as die USDA se huidige syfers. Ten spyte van meer akkers, word die verwagte produksie kleiner geskat vir die komende seisoen. Die mark se fokus sal sterk wees op die weerstoestande indien al die akkers geplant word. Die uitvoersyfers is groter as die vorige week, maar aan die lae kant van verwagtings. verhandel oliesade Vrydag gemeng, met sonneblompryse wat geweldige ondersteuning deur die dag gekry het, terwyl sojaboonpryse sywaarts verhandel het. Sojaboonpryse maak swakker oop en verhandel sywaarts deur die dag. Sonneblompryse maak ook swakker oop, maar kry ondersteuning deur die dag om naby die dag se hoogtepunt te sluit. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan kopers wat mark toe kom om voorraad te verseker, veral silo voorraad, met plaaslaai wat deur weerstoestande bemoeilik word. Sonneblom het oortuigend deur die 20-dag bewegende gemiddeld gebreek, met die R as vorige hoogtepunt, wat as korttermyn weerstand kan dien. Seisoenaal begin oliesade se tendens draai, met pryse wat in hierdie tyd laagtepunte maak en begin herstel. Mei '17 sonneblom sluit R134/ton hoër op R4741/ton. Mei '17 sojabone sluit R16/ton laer op R4851/ton. Pariteite Sonneblom - Invoerpariteit Sojaboon - Invoerpariteit EU (Frans) Swartsee VSA Argentinië Brazil PMB: DBN: RFN: RFN: Afgeleide Sonneblom Invoerpariteit Afgeleide Sojaboon Invoerpariteit Invoerprys: Invoerprys: Huidige persmarge (R/ton): Huidige persmarge (R/ton): Safex Oliesaadpryse 2017/05/12 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag SUNS May SUNS Jul SUNS Dec SOYA May SOYA Jul SOYA Dec Opsiepryse Sonneblom Sojaboon Jul Jul Sep Sep Dec Dec Jul Jul Sep Sep Dec Dec

4 Koring Internasionaal VSA pryse verhandel swakker vanoggend na pryse Vrydag ook gedaal het. Die daling volg op vroeëre ondersteuning wat in die middel van die vorige week gekry is na die USDA verslag. Ondersteuning op pryse word egter beperk deur genoegsame voorraadvlakke in die wêreld. Die mark ontspan soos wat kommer oor weer besig is om te kwyn. Die skade wat deur laat sneeu veroorsaak is, blyk kleiner te wees as wat aanvanklik verwag is. Verder vorder die lente-aanplantings fluks en behoort die Suidelike state hierdie week feitlik klaar te maak. Eindvoorraad in die VSA vir 2016/2017 word geskat op miljard skepels teenoor die verwagting van miljard skepels. Vir die 2017/2018 seisoen word eindvoorraad gesien op miljard skepels wat laer as die verwagting was van miljard skepels. Wêreld eindvoorraad is wel hoër aangepas wat teen verwagtinge was. Die 2017/2018 eindvoorraad word geskat op miljoen ton met verwagtinge wat miljoen ton was. In die nuutste VSA kondisieverslag word 53% van die winter koringoes in die goed tot uitstekende kategorie gesien, 32% word as gemiddeld gesien. Winterkoring se goed tot uitstekende kategorie is 1% laer aangepas wat minder as verwagtinge was. Lentekoring is 54% geplant teenoor die gemiddelde tempo van 60%. Oes toere is tans nog besig in die winter koringbelt om die omvang van skade te bepaal na die onlangse reënstorms. sluit pryse vir Mei 17 Vrydag R2 opwaarts teen ʼn vlak van R 4,420. Die eerste intensie om te plant verslag dui ʼn afname in oppervlakte van hektaar teenoor die vorige seisoen. Hektare vir die komende seisoen word geskat op hektaar. Dit vergelyk met hektaar die vorige seisoen. In die mees onlangse winteroesskatting word die verwagte oes 16,150 ton groter geskat op ton. Die opbrengs word geskat op 3.75 ton/ha teenoor verlede seisoen se 2.98 ton/ha en oesgrootte van 1,440,000 ton. In die nuutste in en uitvoerverslag (9 Mei'17) is 7,888ton invoere gerapporteer waarvan die oorsprong Duitsland was. Progressiewe invoere staan tans op 469,389 ton vir die 2016/2017 bemarkingsjaar wat 1 Oktober 2016 afgeskop het. In die nuutste leweringsverslag (10 Mei 17) is lewerings van 1,588 ton gerapporteer. Progressiewe lewerings vir die seisoen staan op miljoen ton wat 96.80% van die 2016 oesskatting beloop. Pariteite Koring Invoerpariteit VSA - HRW VSA - SRW Argentinië Duitsland Rusland Paarl deur Kaap: RFN deur DBN: Safex Koringpryse 2017/05/12 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WHEAT May WHEAT Jul WHEAT Sep Opsiepryse Koring Koring Jul Jul Dec Dec Mar Mar

5 Weer RSA : 7-dag neerslae RSA : 14-dag neerslae RSA : 7-dag temperatuur RSA : 14-dag temperatuur Internasionaal - VSA VSA : 7-dag neerslae VSA : 14 dag neerslae VSA : 7-dag temperatuur VSA : 14 dag temperatuur

6 Finansiële Nuus Indeks Vandag Gister Dow Jones % S&P % Nasdaq % FTSE % DAX % HangSeng % Vandag Gister Goud - ZAR % Goud - $ % Brent ru-olie % Indeks Vandag Gister Internasionale Ekonomiese Aanwysers Netto Netto Netto % % e Ekonomiese Aanwysers % JSE Algeheel % JSE Top % Ekonomiese Nuus Die rand het sedert Vrydag bestendig teenoor vernaamste geldeenhede verhandel. Die rand het tussen R13.48 tot R13.30 teenoor die VSA dollar verhandel voordat dit op R13.35 gesluit het. Tegnies verhandel die rand net onder die 20 en 100-dag bewegende gemiddeldes van R Die VSA dollar het Vrydag heelwat verswak en weer bo $1.09 inbeweeg. Tegnies bly die 20-dag bewegende gemiddeld van R weerstand vir 'n sterker dollar. Sterker kommoditeitspryse, invoervraag vanaf China en 'n swakker dollar skep tans aptyt vir ontluikende markte, soos Suid-Afrika. Dit wil voorkom asof Brian Molefe weer as hoofuitvoerende bestuurder van Eskom kan terugkeer. Hierdie skep weereens onsekerheid oor die politieke inmenging in van die regeringsinstansies. VSA inflasiesyfers was Vrydag vrygestel en het aangedui dat inflasie gedurende April na 2.2% gedaal het vanaf Maart se 2.4%. Hierdie was effens beter as verwagtinge van 2.3%. Brent ru-olie het Vrydag bo $51 per vat inbeweeg. Tegnies verhandel die prys net bo die 20-dag bewegende gemiddeld van $51. Die Amerikaanse Energie Inligting Administrasie het verlede week aangedui dat VSA ru-olie voorraadvlakke met 5.2 miljoen vate gedaal het. Dit was heelwat meer as die verwagtinge van 1.8 miljoen vate. Die JSE se indeks vir alle aandele het effens laer verhandel en op 54,063 gesluit. USD/ZAR Grafiek

7 Kontakbesonderhede en vrywaring Frans Dreyer (018) (079) Bestuurder Susari Geldenhuys (018) (072) Opsieskrywer Makelaars Norman Botma Marcel Lombard (018) (018) (083) (082) Markinligting Thys Grobbelaar Hansie Swanepoel (018) (018) (083) (083) Vrywaring Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur Senwes Beperk se verteenwoordigers en / of sy werknemers gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies, inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling, aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar. Hierdie dokument is vertroulik en word uitgegee vir die inligtingsdoeleindes van kliënte alleenlik. Hierdie verslag sal nie gedeeltelik of in geheel gereproduseer word nie en mag nie gedeeltelik of in geheel aangestuur of gekopieër word nie.

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

Nadere informatie

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 6 December 218 24 Nov 218 3 Nov 218 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 24 January 219 12 Jan 219 18 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste 4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 17 January 219 5 Jan 219 11 Jan 219 Beskrywing Vorige Week

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro S/euro wisselkoers 1. VSA Federale Reserwee verhoog rentekoers tot 0.25% 2. $ versterk op positiewee ekonomiese data en voortdurende kommer oor die Euro 3. $ volg swakker Yen weens verwagtinge dat die

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Die graanmark in perspektief

Die graanmark in perspektief 21 Mei 2010 tot 22 Julie 2010 BARRETT SCHOEMAN, LANDBOU-EKONOOM: MARKOMGEWING, GRAAN SA Die VSA se departement van Landbou (USDA) se maandelikse vraag-aanbod-projeksie (WASDE-verslag) op 9 Julie het prysvlakke

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wat verlede week op die finansiële markte gebeur het en wat voorlê. 2. Verlede week

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 In hierdie week se uitgawe van Maandagoggend Vooruitsig, bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Advies hoe om u beleggings nou te maak, sodat die Desember-effek

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Waarom u heeltyd moet belê al is die JSE gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte.

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. Daar is baie faktore wat die finansiële opbrengs van jou oes kan beïnvloed. Met n Voor-Plant Kontrak (PPC) van

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 In hierdie week se Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Die rand val met 7.8% na afdanking van Minister van Finansies maar ons advies

Nadere informatie

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1 TERMYN SPESIFIKASIES TERMYN- ATS-kode WMAZ 100 ton WNCI 10 ton YMAZ 100 ton YNCI 10 ton WOPT WEAT / CAPE SUNS SOYA SORG GM1 SGBT GH1 Handelsure 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot

Nadere informatie

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie

Nadere informatie

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE: IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. First National Bank n afdeling van FirstRand Bank Beperk. n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en Krediet (NCRCP20). Inleiding

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die eerste verslag van 2013. POLITIEK Tydens die Mangaungkongres is die magsbasis van die regerende party se president baie duidelik uitgestippel. Die vraag is hoe vloeibaar

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners

Nadere informatie

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

AHI Ekonomiese Barometer

AHI Ekonomiese Barometer AHI Ekonomiese Barometer Geborg deur Third Circle Batebestuur Januarie 212 Risikos in 212 bly hoog Europa hou steeds die sleutel tot n matige globale herstel of nog n resessie In hierdie uitgawe: Inflasie

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Boerdery wat finansiële probleme ondervind word nie summier gesekwestreer nie. Hoewel dit tegnies reeds bankrot is, is

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNT PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 15 bladsye.

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 1 FEBRUARIE/MAART 015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 17 bladsye.

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken: Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken: 1.1.1. van R560. 1 1.1.2. 12,5% van 760 kg. 1 1.1.3. 625 38 2 2 1.2. Skakel 250 minute om na ure. 1 1.3. Die

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die R62 miljoen wat ten opsigte van 2004 volgens mediaberigte as bonus aan die melkverwerker en verspreider,

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die tweede verslag van 2013. POLITIEK Alhoewel die plaaslike politieke toneel die afgelope maand rustig was, het die RSA steeds in die internasionale nuusarena gebly weens moorde,

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 G-Voucher - Tuinprojek Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014 Agtergrond Idee voorgelê by G-Voucher in Nov 2013 Aanvanklike doelwitte Werkverskaffing vir die haweloses Hou hulle besig vir n tyd van die dag Rehabilitasie

Nadere informatie

S ukses. << SENWES Scenario >>

S ukses. << SENWES Scenario >> 8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris) Beskrywing : n Meerjarige polvormige gras met ondergrondse wortelstokke. Verspreiding : Inheems aan : Angola, Botswana, Egipte, Ethopië, Ghana, Kenya, Libya, Malawi,

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

2014 SUID-AFRIKAANSE WYNDRUIFSEISOEN SEISOENSOORSIG (WINTER & LENTE 2013) EN OESVERWAGTINGE Oktober 2013

2014 SUID-AFRIKAANSE WYNDRUIFSEISOEN SEISOENSOORSIG (WINTER & LENTE 2013) EN OESVERWAGTINGE Oktober 2013 2014 SUID-AFRIKAANSE WYNDRUIFSEISOEN SEISOENSOORSIG (WINTER & LENTE 2013) EN OESVERWAGTINGE Oktober 2013 I. BEDRYFSOORSIG Witroes het vanjaar meer as gewoonlik voorgekom in die na-oes periode en wingerde

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL INDEKS BL.2 AGTERGROND BL.3 BL.5 VOORKEUR VERSKAFFER KONTAK BESONDERHEDE S.A.Timber Groep Agtergrond Die S.A.Timber Groep is gestig in 1943, in dieselfde jaar het Dr.

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie