Die graanmark in perspektief
|
|
- Karen van der Ven
- 6 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 21 Mei 2010 tot 22 Julie 2010 BARRETT SCHOEMAN, LANDBOU-EKONOOM: MARKOMGEWING, GRAAN SA Die VSA se departement van Landbou (USDA) se maandelikse vraag-aanbod-projeksie (WASDE-verslag) op 9 Julie het prysvlakke van kommoditeite ondersteun. Laer as verwagte koringproduksie in Kanada en die EU, weens ongunstige weersomstandighede, het die wêreldproduksie van koring met 7,5 miljoen ton laat daal. Hoër verbruik van mielies vir voerdoeleindes het die VSA se verwagte eindvoorrade laat afneem en pryse gevolglik ondersteun. Aandelemarkte Die DJIA-indeks het sedert 21 Mei tot 5 Julie, weens groeiende skuldprobleme in die internasionale markte en kommer oor die herstel van die Europese Unie, van indeks - punte gedaal tot indekspunte (die laagste in agt maande). Sedertdien het positiewe nuus van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) wat daarop dui dat die VSA se ekonomie aan die herstel is, die DJIA-indeks ondersteun en het die indeks op indekspunte verhandel op 22 Julie (Grafiek 1). Die JSE algehele indeks het weens onder - steuning van die Wêreldbeker Sokkertoer - nooi nie die daling getoon wat internasionale markte getoon het nie. Die indeks het sedert 21 Mei tot 22 Julie met indekspunte gestyg tot indekspunte (Grafiek 3). Wisselkoerse Die VSA dollar het sedert 21 Mei tot 8 Junie van $1,25, weens die voortdurende skuldprobleme in die Europese Unie, versterk tot $1,19 teenoor die euro. Die dollar is onder druk geplaas nadat beleggers hul fokus verskuif het van die Europese skuldkrisis, na die VSA ekonomie wat sukkel om te herstel. Die VSA dollar het tot $1,29 op 22 Julie teenoor die euro verswak (Grafiek 1). Die rand het teen einde Julie versterk nadat die monetêre beleidskomitee van die Reserwebank rentekoerse onveranderd gelaat het. Markdeelnemers is van mening dat die rand geoorwaardeer is en dat rentekoerse moet verlaag. Die rand het sedert 21 Mei tot 22 Julie van R7,80 tot R7,44 teenoor die VSA dollar versterk (Grafiek 3). Ruoliepryse Die ruolieprys het sedert 21 Mei weens laer as verwagte ruolievoorrade in die VSA van $72/vat tot $80/vat gestyg op 18 Junie. Voortdurende kommer oor die Europese lande se skuldprobleme het tot laer ruolieverbruik in die VSA, Sjina en die EU gelei. Die ruolieprys het op 6 Julie tot $72/vat gedaal. Optimisme dat die wêreld se ekonomie aan die herstel is, het die ruolieprys ondersteun en ruoliepryse het tot $78/vat op 22 Julie gestyg (Grafiek 2). Somergrane Die vry-aan-boord (v.a.b.)-geelmielieprys in die VSA Golfhawens het sedert 21 Mei weens ideale weersomstandighede in die Ameri - kaanse mieliegordel wat tot rekord verwagte opbrengste kan lei, met $16/ton tot $151/ton op 30 Junie gedaal. Ongekende warm toe - stande gedurende die kritiese bestuiwingsfase wat opbrengsverliese tot gevolg kan hê, het pryse ondersteun. Die vab-geelmielie - prys het op 22 Julie tot $169/ton gestyg. Laer as verwagte aanplantings en koue nat weers - omstandighede wat die aanplantingsproses vertraag het, het pryse verder ondersteun (Grafiek 4). Die aanduidende uitvoerpariteitsprys van VSA geelmielies het weens gunstiger produksietoestande in Sjina (wat tot laer VSA uitvoere kan lei) met R137/ton tot R800/ton op 30 Junie gedaal. Pryse het egter sedert - dien weens hoër voerverbruiksyfers in die WASDE-verslag en kommer oor hittetoe - stande in die VSA, met R91/ton tot R891/ton op 22 Julie gestyg. Die plaaslike Safex-geelmielieprys het die pryse van VSA geelmielies gevolg en sedert 21 Mei tot 28 Junie van R1 187/ton tot R1 075/ton gedaal. Hoër internasionale mielieen koringpryse het sedertdien ondersteuning gebied en die Safex-prys het op 22 Julie met R114/ton tot R1 189/ton gestyg (Grafiek 7). Wintergrane Die vab-koringpryse in die VSA Golfhawens het vanweë laer VSA mieliepryse, n sterk VSA dollar en die HRW-koring se strooppro - ses wat goeie opbrengste lewer, met $16/ton gedaal tot $176/ton op 30 Junie. Nat toe - stande in die produksiegebiede van Kanada wat koringaanplantings belemmer het en droë toestande in die EU, Rusland en Kazakstan wat opbrengste kan beïnvloed, het pryse sedertdien ondersteun en die vab-ko - ringprys het tot $223/ton op 22 Julie gestyg. Plaaslike koringpryse het sedert 21 Mei met R187/ton tot R2 485/ton op 22 Julie gestyg. Die laer plaaslike koringaanplantings vir die 2010/2011-bemarkingseisoen van hektaar (11,2% laer as die vorige seisoen), asook die aanpassing van die koringinvoertarief van R140,70/ton na R260,91/ton, het pryse ondersteun (Grafiek 6). Oliesade Droë toestande in Rusland en Kazakstan kan tot kleiner sonneblomsaadaanplantings en laer as verwagte opbrengste lei. Droogtes in Argentinië en die Europese Unie kan die grootte van oeste verder inkort. Die verwagte wêreld sonneblomproduksie van 34,3 miljoen ton (2,4 miljoen ton hoër as verlede jaar) en Rusland se 15,6% toename in sonneblomsaadaanplantings tot 7,17 miljoen hektaar het druk op sonneblomsaadpryse geplaas. Die aanduidende EU-invoerpariteitsprys vir sonneblomsaad het gevolglik sedert 21 Mei, met R656/ton gedaal tot R4 332/ton op 25 Junie. Berigte van groter as verwagte aanplantings in Rusland en ongewone hoë sonneblomolievoorrade in die Oekraïne het sonneblomsaadpryse sedert 25 Junie tot 22 Julie met R108/ton tot R4 224/ton laat daal. Plaaslik het sonneblomsaadpryse (Safex) van 21 Mei tot 22 Julie weens hoë voorraadvlakke van plantaardige olies wat gedurende die Wêreldbeker Sokker ingevoer is, met R175/ton gedaal tot R3 380/ton. Die voorraadvlakke van die ingevoerde olies moet eers tot laer vlakke daal voordat sonneblomsaadpryse in die derde kwartaal herstel kan begin toon (Grafiek 8). Die VSA se vab-sojaboonprys het van 21 Mei tot 22 Julie met $39/ton tot $412/ton gestyg. Knap ou seisoen VSA sojaboonvoorrade, n groot vraag na VSA sojabone vanuit Sjina en die onsekerheid wat n lang groeiseisoen op nuwe oes opbrengste kan inhou, het pryse in die tydperk ondersteun. Plaaslik het sojaboonpryse internasionale pryse gevolg en met R329/ton tot R2 922/ton gestyg op 22 Julie. Ondersteunende mielieen koringpryse en kommer oor oormatige reënval wat sojaboonoeste in die VSA kan beskadig, het plaaslike pryse ondersteun (Grafiek 5). Tekens dat die ekonomiese resessie sy bodem bereik het en herstel begin toon het, veral in die Asiatiese markte, het aandelebeurse, ruoliepryse en wisselkoerse onder - steun. Indien die weersomstandighede in die VSA gunstig bly, kan graan- en oliesaadpryse sywaarts of laer verhandel oor die kort termyn. 110
2 GRAFIEK 1: DIE $/EURO-WISSELKOERS EN DOW JONES INDUSTRIËLE GEMIDDELDE INDEKS (DJIA). $/euro-wisselkoers 1. Dollar versterk weens verdere kommer oor EU se skuldprobleem wat ekonomiese groei kan strem. 2. VSA $ versterk nadat n reddingspakket van $1 triljoen aan die EU toegestaan is. 3. Verwagtinge dat die Sjinese yuan teenoor die VSA $ mag versterk sodra die Sjinese beleidsverandering geïmplementeer word. 4. VSA $ verswak nadat die fokus van die EU-skuldprobleme skuif na die VSA ekonomie se vermoë om te herstel. 5. Dollar versterk nadat die euro verder verswak weens kommer oor die globale- en Europese ekonomiese uitkyk. 6. Die euro versterk nadat die EU-banke minder geld geleen het van die EU Sentrale Bank as wat verwag is. 7. n Hoër as verwagte werkloosheidsyfer van mense plaas druk op die dollar. 8. Die IMF besluit om Hongarye se aansoek tot n lening af te keer en gevolglik verswak die euro. DJIA-indeks 1. Groeiende skuldprobleme in die internasionale markte. Asiatiese markte bereik nuwe laagtepunt nadat n Spaanse bank uitgekoop is weens skuldprobleme in die EU. Onrus in Korea plaas verdere druk op markte. 2. Hoër energie-aandele; die kommer in die EU neem af en die verwagte eiendomspryse in die VSA neem toe. 3. Spanje se kredietwaardigheid word afgegradeer weens voortdurende skuldprobleme. 4. Die Federale Reserwe Bank in die VSA dui aan dat die land se ekonomie aan die herstel is. 5. Die DJIA-indeks daal weens Asiatiese aandelemarkte wat laer verhandel het nadat Griekeland tot n laer status gegradeer is. 6. DJIA-indeks val tot n agt maande laagtepunt weens kommer oor die wêreld se ekonomiese groei en die stand van die Europese ekonomie. EU-banke moet $545 miljard aan die Sentrale Bank terugbetaal. 7. Verwagtinge dat VSA finansiële aandele beter opbrengste kan behaal. 8. Swak ekonomiese data lei daartoe dat aandele verkoop word weens vrees dat die wêreld ekonomie opnuut weer onder druk geplaas kan word en nog n afwaartse tendens mag toon. Sjina se vraag na hulpbronne neem af. 9. Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) verhoog hul verwagte wêreld ekonomiese groeivooruitsigte vir Positiewe ekonomiese data van - uit Sjina en n eleksie-oorwinning in Japan ondersteun aandelemarkte. GRAFIEK 2: DIE RUOLIEPRYS. Ruolieprys 1. Kommer dat die eurosone-skuldkrisis die herstel aan die wêreldekonomie kan vertraag. 2. Ruoliepryse word ondersteun deur optimisme dat die VSA se ekonomie besig is om te herstel en dat verbruikersbesteding aan energie aan die toeneem is. 3. Beleggersvertroue in die wêreldekonomie verbeter en die VSA se ruolievoorrade daal. 4. Voortdurende skuldprobleme in die eurosone plaas druk op die verbruik van ruolie in die Europese lande. 5. Kommer oor die Europese lande se voortdurende skuldprobleme lei tot laer ruolieverbruik in die EU, VSA en Sjina. 6. Die orkaan Alex tref die Golf van Mexiko wat sekere produksieplatforms en uitvoerhawens in Mexiko tot n stilstand bring. 7. n Hoër as verwagte werkloosheidsyfer in die VSA plaas verwagtinge rondom ekonomiese herstel verder onder druk. 8. Ruoliepryse onder druk weens laer aandelemarkte. Die VSA reik n moratorium op diepsee-olieontginning uit wat produksie kan beperk en tot hoër invoere van ruolie in die VSA kan lei. 9. Hoër verwagte wêreld ruolieverbruik en regeringstatistiek wat daarop dui dat die verbruik van ruolie in die VSA aan die toeneem is. 10. VSA se ruolievoorrade daal vir die vierde agtereenvolgende week. Vertragings by hawens in Mexiko weens n orkaan en n ontploffing van n oliepyplyn in Sjina ondersteun ruoliepryse. Vervolg op bladsy 112 August
3 Vervolg van bladsy 111 GRAFIEK 3: DIE RAND/DOLLAR-WISSELKOERS EN JSE ALGEHELE INDEKS. JSE algehele indeks 1. Kommer oor die Eurosone se ekonomie neem af en beleggers stel weer in meer riskante markte belang. 2. Brittanje en die VSA se aandelemarkte daal weens vakansiedae. 3. Die Sjinese regering neem stappe om ekonomiese groei in die land te strem om sodoende hul sterk geldeenheid te laat verswak. 4. JSE word ondersteun deur data vanaf Statistiek SA wat aandui dat kleinhandelverkope aan die toeneem is. 5. JSE volg laer VSA markte nadat die hoeveelheid werkloosheidseise in die VSA toegeneem het. 6. JSE volg die laer VSA en wêreldmarkte weens kommer oor die VSA en die EU se ekonomiese herstel. 7. Gill Marcus dui daarop dat die Suid-Afrikaanse ekonomie wel aan die herstel is, maar dat die herstel steeds traag is en moontlik tot nog n rentekoersverlaging kan lei. 8. DJIA breek deur die indekspunt weerstandsvlak. 9. JSE volg hoër VSA- en Asiatiese aandelemarkte nadat aandele in rou materiale en konstruksiemaatskappye herstel toon. GRAFIEK 4: VSA VRY-AAN-BOORD EN SAFEX-GEELMIELIEPRYS. R/$-wisselkoers 1. Rand verswak weens betogings by Transnet en Eskom. 2. Reserwe bank kondig aan dat rentekoerse onveranderd gelaat sal word weens groei in die Suid-Afrikaanse ekonomie wat herstel begin toon. 3. Rand volg swakker euro nadat die EU se werkloosheidsyfer styg. 4. Die buitengewone groot skuldkrisis in die EU het tot n swakker rand gelei en gevolglik word die rand as n oorgewaardeerde geldeenheid beskou wat oor die volgende paar maande kan verswak. 5. Die rand word ondersteun deur die Europese regering wat inligting oor sy finansiële stelsel bekend maak; hierdie deursigtigheid skep vertroue en ondersteun die vraag na die euro. 6. VSA $ verswak nadat Sjina poog om sy beleid te verander om die yuan meer vrylik te laat verhandel. 7. Die dollar verswak nadat vervaardigingsdata van Sjina daarop dui dat groei in die land stadiger is as verwag. 8. Investeerders twyfel oor die VSA se vermoë om te herstel en gevolglik verswak die dollar. 9. Hoër kommoditeitspryse en goeie vertoning deur die VSA markte ondersteun die rand. 10. Daar is sprake dat die SARB die repokoers kan verlaag tot 6,5% weens kommer oor Suid-Afrika se herstelvermoë en hoë werkloosheidsyfers van 25,2%. 112 VSA mielieprys 1. Laer verwagte VSA eindvoorrade weens hoër verwagte uitvoere en etanolverbruik. VSA verkoop n verdere ton mielies aan Sjina. 2. VSA se uitvoere van mielies na Sjina neem af. Weersomstandighede raak gunstig vir die groei van mielies. 3. Perfekte groeitoestande met rekord verwagte opbrengste. Mielies moet kompeterend bly met lae voerkoringpryse. 4. Droë toestande in Sjina kan tot laer verwagte opbrengste lei wat die uitvoere van mielies in die VSA kan ondersteun. 5. Die kritiese bestuiwingsfase van mielies in die VSA begin en enige ongunstige weerstoestande voor en gedurende die tydperk kan pryse ondersteun. 6. Die verwagte Argentynse mielie-oes word hoër geskat op 22,5 miljoen ton teenoor 22,2 miljoen. 7. Produksietoestande in die VSA is feitlik ideaal vir die ontwikkelende mielieplante. 8. Die WASDE-verslag dui daarop dat die verwagte mieliehektare wat aangeplant is, laer is weens kouetoestande wat jong plante beskadig het. 9. n Risiko-premie word in die VSA mark ingewerk soos wat die mielieoes nader aan die kritiese bestuiwingsfase beweeg weersomstandighede kan n groot invloed speel in hierdie stadium. Die WASDEverslag dui op laer VSA mielievoorrade. 10. VSA mielieopbrengste kan rekords behaal ten spyte van kommer oor onlangse droogtes en oorvloedige reën in Junie. 11. Die USDA verwag n laer VSA mielieproduksie en hoër verbruik van etanol. Hittetoestande in die VSA kan oeste beskadig en tot laer opbrengste lei. 12. Gunstiger weersomstandighede in die VSA en n minder intensiewe hittegolf.
4 GRAFIEK 5: VSA VRY-AAN-BOORD EN SAFEX-SOJABOONPRYS. VSA sojaboonprys 1. Sterk uitvoersyfers en plaaslike verbruik. Onsekerheid oor n lang groeiseisoen ondersteun pryse verder. 2. Gunstige weersomstandighede; n afname in die vraag na sojabone vanuit Sjina en laer ruoliepryse en aandelemarkte. 3. Sjina en Argentinië se dispuut oor soja-olie sal onwaarskynlik gou opgelos word VSA uitvoere word hierdeur ondersteun. Die mark word verder ondersteun deur n premie wat verkry word weens die onsekerheid van n lang groeiseisoen en produsente wat weerhou om te verkoop weens te lae pryse. 4. Die stroopproses in Argentinië wat tot n rekord verwagte soja-oes van 54,8 miljoen ton mag lei, plaas druk op pryse. 5. Verwagte reënbuie in die VSA mag daartoe lei dat sommige sojaboonhektare ooraangeplant moet word. 6. Beperkte beskikbaarheid van ou seisoen sojaboonvoorraad in die VSA en aanplantingsprobleme van Kanadese kanola weens nat toestande ondersteun sojaboonpryse. 7. Gunstige produksietoestande in die korttermyn. 8. Kommer dat oormatige reënval gedurende Junie sojaboonoeste kon beskadig het en tot laer verwagte opbrengste kan lei. Die WASDE-verslag dui daarop dat die VSA se voorrade met 4% afgeneem het tenoor die vorige jaar weens hoër verbruik van sojabone. 9. Ondersteunende mieliepryse, beperkte ou seisoen sojaboonvoorrade en onsekerheid oor die nuwe seisoen sojaboonoes. 10. Kommer dat die VSA se sojaboonoeste beskadig is weens oormatige reënval wat opbrengste kan verlaag. VSA soja-olie-uitvoere na Sjina neem toe nadat Argentynse soja-olie-invoere verban is. 11. Produsentverkope wat traag is; n onsekere lang groeiseisoen vir sojabone; lae voorraadvlakke in die VSA. Goeie uitvoere na Sjina weens laer skeepsvragkoste. GRAFIEK 6: VSA VRY-AAN-BOORD HRW ENSAFEX-KORING. VSA HRW-koringprys 1. Daar is geen fundamentele faktore om koringpryse te ondersteun nie koring volg laer CBOT-mieliepryse. Sterker VSA $ plaas verdere druk op pryse. 2. Die VSA se stroopproses van HRW-koring begin en plaas druk op pryse aangesien meer voorrade in die mark beskikbaar gestel word. Egipte koop ton se koring van Rusland en Frankryk aangesien VSA se pryse nie kompeterend in die mark is nie. 3. Koringpryse in die VSA bereik n nege maande laagtepunt weens lae mieliepryse wat druk op koringpryse plaas, aangesien beide vir voerdoeleindes gebruik word. Genoegsame voorrade en die voortduur van die HRW-stroopproses plaas pryse onder druk. 4. Nat produksietoestande in Kanada vertraag koringaanplantings en kan die produksiepotensiaal met meer as 18% teenoor verlede jaar laat daal. 5. Oormatige reënval vroeër in die HRW-koring se produksiegebied lei tot n lae proteïen koringoes. 6. Hoë Argentynse koringaanplantings van 4,2 miljoen hektaar 27% hoër as verlede jaar plaas koringpryse onder druk. Warm temperature laat die stroopproses teen volle spoed voortduur. 7. HRW-koring se stroopproses vorder vinnig en opbrengste lyk goed met koringkwaliteit as goed-tot-uitstekend geklassifiseer. Aanplantings van HRW-koring is 13% laer as die vorige jaar. 8. Droë toestande in Rusland en Kazakstan beïnvloed lentekoring-aanplantings. 9. Hoër mieliepryse en n swakker VSA $ bied ondersteuning. 10. Sprake van opbrengsverliese in EU en reënbuie in die VSA wat die stroop van koring kan vertraag. 11. Laer verwagte wêreldvoorrade weens ongunstige toestande in die EU. 12. Hoër VSA koringproduksie weens hoër verwagte HRW-koring-opbrengste (derde hoogste op rekord) en groter lentekoring-aanplantings. 13. Produksietoestande in die EU, Rusland en Kazakstan verbeter. Kommer oor lae kwaliteit koring in die EU wat daartoe kan lei dat die EU nie sy uitvoer - kwotas haal nie en die vraag na die VSA kan skuif, ondersteun pryse. Vervolg op bladsy 114 August
5 Vervolg van bladsy 113 GRAFIEK 7: PRYSE VAN GEELMIELIES GELEWER IN RANDFONTEIN. VSA uitvoerpariteit van geelmielies 1. Koue nat toestande in die produserende streke van die VSA vertraag aanplantings. Japan soek 2,7 miljoen ton se mielies om in te voer kan moontlik vanaf die VSA aankoop aangesien Suid-Amerikaanse mieliepryse duurder is as die VSA weens n beter kwaliteit mielie. 2. VSA se mielies word as goed-tot-uitstekend geklassifiseer wat tot rekord verwagte opbrengste mag lei. 3. Die Argentynse mielie-oes word hoër geskat op 22,2 miljoen ton weens gunstige produksie-omstandighede. 4. Verwagte groot reënbuie in die VSA kan mielie-oeste beskadig. 5. Produksietoestande in Sjina verbeter wat tot hoër as verwagte mielieoeste kan lei en die VSA se uitvoere na Sjina verminder. 6. Warmer toestande in die VSA word verwag wat die groei van mielies sal ondersteun. 7. Die WASDE-verslag dui op hoër voerverbruik van mielies weens n laer kwaliteit mielie-oes van die vorige seisoen wat verbruik nou ondersteun. 8. Gunstige weervooruitsigte wat krities is vir die volgende drie weke se bestuiwingsproses. 9. Sjinese invoere van VSA mielies bereik 1 miljoen ton sedert April. 10. n Hittegolf in die VSA kan opbrengste van mielies verlaag. 11. Produksietoestande lyk gunstiger met verwagte reënbuie in die korttermyn. GRAFIEK 8: SONNEBLOMPRYSE GELEWER IN RANDFONTEIN (R/TON). Safex-geelmielieprys 1. Mieliepryse onder druk weens groot verwagte Suid-Afrikaanse mielieoes van 13,3 miljoen ton; lae internasionale pryse en gunstige plaaslike en VSA produksietoestande. 2. n Beerlike fundamentele en ekonomiese uitkyk met gunstige VSA produksietoestande en kommer oor die afname in die Suid-Afrikaanse uitvoere van mielies. 3. Suid-Afrika se uitvoere van mielies daal weens gunstige produksietoe - stande in die tradisionele uitvoerlande. n Groot verwagte mielie-oes van 13,3 miljoen ton en n sterker rand plaas verdere druk op pryse. 4. Laer ruoliepryse, aandelemarkte en CBOT-kommoditeitspryse plaas Safex-pryse onder druk. 5. Suid-Afrikaanse witmielie-uitvoere daal met 60% teenoor die vorige week wat daarop dui dat Suid-Afrika nie voldoende mielies gaan uit voer om sy voorraadvlakke te laat daal nie. 6. Mieliepryse word onderdruk deur laer internasionale toestande, gunstige weersomstandighede en rekord verwagte oeste. 7. Hoër CBOT-mieliepryse en -koringpryse bied ondersteuning. Warm toestande in die VSA kan mielie oeste beskadig. 8. Safex-pryse volg laer CBOT mieliepryse. 114 EU invoerpariteit van sonneblom 1. Ongewone hoë sonneblomolie-voorrade in die Oekraïne en gunstige strooptoestande in Argentinië plaas druk op pryse. 2. Warm temperature in die EU, Rusland en die Oekraïne plaas sonneblom - oeste onder druk. 3. Oormatige reënval in Kanada het tot laer aanplantings van kanola gelei wat ondersteuning aan ander kompeterende oliesade bied. 4. Verwagte wêreld sonneblomproduksie van 34,3 miljoen ton teenoor 31,5 miljoen ton verlede jaar plaas druk op pryse 5. Gunstiger produksietoestande in die EU en Rusland. 6. Sonneblomproduksie in die wêreld neem toe met grootskaalse uitbreiding in Rusland, maar droogtes in die EU, Oekraïne Rusland en Kazakstan is steeds bepalende faktore tot die verwagte oes. 7. Maleisië se palmolieproduksie kan na verwagtinge laer as vorige skattings daal weens nat toestande wat opbrengste en oeste kan beskadig. 8. Oormatige reënval in Maleisië en Indonesië kan palmolieproduksie beïnvloed en die vraag na ander plantaardige olies verskuif. 9. Sonneblompryse neem toe nadat Rusland groter opbrengsverliese weens droogtetoestande kan aanteken indien die droogte verder sal voortduur. 10. Hoër as verwagte aanplantings van sonneblomsaad in Rusland van 7,17 miljoen ha teenoor 6,2 miljoen ha in Droogtes kan op - brengsverliese tot gevolg hê maar produksie kan steeds 7,3 miljoen ton haal.
S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro
S/euro wisselkoers 1. VSA Federale Reserwee verhoog rentekoers tot 0.25% 2. $ versterk op positiewee ekonomiese data en voortdurende kommer oor die Euro 3. $ volg swakker Yen weens verwagtinge dat die
Nadere informatieWeeklikse Marksiening 16 April 2012
Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang
Nadere informatieSenwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15
Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za
Nadere informatieSenwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05
Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za
Nadere informatieBESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)
54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.
Nadere informatieKAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie
Nadere informatieKwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:
Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel
Nadere informatieSenwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18
Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za
Nadere informatieKAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.
Nadere informatieMaandagoggend Vooruitsig 10 April 2017
Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wat verlede week op die finansiële markte gebeur het en wat voorlê. 2. Verlede week
Nadere informatieAfdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
Nadere informatieVLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Nadere informatieDIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.
DIE STRANDLOPER Hierdie is die eerste verslag van 2013. POLITIEK Tydens die Mangaungkongres is die magsbasis van die regerende party se president baie duidelik uitgestippel. Die vraag is hoe vloeibaar
Nadere informatie1. Gee TWEE voorbeelde van elk:
1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike
Nadere informatieKAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen
Nadere informatieFinansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE
Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra
Nadere informatieDie Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015
Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net
Nadere informatieMaandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016
Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede
Nadere informatieAHI Ekonomiese Barometer
AHI Ekonomiese Barometer Geborg deur Third Circle Batebestuur Januarie 212 Risikos in 212 bly hoog Europa hou steeds die sleutel tot n matige globale herstel of nog n resessie In hierdie uitgawe: Inflasie
Nadere informatieDIE STRANDLOPER. Hierdie is die derde uitgawe vir 2015.
Hierdie is die derde uitgawe vir 2015. Op 11 April is Brigitte as die nuwe Minister van Huishoudelike Sake en Welsyn, Sport en Ontspanning in die Joubert huishouding aangestel in die plek van Marina wat
Nadere informatieMaandagoggend Vooruitsig 3 April 2017
Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 In hierdie week se Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Die rand val met 7.8% na afdanking van Minister van Finansies maar ons advies
Nadere informatieMAART 2012 PSG KONSULT
MAART 2012 PSG KONSULT Marius Cornelissen Derik Prinsloo Martin Louw Magdeleen Cornelissen Gerda Potgieter Marina Prinsloo (012) 368 1778 WĚRELDMARKTE LYK BETER DUITSLAND : HERSTEL & HOOP JSE : STEWIGE
Nadere informatieMaandagoggend Vooruitsig 26 September 2016
Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede
Nadere informatieRisikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Nadere informatieMaandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016
Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 In hierdie week se uitgawe van Maandagoggend Vooruitsig, bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Advies hoe om u beleggings nou te maak, sodat die Desember-effek
Nadere informatieLes 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
Nadere informatieOpsie- & Makelaarsdienste
4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 6 December 218 24 Nov 218 3 Nov 218 Beskrywing Vorige Week
Nadere informatieOpsie- & Makelaarsdienste
4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 24 January 219 12 Jan 219 18 Jan 219 Beskrywing Vorige Week
Nadere informatieOpsie- & Makelaarsdienste
4 Opsie & Makelaarsdienste Verslag saamgestel deur: Ofentse Seametso Mielie uitvoere vir die week geëindig: Bemarkingsjaar: 1 Mei 218 3 Apr 219 17 January 219 5 Jan 219 11 Jan 219 Beskrywing Vorige Week
Nadere informatieDIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013.
DIE STRANDLOPER Hierdie is die tweede verslag van 2013. POLITIEK Alhoewel die plaaslike politieke toneel die afgelope maand rustig was, het die RSA steeds in die internasionale nuusarena gebly weens moorde,
Nadere informatie2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode
2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die
Nadere informatieIS DIE BAKKERS SE BROOD AAN ALBEI KANTE GEBOTTER? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
IS DIE BAKKERS SE BROOD AAN ALBEI KANTE GEBOTTER? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die broodprys is die afgelope tyd redelik in die nuus. Eerstens was daar n ontbloting van n broodkartel
Nadere informatieLes 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie
Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië
Nadere informatieTAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )
Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.
Nadere informatieDoel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.
Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie
Nadere informatieDIE STRANDLOPER. Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014. verleen, maar sommige oudgesetenes
Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014 POLITIEK Die Midde-Ooste is weereens in n warboel! Die aanduidings is dat Irak aan die versplinter is en dalk in drie state verdeel kan word. Wat die impak hiervan
Nadere informatiePrysvorming deur vraag en aanbod
OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieKLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing
KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens
Nadere informatieDie klimaat van SA: Temperatuur
OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2
Nadere informatiebestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.
bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. First National Bank n afdeling van FirstRand Bank Beperk. n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste en Krediet (NCRCP20). Inleiding
Nadere informatiehoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.
hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak. Daar is baie faktore wat die finansiële opbrengs van jou oes kan beïnvloed. Met n Voor-Plant Kontrak (PPC) van
Nadere informatieLandboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:
IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste n SENWES AANBIEDING Om die produsent in staat te stel om n berekende besluit te kan neem oor produksie & bemarkings
Nadere informatieEKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN
EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie
Nadere informatieDAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die R62 miljoen wat ten opsigte van 2004 volgens mediaberigte as bonus aan die melkverwerker en verspreider,
Nadere informatieLes 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Nadere informatieSentraalbeplande stelsel
Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 201 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 19 bladsye.
Nadere informatieWillem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George
DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie
Nadere informatieMaandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017
Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Waarom u heeltyd moet belê al is die JSE gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte.
Nadere informatieHoofstuk 5: Ekonomiese sektore
Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses
Nadere informatieVraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.
Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding
Nadere informatieGRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM
Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER
Nadere informatieSKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010
SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.
Nadere informatieGeboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.
BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per
Nadere informatieNasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
Nadere informatieWat is verwoestyning?
Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,
Nadere informatieWiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
Nadere informatieCaledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate
Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van
Nadere informatieIgnition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei
Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk
Nadere informatieBELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Nadere informatieEBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)
EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur
Nadere informatieHoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge
Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die
Nadere informatieSORGHUM SOET GM1 BITTER GH1
TERMYN SPESIFIKASIES TERMYN- ATS-kode WMAZ 100 ton WNCI 10 ton YMAZ 100 ton YNCI 10 ton WOPT WEAT / CAPE SUNS SOYA SORG GM1 SGBT GH1 Handelsure 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot 12:00 09:00 tot
Nadere informatieDIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal
Nadere informatieS ukses. << SENWES Scenario >>
8 KOLLIG OP WNG BOERDERY Alles het daarop gedui dat die pekanneutvertakking n sukses sal wees, en dit is. Hulle begin nou, ná tien jaar, die vrugte daarvan pluk. DIVERSIFIKASIE DÍT IS WNG BOER DERY IN
Nadere informatieAfdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette
Nadere informatieHELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
Nadere informatieFAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
Nadere informatieNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees
Nadere informatieMy naam en van is My ouderdom Kontaknommer My skool se naam is
Die Pad Saam wil met hierdie boek aan elkeen van ons lede (en hul gesinne) die kans bied om n geskenkbewys van R5 000 van VKB of NTK te wen deur hierdie boek as gesin saam te voltooi. Elke blad in die
Nadere informatieInleiding Tot Die Jagluiperd
Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieSOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF
SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF 2015 Uitgawe 4 Inhoud Distriksoorsig Swambespuitings op canola Sclerotinia SOILL volhoubaarheidsprojek PNS Canola kompetisie Distriksoorsig Vanjaar is sover nie n maklike Canola
Nadere informatieGRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Nadere informatieEIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.
Nadere informatieREKENINGKUNDE: VRAESTEL I
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,
Nadere informatieGRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE) PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 EKONOMIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.
Nadere informatieJUNIE EKSAMEN 13 JUNIE :00 12:00 GEOGRAFIE V1 BYLAAG
JUNIE EKSAMEN 13 JUNIE 2018 09:00 12:00 GEOGRAFIE V1 2018 BYLAAG PUNTE: 225 TYD: 3 ure Die bylaag bestaan uit 10 bladsye. Geography P1 2 June 2018 FIGUUR 1.2: TIPES RIVIERE BRON: Verwerk vanhttp://geologylearn.blogspot.co.za/2015/12/groundwater-flow.html
Nadere informatieLeemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard
Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners
Nadere informatieMAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP
MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming
Nadere informatieBEVOLKINGS GEOGRAFIE
BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie
Nadere informatieNUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Nadere informatieHuurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.
Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye
Nadere informatieEKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel
Nadere informatieMaak die meeste van jou marges
Maak die meeste van jou marges Artikel deur Izak Hofmeyr in die Dairymail Mielies is al vir baie jare die hoofkomponent in melkkoeirantsoene en soos kuddegroottes toeneem, is al minder boere in staat om
Nadere informatiePeter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.
Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie
Nadere informatieGeagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
Nadere informatieMUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-
Nadere informatieNadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
Nadere informatieOEFENVRAESTEL VRAESTEL 1
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar
Nadere informatieHandleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nadere informatieMUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID
MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...
Nadere informatieANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY
ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk
Nadere informatiePuricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011
Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011 Saamgestel deur: Willem Otto, NWK Bpk. Lichtenburg, willem@nwk.co.za Bepaling van die effek van verrykte besproeiingswater
Nadere informatiePhoto Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version
Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version Hoof sponsor Mede sponsors Implementeerders Fotos en inhoud: Mnr Bertus Kruger, Dr Cornelis van der Waal & Mnr Frank
Nadere informatieCANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss
CANOLA KULTIVAREVALUASIE: WES- EN SUID-KAAP 2017 PJA Lombard, L Smorenburg en J Strauss Desember 2017 No.80 Inleiding In die afgelope 2017 seisoen is ʼn totaal van 18 kultivars in die kultivarevaluasieprogram
Nadere informatieLEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Boerdery wat finansiële probleme ondervind word nie summier gesekwestreer nie. Hoewel dit tegnies reeds bankrot is, is
Nadere informatieeboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die
Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die
Nadere informatie