DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013."

Transcriptie

1 DIE STRANDLOPER Hierdie is die eerste verslag van POLITIEK Tydens die Mangaungkongres is die magsbasis van die regerende party se president baie duidelik uitgestippel. Die vraag is hoe vloeibaar die politiek in die periode tot 2019 sal word en hoe rustig die huidige bewindhebbers sal kan vertoef in hul veilige woonkomplekse? Intussen word die hoop geplaas op die ANC vise-president om die swaeltjie te wees wat die somer bring en al die probleme van die land soos mis voor die somerson sal laat verdwyn! Noord-Afrika en die Midde-Ooste bly onrustig en geweldadig en beïnvloed soms die olie- en finansiëlemarkte. Tans lyk dit asof daar nie vinnige en daadwerklike oplossings vir hierdie probleme sal wees nie. Verdere sanksies teen Iran kan in Februarie ingestel word. In Japan is daar nuwe hoop dat die nuut verkose ou leierskorps daarin sal slaag om die ekonomie aan die gang te kry en negatiewe inflasie een of ander tyd tot by 2% te laat styg niemand waag n voorspelling of dit nog in hierdie eeu sal plaasvind nie! Die stryd met China om die onbewoonde eilande versuur steeds die handelsbetrekkinge tusse die twee lande. Europa is tans rustig omdat geglo word dat die ergste van die ekonomiese krisis agter die rug is. Ongelukkig bly Euroland-werkloosheid op amper rekord vlakke en in Spanje en Griekeland bo 25% met die aanduiding dat dit in die res van die jaar verder sal styg. Duitsland hou verkiesing teen September, terwyl Italië reeds in Februarie na die stembus gaan met die hupse mnr Berlusconi een van die sterk aanspraakmakers op die premierskap. In die VSA duur die politieke gekibbel oor die staatsfinansies voort, maar is daar wel die verwagting dat een of ander oplossing een of ander tyd gevind sal word mag die hoop nie beskaam nie! INTERNASIONAAL Aan die begin van die jaar is daar amper n hoorbare sug van verligting geslaak omdat die ergste nie gebeur het nie. Die VSA het amper oor die fiskale afgrond getuimel, maar wel die saak op die nippertjie beredder en dit uitgestel tot later; die euro is nog in een stuk en daar word tans gehoop dat die krake wel toegesmeer sal bly; Japan het nuwe hoop dat hul ekonomie weer aan die gang kan kom en inflasie eendag tot 2% kan styg; die Chinese ekonomie toon weer tekens van groei. Weens die bogenoemde, styg kommoditeitspryse; aandelebeurse klim; langtermynrentekoerse styg; sentrale banke hou steeds die geldkrane oop;

2 korttermynrentekoerse bly op lae vlakke; werkloosheid bly n probleem in verskeie lande. In die VSA word verwag dat die ekonomie vanjaar sowat 2% groei kan toon. Euroland kan weer eens negatiewe groei in 2013 beleef en dit kan ook die voorland van die VK wees. Binne Euroland kan Duitsland in 2013 groei van sowat 0.5% haal. Die Japanse regering wat in Desember aan bewind gekom het, is vasbeslote om die ekonomie teen sowat 2% te laat groei met sterk fiskale en monetêre stimulus wat massas geld in die ekonomie moet pomp. Die jongste inligting dui op n herstel van die Chinese ekonomie en n groeikoers van meer as 8% word verwag. In die VSA is Januarie werkloosheid 7.9%. Die Federal Reserve Board meld dat hy nie sy groeistimulus sal verminder alvorens werkloosheid tot 6.5% gedaal het nie. In Euroland is die Duitse werkloosheid van 6.8% op dieselfde lae vlak as twee dekades gelede, maar in Spanje en Griekeland meer as 25% en stygend. Nieteenstaande swak groei in die VK is werkloosheid van 7.7% steeds verbasend laag. In China en Japan is werkloosheid onderskeidelik 4.1% en 4.2%. Terselfdertyd bly inflasie in al hierdie lande op lae vlakke met die VSA op 1.7%; VK 2.7%; Eurogebied 2.0%; Duitsland 1.7%; China 2.5%; Japan -0.1%. Die aanduidings is dat inflasie geruime tyd nie n probleem behoort te wees nie. In Japan is die negatiewe koers wel n probleem en wil die owerhede poog om n positiewe inflasiekoers te bewerkstellig. Weens die matige of selfs negatiewe groei, tesame met lae inflasiekoerse wat in 2013 en in 2014 voorspel word, word verwag dat sentrale banke in die groot nywerheidslande steeds baie likiditeit in die markte sal pomp. Korttermynrentekoerse sal dus in hierdie periode steeds sywaarts beweeg. Tans is daar minder bekommernis dat die eurogebied sal verbrokkel en dat die VSA nie op een of ander manier sy staatsfinansies onder beheer sal kry nie. Die afgelope paar weke het fondse vanuit Duitse en VSA staatseffekte na staatseffekte in Portugal, Italië, Ierland, Spanje, en selfs Griekeland (PIIGS) beweeg. Gevolglik styg langtermynrentekoerse in die VSA, VK, Duitsland terwyl dié koerse in die PIIGS daal. VSA en Duitse koerse styg ook omdat daar verwag word dat groei in hierdie lande in 2013 sal verbeter. Sentimente bly egter broos en n ommeswaai in die bogenoemde tendense kan met enige terugslag van groeivooruitsigte of aanduidings dat gewaande vordering met lande se skuldsituasies nie realiseer nie, na vore kom. Aanduidings dat die Chinese ekonomie weer versnelde groei toon en dat die fiskale probleme van die VSA nie die herstel van die ekonomie sal kortwiek nie, het algemene kommoditeitspryse sedert die begin van 2013 ondersteun. Vraag en aanbod in die onderskeie markte speel egter ook n rol soos in die geval van die platinumbedryf waar produksie kan afneem weens die sluiting van myne. Rubberpryse het in Augustus n laagtepunt bereik, maar sedertdien herstel omdat die grootste produsente hul produksie verminder het of voorraad opgebou het. Die herstel van die motorbedryf ondersteun ook die rubberprys, maar nie soseer die platinumprys met die 20 miljoen motors wat vanjaar in China verkoop kan word nie. Die totale motormark word op sowat 82 miljoen voertuie vir 2013 geraam. Die swakker tendens van die dollar ondersteun tans kommoditeitspryse wat in dollat kwoteer word. Die goudprys het sedert die begin van 2013 verswak weens die aanduidings dat al die krisisse van 2012 nie so erg is nie en tans redelik goed onder beheer is. Die verwagting dat inflasie laag bly, is ook nie positief

3 vir goud nie, maar die voortgesette lae rentekoerse ondersteun die prys. Die goudprys word goedkoper met die dollar wat teenoor ander geldeenhede verswak. Die olieprys het sedert die begin van die jaar gestyg. Dit was weens die vermindering van produksie deur Saoedi- Arabië, die voortslepende politieke onrus in die Midde- Ooste en Noord-Afrika, die verswakking van die dollar asook die ysige winterweer in die Noordelike halfrond. Die gemiddelde Brent ru-olieprys van $111.68/vat in 2012, was n rekord. In die langer termyn word steeds verwag dat die olieprys wel kan verswak weens die matige groei wat vanjaar voorspel word, groter aanbod van lande soos Irak en Libië en die mededinging wat kom vanuit die lae natuurlike gasprys. Voorspellers verwag gemiddelde Brentprys van $101/vat in 2013 en $93/vat in Kom ons kyk wat gebeur! PLAASLIK Die plaaslike ekonomie kan vanjaar groei van net meer as 2.5% toon teenoor die verwagte net minder as 2.5% in Groei word steeds aangedryf deur privaatverbruiksbesteding wat ondersteun word deur loon- en salaristygings wat hoër is as die inflasiekoers en kredietskepping, voortgesette toenames van welsynsbetalings asook infrastruktuurbesteding deur Eskom, Transnet, Sanral. Die produksiesektore van die ekonomie het die afgelope jaar onder druk gekom weens arbeidsonrus en n verswakking van uitvoermarkte in China en Euroland. Aanduidings is dat negatiewe arbeidsonrus asook die positiewe verbetering van uitvoermarkte in 2013 kan voortduur Die voortgesette wanbalans tussen die binnelandse vraag en aanbod het tot n baie skerp styging van die buitelandse handelstekort gelei. Dit het van R16.89 miljard in 2011 tot R117.7 miljard in 2012 gestyg. Tesame met die tekort op die diensterekening van die betalingsbalans word n tekort van sowat R190 miljard op die lopenderekening van die betalingsbalans vir 2012 verwag en meer as R200 miljard in Hierdie tekort moet steeds deur die invloei van buitelandse kapitaal finansier word. Die vloei van hierdie fondse was die afgelope paar maande baie onstabiel veral weens die arbeidsonrus, die algemene onsekere politieke klimaat en die laer kredietgradering. Die betalingsbalanstekorte asook die finansiering daarvan sal n groter rol moet speel in die bepaling van owerheidsbeleid in komende maande. Weens die swakker as verwagte ekonomiese groei, word voorspel dat die sentrale regering se 2012/13 begrotingstekort groter as wat aanvanklik beraam is, sal wees. Die begroting wat op 27 Februarie ter tafel gelê sal word, sal heel waarskynlik weer eens gunstig vir verbruik en minder gunstig vir produksie wees. Dit sal dus nie die wesenlike wanbalans tussen vraag en aanbod, wat weerspieël word in die groter wordende tekort op die betalingsbalans, aanspreek nie. Die finansiële probleme van plaaslike owerhede sal voortduur en groter finansiële druk op plaaslike belastingbetalers plaas. Teen die tempo wat daar aanpassings in die standaarde van die onderwystelsel gemaak word, kan daar binne afsienbare tyd n 100% matriekslaagsyfer behaal word. Dit sal egter nie bydra om die werkloosheids- en gepaardgaande sosiale probleme op te los nie. Die probleme rondom opgeleide en kundige menslike hulpbronne bly steeds vir my een van die mees beperkende faktore vir langtermyn groei van die plaaslike ekonomie. Daar is

4 ongelukkig geen aanduiding dat hierdie probleme in die afsienbare tyd opgelos sal word nie. Inflasie styg weens die verswakking van die rand, salaris- en loonsverhogings wat hoër is as wat die inflasiekoers of enige produktiwiteitsverbetering regverdig, asook administratiewe tariefverhogings. Nogtans word verwag dat inflasie soos gemeet aan die verbruikersprysindeks slegs tydelik in die loop van 2013 bo die boonste mikpunt van 6% sal beweeg. n Gemiddelde koers van 5.7% word vir 2013 voorspel. Plaaslike korttermynrentekoerse sal na verwagting vanjaar sowel as in 2014 sywaarts beweeg. Die stygende inflasiekoers asook die tekort op die lopenderekening van die betalingsbalans noop eintlik n styging van hierdie koerse, maar sal verhinder word deur die voortgesette matige ekonomiese groeikoers asook plofbare hoë werkloosheidskoers. Langtermynrentekoerse sal steeds deur die in- en uitvloei van internasionale kapitaal beïnvloed word en kan in die loop van die jaar baie onstabiel vertoon. Die stygende inflasiekoers en groot tekort op die lopenderekening van die betalingsbalans sal opwaartse druk op hierdie koerse plaas, maar die verwagte stabiele kortkoerse behoort hierdie druk te demp. Die rand sal steeds baie onstabiel wees en veral die in- en uitvloei van buitelandse kapitaal weerspieël. Die groter wordende tekort op die lopenderekening van die betalingsbalans sal die rand verswak. Daarteenoor sal die bestaande rentekoersdifferensiaal tussen die RSA en veral die groot nywerheidslande, die rand in die langtermyn steeds ondersteun. BELEGGINGSOMGEWING Tans is die twee vernaamste tendense op die internasionale valutamarkte dat die euro teenoor alle geldeenhede versterk en dat die jen teenoor alle geldeenhede verswak. Die euro versterk omdat geglo word dat al die risiko s dat die geldeenheid sal verbrokkel nou verdwyn het en dat die finansieringsprobleme van al die lande onder beheer is. Die sterk euro sal egter die mededingingsvermoë van die lidlande ondermyn en beslis nie bydra om die steeds onderliggende skuldkrisis te laat verdwyn nie. Die jen verswak omdat geglo word dat die huidige regering daarin sal slaag om die sterk jen in die langer termyn te laat verswak sodat die Japanse ekonomie meer mededingend sal wees en inflasie tot 2% sal styg. Daar is aan beide hierdie tendense onderliggende risiko s wat in die loop van 2013 tot verdere onstabiliteit in die internasionale valutamarkte kan lei. Sentrale banke in die groot nywerheidslande sal steeds groot hoeveelhede likiditeit in die finansiële markte pomp. Die verwagting is dus dat internasionale kortkoerse tot in 2014 en selfs tot 2015 hoofsaaklik sywaarts sal beweeg op vlakke wat beleggers en spekulante noop om in die valuta-, kommoditeitsof aandelemarkte beter opbrengste te gaan soek. VSA, Britse en Duitse langtermynrentekoerse het die afgelope tyd aansienlik vanaf baie lae vlakke gestyg met fondse wat na die PIIGS lande gevloei het omdat geglo word dat hierdie laasgenoemde lande wel hul probleme binne die raamwerk van die monetêre unie te bowe sal kan kom. Daar word dus aanvaar dat die risiko om in hierdie lande se staatseffekte te belê minder is terwyl die opbrengste beter as in die VSA en Duitsland is. Die langkoerse van die VSA en Duitsland het ook gestyg omdat verwag word dat

5 ekonomiese groei in die res van die jaar sal verbeter. Die risiko s in hierdie markte bly baie hoog met sentimente wat oornag kan verander weens politieke, ekonomiese of finansiële probleme wat onverwags na vore kom. Weens die risiko van finansiële verliese weens stygende langkoerse, beweeg fondse vanuit staatseffekte ook na aandeleen kommoditeitsmarkte. Die VSA S&P 500 en Dow aandeleindekse was aan die einde van Januarie baie naby aan vorige rekordvlakke met maatskappye wat beter as verwagte resultate bekend gemaak het. Kommoditeitsmarkte het ook foncse gelok met die verwagting dat die vraag vanuit China sal verbeter. Plaaslike kortkoerse sal in die volgende twee jaar meestal sywaarts beweeg met die verwagting dat ekonomiese groei matig en werkloosheid onaanvaarbaar hoog sal wees. Hierdie koerse bied dus nie n aanvaarbare opbrengs nie met inflasie wat in baie gevalle hoër is as die rentekoerse. Plaaslike langkoerse sal beïnvloed word deur die inen uitvloei van internasionale fondse. Dit sal nie net ekonomiese tendense nie, maar ook politieke en arbeidsituasies asook sentimentsveranderings weerspieël. Die plaaslike aandelebeurs het sedert die einde van 2012 telkemale nuwe rekordvlakke bereik soos fondse beter opbrengste soek weens die verwagting dat rentekoerse geruime tyd op lae vlakke sal bly. Die rand weerspieël tans die sentimente van internasionale beleggers en spekulante wat deur die plaaslike politieke en arbeidsituasies beïnvloed word. Dit maak n reeds onstabiele situasie nog meer onstabiel. In die langer termyn behoort die hoër plaaslike as internasionale rentekoerse wel die rand te ondersteun. Ulrich Joubert 5 Februarie 2013 Hoewel moeite gedoen is om hierdie dokument so noukeurig moontlik op te stel, aanvaar die opsteller hiervan geen verantwoordelikheid vir die besluite wat op grond van die inligting hierin geneem word nie.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die derde uitgawe vir 2015.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die derde uitgawe vir 2015. Hierdie is die derde uitgawe vir 2015. Op 11 April is Brigitte as die nuwe Minister van Huishoudelike Sake en Welsyn, Sport en Ontspanning in die Joubert huishouding aangestel in die plek van Marina wat

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014. verleen, maar sommige oudgesetenes

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014. verleen, maar sommige oudgesetenes Hierdie is die sesde uitgawe vir 2014 POLITIEK Die Midde-Ooste is weereens in n warboel! Die aanduidings is dat Irak aan die versplinter is en dalk in drie state verdeel kan word. Wat die impak hiervan

Nadere informatie

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013.

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013. DIE STRANDLOPER Hierdie is die tweede verslag van 2013. POLITIEK Alhoewel die plaaslike politieke toneel die afgelope maand rustig was, het die RSA steeds in die internasionale nuusarena gebly weens moorde,

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wat verlede week op die finansiële markte gebeur het en wat voorlê. 2. Verlede week

Nadere informatie

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015 Pieter van Zyl en Laryssa van der Merwe; Aaartappels Suid-Afrika Volgens Tabel 1 is dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf nie net

Nadere informatie

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016 In hierdie week se uitgawe van Maandagoggend Vooruitsig, bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Advies hoe om u beleggings nou te maak, sodat die Desember-effek

Nadere informatie

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Weeklikse Marksiening 16 April 2012 Mielies Oorsig van verlede week VSA Pryse in die VSA daal 4% vir die week. Na pryse Maandag geval het a.g.v. die USDA se vraag en aanbod syfers, het pryse doelloos rondgehang

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017 In hierdie week se Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Die rand val met 7.8% na afdanking van Minister van Finansies maar ons advies

Nadere informatie

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 54 September Februarie 2002 Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058) 303 9640 VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED Die wisselkoers is nie die enigste rede vir die volgehoue styging in graanpryse nie.

Nadere informatie

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE Rente word slegs op die bedrag geld wat belê word, betaal. Die bedrag word ook die kapitaal of die aanvangsbedrag genoem. In die geval van n lening word rente gevra

Nadere informatie

AHI Ekonomiese Barometer

AHI Ekonomiese Barometer AHI Ekonomiese Barometer Geborg deur Third Circle Batebestuur Januarie 212 Risikos in 212 bly hoog Europa hou steeds die sleutel tot n matige globale herstel of nog n resessie In hierdie uitgawe: Inflasie

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Verlede week op die kommoditeits- en valutamarkte en ons voorspellings. 2. Verlede

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die afgelope mielieseisoen (2004/05) was nie n goeie een vir mielieboere nie. Ten spyte van n rekord-oes (12,1 miljoen

Nadere informatie

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Waarom u heeltyd moet belê al is die JSE gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte.

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

MAART 2012 PSG KONSULT

MAART 2012 PSG KONSULT MAART 2012 PSG KONSULT Marius Cornelissen Derik Prinsloo Martin Louw Magdeleen Cornelissen Gerda Potgieter Marina Prinsloo (012) 368 1778 WĚRELDMARKTE LYK BETER DUITSLAND : HERSTEL & HOOP JSE : STEWIGE

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...

Nadere informatie

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode 2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode Bestuursopsomming Nuweling eerstejaar (NE) inskrywings Krygskunde ingesluit Belangrikste verskuiwing in tendense sedert die

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro S/euro wisselkoers 1. VSA Federale Reserwee verhoog rentekoers tot 0.25% 2. $ versterk op positiewee ekonomiese data en voortdurende kommer oor die Euro 3. $ volg swakker Yen weens verwagtinge dat die

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is. Vraag 2: Wanneer is dit n ylbevolkte plek? Ons sê plekke met slegs n paar mense in verhouding

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses Artikel: Pieter van Zyl, Aartappels SA Aartappelproduksie is beide arbeid- en kapitaalintensief. Sedert 1 Maart 213 (minimumloon verhoog met

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die R62 miljoen wat ten opsigte van 2004 volgens mediaberigte as bonus aan die melkverwerker en verspreider,

Nadere informatie

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied: Deel 1 Divan van der Westhuizen (BFAP) en Pieter van Zyl (Aartappels Suid-Afrika) Die landbou-besluitnemingsomgewing was baie volatiel

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande

25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande SW Aardrykskunde 25. Ontwikkelde en ontwikkelende lande Aktiwiteite Die volgende artikels word in Afrika gemaak. Hierdie kunsartikels word vir n appel en n ei in Afrika gekoop en ten duurste in ontwikkelde

Nadere informatie

Die klimaat van SA: Temperatuur

Die klimaat van SA: Temperatuur OpenStax-CNX module: m25584 1 Die klimaat van SA: Temperatuur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AARDRYKSKUNDE 2

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

ONS VERHOUDING TOT ENGELAND EN AMERIKA

ONS VERHOUDING TOT ENGELAND EN AMERIKA 179 ONS VERHOUDING TOT ENGELAND EN AMERIKA Tot nog toe was dit eintlik vanselfsprekend dat die buitelandse verhoudinge van Suid-Afrika om Engeland georiënteer was, sowel politiek as kultureel, sowel ekonomies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Tyd: 45 minute Totaal: 70 Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer. Kolom A Kolom B 1. Skaarsheid A Produkte soos tennisrakette

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming

Nadere informatie

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) EBW GRAAD 7 VRAAG 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7) 1.1 Die bestuur van ons alledaagse lewe het oneindig baie opsies waarvan ons moet kennis nee, 1.2 Net sekere behoeftes word deur

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

NUUSBRIEF (2014/02) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) Fax: +27 (12)

NUUSBRIEF (2014/02) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) Fax: +27 (12) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF (2014/02) SUID-AFRIKA: DANS IN DIE DONKER Ek en Magdeleen het onlangs die

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

Deur Christus Alleen

Deur Christus Alleen Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Die 2016-proefvertaling getoets(2) Dr AH Bogaards 1. Inleidend Op die tuisblad van die vertalingsprojek (http://www.nuwekerkbybel.co.za)

Nadere informatie

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Die graanmark in perspektief

Die graanmark in perspektief 21 Mei 2010 tot 22 Julie 2010 BARRETT SCHOEMAN, LANDBOU-EKONOOM: MARKOMGEWING, GRAAN SA Die VSA se departement van Landbou (USDA) se maandelikse vraag-aanbod-projeksie (WASDE-verslag) op 9 Julie het prysvlakke

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Toepaslike Eenheidstandaarde

Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE 5 Werksopdrag.indd 75 WATERVAARTUIE Toepaslike Eenheidstandaarde 120118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 120008 Demonstrate knowledge and understanding of pleasure craft

Nadere informatie

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

Die historiese Jesus. Vertrekpunt Die eerste e oorsprong o van hierdie e soeke e kom uit die mens se strewe om Jesus so konsekwent moontlik te volg (dus positief), maar... Reimarus (1694-1768) loods die eerste soektog na die historiese

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

As God jou wêreld skud. Handelinge 9:1-19. Soms gebeur onverwagte dinge in ons lewens. o Dinge wat ons wêreld skud.

As God jou wêreld skud. Handelinge 9:1-19. Soms gebeur onverwagte dinge in ons lewens. o Dinge wat ons wêreld skud. As God jou wêreld skud. Handelinge 9:1-19 Inleiding Soms gebeur onverwagte dinge in ons lewens. o Dinge wat ons wêreld skud. Jy of iemand naby jou word dalk ernstig siek. o Of jy stamp jou kar. o Of jy

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou

Nadere informatie

Kwartaalverslag 31 Maart 2015

Kwartaalverslag 31 Maart 2015 Kwartaalverslag 31 Maart 2015 INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 5 BATEALLOKASIE... 6 1 FONDS VERWIKKELINGE Opwindende nuwe veranderinge is besig om plaas te vind en ons

Nadere informatie

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. SKRIFLESING: Johannes 18:28-40 TEKS: TEMA: INHOUD: Johannes 18:37-38b Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp. Die waarheid verwerp Psalm 105 : 2, 3 Psalm 73 : 12 Skrifberyming 18 (17-2)

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese: Efesiërs 2:11-22 Agtergrond Oor die stad Efese: Efese was n groot en belangrike stad in wat ons vandag ken as Turkye. Historici bereken dat daar ongeveer 250 000 mense gewoon het aan die begin van ons

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF AUGUSTUS 2014 Oor die algemeen kan die meeste areas terugkyk op n goeie landboujaar tot dusver met goeie vog toestande wat voorgekom het. Sekere dele is baie nat (Klipheuwel

Nadere informatie

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY

ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY ANDRIES VAN DER POLL KLIPDRIFT MALMESBURY AGTERGROND Gebore 1972 in Vredendal. Word groot op Molsvlei, kommunale plaas in dorre Namakwaland. Verwerf Landbou Diploma op Kromme Rhee 1992. Eerste vaste werk

Nadere informatie