Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Vergelijkbare documenten
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Jesaja sien die Toekoms

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Goeie Konings, Slegte Konings

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Van Vervolger tot Prediker

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

n Tempel Leier besoek Jesus

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Die Woord van God

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.

Welkom by Die Storie God se storie

2. Die skepping van die mens

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Van Vervolger tot Prediker

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Toe God alles gemaak het

Die Kerk se Geboorte

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Inhoudsopgawe. Voorwoord

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Die duiwel versoek Jesus

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

'n Man gestuur deur God

Grote God, ons bring U eer, ons aanbid U, Koning, Heer. U kom toe die lof alom - U wat was, wat is, wat kom. Voor U buig die skepping neer - U wat

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Preektema: Die doop is n genadedaad van God aan sondaarmense.

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

Geroep vir Gemeenskap

Petrus en die Krag van Gebed

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

As julle enige vrae het, iets

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

SKRIFLESING: 1 Petrus 2:1-10. TEKS: 1 Petrus 2:9. God red sodat ons sal vertel. Psalm 40 : 5. Psalm 4 : 3. Skrifberyming 8 (5-3) : 2.

Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Toe God alles gemaak het

TEKS: 1 Korintiërs 8:4-6 HK 34:94-95

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Jesus beskryf die werking van die Heilige Gees as volg:

1 JOHANNES 5:4. Votum en seën. Psalm 45 : 1, 3, 4. Gebed. Skriflesing: 1 Johannes 5:1-13 (AV 1933/53) Teks: 1 Johannes 5:4 (AV 1933/53) Psalm 18 : 15

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

SKRIFLESING: Prediker 1:1-11. TEKS: Prediker 1:3. Los van God bied die lewe niks. Psalm 149 : 1, 2. Skrifberyming 19 (2-1) : 1, 2.

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Die Groot Gebod dennis de wet

Transcriptie:

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 242 (Geen datum) Die Bybel: God se wonderwerk * * * * * "Die Woord van die Here is volmaak!" (Psalm 19:8) "Dit is 'n betroubare Woord... " (1 Tim. 4:9) Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie van die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, Posbus 20008, Noordbrug 2522, Potchefstroom en gedruk deur die Potchefstroom Herald (Edms.) Bpk., Posbus 156, Potchefstroom 2520.

INLEIDING Die Bybel: God se wonderwerk Die woord "Bybel" is afgelei van die Griekse woord "Biblia" wat "boeke" beteken. En inderdaad is dit so: Die Bybel is 'n versameling van 66 "boeke"... - wat in verskillende tye ontstaan het - op verskillende plekke geskryf is - wat deur God se beskikking bymekaar gebring is; en - deur God se beskikking bymekaar gebly het omdat elke boek deur God se Heilige Gees geïnspireer is. Die Bybel bestaan uit twee groot "eenhede"... die Ou Testament oorspronklik geskryf in Hebreeus (en enkele gedeeltes in Aramees) (39 boeke); en die Nuwe Testament - oorspronklik geskryf in Grieks (27 boeke). En tussen hierdie twee testamente staan die kruis van Jesus Christus. Skematies kan ons dit so voorstel: OU TESTAMENT NUWE TESTAMENT Skepping Kruis Wederkoms En so draai alles in die Bybel... in God se "wonderwerk"... om die versoening aan die kruis, deur Jesus Christus. As u dus nou verder lees - hou dít in gedagte! Ds. Nico Ligthelm

Die ontstaan van die Bybel Die Bybel is, net soos die skepping, 'n verstommende wonderwerk. Waarom sê ons so? Oor 'n tydperk van meer as 1 500 jaar het meer as 40 mense aan die Bybel geskryf. Hoewel hulle geen kontak met mekaar gehad het nie, het hulle tog aan één Boek met één sentrale boodskap geskryf. En nêrens weerspreek die een skrywer die ander nie. Daarby is die Bybel op 'n wonderlike manier skriftelik oorgelewer. Wie 'n studie van die ontstaan van die Bybel as boek maak, besef al hoe meer dat jy met 'n wonderwerk te doen het. Hoe is dit moontlik dat so 'n wonderlike boek tot stand kon kom? Die Bybel antwoord die vraag: "Die hele Skrif is deur God geïnspireer..." (2 Tim 3:16). God wat die menslike verstand geskape het, kan mos met die mens kommunikeer. God wat die oor en die oog geskape het, kan Hom tog aan die mens bekendmaak. Dit hét Hy gedoen en daarom besit ons die Bybel. Toe God die Bybelskrywers geïnspireer het, het Hy wel van hulle eie waarnemings- en redenasievermoëns gebruik gemaak. Hulle was nie willose "tikmasjiene" in die proses nie. Tog het God die hele proses self gelei. 2 Petrus 1:20 bring hierdie proses onder woorde: "... deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig". God maak Homself dus bekend deur die wonder van die Skepping en ook deur die wonder van die Bybel! Daarom word "die Bybel" ook genoem: - Die Woord van God. Want dit is God se Woord(e) aan mense... waarin Hy Homself bekend maak en openbaar. Die doel van die Bybel Jy mag 'n koppie nie as 'n hamer gebruik nie en ook nie 'n pen as 'n skroewedraaier nie. Elke ding het 'n spesifieke doel waarvoor hy nuttig is. So, het die Bybel ook 'n spesifieke doel. Die doel van die Bybel word treffend omskryf in 2 Tim 3:15: "Dit kan jou kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Jesus Christus". Die doel van die Bybel is dus om vir jou kennis by te bring wat verlossing meebring. Dit is kennis oor Jesus Christus, die Vader en die Heilige Gees. Daarom moet mens nie net kennis neem van wat die Bybel sê nie, maar jy moet dit glo. Wie die kennis van die Bybel glo, ervaar dat dit kennis is wat verlos. Die mag van die Bose in jou word gebreek en jy aanbid en dien God. 'n Verdere doel van die Bybel, voortspruitend uit bogenoemde, beskryf die apostel Johannes in hoofstuk 20:31 van sy Evangelie, soos volg: "Maar hierdie... is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in Sy Naam die lewe kan hê". Sien u... - jy moet glo... - glo dat Jesus die Christus is... die Seun van God... die Messias... die Verlosser. - En deur te glo... ontvang jy die EWIGE LEWE!! Ja, die Bybel bly God se wonderwerk. Kan mens alles in die Bybel verstaan? Omdat die Bybel oor God en Sy dade handel, sal die Bybel oor baie dinge praat wat mens nie verstaan nie. Wie kan byvoorbeeld die wonderwerk van die skepping verstaan? Die Bybel praat van baie ander wonderwerke wat 'n mens nie kan verstaan nie maar wat jy

moet glo. Want, om te glo beteken om met kinderlike vertroue God se openbaring te aanvaar, omdat dit van Hom, die almagtige en alwyse God kom. DIE BEPERKING VAN DIE BYBEL Terwyl ons praat oor die spesifieke doel van die Bybel, moet ons ook oor die beperking van die Bybel praat. 'n Mens mag die Bybel nie los van sy doel gebruik nie. Daarom moet ons ook weet waar die grense van die gebruiksmoontlikhede van die Bybel lê. Jy mag die Bybel nie as 'n natuurwetenskaplike handboek gebruik om allerlei vrae op die gebied van die natuurwetenskap te beantwoord nie. Daarvoor het God aan natuurwetenskaplikes oë, ore en verstand gegee om Sy ander "boek", die skepping, te lees. 'n Tweede beperking van die Bybel is dat die Bybel nie volledig oor God en Sy werk praat nie. In die Bybel word mensetaal gebruik. Hoe kan daar volledig oor die grote God in mensetaal gepraat word? In die Bybel word wel genoeg van God gepraat sodat ons verlossingskennis kan kry, maar nie genoeg om alles oor God te weet of te sê nie. Daarom is 1 Kor. 13:9-12 in hierdie opsig baie belangrik. Daar word gesê dat ons God se wil maar gedeeltelik ken en dat ons oor Hom praat soos wat 'n kind oor grootmense se sake dink en praat. So praat die Bybel onvolledig oor God. Tog is dit al 'n groot genoeg voorreg om op dié kinderlike manier met en oor God te praat. Dit is tog nie betekenisloos as 'n klein kindjie in kindertaal met of van sy ouers praat nie. Hoe moet 'n mens die Bybel lees? Aangesien God deur die Bybel verlossingskennis aan ons gee, is dit noodsaaklik dat ons die Bybel op die regte manier lees. Om dit te doen, kan die volgende riglyne nagevolg word: Bid! Die Heilige Gees is die groot Skrywer van die Bybel. Daarom is Hy ook die groot Verklaarder van die Bybel. Jesus het gesê: "Hy sal die Heilige Gees gee vir die wat vra." (Luk 11:13). Watter gedeelte moet ek lees? Mens kan seker enige gedeelte lees. Tog is dit baie nuttig om 'n Bybelboek stelselmatig deur te lees. Elke Bybelboek is immers 'n afgeronde geheel met sy eie agtergrond en boodskap. 'n Beginner moet ook liewer by die hart van die Bybel, die evangelies (Matteus, Markus, Lukas en Johannes), begin. Baken 'n gedagte-eenheid af. Elke hoofstuk is opgebou deur gedagte-eenhede. Die gedagte-eenhede is in die meeste Bybels deur middel van opskrifte reeds afgebaken. Bepaal jou by een gedagte-eenheid per keer. Vra die volgende drie ontsluitingsvrae: (1) Wat sê God hier vir die oorspronklike lesers? (2) Wat sê God vir my? (3) Waarom sê God dit? Wat wil Hy in my lewe bereik? Formuleer dit wat jy gelees het en die betekenis daarvan in jou eie woorde. Oordink dit wat jy gelees het voortdurend. As jy byvoorbeeld in die motor oppad is werk toe, kan jy oor die Woord wat jy gelees het, nadink. Bespreek wat jy gelees het met ander gelowiges. God gebruik ander gelowiges om dieper insigte in Sy Woord te gee. Woon die eredienste getrou by. Daar word die Woord verkondig en ontwikkel jy 'n dieper kennis van God se Woord. Luister, wanneer jou gewete jou met God se Woord konfronteer.

Mag u, u Bybel lees en God se verlossing ervaar deur Jesus Christus. Mag dit u keer op keer lei tot n vaste sekerheid van God se liefde en genade. Mag dit u bring tot aanbidding van u Skepper! Ds. Chris Hattingh