PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA"

Transcriptie

1 PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Pensioenkantoor Hoofbeampte: Ds AH Minnaar De Langestraat 5 Privaatsak X8 Telefoon: BELLVILLE BELLVILLE Selfoon: E-pos: pensioen@kaapkerk.co.za Navrae: Mev Elodie van der Walt Omsendbrief PPF8/ April 2013 AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Geagte Medewerker PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA (PPF): BYDRAES EN VERPLIGTINGE: 2013/ Inleiding Hierdie skrywe moet saamgelees word met Omsendbrief PPF1/2013, gedateer 7 Desember Die Pensioenkantoor het n markondersoek gedoen ten einde te bepaal of die risikotariewe (sterfteen ongeskiktheidsdekking) nog kompeterend is. Tariewe is van verskeie versekeraars aangevra. Baie mededingende tariewe is ontvang veral by die addisionele groepversekering. Die markondersoek en daaropvolgende onderhandelinge na die premietariewe en onderskrywingsvoorwaardes onder die NG Kerk Predikante Groepskemas is nou afgehandel. 2. Verlaagde Premietariewe Dit is vir ons aangenaam om te kan bevestig dat die volgende verlaagde premietariewe, met ingang 1 Mei 2013, bewerkstellig is: 2.1 Addisionele Groepversekering Die bydraetarief van die enkelbedrag-lewensdekking van R (4 x traktementskaal) en die enkelbedrag-ongeskiktheidsdekking van R (3 x traktementskaal) verlaag vanaf R364,80 na R312,20 per maand. (Sien 3.1 vir die belastingimplikasies hieromtrent.) Die nuwe premie vir dieselfde dekking is R52,60 minder. Die gevolg is dat die werkgewer se debietorder vanaf 1 Mei 2013 (Mei-maand debietorder) maandeliks met dieselfde bedrag per lid verminder. Dit beteken effektief n besparing van R26,30 per maand vir beide die lid en die werkgewer. Ingesluit in die verlaagde premie is die Universele Opvoedingsbeskermer-voordeel (Bylae B) wat die familie beskerm teen uitgawes t.o.v. kinders se opvoeding na die dood van n lid. Die onderriggelde, voorwaardes, tydperke en kwalifiseringsvereistes word volledig uitgestippel.

2 BLADSY Gadeversekering Dekking is tans net vir R Sanlam verhoog die dekking vanaf 1 Mei 2013 na R sonder om die premie te wysig. 2.3 Groeplewensversekering en Groepinkomsteversekering tariewe Die bydraetarief vir die 2 x jaarlikse traktement salaris plus gade- en kinderpensioen by sterfte voor aftrede verlaag vanaf R648,90 per maand na R633,80. (Hierdie verlaging het geen impak op die lidof die werkgewerbydraes betaalbaar nie dit impakteer slegs op die verdeling van die werkgewerbydraes.) Die tarief vir ongeskiktheidsdekking is vanaf R264,15 per maand na R224,25 verlaag. (Sien 3.2 vir die belastingimplikasies. Dit het geen impak op die lid- of die werkgewerbydraes betaalbaar nie.) Die bedrae word uit die werkgewer kontribusie verhaal en aan die versekeraar oorbetaal. Die gesamentlike besparing van R55,00 per maand word voortaan vanaf die lid se risikodekking na die lid se fondsbydraes geskuif. Die PPF-lid se bydraes tot aftreevoordele neem dus met R55,00 per maand toe. 3. Belasting-implikasie t.o.v. enkelbedrag sterfte- en ongeskiktheidsvoordele vir PPF-lede Alle versekerde voordele in die PPF word op n losstaande basis buite die Pensioenfonds hanteer. 3.1 Sterfte voordele Aangesien die premies vir hierdie versekering gedeeltelik óf ten volle namens die lid betaal word, is daar maandeliks byvoordeelbelasting deur die lid betaalbaar. Dit verseker belastingvrye eindvoordele. Die volgende bedrae moet dus vanaf 1 Mei 2013 as belasbare byvoordele deur die betaalstelsel verreken word: Ten opsigte van die 2 x jaarlikse salaris enkelbedrag sterftevoordeel moet n maandelikse bedrag van R95,88 (was voorheen R98,16) vanaf 1 Mei 2013 as belasbare byvoordeel by inkomste gevoeg word. Dit verteenwoordig die volle premie op die 2 x salaris dekking Ten opsigte van die R sterftevoordeel moet n maandelikse bedrag van R156,10 (was voorheen R182,40) as belasbare byvoordeel by inkomste gevoeg word. Dit verteenwoordig die helfte van die totale premie wat namens die lid betaal word. Die ander helfte van die premie word (soos voorheen) deur die predikant met na-belaste geld betaal en daar is dus nie byvoordeelbelasting daarop ter sprake nie. Die totale maandelikse belasbare byvoeging op die betaalstaat beloop vanaf 1 Mei 2013 R251,98 per maand (teenoor R280,56 in Maart/April 2013). Navrae in dié verband kan aan Stephanie van der Merwe by gerig word. Die akkurate en tydige implementering hiervan op die betaalstate van predikante is belangrik ten einde aan die SAID se vereistes te voldoen.

3 BLADSY Ongeskiktheidsvoordele: Slegs vir lede jonger as 60 jaar In die huidige werkgewerbydrae, ongeag bydraevlak (hetsy 9.8%, 12.1%, 14.8%, 16.8%, 19.2% en 21.5%) is daar ook n klein komponent, benewens die voorsiening van sterftedekking en administrasie, wat vir ongeskiktheidsdekking vir lede jonger as 60 jaar verhaal word. Die bedrag van R224,25 (was voorheen R264,15) word maandeliks per lid uit die werkgewerbydrae aan die Versekeraar oorbetaal om voorsiening te maak vir moontlike ongeskiktheidsvoordeel eise. Wat word nou van werkgewers verwag? Soos voorheen aan u gekommunikeer behoort werkgewers, insluitend gemeentes, hul betaalstaatprosedure aan te gepas het om te verseker dat alle premies (R224,25), wat deur die werkgewer namens sy werknemers ten opsigte van die ongeskiktheidsinkomsteskema, as belasbare byvoordele weerspieël en dus by sy werknemers se belasbare inkomste insluit. Dieselfde premie (R224,25) moet dan weer as n belasting aftrekbare uitgawe op die betaalstaat getoon word. Prakties beteken dit dat met die berekening van die lid se belasbare inkomste, word die R224,25 bygetel onder IRP 5-kode 3801 en weer afgetrek onder IRP 5-kode Dit is dus belastingneutraal (geen verandering), maar het moontlik n minimale effek op die netto weens n klein aanpassing op Werkloosheidsversekering (WVF). WVF vir diegene wat onder die maksimum perk is, kan verhoog omdat die byvoordeel bygetel word. Aangesien hierdie hoofsaaklik n belastingaangeleentheid is, word gemeentes aangemoedig om waar daar onsekerheid is, dit met hul ouditeure of administrateurs van hulle onderskeie betaalstelsels uit te klaar. Ingrid van Eck by NG Kerk in SA (Salariskantoor) sou ook genader kon word. Sy hanteer die sinodale poste se vergoeding volgens die VIP-stelsel. Let wel: Hierdie inligting onder punt 3.2 is nie van toepassing vir lede 60 jaar en ouer nie, aangesien hul nie kwalifiseer vir ongeskiktheidsdekking nie. Die betrokke bydraes word vir aftrede aangewend. 4. Gemeentebydrae Staat Die Pensioenkantoor onderneem om binnekort weer vir elke gemeente/deelhebber n gemeentebydrae staat, met die aangepaste bydraes per lid beskikbaar, en totaal per gemeente te stuur. Dit sal die verantwoordelike persone wat die salarisse hanteer help om elke personeellid (leraar) se aftrekkings, insluitend belasting, korrek te bereken.

4 BLADSY 4 5. Implementering deur Skribas Tipe Dekking Ou Premie Nuwe Premie Impak op lidbydrae (salarisaftrekking) Impak op gemeentebydrae Impak op belasting Groepversekering R364,80 R312,20 R182,40 R156,10 R182,40 R156,10 R182,40 R156,10 (Sien 3.1.2) (Sterftedekking) R648,90 R633,80 Geen Geen R98,16 R95,88 (Sien 3.1.1) Ongeskiktheidsdekking R264,15 R224,25 Geen Geen R264,15 R224,25 (Sien 3.2) Ons vertrou dat die verbeterde tariewe en voordele in almal se belang is. Die gesamentlike besparing van die markondersoek en daaropvolgende onderhandelinge beloop R ,00 per jaar vir die NG Kerk Predikante Groepskemas. Vriendelike groete Ds Bossie Minnaar HOOFBEAMPTE VRYWARING Die inligting in punt 3 is bedoel om u op hoogte te hou van die veranderinge. Dit is nie bedoel om n omvattende verklaring van die belastingwet te wees nie. Dit mag nie as n substituut vir spesifieke belastingadvies dien nie. Konsulteer SAID of u ouditeur indien enige twyfel in n saak bestaan. Geen aanspreeklikheid word vir enige foute, weglating of opinies vervat in hierdie dokument aanvaar nie. c:\documents and settings\elmien\my documents\omsendbriewe\2013\predikante - omsendbriewe\om-pensioen-8 van 2013 (alle lede & deelhebbers van die ppf) - bydraes & verpligtinge vir van die ppf.doc

5 BYLAE A OMSENDBRIEF PPF8/2013 BLADSY 5 VOORDELE & VERPLIGTINGE VANAF 1 MEI 2013 Salaris = maksimum traktement plus diensbonus per jaar: R (voorsiening van 7% ingesluit) 1. STERFTEVOORDELE T.O.V. DOOD VOOR AFTREDE Enkelbedrag 2 maal salaris R ,00 Weduweepensioen 40% van salaris R ,00 p.j. Kinderpensioen 20% van weduweepensioen per kind R ,00 p.j. Volle Fondskrediet (opgelope waarde in die Pensioenfonds) word uitbetaal. Addisionele Groepversekering ten bedrae van R vir sterftevoordele is by n versekeraar geplaas. 2. ONGESKIKTHEIDSVOORDELE Jaarlikse inkomste R ,00 Enkelbedrag uit Groepskema onderhewig aan sekere voorwaardes R ,00 3. GADEVERSEKERING Indien van toepassing R ,00 4. BYDRAES 4.1 Verpligtinge van gemeente Per predikantspos 16,8% Bydraevlak 19,2% Bydraevlak 21,5% Bydraevlak Kontribusie (p.m.) (Versterkingsfonds) R4 186,00 R4 784,00 R5 357,00 50% premie (Groepversekering) R 156,10 R 156,10 R 156,10 R4 342,10 R4 940,10 R5 513,10 Die VGK se gemeentes het volgens eie keuse nie deel aan die Versterkingsfonds nie met die gevolg dat hul kontribusie slegs R3 140,00 p.m. (op 16,8% vlak) is. Groepversekering ten bedrae van R156,10 p.m. moet egter bygevoeg word. 4.2 Verpligtinge van leraar(s) Persoonlike bydraes (per maand) Ouderdom aan begin van ,5% Bydraevlak (voorheen 100%) 9,375% Bydraevlak (voorheen 125%) 11,250% Bydraevlak (voorheen 150%) Tot 35 R1 296,00 R1 620,00 R1 944,00 36 R1 363,00 R1 703,00 R2 044,00 37 R1 430,00 R1 787,00 R2 145,00 38 R1 502,00 R1 878,00 R2 253,00 39 R1 575,00 R1 969,00 R2 362,00 40 R1 654,00 R2 067,00 R2 481,00 41 R1 733,00 R2 166,00 R2 600,00 42 en ouer R1 869,00 R2 336,00 R2 803,00 * Veranderings is donker gedruk en met geel gemerk

6 BLADSY Pensioengewende inkomste per jaar vir belastingdoeleindes Word as volg bereken: Maandelikse lidbydrae 7,5% x 12 Voorbeeld 1: n Lid ouer as 42 jaar en op die 19,2% bydraevlak (voorheen 125%) word as volg bereken: R2 336,00 7,5% x 12 = R ,00 Voorbeeld 2: Lede ouer as 42 jaar en op die 21,5% bydraevlak (voorheen 150%) word as volg bereken: R ,5% x 12 = R ,00 Die Pensioengewende Inkomste behoort ook dienooreenkomstig korrek op die IRP5 aangetoon word. Neem gerus kennis dat die Pensioengewende Inkomste (PGI) nooit hoër kan wees as die lid se Totale Koste van Indiensneming (TKVI)/pakket nie. Dit word aanbeveel dat Kerkrade, veral by lede wat hoër bydraevlakke (19,2% en 21,5%) gekies het, die verhoogde bydraevlak en PGI per addendum tot die dienskontrak bevestig Groepversekering 50% van premie deur leraar R 156,10 p.m Gadeversekering (indien van toepassing) 100% van premie R 20,00 p.m. 4.3 Kapelane Groepversekering (volle premie) R 312,20 p.m. 100% Gadeversekering (indien van toepassing) R 20,00 p.m. Al bogenoemde bedrae, soos van toepassing, word per debietorder van die deelhebber/werkgewer/gemeente verhaal. Hierdie is slegs n opsomming van die voordele en wysigings en vervang nie die reëls van die PPF of die bepalings van die Versekeraars (waar van toepassing) nie.

7 OPVOEDINGSBESKERMER BYLAE B OMSENDBRIEF PPF8/2013 BLADSY 7

8 BLADSY 8

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA PENSIOENKANTOOR De Langestraat 5 Privaatsak X8 TEL: 021-957-7115 BELLVILLE BELLVILLE FAKS: 021-957-7101 7530 7535 E-POS: pensioen@kaapkerk.co.za Omsendbrief

Nadere informatie

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Hoofbeampte: Ds AH Minnaar Registrasienommer: 12/8/3615/1

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Hoofbeampte: Ds AH Minnaar Registrasienommer: 12/8/3615/1 PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Hoofbeampte: Ds AH Minnaar Registrasienommer: 12/8/3615/1 NG Kerksentrum Privaatsak X8 TEL: 021 957 7115 De Langestraat 5 BELLVILLE FAKS: 021 957 7101 BELLVILLE

Nadere informatie

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Hoofbeampte: Ds AH Minnaar Registrasienommer: 12/8/3615/1

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Hoofbeampte: Ds AH Minnaar Registrasienommer: 12/8/3615/1 PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Hoofbeampte: Ds AH Minnaar Registrasienommer: 12/8/3615/1 NG Kerksentrum Privaatsak X8 TEL: 021-957-7115 De Langestraat 5 BELLVILLE FAKS: 021-957-7101 BELLVILLE

Nadere informatie

AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Omsendbrief PPF-1/2017 Verwys: Mev Elodie van der Walt 1 Desember 2016 AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Geagte Medewerker BYDRAES EN VERPLIGTINGE 1 MAART

Nadere informatie

AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Omsendbrief PPF-1/2018 Verwys: Mev Elodie van der Walt 1 Desember 2017 AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Geagte Medewerker BYDRAES EN VERPLIGTINGE 1 MAART

Nadere informatie

INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR

INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR 13 Maart 2017 Omsendbrief Alg-22017 1. BELASTING INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR 2017-18 1.1 BELASTINGTABEL 2017-18 [01032017 tot 28022018] BELASBARE INKOMSTE VASTE BEDRAG PERSENTASIE 0-189 880 0 18%

Nadere informatie

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SINODALE KANTOOR: Salarisse & Studielenings PBO: 9300 13251 NCR: NCRCP3566 De Langestraat 5 Privaatsak X8 TEL: (021) 957 7107 / 4 BELLVILLE BELLVILLE FAKS:

Nadere informatie

NG Kerk in Oos-Kaapland

NG Kerk in Oos-Kaapland Direkteur Sinode NG Kerk in Oos-Kaapland Ds Danie Mouton Tel 041 365-3159 (k) - Sel 082 9234 178 - danie@ngkok.co.za - Faks: 0865 860 623 Posbus 34842, Newtonpark, 6055 15 Maart 2016 INLIGTING t.o.v. NUWE

Nadere informatie

INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR

INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR 15 Maart 2018 INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR 2018-19 1. BELASTING 1.1 BELASTINGTABEL 2018-19 [01032018 tot 28022019] BELASBARE INKOMSTE VASTE BEDRAG PERSENTASIE 0-195 850 0 18% van elke Rand 195 851-305

Nadere informatie

NG Kerk in Oos-Kaapland

NG Kerk in Oos-Kaapland Direkteur Sinode NG Kerk in Oos-Kaapland Ds Danie Mouton Tel 041 365-3159 (k) - Sel 082 9234 178 - danie@ngkok.co.za - Faks: 0865 860 623 Posbus 34842, Newtonpark, 6055 15 Maart 2017 INLIGTING t.o.v. NUWE

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE ** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die

Nadere informatie

NG Kerk in Oos-Kaapland

NG Kerk in Oos-Kaapland Direkteur Sinode NG Kerk in Oos-Kaapland Ds Danie Mouton Tel 041 365-3159 (k) - Sel 082 9234 178 - danie@ngkok.co.za - Faks: 0865 860 623 19 Maart 2018 INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR 2018-19 1. BELASTING

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

Belastingaankondiging: Aftreefondse

Belastingaankondiging: Aftreefondse Belastingaankondiging: Aftreefondse Let asseblief op die volgende kwessies wat n ernstige uitwerking op jou kliënt se besluite oor aftreefondsaksies kan hê. Kwessies wat in die verlede en in die toekoms

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik: is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede Begrotingsnuusflits Budget Stop 2014 Press 2014 Dit is tyd vir aksie en toepassing. Dit is tyd om Suid-Afrika vorentoe te laat beweeg na die volgende fase van ons geskiedkundige reis, na vinniger groei,

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE 1 van 10 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE AFDELING 1 Die Universiteit van Stellenbosch Aftredefonds (USAF) verskaf aftree- en sterftevoordele aan lede. Die oogmerk van USAF is

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

Egskeidingskontrolelys vir Lede

Egskeidingskontrolelys vir Lede Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

OMSENDBRIEF AAN PREDIKANTE EN SKRIBAS

OMSENDBRIEF AAN PREDIKANTE EN SKRIBAS Verwysing: Salarisomsendbrief 1/2017 25 November 2016 Navrae: Ingrid van Eck Tel: 021 957 7107 E-pos: ivaneck@kaapkerk.co.za (Belasting- en betaalstelsel-advies) Kenny Raats Tel: 021 957 7104 E-pos: kraats@kaapkerk.co.za

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

Toepaslike Eenheidstandaarde

Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE 5 Werksopdrag.indd 75 WATERVAARTUIE Toepaslike Eenheidstandaarde 120118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 120008 Demonstrate knowledge and understanding of pleasure craft

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

OMSENDBRIEF AAN PREDIKANTE EN SKRIBAS

OMSENDBRIEF AAN PREDIKANTE EN SKRIBAS Verwysing: Salarisomsendbrief 1/2018 27 November 2017 Navrae: Ingrid van Eck Tel: 021 957 7107 E-pos: ivaneck@kaapkerk.co.za (Belasting- en betaalstelsel-advies) Kenny Raats Tel: 021 957 7104 E-pos: kraats@kaapkerk.co.za

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1 van 11 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1. INLEIDING Indien u aftree oor die volgende jare of maande sal u sekere belangrike besluite moet neem rondom u finansiële

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

Gids vir Werkgewers en Werknemers

Gids vir Werkgewers en Werknemers Gids vir Werkgewers en Werknemers Die unieke voorsorgfonds wat aftree, uitdienstredings, sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele bied aan werknemers in die landbousektor in n enkele pakket. Die Produk

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SINODALE KANTOOR PBO:

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SINODALE KANTOOR PBO: NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SINODALE KANTOOR PBO: 9300 13251 De Langestraat 5 Privaatsak X8 TEL: 021 957 7104 BELLVILLE BELLVILLE FAKS: 086 524 7132 7530 7535 E-POS: ngkadmin@kaapkerk.co.za

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE) OMSKREWE GEBEURTENISSE 'n Ongeluk aan masjinerie gespesifiseer in Bylae II in gebruik deur die Versekerde op die perseel vir die doel van die besigheid en wat

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SAAKGELASTIGDE SE KANTOOR: PBO:

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SAAKGELASTIGDE SE KANTOOR: PBO: NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SAAKGELASTIGDE SE KANTOOR: PBO: 9300 13251 De Langestraat 5 Privaatsak X8 Telefoon: 021-957-7104 BELLVILLE BELLVILLE Faks: 021-957-7101 7530 7535 E-pos: ngkadmin@kaapkerk.co.za

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien: Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider

Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider Inhoud 3 4 7 8 9 11 Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider PPS Professional Health Provider Kontrolelys

Nadere informatie

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS AN DIE UNIERSITEIT AN DIE RYSTAAT BESTUURSRAADSERSLAG AAN LEDE IR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG OP 31 DESEMBER 2011 1 INHOUDSOPGAWE INLEIDING PENSIOENFONDS 3

Nadere informatie

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING VERSEKERING MET N VERSKIL By Old Mutual Insure is dit ons missie om aan ons kliënte voortreflike versekeringsoplossings te gee om hul bates te beskerm. Daarom stel

Nadere informatie

NG Kerk in Oos-Kaapland

NG Kerk in Oos-Kaapland NG Kerk in Oos-Kaapland DIREKTEUR SINODE Ds. Danie Mouton E-pos: danie@ngkok.co.za www.ngkok.co.za Posbus 34842, Newtonpark, 6055 Tel: 041 365-3159 Faks: 0865 860 623 Sel: 082 9234 178 6 Desember 2013

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

NUUSBRIEF: MAART-MEI 2011

NUUSBRIEF: MAART-MEI 2011 NUUSBRIEF: MAART-MEI 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Boodskap 1 Belastingskale vir 2012 in 'n neutedop 2 Registrasies van nuwe entiteite & CIPRO-opgawes 4 IRP5-rekonsiliasies vir 2012 6 GEAGTE KLIËNT Soos

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Employment Tax Incentive (ETI) Act

Employment Tax Incentive (ETI) Act Inkwazi Office Park Block A 1249 Embankment Road Zwartkop X7 Privaatsak X180 CENTURION 0046 +27+12 643 3400 +27+12 663 3178 agrisa@agrisa.co.za Employment Tax Incentive (ETI) Act Proviso Let asseblief

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVERSITEIT STELLENBOSCH FAKULTEIT GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLS EN REGULASIES VIR DIE FONDS VIR VOORGRAADSE KONFERENSIEAANBIEDINGS EN VOORGRAADSE PUBLIKASIE AANSPORINGS 1. DOELSTELLING

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS Lewende annuïteite binne die Fonds: Vrae en antwoorde In Julie 2015 het die Nasioenale Tesourie konsepregulasies uitgereik oor verstekstrategieë wat deur alle

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende. FlitsFeit Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte Plus-voordele Die Omvattende Ernstige Siektevoordeel is deel van Sanlam se Impak-reeks van voordele

Nadere informatie

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die IN DIE HOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAAT PROVINSIAL AFDELING) In die saak tussen: DIE STAAT en Hersiening Nr: 98/2006 PAKISHO JOHN MOTAUNG CORAM: C.J. MUSI, J et MATHEBULA, AJ UITSPRAAK: C.J.

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

ADMINISTRATIEWE BURO VAN DIE GKSA

ADMINISTRATIEWE BURO VAN DIE GKSA ADMINISTRATIEWE BURO VAN DIE GKSA Aan: Alle kerke en lidmate Van: Die Bestuur van die Administratiewe Buro (Admin Buro) Datum: 5 Augustus 2015 Insake: Begroting en ramings vir 2015-2016 Geagte kerkrade

Nadere informatie

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS AN DIE UNIERSITEIT AN DIE RYSTAAT BESTUURSRAADSERSLAG AAN LEDE IR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG OP 31 DESEMBER 2012 1 INHOUDSOPGAWE INLEIDING PENSIOENFONDS 3

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes STANDAARD TERME & VOORWAARDES VIR WEDSTRYD Lees asseblief die onderstaande en teken en dateer dit: 1.1 Ek is 18 (agtien) jaar en ouer; 1.2 Ek

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie