INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR
|
|
|
- Augusta Bogaert
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 15 Maart 2018 INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR BELASTING 1.1 BELASTINGTABEL [ tot ] BELASBARE INKOMSTE VASTE BEDRAG PERSENTASIE % van elke Rand % van die bedrag bo % van die bedrag bo % van die bedrag bo % van die bedrag bo % van die bedrag bo > % van die bedrag bo KORTINGS BELASTINGDREMPELS MEDIESE BELASTING KREDIETE Primêre korting R Onder 65 jaar *R Hooflid R310 Add'e korting (bo 65) R tot 74 jaar R Eerste afhanklike R310 Add'e korting (bo 75) R jaar en ouer R Elke addisionele afhanklike R209 Ouderdom vir belastingdoeleindes: Ouderdom soos op REISVERGOEDING Reistoelae Toelaag steeds 80%, 100% of 20% belasbaar (20% belasbaar indien werkgewer tevrede is dat werknemer ten minste 80% sal gebruik vir besigheidsdoeleindes. Dis egter baie riskant en word nie aanbeveel nie). Ontvangers hiervan moet onthou om n ritboek by te hou om sodoende besigheidskilometers te verklaar en moontlik terug te eis by persoonlike opgawe indiening. IRP5 s: 3701 = volle waarde; 4852 = belasbare waarde Reiseise (terugbetaling reimbursement ) Geen perk word meer geplaas op die aantal km per jaar nie [alle verwysing na km is verwyder] SAID se voorgeskrewe koste per km word R3,61. Indien die voorgeskrewe km-koste oorskry word, word 100% van die gedeelte bo R3,61 deel van vergoeding vir belasting (= beïnvloed LBS, WVF, pensioenaftrekking perk, ens). Leiding: gebruik verkieslik n kostekm wat laer is as die voorgeskrewe km-koste. Konsep rapportering reëls vir belastingsertifikate: a) IRP moet gebruik word by n reimbursement, indien: 3701 (toelaag) reeds betaal word addisioneel tot die reimbursement Die kostekm gebruik vir die reimbursement die voorgeskrewe km-koste oorskry Kode 3702 se waarde = besigheidskilometers x voorgeskrewe km-koste Kode 3702 is nie vergoeding vir belasting nie, maar is inkomste en sal geassesseer word vir inkomstebelasting
2 2 b) IRP moet gebruik word by n reimbursement, indien: s 3701, 3702 en 3722 nie gebruik is nie en... die kostekm gebruik vir die reimbursement NIE die voorgeskrewe km-koste oorskry nie Kode 3703 se waarde = besigheidskilometers x werklike kostekm Kode 3703 is nie vergoeding vir belasting nie en word ook nie geassesseer vir inkomstebelasting nie. c) IRP moet gebruik word by n reimbursement, indien: die kostekm gebruik vir die reimbursement die voorgeskrewe km-koste oorskry Kode 3722 se waarde = besigheidskilometers x (kostekm gebruik die voorgeskrewe km-koste) Kode 3722 mag nie sonder 3702 gebruik word nie. Kode 3722 is vergoeding en sal deur SAID geassesseer word. LW: dat bogenoemde reëls nog gefinaliseer moet word deur SAID. 1.3 BEHUISING BYVOORDEEL BEREKENING (gemeente voorsien huis) Formule vir die berekening van die behuisingsvoordeel (byvoordeelbelasting): (A B) x C100 x D12 A = B = C = D = Die besoldigingsfaktor (besoldiging volgens die Vierde Skedule van die Inkomstebelastingwet): Volle besoldiging van voorafgaande belastingjaar met uitsluiting van die behuisingsvoordeel, (12 maandegeannualiseerd) of die eerste maand van indiensneming (geannualiseerd), indien die persoon nie die vorige jaar in diens van die werkgewer was nie. R78 150* (die huidige jaar se belastingdrempel vir persone onder 65 jaar oud) 17%: Minder as 4 vertrekke (huiswoonstelwooneenheid) 18%: Minstens 4 vertrekke, ongemeubileerd en kragbrandstof deur werkgewer verskaf 18%: Minstens 4 vertrekke, gemeubileerd en geen kragbrandstof deur werkgewer verskaf nie 19%: Minstens 4 vertrekke, gemeubileerd en werkgewer voorsien kragbrandstof Aantal maande gedurende die jaar van aanslag waarop die werknemer op sodanige huisvesting geregtig wasis Indien die akkommodasie deur die werkgewer namens die werknemer gehuur word, geld die uitgawemetode (sekere bepalings geld): Koste van die huur ander werkgewer uitgawes tov lg. Hier mag die twee metodes (formule van en waarde van 1.3.2) vergelyk word en die kleiner byvoordeel gebruik word. 1.4 MEDIESE BELASTINGKREDIETE Vir alle lede (ongeag ouderdom): Die mediese werkgewer bydrae is n belasbare byvoordeel vir aktiewe werknemers (s 3810 en 4474). Metode: Bereken die belasbare inkomste en die belasting daarop. Trek dan van die LBSBELASTING bedrag, die mediese krediete af. Effek: LBSbelasting word minder. NS: Indien die belasting van die persoon (voor hierdie korting in ag geneem word), minder is as die mediese korting vir die maand, word die oorskot oorgedra na die volgende maand. [Die persoon se belasting behoort dan R0-00 te wees vir die maand.] Elke maand se oorskot word by die vorige oorskotte getel en gebruik teen belasting, indien nodig. Indien die totale oorskot vir die belastingjaar nie opgebruik is nie, verval dit. Dit dra nie oor na die volgende belastingjaar nie. 1.5 AMPTELIKE RENTEKOERS: Lae of rentevrye lenings Werknemers wat lenings vanaf hul werkgewers ontvang teen n lae rentekoers of rentevry, moet belas word op die verskil in rente tussen die amptelike rentekoers en die koers wat op die lening gehef word. Hierdie koers is tans gelyk aan die repokoers 1%. Die amptelike rentekoers is op datum van hierdie skrywe 7,75% sedert Gemeentes word afgeraai om lenings teen n spesifieke rentekoers te gee geen dit eerder teen n nul-koers. Die Nasionale Kredietreguleerder is besig om ondersoek in te stel om te bepaal of werkgewers wat lenings aan werknemers gee, verplig is om te registreer as n kredietverskaffer.
3 3 1.6 AFTREEFONDSE Die wetgewing in kort a) Alle werkgewerbydraes (goedgekeurde dele) tot aftreefondse word beskou as n byvoordeel. Slegs hierna word die byvoordeelwerkgewerbydrae beskou as n geagte lidbydrae (belastingaftrekbaar). b) Die werknemerlid se bydrae + die werkgewerbydrae is belastingaftrekbaar tot 27,5% van die GROOTSTE van: - Bruto besoldiging (= belasbare inkomste voor aftrekkings); en - Belasbare inkomste (by individuele opgawe indiening) Monetêre pensioenbydrae perk: R29, pm wat akkumuleer tot die jaarlikse perk van R c) Die bydraes wat nie afgetrek is vir belasting nie, word deur SARS oorgedra van jaar tot jaar by die individu se persoonlike opgawes tot en met hysy dit by aftrede ten volle kan aanwend. LW: Al die NGK in SA aftreefondse (Predikante Pensioenfonds; Amptenare Vastebydrae Pensioenfonds en Amptenare Vastebydrae Voorsorgfonds) is VASTE BYDRAE FONDSE. Dus is die werkgewerbydraes ( nie-goedgekeurde risikovoordele) gelyk aan die byvoordeel ( fringe benefit ) Risikopolisse n Deel van die werkgewer se pensioenbydraes is ongeskiktheidsdekking enof addisionele sterftedekking. Hierdie polisse (in die naam van die fondswerkgewer) word op die oomblik buite die fonds geadministreer en is nie saam met die pensioenfondse goedgekeur in terme van pensioen belastingwetgewing nie. Dit is dus belasbaar, sodat wanneer die produk uitbetaalbaar raak aan die begunstigde, dit belastingvry gedoen kan word. Die hantering van die aftreefondsbydraes, asook ongeskiktheids- en addisionele sterftedekkingdeel van die aftreefondspremie op u betaalstelsel, word ook in die voorbeelde hieronder uiteengesit. Onthou dat WVF ook verhoog as die belasbare inkomste verhoog (tot n huidige maksimum van R148,72) Voorbeeld: Amptenare Vastebydrae Pensioen- en Voorsorgfondse (% van PGI) SALARISnie-pakket: Pensioengewende InkomsteSalaris = R10 000,00 Betaalrol hantering: Beskrywing Aftreebydrae volle#: Universele onderig Werkgewerbydraes ( Company Contributions ) Som Bedrag 12,46% R1 246,00 1,0573% 0,075% Werknemerbydraes ( Employee Deductions ) Som Bedrag 8,12% R812,00 R105, nvt nvt nvt R7, nvt nvt nvt
4 4 #Aftreebydrae: Belasting-aftrekkings rapportering Sterftedekking: * 1 Pensioenfonds; * 2 Voorsorgfonds; R 1246,00 R 105,73 R 7,50 = R1 132, * 1 en 3817* * 2 en 3825* 2 0,17% R17, Volle Aftreebydrae Werkgewerbydrae (Byvoordeel) Werknemerbydrae (lid) enige addisionele lidbydraes R1 132,77 + R812,00 = R1 944, * * 2 0,17% R17,00 nvt Totale oorbetaling aan die Pensioen-Voorsorgfonds: Totale Werkgewer Werknemerlid Werkgewer Werknemerlid oorbetaling aan Pensioen Pensioen Sterftedekking Sterftedekking Fonds R1 246,00 R812,00 R17,00 R17,00 = R2 092, PAKKET: Pensioengewende InkomsteSalaris = R10 000,00 Betaalrol hantering: Beskrywing Aftreebydrae volle#: Universele onderig #Aftreebydrae: Belasting-aftrekkings rapportering Sterftedekking: Werkgewerbydraes ( Company Contributions ) Som Bedrag 11,50% R1 150,00 0,976% 0,069% * 1 Pensioenfonds; * 2 Voorsorgfonds; Werknemerbydraes ( Employee Deductions ) Som Bedrag 7,50% R750,00 R97, nvt nvt nvt R 1 150,00 R 97,60 R 6,90 = R1 045,50 R6, nvt nvt nvt 4472* 1 en 3817* * 2 en 3825* 2 0,16% R16, Volle Aftreebydrae Werkgewerbydrae (Byvoordeel) Werknemerbydrae (lid) enige addisionele lidbydraes R1 045,50 + R750,00 = R1 795, * * 2 0,16% R16,00 nvt Totale oorbetaling aan die Pensioen-Voorsorgfonds: Totale Werkgewer Werknemerlid Werkgewer Werknemerlid oorbetaling aan Pensioen Pensioen Sterftedekking Sterftedekking Fonds R1 150,00 R750,00 R16,00 R16,00 = R1 932,00
5 Voorbeeld: Predikante Pensioenfonds SCENARIO: 19,2 % Bydraevlak, ouderdom 43 jaar op , getroud, RS x6 Betaalrol hantering: Beskrywing Werkgewerbydraes ( Company Contributions ) Som Bedrag Aftreebydrae volle#: Bv 19,2% gekies = sien PPF tabel R6 591,00 Addisionele sterftedekking (bo 4xRS) NB! Slegs vir diegene onder 60 jaar. #Aftreebydrae: Belasting-aftrekkings rapportering Bv 6xRS gekies = sien PPF tabel Werknemerbydraes ( Employee Deductions ) Som Bedrag Bv 19,2% gekies & ouderdom 43j = sien PPF tabel R3 218,00 R131, nvt nvt nvt Gegee R263, nvt nvt nvt Volle Aftreebydrae Addisionele sterftedekking R 6 591,00 R131,00 R263,00 = R6 197, en 3817 Werkgewerby drae (Byvoordeel) Werknemerbydrae (lid) enige addisionele lidbydraes R6 197,00 + R3 218,00 = R9 415, Sterftedekkinggroep: Gegee R160, Gegee R160,00 nvt Gadeversekering (waar van toepassing): nvt nvt nvt Gegee R26,00 nvt Totale oorbetaling aan die Pensioenfonds Totale Werkgewer Werknemer Werkgewer Werknemerlid Groepversekering oorbetaling aan Pensioen Lid Pensioen Sterftedekking Sterftedekking Fonds = R6 591,00 R3 218,00 R160,00 R160,00 R26,00 = R10 155, RIGLYNE dokument m.b.t. die volgorde van aftrekkings (berekening van LBS), ingesluit. Vir omvattende riglyne: kyk op die webwerf by > Tax types > PAYE Die Ontvanger van Inkomste (SAID) bied gereeld belastingkursusse aan vind uit by die naaste kantoor en skryf daarvoor in! 1.8 ELEKTRONIESE BETAALROL HULP (MS EXCEL) n MS Excel-dokument word beskikbaar gestel vir gemeentes wat sukkel om hul betaalrol uit te werk: samestelling, belasting en betaalstrokie. Daar is twee soorte: salaris byvoordele en een vir pakkette. Diegene wat hierin sou belangstel, is welkom om dit per e-pos by die salariskantoor aan te vra. 2. WVF & ONGEVALLEVERSEKERINGSFONDS 2.1 WVF-limiet: Die limiet is tans steeds R148,72 pm. [Dit moet nie verwar word met die voordeel limiet ( UIF benefit limit ) nie = aparte wetgewing en toepassing.]
6 6 2.2 ONGEVALLE VERSEKERINGFONDS Opgawe van Verdienste (W.As.8 vorm) Die vergoedingsdrempels wasis soos volg : Maart 2017 (1 maand) R April 2017 Februarie 2018 (11 maande) R : Maart 2018 Februarie 2019 (12 m) R [Die drempeldatums is nou in lyn gebring met die rappporteringsjaar.] Die sperdatum vir indiening: 31 Mei Daar kan op die Departement van Arbeid se webwerf geregistreer word om sodoende hierdie opgawe elektronies in te dien. Webwerf: > Kies onder die hofie Online Services (in die middelseksie) > Compensation Fund Return of Earnings Submissions > Register for DOL User Account. Indien u in 2017 die vorm reeds elektronies ingevul het, gaan die Dept van Arbeid nie weer vir u n vorm deur die pos stuur nie u moet dit dan self van die webwerf trek. 3. ADMINISTRATIEF 3.1 BELASTINGNOMMERS & VOLLEDIGE PERSOONLIKE INLIGTING - werknemers Onthou: Alle werkgewers moet hul werknemers se belastingnommers hê - Income tax act: Paragraph 14(1)(d) and Section 69(2)(a)(i). Dis n verpligte item by die indiening van rekonsiliasies. Werkgewers kan hul werknemers registreer vir n nommer op e-filing indien hulle nie een het nie (ITREG). Daar sal n boodskap op e-filing terugkom wat die nommer voorsien. Indien die boodskap egter lui dat n individu reeds n nommer het, moet dit van die individu verkry word. Ander volledige persoonlike inligting word ook vereis: ID nopaspoort no; volle name en van; volledige residensiële- en posadres; bankbesonderhede (indien van toepassing). 3.2 ONTHOU: REKONSILIASIE [2018 belastingjaar] Indiening van die EMP501 rekonsiliasie vir moet geskied tussen 1 April 2018 en 31 Mei 2018 (sperdatum). Moet nie in die eerste week van die seisoen en die laaste week van Mei indien nie dan is daar gewoonlik chaos op die webwerf of by die SAID-kantore! Diegene wat belangstel in n opsomming van die IRP5 brons vir 2018, is welkom om die salariskantoor te kontak. Daar is geen veranderinge vir die finale rekonsiliasie (Feb 2018) teenoor die halfjaarlikse indiening van 2018 nie (Aug 2017). Halfjaarlikse rekonsiliasie (2019 belastingjaar) = 6 maande ( ): Indiening van die halfjaarlikse EMP501 rekonsiliasie geskied van September tot Oktober VRYWARING Hierdie inligting is bedoel om u op hoogte te hou van die veranderinge en is nie bedoel om n omvattende verklaring van die wet te wees nie. Dit mag nie as n substituut vir spesifieke belastingadvies dien nie. Konsulteer met SAID of u ouditeur indien enige twyfel in n saak bestaan. Geen aanspreeklikheid word vir enige foute, weglating of opinies vervat in hierdie dokument aanvaar nie. Opgestel deur: Salariskantoor van die NGK in SA Navrae: Ingrid van Eck Tel: E-pos: [email protected] C:\Users\vaneck\Documents\002. SALARISSE & PENSIOENTREKKERS\Inligting en notas\omsendbriewe\gemeentes Belastingjaar inl\belastingjaar doc\ive
INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR
13 Maart 2017 Omsendbrief Alg-22017 1. BELASTING INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR 2017-18 1.1 BELASTINGTABEL 2017-18 [01032017 tot 28022018] BELASBARE INKOMSTE VASTE BEDRAG PERSENTASIE 0-189 880 0 18%
NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA
NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN SUID-AFRIKA SINODALE KANTOOR: Salarisse & Studielenings PBO: 9300 13251 NCR: NCRCP3566 De Langestraat 5 Privaatsak X8 TEL: (021) 957 7107 / 4 BELLVILLE BELLVILLE FAKS:
NG Kerk in Oos-Kaapland
Direkteur Sinode NG Kerk in Oos-Kaapland Ds Danie Mouton Tel 041 365-3159 (k) - Sel 082 9234 178 - [email protected] - Faks: 0865 860 623 19 Maart 2018 INLIGTING t.o.v. NUWE BELASTINGJAAR 2018-19 1. BELASTING
NG Kerk in Oos-Kaapland
Direkteur Sinode NG Kerk in Oos-Kaapland Ds Danie Mouton Tel 041 365-3159 (k) - Sel 082 9234 178 - [email protected] - Faks: 0865 860 623 Posbus 34842, Newtonpark, 6055 15 Maart 2017 INLIGTING t.o.v. NUWE
NG Kerk in Oos-Kaapland
Direkteur Sinode NG Kerk in Oos-Kaapland Ds Danie Mouton Tel 041 365-3159 (k) - Sel 082 9234 178 - [email protected] - Faks: 0865 860 623 Posbus 34842, Newtonpark, 6055 15 Maart 2016 INLIGTING t.o.v. NUWE
PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA
PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Pensioenkantoor Hoofbeampte: Ds AH Minnaar De Langestraat 5 Privaatsak X8 Telefoon: 021-957-7104 BELLVILLE BELLVILLE Selfoon: 083 270-5211 7530 7535 E-pos:
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014
NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat
Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
AANSOEK OM STUDIELENING
AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:
BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.
DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te
Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2
1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD
AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015
HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING
EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS
OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang
Bankstate LPF Systems BK
Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.
KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK
DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A
DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:
WAT OM MET JOU IRP5 TE DOEN 2013-JAAR VAN AANSLAG
WAT OM MET JOU IRP5 TE DOEN 2013-JAAR VAN AANSLAG Kantoorpersoneel moet die inligting hier onder in ag neem wanneer hulle hul IRP5- belastingsertifikate vir die 2013-belastingjaar wat op 28 Februarie 2013
HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad
40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA
PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA PENSIOENKANTOOR De Langestraat 5 Privaatsak X8 TEL: 021-957-7115 BELLVILLE BELLVILLE FAKS: 021-957-7101 7530 7535 E-POS: [email protected] Omsendbrief
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )
DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER Afdeling A: BESONDERHEDE VAN DIENS 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer ) Van :... Voorname:.. ID-nommer: Woonadres:.. Tel.no.:.. Naasbestaande:..
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING
OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die
Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei
Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei Vooraf U moet asb seker maak dat u die nuutste weergawes van Salcon se IRP5 Module van die internet afgelaai en geïnstalleer het. U moet asb seker
Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid
HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die
ARBEIDSREG ABR214. T:
ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:
Employment Tax Incentive (ETI) Act
Inkwazi Office Park Block A 1249 Embankment Road Zwartkop X7 Privaatsak X180 CENTURION 0046 +27+12 643 3400 +27+12 663 3178 [email protected] Employment Tax Incentive (ETI) Act Proviso Let asseblief
VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)
DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER
GERIG OP HOOP, VERTROUE, EN N BETER TOEKOMS VIR ALMAL. In die woorde van die Vryheidsmanifes: Suid-Afrika behoort aan almal wat hier woon.
GERIG OP HOOP, VERTROUE, EN N BETER TOEKOMS VIR ALMAL In die woorde van die Vryheidsmanifes: Suid-Afrika behoort aan almal wat hier woon. - Minister Gordhan Hierdie omsendbrief dek slegs veranderings en
HOE OM DIE INDIVIDUELE INKOMSTEBELASTINGOPGAWE (ITR12) TE VOLTOOI
HOE OM DIE INDIVIDUELE INKOMSTEBELASTINGOPGAWE (ITR12) TE VOLTOOI 1 INLEIDING Die opgawe wat aan u uitgereik is is spesifiek saamgestel om u persoonlike belasting behoeftes aan te spreek soos aangedui
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar
Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is
Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag
1 Inhoud: Oorsig Verspreiding Resultate Voorbeelde van verslag Oorsig 2015 is die 3de jaar wat Overberg Agri die loon opname doen. Doel: Om vir deelnemende produsente n maatstaaf van hul lone in vergelyking
NUUSBRIEF: MAART-MEI 2011
NUUSBRIEF: MAART-MEI 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Boodskap 1 Belastingskale vir 2012 in 'n neutedop 2 Registrasies van nuwe entiteite & CIPRO-opgawes 4 IRP5-rekonsiliasies vir 2012 6 GEAGTE KLIËNT Soos
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
OMSENDBRIEF AAN PREDIKANTE EN SKRIBAS
Verwysing: Salarisomsendbrief 1/2018 27 November 2017 Navrae: Ingrid van Eck Tel: 021 957 7107 E-pos: [email protected] (Belasting- en betaalstelsel-advies) Kenny Raats Tel: 021 957 7104 E-pos: [email protected]
Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou
Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne
????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting
Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Optimaliseer voordele en bestuur u premies
Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING
AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid
FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties
AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL
HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: [email protected] Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne
besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing
Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele
Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November
WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING
AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir
Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit
Egskeidingskontrolelys vir Lede
Egskeidingskontrolelys vir Lede Die hantering van pensioenbelange in egskeidingskikkings Die Algemene Wysigingswet op Finansiële Dienste en die Wysigingswet op Inkomstewette van 2008 Sedert die afkondiging
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015
VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle
Van die vroegste tye wat mense kon praat en nodig gehad het om te kan tel, het hulle Natuurlike Getalle gebruik. Dit maak sin, want hulle kon 3 rotse of 5 koeie sien maar hulle het geen begrip gehad vir
HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling
Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER
NASIENRIGLYN NASIONALE SERTIFIKAAT (BEROEPSGERIG) NKR VLAK 4 NOVEMBER 009 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye. (NASIENRIGLYN) -- NC1590(A)(N4)V VRAAG 1 1.1.1 Merk - Vroulik Merk - 40-50 Merk - Baie
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar
AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)
GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.
Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur
BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES
LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.
Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.
2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:
OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8
OPGAWE VAN VERDIENSTE W.As. 8 Moet deur alle werkgewers voltooi en ingedien word: Pos aan: Aanslae Afdeling 955, Pretoria, 0001 Compensation House Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en- Siektes, 1993
Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse
FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL
FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede
Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150
- 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: [email protected] Wiskunde
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8
DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog
Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:
is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,
"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE
1 EENHEID 2 In hierdie eenheid word die volgende behandel: Finansiële state Inkomstestaat en Balansstaat Die Kontantvloeistaat word in die volgende eenheid behandel. ontleed en vertolk dit. wanneer die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing
Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens
DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE
DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE Wat u moet weet oor die voorlegging van n klag 1. Wat die Beregter doen Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met inwerkingtreding van 1 Januarie 1998
OMSENDBRIEF AAN PREDIKANTE EN SKRIBAS
Verwysing: Salarisomsendbrief 1/2017 25 November 2016 Navrae: Ingrid van Eck Tel: 021 957 7107 E-pos: [email protected] (Belasting- en betaalstelsel-advies) Kenny Raats Tel: 021 957 7104 E-pos: [email protected]
