AUGUSTUS 2007 INHOUDSOPGAWE
|
|
|
- Johanna Smeets
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 AUGUSTUS 2007 UITREIKING 1 INHOUDSOPGAWE AFDELING A DOELSTELLING ALGEMENE VOORWAARDES PRIMêRE ARGITEKTONIESE ELEMENTE AFDELING B VOORGESKREWE AFWERKINGS EN MATERIALE VERPLIGTE DETAILERING AFDELING C GOEDKEURINGSVOORWAARDES
2 AFDELING A 1. DOELSTELLING Dit is in belang van die voortgesette beskerming van die waarde en integriteit van die ontwikkeling, nou en in die toekoms, en met die oog op effektiewe dienslewering en bestuur van die ontwikkeling, dat hierdie riglyne neergelê word. Hierdie riglyne is deeglik oorweeg en het ten doel om die ontwerp te lei deur die daarstelling van n raamwerk waarbinne die individu se vryheid van uitdrukking uitgeleef kan word sonder om die geheelbeeld van die argitektoniese taal in gedrang te stel. Die doelstelling van hierdie riglyne is om n raamwerk te skep wat die volgende ten doel het: die beleggingspotensiaal van die ontwikkeling vir die koper te beskerm; om die regte van elke eienaar in terme van sekuriteit en privaatheid te beskerm; die standaard van implementering en onderhoud van die ontwerp visie deur die lewe van die ontwikkeling te beheer. 2. ALGEMENE VOORWAARDES 2.1 Argitek Alle planne moet deur n professionele argitek wat by die Suid-Afrikaanse Raad vir die Argitektuur Professie geregistreer is ontwerp word, en moet deur die projekbeheer argitekte goedgekeur word. Munisipale regulasies met betrekking tot dekking en boulyne sal geld, en argitekte moet hulself vergewis van hierdie vereistes alvorens daar met ontwerp begin word. Die projekbeheer argitekte sal slegs estetiese beoordeeling doen. Die nasionale bouregulasies moet ten alle tye voorkeur geniet. 2.2 Vlakke Hoogtebeperking Met inagname van die sensitiewe, geïntegreede benadering tot die verhouding tussen argitektuur en die natuurlike landskap, is die doelstelling dat alle ontwerpe op die spesifieke terrein se kontoere reageer, en vir die huis om saam met die natuurlike val van die terrein te verstap om sodoende die laagste visuele impak tot gevolg te hê Slegs enkelverdieping huise sal in hierdie ontwikkeling toegelaat word. Indien die helling van die erf dit toelaat sal n hoër of laer grondvloer toegelaat word, met dien verstande dat die hoër grondvloervlak nie meer as 340mm (4 steenlae) bokant die natuurlike grondvlak op daardie punt mag wees waar die natuurlike grondvlak en die vloer mekaar ontmoet nie.
3 Indien hoër binnevolumes (plafonhoogtes) geskep word, mag dit nie hoër as 25% van die gewone plafonhoogtes (2720mm) op die muurplaathoogte wees nie. Dus is die maksimum muurplaathoogte 3400mm. 3. PRIMêRE ARGITEKTONIESE ELEMENTE 3.1 Algemeen Geboue moet oor die algemeen bestaan uit eenvoudige, geïsoleerde reghoekige vorms. Hierdie hoof elemente moet met eenvoudige dubbel-val dakke bedek word. Plat dakke mag nie die oorgrote meerderheid van die dak uitmaak nie, maar moet primêr gebruik word om skakel elemente en sekondêre elemente soos onderdak stoepe, ingange ens. te bedek. Die klem in die argitektuur moet op horisontaliteit en nie op vertikaliteit val nie argitektuur wat naby die landskap sit, erder as om die landskap te domineer. Plan wydtes oor dubbelval dakke moet versigtig oorweeg word ten einde die regte verhouding van muur tot dak te verseker. Hierdie aspek is veral met enkelverdieping wonings van belang. As n riglyn moet wydtes oor enkelverdieping dubbel-val dakke tot n maksimum van 7000mm beperk word om die regte muur tot dak verhouding te verseker asook nokhoogtes te beperk. Hierdie verhoudings sal streng ondersoek word tydens die plan goedkeuringsproses. Motorhuise en tuinwoonstelle moet as n integrale deel van die ontwep beskou word en moet in geheel saam met die ontwerp gesien word, selfs al is hierdie elemente losstaande van die woning. Nie meer as 3 enkel motorhuisdeure mag op enige erf na die straatfront gerig word nie. Indien n hoër grondvloer bygevoeg word bo-op die motorhuis, moet daar met die hoër grondvloer of n oorhang of n terugstapping bewerkstellig word ten einde groot stomp geuwelente en plat aansigte te vermy. Diens areas moet op so n wyse geartikuleer word dat dit behoorlik afgeskerm is van leef en onthaal areas sowel as van die straat en oop areas. 3.2 Massa Skaal Verhouding Deur die opbreek van akkommodasie vereistes in eenvoudige geïsoleerde plan vorms, en die hantering van die gebou as n reeks of groep losstaande elemente wat deur laer platdak elemente verbind word, kan die massa en skaal van die gebou wat aansienlike akkommodasie bevat visueel opgebreek word. Hierdie opbreek van vorms sal ook die stap van die gebou saam met die kontoere vergemaklik, wat nie alleen bydra tot die ervaring van die terrein binne die huis nie, maar help om die eksterne visuele impak van die gebou te verklein, uitsiglyne tussen die staandakke te skep en n meer afwisselende daklyn deur die ontwikkeling te skep
4 Die opbreek van skaal en massa kan verder bereik word deur die toevoeging van platdak elemente oor bedekte stoepe en ingange, of deur middel van pergola elemente wat aansienlik kan bydra om die skaal van die gebou af te bring na meer menslike verhoudings. Subtiele uitbouings en terugsettings in die aansig hantering skep diepte, beskerm openinge en artikuleer die fasade van die gebou deur die speel van lig en skaduwee. 3.3 Materialiteit eit Kleur Afwerking Die kleur en materiaal palet het primêr ten doel om as meganisme te dien wat n gemeenskaplike argitektoniese taal deur die ontwikkeling verseker. Siersteen sal die hoof materiaal vir muur hantering wees, maar word afgewissel met pleister-elemente en vlakke soos in die aangehegte details beskryf. Die gespesifiseere klip bekleding het ten doel om n fokus materiaal te wees en moet spaarsamig gebruik word op fokus mure, skerm mure, skoorsteen elemente en ander duidelik geartiuleerde elemete. Die spesifieke klip bekleding sal deur die projekbeheer argitekte vasgestel word en aan eienaars gekommunikeer word. Let asseblief daarop dat die gebruik van klip nie afdwingbaar is nie, en dat die bogenoemde elemente in klip, siersteen of pleister hanteer kan word. Die verandering van materiaal of afwerking op dieselfde muur en op dieselfde vlak sal nie toegelaat word nie, en moet geskied volgens die gespesifiseerde details of op logiese vlakverskille.
5 AFDELING B 1. VOORGESKREWE AFWERKINGS EN MATERIALE 1.1 Plaveisel Alle motoropritte moet geplavei word. Alle plaveistene en die kleur daarvan moet op tekeninge aangetoon word. Geen gruis of beton opritte sal aanvaar word nie. 1.2 Superstruktuur Siersteen: Middelwit Camel Travertine of soortgelyk goedgekeur deur die projek beheer argitekte. Pleisterpanele: Gepitte-/ tekstuurpleister, kleur A (Om deur die projekbeheer argitekte gefinaliseer te word) 1.3 Uitbouings Gepitte-/tekstuurpleister, Kleur A Klipbekleding wat nie meer as 10% van die eksterne muur oppervlak beslaan nie. Die klipbekleding spesifikasie sal deur die projekbeheer argitekte bevestig word. 1.4 Kolomme Plan afmetings mag nie minder as 345 X 345mm wees nie. 1.5 Openinge (Vensters & Deure) Hout: Natuurlike hardehout na dark mahogany gekleur. Geen kleur verf sal op hout toegelaat word nie. Aluminium Brons geanodiseerd of powdercoated. (kleur om deur die projekbeheer argitekte vasgestel te word) Beglasing moet oor die algemeen deursigtig wees. Die gebruik van sandbestraalde glas sal aanvaar word in sekere omstandighede, en kan voorkeur geniet bo troebel glas in badkamers. Subtiel getinte beglasing sal toegelaat word, maar geen reflektiewe glas sal aanvaar word nie. Geen eksterne diefwering op vensters sal toegelaat word nie. Geen cottage pane vensters sal toegelaat word nie.
6 1.6 Motorhuisdeure Hout: Natuurlike hardehout na dark mahogany gekleur. 1.7 Dak Hoof planvorms moet eenvoudige dubbelval dakke met minimale aansluitings hê. Gekompliseerde staandak aansluitings moet ten alle koste vermy word. Indien aansluitings onvermydelik is moet dit so eenvoudig as moontlik gedoen word. Plat dakke mag nie die oorgrote meerderheid van die dak beslaan nie, maar moet primêr aangewend word oor skakel elemente en sekondêre elemente soos onderdak stoepe en ingange. Plat beton dakke moet tot 30% van die totale dak oppervlak beperk word. Onder geen omstandighede sal plaatmetaal dakke toegelaat word nie. Geen dakvensters sal toegelaat word nie. Dakhelling: Dakteël: Dakteël kleur: Streng 25 met n minimum oorhang van 800mm Marley Monarch Antique Brown Dak tipe: Dubbelval met oop gewelendte. Alle gewelendte moet n minimum van 200mm oorhang hê. Alle gewels van dakke moet afgeëindig word met Marley gewelend teëls. Geen fassie of geute sal toegelaat word nie, ten einde skoon daklyne te verseker. Geplaveide of beton randstoke om die huis om water weg van die huis te lei, sal toegelaat word. 1.8 Louvres Hout: Natuurlike hardehout na dark mahogany gekleur. Aluminium: brons geanodised of powdercoated (Kleur om deur die projekbeheer argitekte gefinaliseer te word) 1.9 Handreëlings Hardehout handreëling met staal balustrade. volgens detail N03/31-F7/D3 Om uitgevoer te word 1.10 Sekuriteitshekke Staal: Kleur om gefinaliseer te word deur die projekbeheer argitekte.
7 1.11 Grensmure Tuin omheinings en grensmure sigbaar vanaf die straat moet voldoen aan die voorgeskrewe straat estetika. Die straat tema sal deurlopend toegepas word volgens detail N03/31-F7/D9 Straat aansigte van tuin omheinings en grensmure moet saam met die huisplan ingedien word vir estetiese goedkeuring. In die geval van straat palisade heinings moet die standaard kolom met gespsifeseerde intervalle (3m) en kleur gebruik word. Kleure vir die staal palisade sal deur die projekbeheer argitekte vasgestel word. Soliede mure op straatfront moet volgens die voorgeskrewe detail wat deur die projekbeheer argitekte voorsien is gebou word. Geen vooraf gegote betonmure of betonpalisades, draadheinings of rol/lemmetjie draad sal aanvaar word nie 1.12 Lugversorging Lugversorgings eenhede moet versteek word van die straat-aansig en die posisie daarvan moet duidelik op plan aangetoon word vir goedkeuring Eksterne Beligting Die posisie en ontwerp van alle eksterne lig toebehore moet deeglik oorweeg word in terme van sterkte en effektiwiteit. Geen gekleurde lig sal toegelaat word nie. Die Cut-off tipe lig toebehore wat lig afskyn en blikkering verhoed word aanbeveel Televisie Antenna s en Satelliet Skottels Televisie antenna s en satelliet skottels moet versteek word van die straat fasade. Algemene Nota: In die geval waar verf van n ander vervaardiger gebruik word, moet die verf gemeng word om so na as moontlik aan die voorgeskrewe verfkleur te wees.
8 AFDELING C GOEDKEURINGSVOORWAARDES In die geval waar die projekbeheer argitekte (Theunissen Jankowitz Nelspruit (Edms) Bpk.) nie gebruik word nie, word die volgende verlang ten einde die goedkeuringsproses suksesvol af te handel: 1. Alle planne moet deur professionele argitekte wat by die Suid- Afrikaanse Raad vir die Argitektuur Professie geregistreer is, en deur die die projekbeheer argitekte goedgekeur is, ontwerp word 2. n Eenmalige goedkeuringsfooi sal deur die ontwikkelaar vir goedkeuring betaal word. Die eienaar sal vir daaropvolgende goedkeuringsprosesse (indien nodig) verantwoordelik wees. 3. Voorlopige goedkeuring sal plaasvind op sketsplan stadium. Twee stelle tekeninge wat die volgende bevat moet ingedien word: a. Terreinplan (skaal 1:200) b. Terreinsnitte (minimum 2) wat die vloervlakke en grondlyne toon (Skaal 1: 200) c. Planne wat interne en eksterne afmetings toon (skaal 1:100) d. Alle aansigte: Straat aansigte MOET in kleur ingedien word (skaal 1:100) e. TWEE snitte (skaal 1:100) Beskryf alle afwerkings op bogenoemde tekeninge in detail. n tekort aan inligting sal n vertraging in die goedkeuringsproses tot gevolg hê. Enige afwyking van die voorgeskrewe detailering, kleure of ander standaar bepalings soos uiteengesit in Afdelings A & B, moet onder die aandag van die projekbeheer argitekte gebring word. 4. Werkstekeninge mag slegs ná die goedkeuring van sketsplanne ingedien word. Twee stelle van die finale tekeninge wat met die sketsplanne ooreenstem moet ingedien word. Een van die finale stel tekeninge sal dan gestempel word deur die projekbeheer argitekte en kan deur die eienaar, of argitek, by die munispaliteit ingedien word vir munisipale goedkeuring. Die munisipaliteit sal nie tekeninge wat nie deur die projekbeheer argitekte goedgekeur is, aanvaar nie. 5. Laat een week vir estetiese goedkeuring toe. 6. Enige planne wat afwyk van die voorsgestelde tema sal nie goedgekeur word nie. Let Wel: Die projekbeheer argitekte doen slegs estetiese goedkeuring en sal toesien dat hoogtebeperkings gedurende sketsplan stadium toegepas word. Geen tegniese of strukturele goedkeurings word gedoen nie.
RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE
RHEEBOKRIF ERF ONTWIKKELINGSKODE 1. Inleiding Die voorwaardes vir die stigting van die ontwikkeling van Rheebokrif spesifiseer dat 'n "Argitektoniese Kode vir ontwikkeling opgestel moet word om te verseker
CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE
CINTSA LEEFSTYL SPESIFIKASIE SKEDULE 1. VOORLOPIG EN ALGEMEEN Die Konstruksie van die Geboue sal in ooreenstemming met die SABS 10400, die Nasionale Bou Regulasie, vereistes van Die Plaaslike Owerheid
1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)
BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk
Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.
Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE
ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.
Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur
Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?
Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.
MODULE 3: GEBOUE Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering. 46 GEVALLESTUDIE AFDELING GEBOUE MODULE INLEIDING Die gevallestudie oor Afdeling Geboue spreek
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4
GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD
INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE
HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee
Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors
GEYSER & DU PLESSIS Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors Ouditdokumentasie Hierdie dokument bevat n riglyn van die dokumentasie wat die ouditspan benodig om die ouditaanstelling
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE
BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1
Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande
DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS
B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,
Foto-redigering vir sun.ac.za
Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf
1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014
MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK
HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK AANGEGAAN TUSSEN HUGO LAMBRECHTS MUSIEKSENTRUM POSBUS 68 PAROW 7499 Tel: 021 939 9105 Faks: 021 939 9123 / 086 751 0778 E-pos: [email protected] EN HIERIN
IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.
IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN In die aansoek tussen:- Saaknr. : 5107/2013 SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK Applikant en JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O. Respondent AANGEHOOR OP:
Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA
Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die
h o o f s t u k Ttekeninge
h o o f s t u k 07 Ttekeninge 96 k a m p u s l e e r figuur 8.1: terreinplan legende: 1. bestaande motorkartoegangshek 2. bestaande kampus gasteparkering 3. bestaande dienspad 4. bestaande parkering 5.
Visuele Kunste en Fotografie
Visuele Kunste en Fotografie Voorsitter: Tabita Sales, 072 083 7072 - [email protected] Inhandiging: 24 Augustus 2015 08:00 17:00 Nelspruit Gemeenskapsaal Nelspruit Stadsteater Afhaal van Inskrywings:
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID
GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer AANVAAR: 16 September 2010 Bladsy 1 van 6 GOUDVELD-HOëRSKOOL
VERSLAG. Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word
SHELL KAROOPROJEK Opsomming van Voorlopige Terreinseleksieverslag; Kantoorgebonde Identifisering van Gebiede waarin Eksplorasieterreine Geplaas kan word Ingedien by: Shell Exploration Company B.V. VERSLAG
Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR
OpenStax-CNX module: m25018 1 Visuele Kuns: Kleur Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3
Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.
As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E
GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E 1. INLEIDING 2. DOEL 3. PROSEDURES 3.1 Bespreking 3.2 Voertuie 3.3 Vervoer 4. BEKRAGTIGING VAN BELEID 5. HERSIENINGSDATUM VOERTUIG
FAKTORE EN VEELVOUDE
FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is
HANDLEIDING ARGITEKTUUR EN BOUWERK
HANDLEIDING ARGITEKTUUR EN BOUWERK WEERGAWE GOEDGEKEUR OP ALGEMENE JAARVERGADERING 20 JUNIE 2018 1 HANDLEIDING VIR ARGITEKTUUR EN BOUWERK WOODLAND HILLS WILDSLANDGOED 1 INLEIDING Die doel van die riglyne
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid
ROOIBOSKLOOF LANDGOED. HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS
AANHANGSEL A ROOIBOSKLOOF LANDGOED HUISEIENAARSVERENIGING GEDRAGSREëLS 1. NAAM : Die naam van die Vereniging is ROOIBOSKLOOF HUISEIENAARSVERENIGING. 2. DOEL VAN VERENIGING : Die doel van die Vereniging
.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets
Handleiding 9 Riglyne vir plakkate en pamflette [Type text] Page 1 9.1.1 INLEIDING Die doel van ʼn plakkaat is om ʼn boodskap vinnig en maklik te versprei. Dit is ʼn effektiewe manier om groot getalle mense
KONTANT BESTUUR BELEID
KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018
HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018 Inhoud WAT IS DIE #HELPHETTA-PROJEK?... 3 DOEL VAN DIE NAVORSING... 3 BEVINDINGE... 3 Demografie van meisies... 3 Ingesteldheid van meisies teenoor hulle siklus... 6 Die #HelpHetta-projek...
HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS
University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING
REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch
DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:
JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte
RISIKO KONTROLE DATUM. Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing
RISIKO KONTROLE TAKNAAM TAKNOMMER Gebruik die volgende afkortings I = Inplek F=Foutief N=nie van toepassing A ADMINISTRASIE Is die volgende (vereiste)risiko kontrole lêers by die tak? Risiko Kontrole Verslae
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME
GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME Alle beheerliggaamlede staan in ʼn vertrouensverhouding teenoor hulle skool sowel as teenoor die mense wat hulle verkies het, en het daarom ʼn vertrouensplig teenoor
Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word
Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.
Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch
Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016
KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA Inskrywings sluit: 24 Junie 2016 Beoordeling vind plaas 15 tot 19 Augustus 2016 1 KLAS E: Enige Taal: SPRAAK EN DRAMA Algemene Riglyne Inskrywings is onderhewig
BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME
1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit
Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK
Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS
KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS 1. DOELSTELLINGS VAN DIE BELEID 1.1 Om alle handboeke en leerhulpmiddels te herwin aan die einde van die jaar. 1.2 Die effektiewe
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016
INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016 Voorsitter: Elet Diedericks 072 910 9494 [email protected] Die algemene reëls moet saam met die spesifieke reëls gelees word LET WEL: Vir die klassieke
L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)
L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die
LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid
LAERSKOOL SAAMTREK Grond-en-gebouebeleid 1. Inleiding Hierdie dokument is die grond-en-gebouebeleid van (skool)laerskool SAAMTREK, wat die skoolbeheerliggaam op (datum)4 Oktober 2014 goedgekeur het. Die
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE
Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.
VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.
VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11
MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet
Les 14: Entrepreneurskap
Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3
Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.
Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6
Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1 Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1
REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: 52629/2007 31 OCTOBER 2008 In die saak tussen: ETLO MOTORS CC h/a AUTO TRADERS APPLIKANT EN ABSA BANK BEPERK RESPONDENT
Kodes vir Afkeurredes
KONTAK HENRYSTRAAT 118 STREET WESTDENE BLOEMFONTEIN 9301 POSBUS 12051 BRANDHOF 9324 TEL 051 448 6084 051 448 6085 Kodes vir Afkeurredes minimum rasstandaarde-skedule B FAKS 051 448 6327 0861 BONSMARA 0861
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)
PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,
Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing
Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam
1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.
HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder
SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM
SAOU 15de HOOFDESIMPOSIUM 31 Augustus 2010 Port Elizabeth DIE WERKLADING VAN ONDERWYSERS: WAT MOET HOOFDE IN AG NEEM? Gustav Niebuhr WAAROOR PRAAT ONS VANDAG? Wets- en beleidsraamwerk Faktore wat op werklading
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)
Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3) Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1
Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i
Werkstukke vir Hoofstuk 10 Dorpstigting Totale getal punte uit hierdie hoofstuk gevra Sep 2009-0 Mei 2009-0 Sep 2008-11 Mei 2008-0 Sep 2007-0 Mei 2007-0 Sep 2006-0 Mei 2006-17 Sep 2005-0 Mei 2005-0 Sep
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011
NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag
Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge
Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n
Afdeling A: Ekonomiese stelsels
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik
VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,
1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C
AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D10055661-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 5 JUNIE 2013
FORMELE DEFINISIE van n PRISMA
FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na
Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.
Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: [email protected]
BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK
Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton Karavaanpark Besprekings: Adele Swanepoel: '064 904 5221 [email protected] Besoek ons webtuiste en bespreek aanlyn Musiekfees Navrae: Tilla
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 10 SEPTEMBER 2015 OM 09:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL
GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem
RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)
RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) GRAAD 12 2015 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Blaai om asseblief Religiestudies 2 DBE/2015 INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... 3 2. Assessering in
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid
Statistieke met een oogopslag
Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies
Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.
Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS
DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS Ulrich Müller, VOERMOL VOERE Die suksesvolle grootmaak van vervangingsverse vorm n belangrike skakel in enige melkbeeskudde. Die doelwit van so
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF
AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app
Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS
GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS AANVAAR: 18 September 2012 Bladsy 1 van 5 GOUDVELD-HOëRSKOOL GEDRAGSKODE VIR OPVOEDERS 1. DEFINISIES Tensy die konteks anders aandui, het uitdrukkings in hierdie
HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80
HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80 TAAK 3: VRAESTEL 3 OPSTELLER: R. TOYER INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings:
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing
Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank
STORMSEE REGSPERSOON
STORMSEE REGSPERSOON NOTULE VAN STORMSEE REGSPERSOON TRUSTEE VERGADERING GEHOU OP 2 NOVEMBER 2009 OM 17:30 TE MARITE BRACKENFELL Trustees Teenwoordig: Bestuursagent Teenwoordig: Mnr Francois Siebrits (Voorsitter)
Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015
Nasiebou en versoening Terugvoer van wegbreekgroepe Algemene jaarvergadering 2015 Groep A: Ewaldt Scholtz Vryheid van uitdrukking: Afrikaanssprekendes moet nie skaam wees om Afrikaans te praat of in die
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE
Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE 5 Werksopdrag.indd 75 WATERVAARTUIE Toepaslike Eenheidstandaarde 120118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 120008 Demonstrate knowledge and understanding of pleasure craft
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel
Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae.
CAPS Skeppende Kunste Vraestel 3 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 55 Vraag 1: Danse in Verskillende Kulture Beantwoord die vrae gebaseer op die foto's langs die vrae. 1.1 a) Watter kultuur se tradisionele dans
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C
AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)
FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van
KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO
- 1 - KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Graanbedrywe in Suid-Afrika se winsgewendheid is tans onder groot druk. Die twee grootste graanoeste,
