DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: VERVOEREKONOMIE 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: VERVOEREKONOMIE 2018"

Transcriptie

1 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: VERVOEREKONOMIE 2018 Tel: Faks: E pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste:

2 VERVOEREKONOMIE NAGRAADSE MODULES Anker programme: HonsBCom (Vervoerekonomie) Program module Kode Module Krediete Modulenaam HonsBCom (Vervoerekonomie) MCom (Vervoerekonomie) Program module Kode Module Krediete Modulenaam MCom (Vervoerekonomie) Doseer en Tesis MCom (Vervoerekonomie) Program module Kode Module Krediete Modulenaam MCom (Vervoerekonomie) Voltesis Module nommer MODULES VIR 2018 Module Kode Dosent Krediete Eerste Semester 4 Vervoer en Ekonomiese Ontwikkeling [VE] [Verplig] Prof SC Krygsman / Me JM van der Merwe 11 Inleiding tot Vooruitskatting [LB] [Verplig] Mnr H Freiboth Mededinging en Regulering [VE] Prof SC Krygsman Padvervoerbestuur [VE] Mnr RA Janse van Rensburg Skeepvaartekonomie [VE] Mnr R Kgwedi / Mnr G Dekkers Tweede semester 8 Lugvaartekonomie [VE] Mnr Corné de Waal / Mnr J van Rensburg 21 Stedelike Vervoerekonomie [VE] [Verplig] Me JM van der Merwe Vooruitskatting [ON] Prof JH Nel Gevorderde Ekonomiese en Finansiële Beplanning vir Vervoerprojekte [VE] 41 Internasionale Handel, Vervoerinfrastruktuur en Logistiek [VE] Prof SC Krygsman / Dr S Lamprecht Mnr J van Rensburg 42 Spoorekonomie [VE] Mnr M October 15 Voorvereistes: Module 11 is ʼn slaagvoorvereiste vir Module 25 Navorsingswerkstuk eerste en tweede semester: Vervoerekonomie HonsBCom VE MCom (Die 150 krediete VE MCom program vereis modules van 30 krediete)

3 MODULE EKONOMIESE INVESTERINGSBEPLANNING Met die owerheidsinvestering in die vervoerinfrastruktuur kom die owerhede telkens voor ʼn ingewikkelde ekonomiese probleem van vele fasette te staan. Eerstens is daar die skaarsheidsaspek: veelvoudige (en dikwels omvangryke) vervoerbehoeftes moet met beperkte middele bevredig word. Tweedens is daar ʼn keuseprobleem: daar moet gekies word tussen verskillende vervoervorme en modusse ten einde gemeenskapsnut te maksimeer. Derdens is maksimum behoefte bevrediging afhanklik van doeltreffende vervoerbedrywighede en ʼn toereikende vervoernetwerk. In hierdie module word die onderliggende ekonomiese teorie bespreek, en evalueringsmetodes behandel en toegepas ten einde voornemende vervoerekonome in staat te stel om bogenoemde probleem op wetenskaplike wyse te help verlig. A B Padekonomie Padgebruikerskoste Padvoorsieningskoste en finansiering Padkoste aanspreeklikheid Kosteverhalingsmetodes Padgebruikersvoordele, niepadgebruikersvoordele en eksterne koste Vermenigvuldigerontleding Ekonomiese evaluering van en investeringsbesluitneming oor owerheidsvervoerprojekte Voordeelkoste ontleding (teorie en toepassing) Verdiskonteerde kontantvloeitegnieke Afleiding van die sosiale verdiskonteringskoers Geleentheidskoste en skadubeprysing Projekkeuse Strategieë om óf ekonomiese doelmatigheid óf sosiale regverdigheid te bevorder Tydsberekening van projekimplementering 1. Die module word gedurende die eerste semester aangebied. 3. Die module is verplig vir die honneursprogram in Vervoerekonomie. 4. Vervoerekonomie 318 en 348 is slaagvoorvereistes vir hierdie module.

4 MODULE LUGVAARTEKONOMIE Die lugvervoerbedryf is kompleks en dinamies, en onderhewig aan snelle verandering en innovasie. Na die koms van ekonomiese deregulering is dit noodsaaklik om deeglik kennis te neem van nuwe bedryfspraktyke en bestuurskonsepte. Die module sal ʼn student (1) in staat stel om ʼn loopbaan in die bestuursafdeling van ʼn redery te begin, en (2) bekend stel aan bestuurstrategieë wat ook in mededingende marksituasies buite die lugvaartbedryf aangewend kan word. 1. Ekonomie en strategie in lugvaart, met verwysing na die rol van lugvaart in die waardeketting. 2. Lugverkeer en die rol van vraag, marksegmentasie en vraagvooruitskatting. 3. Opbrengs in lugvaart die aspekte van beprysing, marksegmentasie en tariefstrukture wat opbrengs beïnvloed. 4. Uitset in lugvaart determinante van uitset en beperkings op benutting en kapasiteitbestuursopsies. 5. Eenheidskoste in lugvaart bepaling en bestuur van koste. 6. Bestuur van kapasiteit besluite oor ontwerp van netwerke, markte en roetes, as en speeksisteme, samewerkingsooreenkomste en die invloed van skedulering op lugvaartkoste. 7. Vlootbestuur aankoopsfunksie en finansiering van kapasiteit en taktiese benutting van vliegtuigkapasiteit. 8. Inkomstebestuur doelwit van inkomstebestuur, aksies en verskillende benaderings ter sprake. 9. Bedryfswerkverrigting verband tussen eenheidskostes, eenheidsinkomstes, opbrengs en laaifaktore. 1. Die module word gedurende die tweede semester aangebied. 3. Vervoerekonomie 318 en 348 is slaagvoorvereistes vir hierdie module.

5 MODULE MEDEDINGING EN REGULERING Ofskoon die Suid Afrikaanse ekonomie oorwegend op ʼn vryemark benadering gegrond is, en die meeste owerheidsvervoerondernemings in die land óf gekorporatiseer óf geprivatiseer is, bestaan daar ʼn behoefte aan die ekonomiese regulering van sekere aspekte wat op die aanbod van vervoer betrekking het. Die module streef daarna om studente vertroud te maak met die ekonomiese beginsels van vervoerregulering, vervoerbeprysing, mededinging, en owerheidsvervoerbeleid. Deeglike kennis van hierdie aspekte en die insig om vervoerbeleid en regulering oordeelkundig toe te pas, behoort daartoe by te dra dat die vervoerbedryf die volkshuishouding op die doeltreffendste wyse dien. 1. Ekonomiese beginsels van regulering en koördinasie 2. Markeienskappe en verskynsels: markvorme en markbetwisbaarheid, modale kostestrukture, horisontale en vertikale integrasie, en geleenthede vir die verkryging van skaal, langafstand, verskeidenheids en digtheidsbesparings 3. Markmislukkings, gebreke en probleme: openbare goedere, eksternaliteite, die sogenaamde natuurlike monopolie, gebrekkige/onvoldoende waarneming deur gebruikers, ondeelbaarhede, en roofsugtige prysvasstelling 4. Reguleringsmislukkings, gebreke en probleme, deregulering, korporatisering en privatisering, en selfregulering 5. Beheer oor toetrede tot die bedryf 6. Beginsels van prysregulering en gepaardgaande probleme met betrekking tot: bedryfsuitgawes, diensgehalte, kapitaal geïnvesteer, rendement op kapitaal, waardevermindering, en doeltreffendheidsmaatstawwe 7. Prysvasstelling onder toestande van regulering: grenskostebeprysing (kort en langtermyn), prysdiskriminasie, die behandeling van gemeenskaplike en gesamentlike koste, en die invloed van wisselende vraag en mededinging op prysvasstelling 8. Die plek en rol van die algemene karweier in ontwikkelende en geïndustrialiseerde ekonomieë, en die kwesbaarheid van die algemene karweier vir afbrekende mededinging en roomafskepping 9. Die determinante en doelstellings van owerheidsvervoerbeleid 1. Die module word gedurende die eerste semester aangebied. 3. Die module is verplig vir studente wat die honneursprogram in Vervoerekonomie volg. 4. Vervoerekonomie 318 en 348 of Ekonomie 318 en 348 is slaagvoorvereistes vir hierdie module.

6 MODULE PADVERVOERBESTUUR Die padvervoerbedryf is hoogs mededingend, en dit is belangrik dat die vervoeroperateur ʼn deeglike agtergrond van die bestuursaspekte daarvan het. In hierdie module word ʼn verskeidenheid onderwerpe behandel, relevant tot strategiese, taktiese en operasionele bestuur wat vir die suksesvolle funksionering van ʼn padvervoeronderneming noodsaaklik is. 1. Die rol van padvragvervoer in die logistieke ketting 2. Gedetailleerde voertuigkosteberekening en beheer 3. Finansiële aspekte van voertuigaanskaffing, bedryf en vervanging 4. Kliëntediens en die bemarking van die vervoerproduk 5. ʼn Ontleding van huidige padvervoerwetgewing 1. Die module word gedurende die eerste semester aangebied. 3. Logistieke Bestuur 244 en/of Vervoerekonomie 318 en 348 is ʼn slaagvoorversieste module. MODULE STEDELIKE VERVOEREKONOMIE Die Suid Afrikaanse ekonomie is grootliks afhanklik van die produksie van goedere en dienste, en handelsaktiwiteite in die metropolitaanse gebiede. Hierdie aktiwiteite kan nie doelmatig plaasvind sonder ʼn doeltreffende stedelike vervoerstelsel nie. In hierdie module word die ekonomiese aspekte van stedelike vervoer verduidelik en ontleed. Die kennis wat so opgebou is, is van belang vir stedelike beplanners, administrateurs, vervoerekonome, en persone met ʼn loopbaan in die toegepaste ekonomie. 1. Die verband tussen stedelike grondgebruik en vervoervoorsiening 2. Die stedelike vervoerprobleem en voorgestelde oplossings 3. Toepassing van die stedelike vervoerbeplanningsproses 4. Stedelike vervoerstelsels en tegnologie 5. Gemeenskaps tendense en die deel ekonomie 6. Beprysing en subsidies 7. Stedelike vervoerbeleid en wetgewing in Suid Afrika 1. Die module word gedurende die tweede semester aangebied. 3. Die module is verplig vir studente wat die honneursprogram in Vervoerekonomie volg. 4. Vervoerekonomie 318 en 348 is slaagvoorvereistes vir hierdie module.

7 MODULE SKEEPVAARTEKONOMIE Bykans 90 persent van die volume van internasionale handelsvervoer vind ter see plaas. Die globalisering van ekonomiese aktiwiteite het tot felle mededinging gelei, wat vragtariewe laat daal het, waarby die skeepvaartbedryf moet aanpas. Die module fokus op die vraag na skeepvaart, met spesifieke verwysing na Suid Afrikaanse invoere en uitvoere, asook die aanbod van skeepvaart en die veranderinge in die gedrag van skeepvaartmarkte. Kursus inhoud 1. Die hoof kenmerke van ʼn skip 2. Skeepsontwerp, konstruksie en bedryf 3. Skepe van die wêreld (vrag, handel en toekomstige tendense) 4. Maritieme kanale, binnelandse waterweë & seehawens 5. Lynkonferensies & huurskepe 6. Skeepsfinasiering, bestuur & regulering 1. Die module word gedurende die eerste semester aangebied. 3. Vervoerekonomie 318 en 348 is slaagvoorvereistes vir hierdie module.

8 MODULE GEVORDERDE EKONOMIESE EN FINANSIËLE BEPLANNING VIR VERVOERPROJEKTE Hierdie module analiseer vervoerinfrastruktuur as deel van ekonomiese ontwikkeling. Verskillende evalueringstegnieke word aangewend. Die aard van vervoerinfrastruktuur, soos tipe eienaarskap, befondsing en bemarkingsstrukture word ondersoek. n Omvattende ekonomiese en finansiële evaluering van vervoerprojekte, in terme van infrastruktuur, risiko s, kapitaalbefondsing, aanvraag en leemtes in die mark word benodig. 1. Inleiding: Die belangrikheid van vervoerinfrastruktuur 2. Basiese beginsels 3. Kommersiële en sosiale benaderings tot beleggings a. Finansiële benadering (kontantvloer analise) b. Koste voordeel benadering 4. Vergelyking tussen die verskillende benaderings 5. Bepaling van die koste van vervoerbeleggingsprojekte 6. Bepaling van die voordele van vervoerbeleggingsprojekte: berekeningsknelpunte 7. Risiko en onsekerheid in vervoerevalueringsprojekte 8. Finansiering van vervoerbeleggingsprojekte (befondsingsbronne) 9. Verbetering van vervoer en billikheid 10. Omgewings en veiligheidsake 11. Bepaling van die effek op nasionale inkomste 12. Institusionele en beleidsoorwegings 13. Private openbare vennootskappe 1 Die module word gedurende die tweede semester aangebied. 3. Die module is slegs aan residensiële studente beskikbaar. 4. Vervoerekonomie 318 en 348 is slaagvereistes vir die module.

9 MODULE INTERNASIONALE HANDEL, VERVOERINFRASTRUKTUUR EN LOGISTIEK Die groei van die Suid Afrikaanse ekonomie is afhanklik van die huidige en toekomstige handel van hulpbronne met naburige en internasionale lande. Dit behels die invoer en uitvoer van verskeie kommoditeite, insluitend menslike kapitaal gebaseer op teoretiese beginsels in verskeie politieke klimate wat koste effektief is. Hierdie module fokus op verskeie onderwerpe insluitend die uitvoer en invoer mark, die optimale vervoerinfrastruktuur wat gebruik moet word vir hierdie handels aktiwiteite, asook die korrekte logistieke prosesse wat gevolg moet word. 1. Inleiding tot internasionale handel en handel teorieë 2. Handel in die globale ekonomie 3. Ekonomiese kenmerke van handel 4. Internasionale Maritieme Vervoer 5. Internasionale Lug Vervoer 6. Internasionale Landelike en Multimodale Vervoer 7. Internasionale Logistieke funksies en tussengangers 8. Algemene verkope en betaling 9. Dokumentasie en versekering 1. Die module word tydens die tweede semester aangebied. 3. Die module is verpligtend vir alle NGDip studente. 4. Logistieke Bestuur 214 en 244 of Vervoerekonomie 214 en 244 is verpligte vereistes vir die module.

10 MODULE SPOOREKONOMIE Dikwels onderskat rolspelers die belangrikheid van effektiewe en doelmatige Spoorvervoer om mense en goedere binne in n land en oor die land se grense te vervoer. Deur hierdie funksie te verrig, dra Spoorvervoer by tot n land se ekonomiese groei en ontwikkeling, veral wanneer dit kom by massa vragvervoer en die vervoer van groot hoeveelhede mense. Die kursus fokus op die analisering van die verwantskap tussen Spoorvervoer en ekonomiese groei en ontwikkeling, asook die faktore wat daardie verhouding beïnvloed, vanuit n makro ekonomiese perspektief. Verder word die aspekte van wetgewing en regulering, sowel as die mededingingstrukture wat in Spoorvervoer kan voorkom, breedvoerig behandel. Die impak van Spoorvervoer op grondgebruik en stedelike ontwikkeling, sowel as eienaarskap strukture en beste praktyk bedryfsmodelle en die toepassings in n Suid Afrikaanse konteks, word bestudeer. 1. Spoorekonomie en regulering 2. Spoorvervoer markstrukture en mededinging 3. Faktore wat die vraag na Spoorvervoer beïnvloed en vraag vooruitskatting 4. Faktore wat die aanbod van Spoorvervoer beïnvloed die koste, ekonomieë van skaal, omvang en benutting 5. Bestuurstrukture en kommersialisering van Spoorvervoer 6. Die Suid Afrikaanse spoorindustrie, regulering, mededinging en eienaarskap 7. Beste praktyk eienaarskap strukture en bedryfsmodelle 8. Publieke private ooreenkomste in die spoorindustrie 9. Die verhouding tussen Spoorvervoer en grondgebruik 1. Die module word gedurende die tweede semester aangebied. 3. Vervoerekonomie 318, 348 is ʼn slaagvoorvereiste vir hierdie module.

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: VERVOEREKONOMIE 2015

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: VERVOEREKONOMIE 2015 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: VERVOEREKONOMIE 2015 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E-pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek VERVOEREKONOMIE

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2017

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2017 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2017 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E-pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2015

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2015 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 05 Tel: 0 808 49 Faks: 0 808 3406 E-pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek Module nommer

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2018

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2018 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2018 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2016

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2016 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2016 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E-pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek LOGISTIEKE

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2017

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2017 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2017 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E-pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek LOGISTIEKE

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2018

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2018 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2018 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek LOGISTIEKE

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2015

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2015 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: LOGISTIEKE BESTUUR 2015 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E-pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek LOGISTIEKE

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

RPO-STRATEGIE. Prioriteite en fokusse vir implementering

RPO-STRATEGIE. Prioriteite en fokusse vir implementering RPO-STRATEGIE e en fokusse vir implementering RPO STRATEGIESE RAAMWERK (oorhoofs) Doelstellings 1. Verhoog en/of verbeter kapasiteit in terme van hulpbronne, insluitend menslike hulpbronne en finansies,

Nadere informatie

RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE. Koos van der Ryst Voorsitter

RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE. Koos van der Ryst Voorsitter RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE Koos van der Ryst Voorsitter DIE RPO SE VISIE VIR N VOLHOUBARE ROOIVLEIS-INDUSTRIE SCENARIO-BEPLANNING : RPO Scenario 3 Sterk kapasiteit Scenario

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID /

MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID / MUNISIPALITEIT TARIEF BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN NIE GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Definisies en woordomskrywings... 4 3. Algemene tariefbeginsels... 4 4. Kategorieë van gebruikers...

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei Hier is meer by https://ignitioncoin.org - die Ignition Coin Projek :: Inleiding :: Die Ignition Netwerk en sy netwerk

Nadere informatie

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke

LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke LEWER U KOMMENTAAR ASSEBLIEF! Keisie Rivier Grondbewaringswerke KENNISGEWING VAN 'N OMGEWINGSIMPAKSTUDIE TER ONDERSTEUNING VAN N AANSOEK OM GRONDBEWARINGSWERKE IN DIE KEISIE RIVIER, NA AANLEIDING VAN VLOEDSKADE

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) DSGN ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW) Keuringsriglyne vir nuweling eerstejaars: 2019-inname 1. TERMINOLOGIE Voorwaardelike toelating: Studente ontvang voorwaardelike toelating op grond van

Nadere informatie

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE DEPARTEMENT EKONOMIE EKONOMIE Junie 2008 Totaal: 100 punte Tyd: 120 minute

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE DEPARTEMENT EKONOMIE EKONOMIE Junie 2008 Totaal: 100 punte Tyd: 120 minute FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE DEPARTEMENT EKONOMIE EKONOMIE 310 2 Junie 2008 Totaal: 100 punte Tyd: 120 minute Ekaminatore: Prof. NJ Schoeman Mnr. FJ Scholtz Eksterne eksaminator: Dr. JA

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1 van 6 PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1. VERTREKPUNT 1.1 Met die aanvaarding van n personeelontwikkelingsbeleid verbind die Universiteit Stellenbosch hom tot die ontwikkeling van al sy personeel met inbegrip

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

ʼn Webdiens vir tematiese kartering

ʼn Webdiens vir tematiese kartering ʼn Webdiens vir tematiese kartering Victoria Rautenbach Sentrum vir Geoinformatikawetenskap, Universiteit van Pretoria Afrikaanse Studentesimposium 28 Oktober 2011 Wat is ruimtelike data? Wat is ruimtelike

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

HOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE

HOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE Op elke lyn mag slegs EEN vak geneem word. FISIESE WETENSKAP of TOERISME of REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

Nadere informatie

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) GRAAD 12 2015 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Blaai om asseblief Religiestudies 2 DBE/2015 INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... 3 2. Assessering in

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel Dit het onlangs onder ons aandag gekom dat hoewel die Eise ingestel-grondslag van die Gemeenregtelike Aanspreeklikheid versekering

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum EKURHULENI NOORD DISTRIk 14 NOVEMBER 2017 Graad 8 Memorandum Vak : Sosiale Studies Leerdissipline : Geografie Datum : 14 November 2017 Doel : Toets kennis en interpretasie vermoë Vaardighede : Om die informasie

Nadere informatie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO n Land se ekonomie bestaan uit drie vlakke. Die primêre sektor moet die natuurlike hulpbronne ontgin en die roumateriaal

Nadere informatie

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Naam en van: MY Naam Studentenommer: 1000 0001 Graad: MCom Bedryfsielkunde Formaat: Skripsie Kontakfoonnommer: +27 sel E-pos: altydbeskikbaar@hierdie.adres.com

Nadere informatie

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

OUERAAND BEROEPSLEIDING: OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële

Nadere informatie

vraestel bestaan uit 7 bladsye

vraestel bestaan uit 7 bladsye Toets Hoërskool Montana SS/SW Graad 8 Vervoer en Franse Revolusie 15 September 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2 Naam en van: Gr.8 Eksaminator: Mnr L Taute Moderator: Mnr H Smit Mnr E Kleynhans Groot

Nadere informatie

Rolprente uit twee verskillende genres *

Rolprente uit twee verskillende genres * OpenStax-CNX module: m25314 1 Rolprente uit twee verskillende genres * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN

Nadere informatie

DESIGN RELIGIESTUDIES

DESIGN RELIGIESTUDIES DESIGN RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Religiestudies 2 DBE/2017 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING... 3 2. ASSESSERING IN GRAAD 12... 4 3. UITBREIDING

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: Abel Jacobus Esterhuyse

DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: Abel Jacobus Esterhuyse DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: 1993 2001 Abel Jacobus Esterhuyse Aangebied ter gedeeltelike voltooiing van die vereistes vir die graad Magister in

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n

Nadere informatie

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEVOLKINGS GEOGRAFIE BEVOLKINGS GEOGRAFIE Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkingsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in 'n gebied is. Ons skryf gewoonlik digtheidsmeting as mense per vierkante. Ons bereken hierdie

Nadere informatie

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 1½ UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie

Nadere informatie

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL 1 van 6 DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL Werwingsadvertensies GROOTTE VAN ADVERTENSIE Plasing

Nadere informatie

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 AANSOEK OM WYSIGING VAN OMGEWINGSMAGTIGING (DEA REF NO: 12/12/20/913) KONSTRUKSIE VAN DIE VOORGESTELDE WIND ENERGIE FASILITEIT, WES-KAAP PROVINSIE MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 DOELWIT VAN DIE WYSIGING

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Kliënte kommunikasie - Begroting 2016 Die 2016 Begroting is uiteindelik verby en die spekulasie oor wat dit sou behels het nou plek gemaak vir besprekings oor of dit genoeg gaan wees. In die geheel gesien

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

RIGLYNE VIR DIE PROSES RAKENDE DIE BESTUUR VAN KOMMERSIËLE KONTRAKTE

RIGLYNE VIR DIE PROSES RAKENDE DIE BESTUUR VAN KOMMERSIËLE KONTRAKTE US REGSDIENSTE RIGLYNE VIR DIE PROSES RAKENDE DIE BESTUUR VAN KOMMERSIËLE KONTRAKTE Uitgereik deur: Afdeling: Regsdienste Administrasiegebou B, 4de vloer Victoriastraat, Stellenbosch, 7602 Privaatsak X1

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA2* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum van 13 bladsye.

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

Statistieke met een oogopslag

Statistieke met een oogopslag Verkoophulpmiddel Februarie 2017 Sanlam Risikodekking Kankervoordele Statistieke met een oogopslag Die las van kanker wêreldwyd Kanker is wêreldwyd een van die grootste oorsake van dood*. In 2012 was daar

Nadere informatie

n Uitkomsgebaseerde model vir die assessering van die ontvangsjaarkind

n Uitkomsgebaseerde model vir die assessering van die ontvangsjaarkind n Uitkomsgebaseerde model vir die assessering van die ontvangsjaarkind Bylaag B Die doel van die model Die doel van die model is om die onderwyser in die ontvangsjaar met n werkbare assesseringspakket

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD

VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD VERBRUIKERSTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2009 Hierdie riglyn bestaan uit 5 bladsye. Verbruikerstudies 2 DoE/Eksamenriglyne 2009 DOEL VAN DIE EKSAMENRIGLYNE Om onderwysers en leerders te help om voor te

Nadere informatie

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate EKONOMIE VAN SKAAL Rietpoel - 27 Februarie 2014 Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate Agtergrond Oorsig van Resultate Effek van

Nadere informatie

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar

Agtergrond Inligtingsdokument. vir Kommentaar Agtergrond Inligtingsdokument en Uitnodiging vir Kommentaar Omgewings-invloed Bepaling vir die Voorgestelde Asetileen Gas Produksie Fasiliteit, Gauteng (GDARD Verw.: Gaut 002/13-14/E0239) PROJEK OORSIG

Nadere informatie

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO - 1 - KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO Die Britse tydskrif, The Economist, het pas weer sy jongste Big Mac-indeks (Januarie 214) bekend gemaak.

Nadere informatie

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING GRAAD 7 LEWENSORIENTERING Lewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit is gemoeid met leerders se vaardighede, kennis en waardes oor die sosiale, persoonlike, intellektuele,

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie PUNTE: 40 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer

Nadere informatie

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie