RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE. Koos van der Ryst Voorsitter

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE. Koos van der Ryst Voorsitter"

Transcriptie

1 RPO N KERN-ROLSPELER IN N VOLHOUBARE ROOIVLEIS- INDUSTRIE Koos van der Ryst Voorsitter

2 DIE RPO SE VISIE VIR N VOLHOUBARE ROOIVLEIS-INDUSTRIE

3 SCENARIO-BEPLANNING : RPO Scenario 3 Sterk kapasiteit Scenario 1 (Best-Case Scenario) Legitimiteit onder druk regering en lede Finansies gly beide statutêr en vrywillige bydraes Samewerking op alle vlakke gly insluitend met regering, kommoditeitsketting en waardeketting Bree produksie-omgewing Programme nie reg gefokus Verkeerde navorsing en ontwikkeling sfokus Swak Ledebediening Scenario 4 (Worst-Case Scenario) Volhoubaarheid (ekonomies/finansieel; sosiaal-polities; omgewing) Nuwe toetreders Mededingendheid in internasionale mark Verbruikersvertroue ( Full Disclosure ) Beleidsekerheid en beïnvloeding effektief Vertroue tussen bedryf en regering Realisering van potensiaal in ander sektore Sterk finansies om programme te loods Integrasie/holistiese benadering tot ontwikkeling Goeie samewerking tussen provinsiale en nasionale strukture/rolspelers Goeie samewerking binne waardeketting Goeie samewerking en algemene sake bedinging Goeie inligtingstelsels, navorsing en ontwikkeling Goeie opleiding en voorligting Relevante strategie Scenario 2 Sterk Ledebediening Volhoubaarheid van bedryf stort in duie Mededingendheid verswak en konkurente neem markaandeel oor Geen verbruikersvertroue Geen bedingingsvermoë Navorsing en ontwikkeling val totaal plat Geen inligtingstelsels - voorligting en opleiding Geen programme Geen nuwe lede of toetreders Geen transformasie Swak / geen finansies Geen strategie Ledebasis verdwyn Lidmaatskap beperkings en selfs afname Beperkte nuwe toetreders agv oneffektiewe diens Finansies begin taan Finansies onder druk Beleidsomgewing sub-optimaal Mededingendheid onder druk Opleiding en voorligting oneffektief Inligtingstelsels, navorsing en ontwikkeling onder druk Implementering van strategie onder druk Swak kapasiteit

4 WAT IS ONS VISIE WAT BETEKEN DIT VIR ONS? Bemagtig produsent om plaaslik en internasionaal mededingend te kan produseer Sosiale, ekonomiese en omgewingsvolhoubaarheid van produsente in die rooivleiswaardeketting n Mededingende en volhoubare rooivleis-bedryf waarin daar vir produsente waarde toegevoeg word en hulle waarde kan ontsluit Die belange van die produsent word bedien deur omvattende dienste wat effektief gelewer word Alle produsente is bemagtig vir konstante, hoë-kwaliteit rooivleisproduksie

5 HOE GAAN ONS DIT BEREIK?

6 RPO STRATEGIESE RAAMWERK As Uitvoerende Raad het ons saam die strategiese doelstellings vir die RPO bepaal tydens on strategiese sessie - Januarie 2018 Hierdie doelstellings is soos volg in ons strategie vervat

7 RPO STRATEGIESE RAAMWERK (oorhoofs) Doelstellings 1. Verhoog en/of verbeter kapasiteit in terme van hulpbronne, insluitend menslike hulpbronne en finansies, en die vermoë om pro-aktief die relevante uitdagings in die rooivleisbedryf aan te spreek, en daardeur sy lede se belange beter te dien. 2. Bewaring en optimale benutting van natuurlike hulpbronne (ingesluit genetika, grond, weiding, water, ens.) 3. Ontwikkel n strategie van verhoudingsbou, relevansie en bedingingsmag in die waardeketting wat sterker leierskapdeelname in die rooivleisbedryf insluit. 4. Verbeter en verbreed marktoegang deur produkdifferensiasie-inisiatiewe soos onder meer gradering en naspeurbaarheid saam met waardeketting in te stel om sodoende groter produksieruimte en groter waarde te skep. 5. Bestuur pro-aktief biosekuriteitsrisiko s (dierergesondheid) in vennootskap met die regering. 6. Ontwikkel en implementeer n reeks van dienste, onder meer die beïnvloeding van die regulatoriese omgewing, navorsing en ontwikkeling, produksieontwikkeling, opleiding en tegnologie-oordrag, veediefstal en predasiebeheer, dierewelsyn, genepoel-bewaring (produsente). 7. Om as diensverskaffer vir generiese funksies vir die industrie op te tree onder meer verbruikersopvoeding (opleiding), transformasie, ens. 8. Ontwikkel en implementeer n kommunikasiestrategie om effektief te kommunikeer met lede, rolspelers in die waardeketting, die verbruiker en die regering. 9. Onderneem die daarstelling van n lededatabasis en die werwing van nuwe lede en toetreders op n inklusiewe basis. 10. Die RPO sal saam werk met relevante landbou-organisasies om algemene sake te hanteer. Doelstellings opgestel met die NOP (2012) as vertrekpunt

8

9 WAT IS ONS ONMIDDELLIKE PRIORITEITE?

10 PRIORITEITE Vestig vennootskappe Strategiese rolspelers/verhoudinge RMIF Vennote Skep n bemagtigende omgewing Diensverskaffer: Generiese funksies (bedryfsfokus) Verbruikersopvoeding Nuwe toetreders (transformasie) Diensverskaffer: Spesifieke funksies (produksie-fokus) Dieregesondheid Predasiebestuur Veediefstal Beïnvloeding van regulatoriese omgewing Groei relevansie Verhoogde kapasiteit RPO-struktuur, rolle en verantwoordelikhede Lede Lede en lededatabasisbestuur Kommunikasie

11 WAAROP MOET ONS HIERDIE JAAR AFLEWER ONDER ELK VAN DIE PRIORITEITE?

12

13 PRIORITEITE EN FOKUSSE VIR AFLEWERING JAAR 1: Vestig vennootskappe Ons vorm die toekoms van die rooivleis-industrie deur saam te werk Prioriteite Strategiese rolspelers/verhoudinge RMIF Vennote Wat moet ons aflewer hierdie jaar? Befondsingsgroei uit statutêre heffing Belyn besigheidsplanne Aktiveer Vennote-komitee Verkry volmagte vir ledegeld vordering (in lyn met nuwe reëls vir agente) Bemark Kode van Beste Praktyk

14

15 PRIORITEITE EN FOKUSSE VIR AFLEWERING JAAR 1 Skep n bemagtigende omgewing Verbruikersopvoedingg Ons rus rooivleis-produsente toe om vooruit te boer Prioriteite Diensverskaffer: Generiese funksies (bedryfsfokus) Nuwe toetreders (transformasie) Wat moet ons aflewer hierdie jaar? Verseker befondsing en vestig as diensverskaffer van bees (generies en rasspesifiek) Verbruikersgemoedsrus Hersien transformasiemodel Finaliseer Engelse handleiding Roadshows per provinsie Deeglike ondersoek na opleidingsgeleenthede en vennootskappe

16 PRIORITEITE EN FOKUSSE VIR AFLEWERING JAAR 1 Skep n bemagtigende omgewing Ons rus rooivleis-produsente toe om vooruit te boer Prioriteite Diensverskaffer: Spesifieke funksies (produksie-fokus) g g g g Dieregesondheid Predasiebestuur Veediefstal Wat moet ons aflewer hierdie jaar? Beïnvloeding van regulatoriese omgewing Animal Health Forums (nasionaal én provinsiaal) Spesifieke aksies: LITS Befondsing (nuwe heffingsmodel) Vestig PMF as outonome, aparte organisasie Deurlopende fokus Spesifieke projekte Deurlopende fokus Grondonteiening: Samewerking met rolspelers Spesifieke aksies waar produksie geaffekteer word

17

18 PRIORITEITE EN FOKUSSE VIR AFLEWERING JAAR 1 Groei relevansie Verhoogde kapasiteit Ons is die voorloper om alle belange in die rooivleisindustrie te verteenwoordig Prioriteite Lede RPO-struktuur, rolle en verantwoordelikhede Lede en lededatabasis-bestuur Wat moet ons aflewer hierdie jaar? Ontleed huidige kapasiteit Definieer struktuur, rolle en verantwoordelikhede in lyn met strategiese plan Volledige en akkurate sentrale-lede databasis (lede per provinsie; magsterkte; kommunikasie)

19 KOMMUNIKASIE Prioriteite en fokusse: strategie uitrol Belanghebbende groepe Face-to-face Platforms Koue kommunikasie Wat moet ons aflewer hierdie jaar? Kommunikaise per belanghebbende groep na gelang van behoefte en strategic intent Bedingingsmateriaal en fasilitering vir hoë-profiel gesprekke Posisioneer strategie op platforms (spesifieke boodskappe per platform Rooivleistydskrif, webblad, persverklarings, sosiale media)

20 KOMMUNIKASIE Prioriteite en fokusse vir volhoubaarheid (deurlopend) Kommunikasiestrategie, boodskappe en platforms Databasis Komplimentêre rolspelers en produsente Deurlopende fokus Handelsmerkposisionering en -bou Analiseer en vernuwe (pas aan vir langtermyn volhoubaarheid) Opdatering, effektiewe bestuur vir optimale 'engagement Effektiewe verspreiding van elektroniese nuusbrief Prioritiseer in lyn met oorhoofse strategie

21 ONS BEGIN REEDS VORDERING MAAK

22 Ons begin goeie vordering maak op van ons prioriteite en is besig om die ideale basis te skep vir die toekoms Statutêre befondsing Gesprekke met rolspelers Personeel evaluering Aanstel van drywers

23 HOE LYK DIE PAD VORENTOE?

24 Kommunikasie van strategie aan alle belanghebbendes Daarstel van aksieplanne om prioriteite te bereik Gestruktureerde verslagdoening Bekendmaking van RPO-suksesse om relevansie en geloofwaardigheid verder te verhoog

RPO-STRATEGIE. Prioriteite en fokusse vir implementering

RPO-STRATEGIE. Prioriteite en fokusse vir implementering RPO-STRATEGIE e en fokusse vir implementering RPO STRATEGIESE RAAMWERK (oorhoofs) Doelstellings 1. Verhoog en/of verbeter kapasiteit in terme van hulpbronne, insluitend menslike hulpbronne en finansies,

Nadere informatie

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE

DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE DIE BURGEMEESTER, RAADSLID T VAN ESSEN, SE VOORLEGGING VAN DIE TWEEDE HERSIENING VAN DIE 2007-2011 GEïNTEGREERDE ONTWIKKELINGSPLAN (DIE 2009/2010 JAARPLAN) AAN DIE RAAD OP 28 MEI 2009 Mnr die Speaker en

Nadere informatie

Markontwikkeling en produkbevordering

Markontwikkeling en produkbevordering Markontwikkeling en produkbevordering JOOS ENGELBRECHT (Voorsitter: Bemarkingskomitee) ETIENNE BOOYENS (Bemarkingsbestuurder) IMMACULATE ZINDE (Bemarkingsassistent) Bemarkingskomitee: Produsente: *J Engelbrecht,

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

Aartappelhuis De Havillandsingel 6 Persequor Technopark Pretoria 0020 Privaat sak X135, Pretoria, 0001

Aartappelhuis De Havillandsingel 6 Persequor Technopark Pretoria 0020 Privaat sak X135, Pretoria, 0001 KERNBESIGHEDE 2018 Aartappelhuis De Havillandsingel 6 Persequor Technopark Pretoria 0020 Privaat sak X135, Pretoria, 0001 Tel: +27 (0) 12 349 1906 Faks: +27 (0) 12 349 2641 Webtuiste: www.potatoes.co.za

Nadere informatie

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015 1 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING 2 FUNKSIES ONDER PRODUKSIE-ONTWIKKELING INVOER - MONITERING

Nadere informatie

AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA

AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA AGRI SA SE HOLISTIESE PLAN VIR GRONDHERVORMING IN SUID AFRIKA Johannes Möller President van Agri SA Agri SA se Algemene Raad het n Tegniese Taakspan saamgestel om hom te adviseer oor benaderings en verwante

Nadere informatie

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel oefeninge Hoe om die projek motivering te skryf 3 komponente: Die probleemstelling Die verband met klimaatsverandering Die voorgestelde aanpassingsaksie wat die

Nadere informatie

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 12 Graad 9 Tyd:1 Uur Totaal: 65 n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B: Kolom A

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) BELEID OOR DIE IDENTIFISERING EN BEWARING VAN INISIASIETERREINE IN DIE WES-KAAP 1. Inleiding 1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES) EWK saam met die DKES het 'n raamwerk

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Wat is verwoestyning?

Wat is verwoestyning? Verwoestyning Die aarde se drooglande is besig om uit te brei. Die proses word verwoestyning genoem. Dit behels die verandering van produktiewe grond in woestyn en kom veral voor in semi-droë gebiede,

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF JANUARIE 214 Januarie is reeds op sy rug en dit is moeilik om te dink dat binne 8 na 1 weke die planters gaan begin woel om die nuwe seisoen weer aan die gang te kry. Hierdie

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK AAN NUWE/POTENSIËLE BEHEERRAADSLEDE

INLIGTINGSTUK AAN NUWE/POTENSIËLE BEHEERRAADSLEDE INLIGTINGSTUK AAN NUWE/POTENSIËLE BEHEERRAADSLEDE Badisa is die beste plek om vrywillige werk te doen. Vrywillige werk verryk ons gemeenskappe en stel aktiwiteite en hulpbronne beskikbaar wat andersins

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye. 2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel

Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel Menslike Hulpbronne Mentorskapprogram vir US personeel GEREELDE VRAE EN ANTWOORDE Ek weet niks van mentorskap nie. Wat beteken dit? Mentorskap [mentoring in Engels] is ʼn vennootskap waarin ʼn mentee [ n

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID

PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1 van 6 PERSONEELONTWIKKELINGSBELEID 1. VERTREKPUNT 1.1 Met die aanvaarding van n personeelontwikkelingsbeleid verbind die Universiteit Stellenbosch hom tot die ontwikkeling van al sy personeel met inbegrip

Nadere informatie

KONTANT BESTUUR BELEID

KONTANT BESTUUR BELEID KONTANT BESTUUR BELEID RAADSBELEID ONDERWERP: KONTANT BESTUUR BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om die kontant bronne van die Raad te beveilig en die effektiewe, doeltreffende, ekonomiese gebruik daarvan te

Nadere informatie

Die belangrikheid van ouerlike betrokkenheid by hul kinders se opvoeding

Die belangrikheid van ouerlike betrokkenheid by hul kinders se opvoeding Die belangrikheid van ouerlike betrokkenheid by hul kinders se opvoeding Praatjie gelewer vir Laer Volkskool Heidelberg op 16 Januarie 2016 Deur Dirk Odendaal NOTAS 1 Inleiding Daar is n verskil tussen

Nadere informatie

Droogte-risikobestuur en verbetering van veerkragtigheid in Afrika Figuur 1.

Droogte-risikobestuur en verbetering van veerkragtigheid in Afrika Figuur 1. Droogte-risikobestuur en verbetering van veerkragtigheid in Afrika Mariette Liefferink, Federasie vir n Volhoubare Omgewing Droogte is 'n komplekse, natuurlike gevaarrisiko, wat globaal van aard is. Interdissiplinêre

Nadere informatie

Die afkorting "RPO" staan vir Rooivleis Produsente-organisasie en verteenwoordig die kommersiële rooivleis produsent (boer) op grondvlak.

Die afkorting RPO staan vir Rooivleis Produsente-organisasie en verteenwoordig die kommersiële rooivleis produsent (boer) op grondvlak. INLEIDING WIE IS DIE RPO? Die afkorting "RPO" staan vir Rooivleis Produsente-organisasie en verteenwoordig die kommersiële rooivleis produsent (boer) op grondvlak. STRUKTUUR VAN DIE RPO TLU SA AGRI SA

Nadere informatie

Agri-besighede se bydrae tot BBSEB Deur: Lindie Stroebel, Ekonomiese Intelligensie Bestuurder, Landboubesigheidskamer

Agri-besighede se bydrae tot BBSEB Deur: Lindie Stroebel, Ekonomiese Intelligensie Bestuurder, Landboubesigheidskamer 5 Augustus 2010 Agri-besighede se bydrae tot BBSEB Deur: Lindie Stroebel, Ekonomiese Intelligensie Bestuurder, Landboubesigheidskamer Die Landboubesigheidskamer (LBK) het onlangs ʼn studie geïnisieer om

Nadere informatie

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913

MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 AANSOEK OM WYSIGING VAN OMGEWINGSMAGTIGING (DEA REF NO: 12/12/20/913) KONSTRUKSIE VAN DIE VOORGESTELDE WIND ENERGIE FASILITEIT, WES-KAAP PROVINSIE MAART 2013 DEA REF NO.: 12/12/20/913 DOELWIT VAN DIE WYSIGING

Nadere informatie

PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE

PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE PROTOKOL RIGLYNE VIR AMPTELIKE GELEENTHEDE 2 AMPTELIKE NASIONALE PROTOKOLLYS Kanselier Premiers, ministers, ministers van buitelandse regerings, regters, ens. Visekanselier en Rektor Voorsitter van die

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. HUISHOUDELIKE REëLS : CENTURION KUNSVERENIGING 1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie. 2. Die huishoudelike reels kan onder

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH KONSULTANTE VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN-STELSELS) 1 ONLANGSE VERWIKKELINGE In die

Nadere informatie

Prysvorming deur vraag en aanbod

Prysvorming deur vraag en aanbod OpenStax-CNX module: m25226 1 Prysvorming deur vraag en aanbod Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag soos aanbeveel in die King III-verslag 1. Etiese leierskap en korporatiewe burgerskap 1.1 Die direksie moet op n etiese grondslag doeltreffende leiding gee. 1.2 Die direksie moet toesien dat die maatskappy

Nadere informatie

D e n k l e i e r s v i r d i e t o e k o m s

D e n k l e i e r s v i r d i e t o e k o m s U n i v e r s i t e i t S t e l l e n b o s c h I n s t i t u s i o n e l e V o o r n e m e e n S t r a t e g i e 2 0 1 3-2 0 1 8 D e n k l e i e r s v i r d i e t o e k o m s Inhoudsopgawe LYS VAN TABELLE...5

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1007 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor Aanvaarbare Gebruik van Rekenaarhulpbronne Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool 1 Een van die uitstaande kenmerke van Paarl-skool, is die wyse waarop n gees van optimisme op alle vlakke geskep word. Elke klein oorwinning word met

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) 1 DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE, TER WILLE VAN EVALUARING, EENVORMIG IS. VERDER, PROJEKPLAN OM TE VERSEKER DAT AL DIE TER SAKE INLIGTING

Nadere informatie

ʼn Webdiens vir tematiese kartering

ʼn Webdiens vir tematiese kartering ʼn Webdiens vir tematiese kartering Victoria Rautenbach Sentrum vir Geoinformatikawetenskap, Universiteit van Pretoria Afrikaanse Studentesimposium 28 Oktober 2011 Wat is ruimtelike data? Wat is ruimtelike

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2010 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2010 AFDELING A VRAAG

Nadere informatie

DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: Abel Jacobus Esterhuyse

DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: Abel Jacobus Esterhuyse DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: 1993 2001 Abel Jacobus Esterhuyse Aangebied ter gedeeltelike voltooiing van die vereistes vir die graad Magister in

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

Posbeskrywing: Fakulteitsdekaan

Posbeskrywing: Fakulteitsdekaan Posbeskrywing: Fakulteitsdekaan Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Tipe dokument Toeganklikheid GN0134 Stel n volledige, generiese posbeskrywing vir die pos van fakulteitsdekaan

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB

KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB KONSTITUSIE VAN DIE SCHOEMANSVILLE OEWERKLUB AANHEF (2017 hersiening goedgekeur op 19 September 2017) Aangesien die Staat die deel van die Hartbeespoortdamoewer aangrensend aan Schoemansville per servituut

Nadere informatie

Hoe verskil n projek van dag-tot-dag werk?

Hoe verskil n projek van dag-tot-dag werk? MEER OOR PROJEKBESTUUR Jy of julle wil n verskil maak. Hoe nou gemaak? Die ATKV verleen graag hulp aan skole met die die beplanning en verloop van n projek met behulp van instrumente. Hiermee dus n bietjie

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA. REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) UNIVERSITEIT VAN PRETORIA REGULASIE EN PROSEDURE VIR DIE AANSTELLING VAN UITVOERENDE DIREKTEURE EN DIE REGISTRATEUR (Rt326/10) 1. INLEIDING Paragrawe 12 en 13 van die Statuut Van die Universiteit van Pretoria

Nadere informatie

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015 Nasiebou en versoening Terugvoer van wegbreekgroepe Algemene jaarvergadering 2015 Groep A: Ewaldt Scholtz Vryheid van uitdrukking: Afrikaanssprekendes moet nie skaam wees om Afrikaans te praat of in die

Nadere informatie

Compass Group Etiese Gedragskode

Compass Group Etiese Gedragskode Compass Group Compass Group & VN Globale Verdrag As werêldleier op ons gebied, moet ons die hoogste standaarde stel vir die gehalte diens wat ons lewer en die professionele en etiese manier waarop ons,

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 EKONOMIE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord VIER

Nadere informatie

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014

1 Julie 2014 MBA BOLAND NUUSBRIEF: JULIE 2014 MBA BOLAND Concordiastr/St. 23 Suider Paarl Posbus/PO Box 1402, Suider-Paarl 7624 Tel. (021) 863 3330 Faks/Fax (021) 863 3331/086 6178 797 E-Pos/E-Mail safety @mbaboland.org.za www.mbaboland.org.za Gestig

Nadere informatie

Jeug- Beleid SA Boerperd Genootskap Hersien November 2014 Petro Grové

Jeug- Beleid SA Boerperd Genootskap Hersien November 2014 Petro Grové Jeug- Beleid SA Boerperd Genootskap Hersien November 2014 Petro Grové MISSIE Om lewenslange trots, betrokkenheid by en waardering vir die SA Boerperd as ras te kweek. VISIE Die opvoeding van ons jeug as

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

PLAASAANVALLE. Een van Landbou se Uitdagings

PLAASAANVALLE. Een van Landbou se Uitdagings PLAASAANVALLE Een van Landbou se Uitdagings Inleiding Boere wêreldwyd word deur misdaad geteister, in Suid-Afrika is die verskil dat die boerderygemeenskap ook nog te make het met plaasaanvalle iets wat

Nadere informatie

Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde verskaf. Dui die korrekte antwoord aan.

Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde verskaf. Dui die korrekte antwoord aan. Besigheidstudies Graad 10 Tyd: 1 ½ ure Totaal: 140 Vraag 1: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde verskaf. Dui die korrekte antwoord aan. 1. Organisering en bestuur vorm deel van die omgewing. a)

Nadere informatie

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord. Adventurebuddy So jaar gelede het ek besef ek wil bietjie meer kwaliteit tyd aan my seuns gee. Ek het paar pa s by die skool bymekaar gemaak en ons het hengel sessie gereel by Maselpoort Bloemfontein.

Nadere informatie

Werkswinkel 2: Leerder Fasilitering Suurrug

Werkswinkel 2: Leerder Fasilitering Suurrug Verbetering van Marktoegang vir Rooibos Kleinboere Werkswinkel 2: Suurrug 2 Desember 2010 n Projek in samewerking met: Befonds deur: Kopiereg 2010 Bladsy 1 OORSIG VAN WERKSWINKEL 2: SUURRUG Afdeling 1:

Nadere informatie

Sessie 1. Verbetering van. Marktoegang vir Rooibos Kleinboere Train-the-Trainer Sessie Julie n Projek in samewerking met: Befonds deur:

Sessie 1. Verbetering van. Marktoegang vir Rooibos Kleinboere Train-the-Trainer Sessie Julie n Projek in samewerking met: Befonds deur: : Verbetering van Marktoegang vir Rooibos Kleinboere Train-the-Trainer 20 22 Julie 2010 n Projek in samewerking met: Befonds deur: Kopiereg 2010 Bladsy 1 Inhoudsopgawe Oorsig van CFAT Train-the-Trainer...

Nadere informatie

Riglyne vir Steundiensaanstellings

Riglyne vir Steundiensaanstellings Riglyne vir Steundiensaanstellings Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Om riglyne vir steundiensaanstellings neer te lê, onder meer wat betref dokumentasie wat aan die betrokke

Nadere informatie

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is:

Die volgende is die hoofde waarin die ooreenkoms verdeel is: REGLEMENT (Regl 13 NGK/ 27 VGK) DIE KOMMISSIE VIR GETUIENISAKSIE IN KAAPLAND (WES- SUID EN OOS- KAAPLAND) VAN DIE VGK KAAPLAND, DIE NGKSA EN DIE RCA (KGA) 1. INLEIDING Die kommissie, bekend as die Kommissie

Nadere informatie

Inhoudsopgawe / Index

Inhoudsopgawe / Index BEDRYFSAANGELEENTEDE Maart 2009 No 27 SPUITSTOF ONTLEDINGS Die Vereniging wil produsente weereens herinner dat monsters vir chemiese spuitstof ontleding getrek sal word in die komende seisoen. Alle lewerings

Nadere informatie

Diensbillikheidsbeleid

Diensbillikheidsbeleid Diensbillikheidsbeleid Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Oogmerk Soort dokument Toeganklikheid EEP0002 Om gelyke geleenthede en billike behandeling te bevorder wat indiensneming

Nadere informatie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN 1 SORG EN GETUIENIS RING VAN HUMANSDORP ARMOEDE PROJEK SAAM MET CMR PROJEKPLAN RING VAN HUMANSDORP DIE PROJEKPLAN IS N DOKUMENT WAAROP ALLE PROJEKVOORSTELLE INGEDIEN MOET WORD OM TE VERSEKER DAT HULLE,

Nadere informatie

RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE

RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE TAALBELEID (Deur die RFD Raad op 18 Maart 2015 goedgekeur) 1 INHOUDSOPGAWE 1. DEFINISIES... 3 2. INLEIDING... 4 3. DOEL... 4 4. TERSAAKLIKE WETGEWENDE BEPALINGS... 4 5. BESTEK

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Ingevolge die maatskaplike

Ingevolge die maatskaplike BELEIDSKOMITEE: Arbeid en maatskaplik Neil Hamman en dr Jan Visser dien onderskeidelik as voorsitter en ondervoorsitter, met Hendrik Ackermann as addisionele lid. Neil Hamman Ingevolge die maatskaplike

Nadere informatie

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder. Daar is n dringende behoefte aan n gekoördineerde benadering tot roofdierbestuur in Suid-Afrika. Volgehoue gebruik van n kombinasie van die beste praktyke (insluitende nie-dodelike en dodelike metodes)

Nadere informatie

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP OPSOMMING STUDIE GEDOEN DEUR CONNINGARTH CONSULTANTS VIR SAWIS (SUID- AFRIKAANSE WYNBEDRYF-INLIGTING EN STELSELS) 1 ONLANGSE ONTWIKKELINGE Totstandkoming

Nadere informatie

Visie Hoërskool Centurion

Visie Hoërskool Centurion Visie 2021 Hoërskool Centurion Kobus Visagie Strategic Partners 29 September 2016 AGTERGROND Hoërskool Centurion het die punt bereik waar die finansiële lewensvatbaarheid van die Skool ernstig bedreig

Nadere informatie

DIE FEDERASIE VAN BEHEERLIGGAME VAN SUID-AFRIKAANSE SKOLE. Geïntegreerde verslag

DIE FEDERASIE VAN BEHEERLIGGAME VAN SUID-AFRIKAANSE SKOLE. Geïntegreerde verslag DIE FEDERASIE VAN BEHEERLIGGAME VAN SUID-AFRIKAANSE SKOLE Geïntegreerde verslag 2015 Inhoudsopgawe VOORWOORD: NASIONALE VOORSITTER 3 INLEIDING 4 FEDSAS se benadering tot verslagdoening 4 Termyn gedek

Nadere informatie

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) GRAAD 12 2015 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Blaai om asseblief Religiestudies 2 DBE/2015 INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... 3 2. Assessering in

Nadere informatie

Met vergunning van:

Met vergunning van: PASPOORT Met vergunning van: http://www.touchmath.com 21STE EEUSE LEER Kampus TOEGANG GEDRAG SOSIALE MEDIA SPORT - TELLING, GEMEENSKAPPE, AFRIGTER KULTUUR - KOMMUNIKASIE Klas Kantoor ADMIN & FINANSIES

Nadere informatie

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse

Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Universiteit van Stellenbosch Reglement vir die akademiese gehalteversekering van kortkursusse Desember 2004 A Akademiese aanbiedings 1. Alle leer en onderrig-geleenthede wat in die naam van die Universiteit

Nadere informatie

Sitrus Aanplanting Bestuur

Sitrus Aanplanting Bestuur Sitrus Aanplanting Bestuur 5 Boord Rekordhouding Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Citrus Academy NPC 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op audiovisuele opleidings materiaal

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

GRONDWET VAN AARTAPPELS SUID-AFRIKA VRYWILLIG

GRONDWET VAN AARTAPPELS SUID-AFRIKA VRYWILLIG GRONDWET VAN AARTAPPELS SUID-AFRIKA VRYWILLIG 2015 29 OKT. 2015 FINAAL INDEKS 2 HOOFSTUK EEN: DIE DOEL VAN DIE GRONDWET... 4 HOOFSTUK TWEE: NAAM VAN DIE ORGANISASIE... 5 HOOFSTUK DRIE: REGSTATUS... 5 HOOFSTUK

Nadere informatie

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL 1 van 6 DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL Werwingsadvertensies GROOTTE VAN ADVERTENSIE Plasing

Nadere informatie