Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Vergelijkbare documenten
Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die brief aan die Filippense

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

Abu Ali tel sy donkies

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

10 Die bou van n plant

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Jakkals lê eendag heerlik en

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lae spiertonus die nuwe BUZZZZZ term in onderwys.

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

vragmotors, trekkers, ensovoorts. Dra oorpakke en veiligheidskoene.

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Plantstruktuur en Plant Voedsel

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Tema 8: Mense wat ons help

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

FAKTORE EN VEELVOUDE

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Direkte en indirekte rede. Naam:

reageer.) Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink:

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Wie is ek? TEMA MAANDE

1. Dit is weer lente.

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

8 Die mens in die ruimte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Transcriptie:

Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Hoe word ons siek? Party siektes word deur kieme oorgedra. Kieme is baie klein lewende organismes wat ons siek kan maak. Kieme is so klein dat ons hulle nie met die blote oog kan sien nie. Party kieme word deur spoeg oorgedra. Jy kan verkoue, waterpokkies of tering deur spoeg kry. Sommige kieme word deur liggaamsafval oorgedra. Jy kan cholera of diarree deur liggaamsafval kry. Cholera word versprei deur besoedelde water (uit riviere). Party kieme kan deur bloed oorgedra word. Vigs en hepatitis B word oorgedra deur bloed. Verskillende aansteeklike siektes se simptome: Griep: seer keel hoes koors seer lyf loopneus en tranerige oë Tering: voel swak verloor gewig droë hoes nagsweet voel nie honger nie Cholera: seer lyf braak baie seer maag diarree 93

Aktiwiteit 2: Musiek Leer die liedjie: Morsjors 1. Ons het die mooiste land in die hele wêreld kom ons hou dit aan die kant, almal saam. As jy ooit n morsjors kry, loop tog nie by hom verby wys hom waar die asblik staan. Refrein: Morsjors! tel op jou papiere. Morsjors! waar is jou maniere? As jy hier wil woon hou die plek dan skoon! Anders trap ek op jou toon. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Hobbelperd: Maaglê, vat die enkels agter die rug in n stewige greep vas en trek daardeur die romp boontoe. Voer wiegbewegings uit deur vorentoe en agtertoe te wieg. Springtoue Twee leerlinge swaai die springtou terwyl hul maats spring. Die swaaiers swaai eers stadig, dan vinnig en dan nog vinniger terwyl hulle sê: salt, peper, vinegar. As die leerling die tou raak val hy uit. Die leerling wat die meeste spronge by die vinegar spring is die wenner. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op rûe. Asem in, hou vir twee sekondes, blaas stadig uit. Asem in, hou vir drie sekondes, blaas stadig uit. 94

Ons het die mooiste land in die he - le wê - reld kom ons hou dit aan die kant, al - mal saam. As jy ooit n mors - jors kry, loop tog nie by hom ver - by wys hom waar die as - blik staan. Mors - jors! Tel op jou pa - pie - re. As jy hier wil woon. Hou die plek dan skoon! An - ders dan trap ek op jou toon. Anders dan trap ek op jou toon. 95

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Higiëne by die skool Hou die badkamers skoon. Jy mag nie in die toilette eet nie. Spoel die toilet as jy klaar is. Droog jou hande af en hang die handdoek weer netjies op. Moenie die toiletpapier rondgooi nie. Moenie skille of papiere in die toilet afspoel nie. Moenie op die mure krap nie. n Badkamer is nie n speelplek nie. Op die speelgrond: Moenie papiere, blikke of skille op die speelgrond neergooi nie. Gebruik die asblikke vir jou rommel. Sit weer die deksel terug op die asblik. Werkkaart 22: Dit is hoe ek my liggaam skoon hou: Teken voorwerpe wat jy nodig het om jou liggaam skoon te hou. tande neus ore oë hande hare naels 96

Aktiwiteit 2: Musiek Sing die 2de vers van die liedjie: Morsjors 2e vers: Kyk net die pawiljoen na die rugbywedstryd, Oral lê papiere rond. Koeldrankblikkies op die grond. Morsjors en sy maats al weer. Refrein: Morsjors! tel op jou papiere. Morsjors! waar is jou maniere? As jy hier wil woon hou die plek dan skoon! Anders trap (pasop vir jou!) anders (ek kyk vir jou!) Anders dan trap ek op jou toon. Aktiwiteit 3: Drama Leer die gedig: Herwin Herwin Ivy Oosthuizen Bottels, blikke, ou papier laat ons dit fabriek toe stuur. Ons rommel maak iets nuut daarvan So bly ons aarde voortbestaan. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge kniel op een been, gooi die bal in die lug op, draai om en vang die bal. Herhaal vyf keer. Speletjie: Krap-sokker Stel twee spanne van 12 tot 16 leerlinge op en verdeel dan weer in twee groepe A en B. Merk twee doelhokke met kegels af, een vir elke span. Die eerste stel A leerlinge van albei spanne, speel eerste. Kies doelwagters om doelhokke te verdedig. Die eerste stel leerlinge tree aan hul kant aan die groot bal word by die middel afgerol. Leerlinge moet almal in n krap-posisie wees (albei hande en voete op die vloer). Die leerlinge gaan drie tot vyf minute hê om die bal in die ander span se doelhok te skop en so een punt aan te teken. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op die grond en moet n ronde voorwerp soos n albaster met hulle tone optel en neersit. Herhaal vier keer. 97

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Groepaktiwiteit Stap met leerlinge om die blok of om die skool. Hulle moet kyk watter soorte rommel hulle kan sien. Neem swart sakke of plastieksakke saam om die rommel op te tel. Lekkergoedpapiere, blikkies, skille, glasstukke, bottels, koerantpapiere en plastiek. Bespreek vrae Hoekom strooi mense rommel? Hoeveel rommel gooi jy op n dag weg? Aktiwiteit 2: Musiek Herhaal die liedjie: Morsjors op bl. 94 en 97. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge kry elkeen n bal. Hulle gee die bal van hand tot hand aan rondom verskillende dele van hulle liggaam. Gooi na teiken Verdeel die klas in pare. Elke paar het n bal. Plaas n kegel tussen hulle. Elke leerling kry n kans om na die teiken te gooi. Indien leerlinge die teiken mis, neem hulle een tree nader aan die teiken. Elke keer wat die teiken getref word, neem die leerling twee tree terug. Die leerling wat die verste van die teiken gevorder het, is die wenner. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge sit regop. Raak met hande aan hulle tone. Herhaal. 98

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Spesiale vakansiedae Erfenisdag 24 September Hier gaan dit oor die geskiedenis van ons voorgeslagte wat herdenk en gevier word. Geskiedenis is vir Christene baie belangrik. Deur die geskiedenis sien ons hoe God regeer. Werkkaart 23: Teken afvalprodukte wat jy in die asblik sal gooi. Teken dinge wat jy nie in n asblik gooi nie. Aktiwiteit 2: Musiek Leerlinge verdeel in groepe van ses. Speel n CD met sokkie musiek en elke groep werk hulle eie dansie uit. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Doen paddaspronge na n teiken en terug. Netbal Leerlinge leer om in pare die bal te vang en gooi. Leer eers vir hulle die skouer-aangee, waar die bal weg van die skouer afgestoot word. Hierna volg die bons-aangee. Plaas n hoepel tussen die leerlinge om n ferm bons in die middel te verseker. Die vinnige bons-aangee. Die bal word ferm tussen die hande vasgehou, teen die bors gehou en vinnig uit die hande geforseer, gemik op borshoogte. links of links-regs of met voete bymekaar. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê en ontspan en luister na rustige musiek. 99

Dag 5 Aktiwiteit 1: Drama Herhaal die gedig: Herwin Herwin Ivy Oosthuizen Bottels, blikke, ou papier laat ons dit fabriek toe stuur. Ons rommel maak iets nuut daarvan So bly ons aarde voortbestaan. Aktiwiteit 2: Kuns Maak n Morsjors houer. Groepwerk: ± 5 leerlinge werk aan n kartondoos. Groot kartondose verkrygbaar by groentewinkels. Plak die deksel van die doos vas met sterk kleefband. Draai die kartondoos om en sny aan die onderkant n ronde gat waar die gemors ingegooi gaan word. Verf en versier diehouer met verskillende geometriese patrone. Skryf met n viltpen Morsjors op die kant van die houer. 100