Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6
|
|
|
- Simona Dekker
- 9 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Derde Kwartaal Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Lees: Lev. 19: 18 Gen. 1: 28 Spr. 27: 9 1 Kor. 12: Doelstellings 1. Die Here gee die opdrag dat jy jou naaste moet liefhê. 2. moet ons met eerbied en respek behandel (parke en sportgronde). 3. Kies vriende wat ook die Here dien. Aanvaar goeie raad van jou vriende en gee ook vir hulle goeie raad. 4. gewillig om te help. 5. Gelowige kinders van die Here moet Hom eer deur hulle optrede. Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Notas: 40
2 2. Mense wat ons help Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inligting wat elke kind moet weet Jou naam en van. Jou huis- en posadres. Jou huis se telefoonnommer en ouers se selfoonnommers. Die naam van die woonbuurt waar jy bly. As jy verdwaal. Sodat jou vriende jou huis kan vind. Op die posstukke wat by jou huis afgelewer word verskyn: * Jou straat en huisnommer * Jou woonbuurt se naam * Jou dorp se naam * Die noodnommer is Die posman lewer julle pos af en gooi die posstukke in julle posbus. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Leer die liedjie: 15 minute Melodie: Anna Rudolph Ek speel lek-ker met my hond ons twee hard-loop bui-te rond. 41
3 Ek speel lekker met my kat. Ons twee sit hier op die mat. Ek verjaar weer ander week. Pappa moet dit nie vergeet. Ek het tog die mooiste ma. En ek sal haar nooit weer pla. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Koördinasie - As die tamboeryn/trom ophou speel, staan hulle doodstil, gooi die sakkie in die lug en vang dit. Die leerlinge staan twee-twee regoor mekaar. Hulle gooi en vang die bonesakkies vir mekaar. Die leerlinge wat die bonesakkies vyf keer na mekaar gevang het, gaan sit. As die sakkie val, begin hulle weer van vooraf. 42
4 Briefie van jou kleine hartedief. Ek speel lekker met my hond. Ons twee hardloop buite rond. van jou kleine hartedief. Ek speel lekker met my kat. Ons twee sit hier op die mat. van jou kleine hartedief. Ek verjaar weer ander week. Pappa moet dit nie vergeet. van jou kleine hartedief. Ek het tog die mooiste ma. En ek sal haar nooit weer pla. 43
5 Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Gebruik altyd die woorde asseblief en dankie. As jy lekkers het, deel dit met ander maatjies. Groet ander mense. Moenie skinder nie. haar om saam met jou te speel. Dien ook die Here in jou optrede teenoor jou maats. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Ritme As die trom ophou slaan, gaan sit hulle op hulle hurke. Deel driehoekies, tamboeryne en stokkies uit en leerlinge slaan ritme terwyl hulle marsjeer. Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns: Drama Rolspel: Laat leerlinge situasies uitbeeld om te wys wat goeie maniere is. Voorbeeld: Dawid: Kom Pieter, kom speel saam met my. Ek het my nuwe bal skool toe gebring. Pieter: Dit sal lekker wees. Kom ons kyk wie kan die bal die verste skop. Dawid: Kyk! Daar sit Kosie alleen op die gras. Hy lyk so eensaam en hartseer. Pieter: Kom ons vra hom om saam te speel. 44
6 Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Koördinasie Springtou: Spring vorentoe en agtertoe. Spring terwyl jy jou arms kruis. - 45
7 Omkring die prentjies wat goeie maniere wys Eet al die lekkers self Help nie in die huis nie Help om die tafel te dek Neem beurte om by die glyplank af te gly Gryp Vra: Mag ek asseblief 46
8 Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Vriende: Die groot gebod: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. God se kinders moet vriende kies wat ook die Here aanbid en dien. Dat jy moet gee en nie net neem nie. Vriende moet mekaar kan vergewe soos Jesus jou ook vergewe. God bly die belangrikste en jy mag nie méér op vriende staatmaak as op Hom nie. beteken.) vriendskap verwelkom. Almal is ewe belangrik. Verwys na Jesus wat die dissipels se voete gewas het. Aanvaar goeie raad van jou vriende en gee ook vir hulle goeie raad. Hulpmiddels: Leerlinge bring prente van mense wat gesellig saam kuier. Prente van mense wat alleen en eensaam is. Leerlinge vertel van sy of haar spesiale vriend. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Ritme: Geluide met verskillende voorwerpe. Speel die liedjie: Mars van die eende Leerlinge bring houtlepels, eetlepels en potdeksels skool toe. Mars van die eende Rhoda Barry Marsmusiek hout lepels potdeksels Maat 3 en 4: Een, twee, drie, vier, stap hul verby eetlepels almal saam Maat 5 en 6: Links, regs, links, regs, kyk hoe mak houtlepels potdeksels Maat 7 en 8: Reguit dam toe, kwak, kwak, kwak eetlepels almal saam 47
9 Mars van die eende Melodie: Rhoda Barry Links, regs, links, regs, kyk hoe mak, reg-uit dam toe kwak kwak kwak Die melodie van die liedjie word vir die les gebruik omdat leerlinge dit reeds ken. Die woorde word nie saamgesing nie. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Beweging: Lateraliteit Die groepe staan in rye en sit die binneband 6 8 meter voor die groep. band. Hardloop op hul tone terug na die groepe. 48
10 Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Nasionale vrouedag 9 Augustus skepping. Vroue moet die Here in gehoorsaamheid dien. Die Tuinier: God wil hê sy kinders moet die natuur versorg. Soms het ons iemand in diens om te help om ons tuine te versorg. Hoe moet jou houding teenoor hierdie persoon wees? Die tuinier is ook jou naaste, en moet met respek en regverdigheid behandel (Sondag) mag werk nie en ons moet sy wet gehoorsaam. Hy sny gras, haal die dooie plante uit en sorg dat die tuin netjies en nat is. Hy plant plantjies en saai saadjies sodat daar elke seisoen iets mooi in die tuin is. In die herfsseisoen as die bome hulle blare verloor, hark die tuinier dit bymekaar. Soms gebruik die tuinier insekdoders om plae uit te roei. harde werk. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Kreatiewe speletjies en vaardighede Leerlinge luister na bandopname van verskillende noodvoertuie se geluide en Ambulans Brandweer Polisie Die volgende kan ook ingesluit word: Herhaal die liedjie: op bl
11 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Balans Verdeel die klas in vier groepe. Vorm geometriese patrone (driehoeke, vierkante, sirkels en reghoeke) met toue (springtoue) waarop die leerlinge kan loop, huppel en hardloop. Leerlinge loop een-een oor die vorm. Terwyl een leerling op die tou loop, kyk die ander groeplede dat hy nie van die na die volgende vorm. By die volgende vorm draf leerlinge een-een, sonder om mis te trap, op die vorm en huppel op die tou. Beweeg na die laaste vorm. Elke leerling beweeg soos hy wil, solank hy op die vorm bly. Beweging met boontjiesakke: Leerlinge balanseer boontjiesakkies op hulle koppe terwyl bogenoemde aktiwiteit herhaal word. 50
12 Dag 5 Aktiwiteit 1: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Mimiek Een leerling doen iets in die tuin en ander moet raai wat hy doen. Trek bossies uit. Plant saadjies. Maak die tuin nat. Snoei die bome. Aktiwiteit 2: Visuele kuns 2D-ontwerp Teken en verf: Die tuinier wat werk in die tuin Gebruik A3-papier en waterverf. Leerlinge teken en verf die tema: Die tuinier wat werk in my tuin. Leerlinge moet die agtergrond ook verf en detail teken. Verduidelik dat voorwerpe wat ver weg is kleiner moet wees en die kleur dowwer. Verduidelik dat voorwerpe wat naby is groter en meer helder lyk. Moedig leerlinge aan om die hele prent te vul. 51
Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3
Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan
Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne
124 Tweede Kwartaal Week 1, 2 en 3 Tema 1: Vervoer Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: 16-17 Doelstellings en inhoud 1. Jy moet jou liggaam oppas. Dit is n opdrag van die Here en so kan jy jouself en
Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6
Eerste kwartaal Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 Psalm 139 1 Korinthiërs 6: 20 Romeine 12: 1 Psalm 8: 4 Markus 8 1 Konings 17: 5-6 1. God
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond
Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kos in die verlede Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap
Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud ons medemens saamlewe. Leerlinge vertel om die beurt wie hulle bure is. Dit is belangrik dat mense weet en kan sien dat jy die Here aanbid.
FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1
FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos
Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9
Derde Kwartaal Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9 Voorbereiding Lees: Matt. 6: 25-34 Matt. 22: 15-22 Gen. 2: 15 Gen. 2: 8 Josua 20 Hand. 17: 28 Doelstellings 1. Die Here gee vir ons
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Verkeersveiligheid Neem leerlinge buite die skoolterrein om die verskillende verkeerstekens waar te neem. Om n straat te kruis: By n verkeerslig:
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing
KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks
KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Familie Elke leerling ontvang n afgerolde bladsy van n stamboom. Leerlinge plak foto s of teken verskillende gesinslede. Aktiwiteit 2: Uitvoerende
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30
4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Busvervoer Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dit is baie gevaarlik om van n bewegende bus af of op te klim. Sit op
SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN
Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy
VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER
MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER HOEKOM MENTAL MATHS? Ons wil hê dat ons leerders gemaklik met getalle kan speel. Hy moet weet waar n getal lê. Hy moet n klomp somme met die getal kan maak. Mental Maths bou
Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)
Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge
Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek
Dag 1 Waterbesoedeling: Besoedeling van water vind gedurig plaas. Mense kan baie siek word en doodgaan van vuil, besmette water. Siektes soos bilharzia, cholera en diarree word deur vuil water veroorsaak.
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.
Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G
23. Reëls vir die pad die padgebruikers
23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste
RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer
WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:
BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam
3-6 MAANDE BABAPROGRAM
3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...
15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24
1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en
die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.
Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis
Briewe van Johannes. Ontmoeting 22
Ontmoeting 22 Briewe van Johannes Hierdie ontmoeting word in die vorm van n gebedsreis gehou. Die Welkom, Wyding, Woord en Werskaf word geïntegreer. Teks: 1 Johannes, 2 Johannes en 3 Johannes Notas oor
Skoolgereed in 10 weke: Week 1
Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,
Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!
Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns
Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3
Vierde Kwartaal Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Lees: Matt. 6: 25-34 Ps. 127 Doelstellings 1. Die Here verander nooit. God is getrou en ons sien dit deur die geslagte, in die familielewe
Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun
Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Versorging van troeteldiere Troeteldiere is van die mens afhanklik vir hul bestaan en kan meestal nie vir hulle eie kos sorg nie. Troeteldiere
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7 Om leeruitdagings ten volle aan te durf en die vooruitsigte van teater bederf is die week se vooruitsigte! NUWE KONSEPTE Tema: Groente Ons bespreek die volgende
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35
Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde
Die brief aan die Filippense
Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,
Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie
Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Abu Ali tel sy donkies
8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege
Direkte en indirekte rede. Naam:
Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek
1 Waar ek vandaan kom
1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.
Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.
Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek
Toe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6
Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx
Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?
Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3
Toe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
10 Die bou van n plant
10 Die bou van n plant Groepaktiwiteit: blaarvorms Bring blare skool toe. Groepeer die blare volgens die blaarvorms waarvan ons geleer het, en pars dit. n Mens kan dit ook tussen twee lae koerantpapier
Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal
Dag 1 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: ee Dubbelklankstorie: ee (bl. 7) Assosiasieprent 1: ee vir een (bl. 108) Assosiasieprent 2: ee vir beer (bl. 109) Rympie: Die beer (bl. 110) Natrekvel
Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal
Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo
VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:
VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:
Paulus en sy vriende vertel ander van God
Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap
Wie is ek? TEMA MAANDE
Wie is ek? TEMA 1 18-36 MAANDE Kopiereg Baby & Tots Guide 2018 TEMA 1 Week 1 en 2 WIE IS EK? Begin met gebed en kort gesels oor Liefde vir Jesus... Temabespreking: Wie is ek?... Konsep: Groot en klein...
1. Ek en my nuwe skool
1. Ek en my nuwe skool Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Skoolgebou en skoolterreinreëls Verken die skoolterrein en geboue: stap saam met leerders om die skoolterrein en geboue bekend
Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...
Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...
Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.
Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name
Letterlike en figuurlike taalgebruik
Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
Jesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
Die Groot Gebod dennis de wet
Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.
Tema 8: Mense wat ons help
Tema 8: Mense wat ons help Dag 1 Week 4 8 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart aa (Apparaat) Dubbelklankstorie: aa (bl. 7) Assosiasieprent 1: aa vir aap (bl. 69) Assosiasieprent 2: aa vir haan
Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2
Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint
GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37
Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37 DOEL: Die kinders moet verstaan dat ons saam met Jesus teen die duiwel moet stry. Ons moet hom geen vastrapplek in ons lewe
Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene
Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27
Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kop: Oë ooglede wat knip en die oë beskerm. Oogwimpers hou die stof uit die oë. Neus neusgate ruik en snuif. Mond lippe waar ons mee praat. Tande
JOHANNESBURG EAST DISTRICT
JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra
SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)
Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00
Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke
n Tempel Leier besoek Jesus
Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes
Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13
1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind
Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9
Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9 Gedurende die week is helderkleurige herfsdae verruil vir pannekoekdae! Die Graad R leerders het nes flinke herfskabouters die assesseringstake met ywer
Antonieme en sinonieme
Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken
Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.
Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit
JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie
JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep
6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?
6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture
Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling
Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Hoe word ons siek? Party siektes word deur kieme oorgedra. Kieme is baie klein lewende organismes wat ons siek kan maak. Kieme is so klein dat ons
Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl
Tema 2: Water Week 4 Werkboek 1: bl. 31-38 Spellingboek: bl. 15-16 Skrifboek: bl. 13-15 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens
Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg
SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT
Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en
Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)
Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?
STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle
IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK
Ontmoeting 1 In hierdie ontmoeting wil ons die kinders die geleentheid gee om te besef hoe ongelooflik God alles gemaak het. Ons vat hulle dag vir dag deur die skeppingsverhaal en stop net voor die skepping
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November
Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.
Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter
Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)
Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van
Goeie Konings, Slegte Konings
Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg
JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier
Dankoffersondag met Nagmaal 4 November
Dankoffersondag met Nagmaal 4 November Ek begin diens met afkondigings, votum, seëngroet Votum: Ons het ondervind dat die Here goed is. Kom na Hom toe, die lewende steen, wat deur die mense afgekeur is,
Simson, God se sterk Man
Bybel vir Kinders bied aan Simson, God se sterk Man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
