Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

Vergelijkbare documenten
MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 4: VOERTUIE. Ja. Dit ís n motor. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

MODULE 4 VOERTUIE. Toepaslike Eenheidstandaarde

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

Huishoudelike GoedereAfdeling

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Les 14: Entrepreneurskap

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Sentraalbeplande stelsel

FAKTORE EN VEELVOUDE

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

PERSOONLIK 1. Huishoudelike Geboue

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KUDDE BESONDERE UITSONDERINGS

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Plantstruktuur en Plant Voedsel

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

EUROPA Trust Company 2

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

geld en/of verhandelbare instrumente tot en met n bedrag van R1 000 (eenduisend rand) indien in die bylae as ingesluit vermeld.

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Persoonlike alle Risiko

Statistieke met een oogopslag

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Geboue Omvattend en Kantoorinhoud Module 3. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 3

Brand Weerlig, donderslag en (nieteenstaande algemene uitsondering 5(a)) onderaardse vuur.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

BARRETT SE TAKSONOMIE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Die Groot Muur van Nehemia

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

SAKE-ONDERBREKING. (iv) enige ander materiële skade-versekering wat die belang van die versekerde dek;

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

Beide kan Swahili vlot praat en dit is duidelik dat hulle 'n hart het vir hierdie mense.

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Transcriptie:

Goedere in Transito Module 6 Kopiereg Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 6 1

Module inleiding Ons reken dat dit voordelig sal wees om met hierdie projek ook klem op Afdeling Goedere in Transito te lê. Die meeste van die besighede vervoer in n sekere mate goedere, hetsy dit afgelewer of afgehaal word. In hierdie module gaan die volgende aspekte aangespreek word: Soort dekking; Wanneer begin en eindig transito; Beskerming; en Premieberekening. Daar gaan nie direk klem gelê word op die spesifieke dekking, uitsonderings en voorwaardes soos vervat in die polisbewoording nie, maar eerder op onderskrywing van goedere in transito wat uit laasgenoemde voortvloei. Hierdie module sal nie soos die ander modules bestaan uit algemene vrae, oorsigte, kwotasies en vrae ten opsigte van wysigings nie. Daar word van jou verwag om die beeldmateriaal van die drie verskillende risiko s te bestudeer, die vrae daarop te beantwoord en slegs die aansoekvorm vir die laaste risiko te voltooi. Motiveer jou antwoorde deurgaans. Module doelwit Die doel van hierdie module is om jou kennis ten opsigte van goedere in transito te evalueer, veral met die klem op die soort dekking, beskerming en premieberekening. Kopiereg Santam Bpk. 2007 2 Kursuskode: ASSESS123/Module6

Gevallestudies Deel 1 Vervoer van sakke mieliemeel Bestudeer eerstens die beeldmateriaal, Risiko1. Kommentaar na aanleiding van die beeldmateriaal Kopiereg Santam Bpk. 2007 3 Kursuskode: ASSESS123/Module6

Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per vraag. Vrae Ons versekerde, ABC Foods, lewer n besending mieliemeel by n groothandelaar af. Hulle geniet dekking onder Afdeling Goedere in Transito in terme van die Multimark IIIbewoording. 1. Watter soort dekking sal jy aan die versekerde toestaan? Hy verlang die beste moontlike dekking wat beskikbaar is. Neem jou besluit na aanleiding van die soort vervoermiddel en beskerming. 2 2. Wanneer eindig hierdie spesifieke besending? 1 3. Na jou mening, wat is die grootste gevaar wat die versekerde bedreig met die vervoer van hierdie spesifieke soort kommoditeit? 4 Kopiereg Santam Bpk. 2007 4 Kursuskode: ASSESS123/Module6

4. Die hoeveelheid meel wat op enige gegewe oomblik deur ABC Foods vervoer word, beloop gemiddeld 8 ton. Indien die soort vervoermiddel, soos waargeneem in die beeldmateriaal, in n ongeluk betrokke sou wees en byvoorbeeld omslaan, kan jy jou voorstel wat die gevolg sal wees? Gewoonlik hou die owerhede die maatskappy wat die vrag vervoer verantwoordelik vir die koste om die puin te verwyder. Hoe kan ABC Foods verseker dat hulle in só n geval genoegsaam gedek is? 2 5. ABC Foods doen self hul eie aflewerings. Op watter basis sal jy die premie bepaal? 1 TOTAAL 10 Kopiereg Santam Bpk. 2007 5 Kursuskode: ASSESS123/Module6

Deel 2 Vervoer van klaarvervaardigde braaitoerusting en binnenshuise kaggels Bestudeer eerstens die beeldmateriaal, Risiko 2. Kommentaar na aanleiding van die beeldmateriaal Kopiereg Santam Bpk. 2007 6 Kursuskode: ASSESS123/Module6

Vrae 1. Hou hierdie soort kommoditeit n groot gevaar in terwyl dit vervoer word? 2 2. Sal die skade aan die produkte in terme van Afdeling Goedere in Transito gedek word indien die toue gedurende die rit sou breek en die produkte sou afval? 1 3. Die versekerde besit slegs hierdie een vragmotor soos waargeneem in die beeldmateriaal. Gestel die vragmotor raak onklaar terwyl hy besig is om van sy produkte af te laai. Hy is nou genoodsaak om sy persoonlike eenton-bakkie (LAW) te gebruik om die res van die produkte betyds by die handelaars af te laai. Sal hy steeds vir genoemde goedere dekking in terme van Afdeling Goedere in Transito geniet? 1 4. Op watter basis sou die premie bereken word indien hierdie aflewerings deur n vervoerkontrakteur gedoen was? (Beskou die vervoerkontrakteur as ons versekerde en nie Metaalwerke nie.) 1 TOTAAL 5 Kopiereg Santam Bpk. 2007 7 Kursuskode: ASSESS123/Module6

Deel 3 Vervoer van hout en klaarvervaardigde houtprodukte Bestudeer eerstens die beeldmateriaal, Risiko 3. Kommentaar na aanleiding van die beeldmateriaal Kopiereg Santam Bpk. 2007 8 Kursuskode: ASSESS123/Module6

Vrae LWC Houtwerke vervaardig houtkaste en ander soortgelyke produkte. Om vervoerkoste te spaar gaan haal hulle gewoonlik self die onverwerkte hout by die verskaffers. Hulle lewer ook self al die kleiner soort klaarvervaardigde kaste af. Slegs die kaste en stukke hout wat te groot is vir die sleepwa (verwys beeldmateriaal) word deur n vervoerkontrakteur vervoer. Laasgenoemde reël sy eie versekering. 1. Watter soort dekking sal jy aan die versekerde toestaan? Hy verlang die beste moontlike dekking wat beskikbaar is. Neem jou besluit na aanleiding van die soort vervoermiddel en beskerming. 3 2. Soos waargeneem in die beeldmateriaal, het die versekerde self n vooraad hout voor die ingang op die sypaadjie van die werkswinkel afgelaai. Gestel die hout (terwyl dit tydelik daar gehou word en voordat dit in die fabriek ingeneem word) word beskadig. Sal dit in terme van Afdeling Goedere in Transito gedek wees? Die versekerde moes bloot eers plek in sy werkswinkel inruim vir die vooraad en kon dit dus nie dadelik in die werkswinkel inneem nie. 2 3. Gestel die hout agterop die sleepwa val af terwyl dit vervoer word en rig skade aan ander eiendom (byvoorbeeld n motor). Sal die voorval in terme van Afdeling Goedere in Transito gedek wees? 2 Kopiereg Santam Bpk. 2007 9 Kursuskode: ASSESS123/Module6

4. Indien die aansoekvorm toon die kommoditeit is hout en die versekerde vervoer van sy houtwerkmasjinerie op die sleepwa, sal dit in terme van Afdeling Goedere in Transito gedek wees? 3 TOTAAL 10 Kopiereg Santam Bpk. 2007 10 Kursuskode: ASSESS123/Module6

5. Voltooi nou die aansoekvorm na aanleiding van die volgende gegewens. Bestaande polis: Nommer bly onveranderd Kommoditeit: Hout en houtkaste Vervoermiddel: LAW met sleepwa Transportfooie: R1 000 000 (jaarlikse vrag) Vragperk: R15 000.00 Aantal voertuie: 1 Bybetaling: Basies > 10% van eis min R500 Kaping > 10% van eis Premie: R1 700.00 Oproer en Staking: N.v.t. Puinverwydering: N.v.t. Brandbluskostes: N.v.t. Verklaringsvoorwaarde: Jaarliks Omskrewe gebeurtenis: Brand, botsing, omslaan van voertuig, daaropvolgende diefstal en kaping Kopiereg Santam Bpk. 2007 11 Kursuskode: ASSESS123/Module6

N.V.T. Kopiereg Santam Bpk. 2007 12 Kursuskode: ASSESS123/Module6