NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Les Plan Twee. Habitats

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 LEWENSWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2006

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

MEMORANDUM KWARTAAL 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

FAKTORE EN VEELVOUDE

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Die klimaat van SA: Temperatuur

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter van volgende stellings beskryf die oorerfingsmeganisme van hierdie afwyking die beste?

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

Foto-redigering vir sun.ac.za

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Vlotheid en intonasie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2. Die skepping van die mens

Energie en verandering

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Jesaja sien die Toekoms

OpenStax-CNX module: m Diere is aangepas. Siyavula Uploaders

Elektriese Stroombane

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE V2

(insluitende nie-dodelike en dodelike metodes) sal mettertyd help om veeverliese te verminder.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

BARRETT SE TAKSONOMIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMO - MODEL Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou

2 AFDELING A Vraag 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 D 1.1.3 C 1.1.4 A 1.2 1.2.1 Biodiversiteit 1.2.2 Ontbossing 1.2.3 Fossiele 1.2.4 Kontinentale verskuiwing 1.2.5 Biogradeerbaar 1.2.6 Volhoubare gebruik/volhoubaarheid/bewaring 1.3 1.3.1 E 1.3.2 D 1.3.3 C 1.3.4 A 1.3.5 B 4 x 2 = (8) (6) (5) 1.4 1.4.1 - fabrieke - raffinadery - motors - verbranding - sigaretrook enige (3) (Merk slegs eerste DRIE) 1.4.2 1995 (1) 1.4.3 - Wanneer die SO 2 konsentrasie toeneem - neem die getal aangetekende asemhalingsiektes per week toe - Wanneer die SO 2 vlak laag is - is die getal asemhalingsiektes per week ook laag - Die SO 2 konsentrasie neem tot 1995 toe en dan neem dit afen die getal asemhalingsiektes volg dieselfde patroon (2)

3 1.4.4 - asma - brongitis - allergieë - emfiseem - longkanker - hoes - kortasemigheid enige (3) (Merk slegs eerste DRIE) 1.4.5 - Verminder die verbranding van hout en steenkool - Gebruik publieke vervoer verminder die getal voertuie op die pad verminder SO 2, CO, CO 2 ens - Gebruik voertuie wat nie fossielbrandstowwe gebruik nie/ elektriese motors - Gebruik loodvrye petrol verminder die hoeveelheid lood in die atmosfeer - In motors en fabrieke moet katalistor/omsetters gebruik word - Moniteer vrystelling van afvalprodukte van nywerhede sodat hulle die regering se regulasies nakom - Voed mense op (skool/gemeenskap) oor die noodsaaklikheid om na die omgewing om te sien enige (3) (Merk slegs eerste DRIE) (12) 1.5 1.5.1 Evolusioniste glo dat hierdie biologiese bewyse is vir evolusie Almal het onstaan uit 'n gemeenskaplike voorouer (2) 1.5.2 A (1) 1.5.3 Die idee is dat Vertebrate uit akwatiese vorms ontwikkel het wat deur middel van kieue asemhaal (2) (5) 1.6 1.6.1 Wanneer 'n geografiese versperring bv. berg, rivier, see, ens. 'n subbevolking met vrugbare individue skei van die ouerbevolking (2) 1.6.2 (Minder) sade op die eiland beskikbaar/kompetisie om beskikbare sade/beskikbaarheid van verskillende soorte voedsel (1)

4 1.6.3 - A.g.v. genetiese variasies was daar 'n groot verskeidenheid binne-in die spesie - wat tot natuurlike seleksie lei - Baie saadetende vinke het gesterf - Die vinke wat instaat was om ander voedsel te eet/saadlose voedsel, het in groot getalle oorleef - om hulle gene aan hulle nageslag oor te dra - Spesies het eiesoortig geword en het by die spesifieke voedsel op daardie eiland aangepas enige (5) (8) 1.7 1.7.1 - Tekort aan voedsel/geskikte habitat - Jagluiperds is endotermies en kon nie die koue oorleef nie (2) 1.7.2 - Boere maak jagluiperds dood omdat hulle die boere se vee vang - Jagters maak jagluiperds dood vir trofieë/vel/sport (2) 1.7.3 Verhoog die geenpoel deur individue van vrugbare bevolkings by te voeg van verskillende dele van die wêreld enige (2) (6) TOTAAL VRAAG 1: [50] TOTAAL AFDELING A: [50]

5 AFDELING B Vraag 2 2.1 2.1.1 Verandering van die kleur van die metileenblou-indikatorop twee plekke, A en B, langs die rivier (2) 2.1.2 Suurstofvlak is hoër voor die rioolafleipyp en laer na die rioolafleipyp Suurstofvlak is laer voor die rioolafleipyp en hoër na die rioolafleipyp Suurstofvlakke is dieselfde voor en na die rioolafleipyp Suurstofvlakke verskil voor- en na die rioolafleipyp enige (2) 2.1.3 - Die water in die rivier kon vinnig of baie diep gevloei het. Dit is baie veiliger om die emmer in die rivier te laat afsak as om dit te waag om te verdrink - Riool is potensieel gevaarlik en sodoende verhoed die handskoene dat die riool met die vel in aanraking kom (2) 2.1.4 Om te sien of riool enige invloed op die suurstofvlak het/een met riool en een daarsonder/die eerste een dien as 'n basis/die kontrole/ suurstofvlakke verskil voor en na die rioolafleipyp (1) 2.1.5 B (1) 2.1.6 - Die verlies van die blou kleur toon lae suurstofvlakke aan - omdat bakterieë en ander ontbindersin oorvloed in die water is - a.g.v. die riool - word die suurstof opgebruik enige (3) 2.1.7 Lae suurstofvlakke sal die visgetalle laat afneem (2) 2.1.8 Hulle kon verskeie monsters geneem heten oor baie dae van die water voor en na die rioolafleipyp en hulle suurstofvlakke getoets het (2) (15) 2.2 2.2.1 - Neemblare is goedkoper as chemiese plaagdoders - Die gebruik van neemblare voorkom enige newe-effekte wat chemiese plaagdoders veroorsaak/nie giftig vir die omgewing nie - Neemblare is maklik om te gebruik (3) (Merk slegs eerste DRIE)

6 2.2.2 - Om die plante driekeer per week te verf is harde werk - Die neembome kan ge-eksploiteer word/misbruik (2) 2.2.3 - Die regering kan die navorsing befonds en die inheemse kennis kan tot voordeel van die bevolking wees - Versprei inligting aan almal Sodat die gebruik van chemiese plaagdoders verminder of gestop kan word - Verhoog belasting/pryse van chemiese plaagdoders sodat omgewingsvriendelike bronne gebruik word enige aanvaarbare antwoord enige 2 x 2 (4) (Merk slegs eerste EEN) (9) 2.3 2.3.1 - Perlemoen kan die gevaar loop om uit te sterf/bedreigd - Versteur die voedselketting/web sodat ander organismes ook beïnvloed word 2 x 2 (4) 2.3.2 - Beperk die hoeveelheid wat gevang mag word - Slegs gelisensieerde (permitte) vissermanne mag perlemoen vang - Hewige strawwe/ groot boetes/vir die wat regulasies oortree - Stipuleer die minimum grootte van die perlemoen wat gevang mag word om die impak op die bevolking tot die minimum te beperk - Patroleer al die strande waar perlemoen voorkom om seker te maak dat regulasies nagekom word enige 2 (2) (6) Totaal Vraag 2: [30]

7 Vraag 3 3.1 3.1.1 93% (aanvaar 92-95) (1) 3.1.2 - As die bevolking afneem - neem die persentasie van die donkerkleurige motte ook af (2) 3.1.3 - Die donkerkleurige motte is nie gekleurd nie/kan maklik (duidelik) teen die ligeenbedekte bas gesien word - en het 'n maklike teiken/prooi vir voëls geword (2) (5) 3.2. - Lamarck het geglo dat strukture van individue in 'n bevolking verbeter het of minder by die omgewing aangepasis afhangende van hoe gereeld hulle gebruik word en hierdie aanpassing kan van geslag tot geslag oorgedra word Hy het voorgestel dat veranderinge deur lewende organismes self veroorsaak word soos wat hulle na 'n volmaakte manier van lewe streef Meer komplekse organismes het uit minder komplekse organismes ontwikkel Hy het die idee van gemeenskaplike herkoms ondersteun en het diversiteit met aanpassing by die omgewing verbind Hy het die idee van oorerwing van verworwe/aangeleerde kenmerke ondersteun enige (5) 3.3 3.3.1 'n Mutasie is 'n fout/'n verandering a.g.v. 'n verandering in die samestelling van die DNA 'n Skielike verandering in die struktuur van die geen (2) 3.3.2 - per ongeluk tydens meiose - sommige chemikalieë/mutagene/hoë energiebestraling (2) 3.3.3 Neutrale mutasie - dit het geen voordeel vir die organisme nie dit is nie skadelik vir die organisme nieen word nie deur natuurlike seleksie beïnvloed nie enige (2) Dodelike/Letale mutasie - hulle is skadelik/ veroorsaak die dood van die individue wat dit oorge-erf het omdat natuurlike seleksie teen hulle geselekteer het enige (2) (4) (8) 3.4 3.4.1 A - Moderne mens (Homo sapiens) B - Gorilla (Gorilla gorilla) C Taung-kind (Australopithecus africanus) (3)

8 3.4.2 Organisme A Afgeplatte gesig Prominente ken Foramen magnum naby die middel van die skedel Geen sentrale rif bo-op die skedel Oogkaste aan die voorkant van die skedel Oogbanke minder prominent Organisme B Vooruitstekende kake Ken nie prominent nie Foramen magnum naby die agterkant van die skedel Sentrale rif bo-op die skedel Oogkaste aan die boonste, voorste gedeelte van die skedel Oogbanke prominent enige 2 x 2 (4) 3.4.3 B (1) 3.4.4 Dit het die ontwikkeldste hoektande (2) 3.4.5 A en C (2) (12) Totaal Vraag 3: [30] TOTAAL AFDELING B: [60]

9 Afdeling C Vraag 4 4.1 4.1.1 B (1) 4.1.2 Word nie maklik deur die predatore raakgesien nie omdat dit met die omgewing saamsmelt en oorleef deur die grootste nageslag voort te bring (2) 4.1.3 Hulle was te jonk/is doodgemaak voordat hulle kon voortplant (1) 4.1.4 Die geel-goue muise het 'n hoë oorlewingsvermoë omdat hulle kleur met die van die omgewing saamsmelt daarom het hulle nie 'n hoë hardloopspoed nodig om van die predatore af weg te hardloop nie (2) 4.1.5 Gemiddelde ouderdom tydens afsterwe (maande) en gemiddelde getal nakomelinge Gemiddelde ouderdom tydens A afsterwe en gemiddelde getal nakomelinge van muise van verskillende kleure 16 14 12 10 8 6 4 2 0 Donkerbruin Geel-goud Swart Wit Gemiddelde ouderdom tydens afsterwe (maande) Colour of fur Gemiddelde getal nakomelinge deur vroulike muis voortgebring

10 Rubriek vir die toekenning van punte van die grafiek Korrekte soort grafiek 1 Opskrif van grafiek 1 Korrekte byskrif vir X - as 1 Twee stelle data gebruik 1 Korrekte byskrif vir Y - as 1 Geskikte skaal vir die X -as 1 Korrekte wydte van kolomme Geskikte skaal vir die Y -as 1 Plot van punte 1 - vir geen kolomme geteken vir die getal nageslag van die swart en wit muise nie Vir oorblywende 6 kolomme 1: 1-2 kolomme korrek geteken 2: 3-4 kolomme korrek geteken 3: 5-6 kolomme korrek geteken Let Wel: Verkeerde soort grafiek geteken: verloor punte vir "korrekte soort grafiek" sowel as vir teken van kolomme As die grafieke nie op dieselfde asstelsel geteken is nie, merk slegs die eerste grafiek deur gebruik te maak van die kriteria wat gegee is (11) (16) 4.2 4.2.1 - As 'n groot bevolking, wat baie variasies toon - deur 'n geografiese versperring geskei raak (of enige voorbeeld bv. 'n berg) - Sal die bevolking in twee groepe verdeel - Binne-in elke groep kom daar baie variasies voor - Elke groep ondergaan natuurlike seleksie en ontwikkel verskillend - genotipies en fenotipies - Wanneer hierdie verskille voorkom dat hulle kan kruisteel - dan word een of beide groepe nuwe spesies 4.2.2 - Alle lewende vorme is deur 'n Opperwese geskep op dieselfde tyd - Die organismes wat geskep is het nooit sedert hul skepping verander nie (Aanvaar enige ander redelike antwoord) enige (6) enige (2) (8)

4.3 Moontlike antwoord 11 - Vuilishope en verbranding om enrgie te herwin - Betrek private firmas om die hitte vrygestel te benut vanaf hierdie verbranding of vuilishope om energie op te wek en dus op elektrisiteitsrekening te bespaar - Ondersoek metodes om metaangas te op te gaar en as brandstof te gebruik - Herstel en hersirkulering - Moedig inwoners van 'n stad aan om verskillende soorte afval in verskillende vuilissakke/houers van verskillende kleure te plaas - Vennootskap met hersirkuleringsfirmas om verskillende afval te kollekteer - Dit kan inkomste genereer en vervoerkoste verminder - Leer die laer inkomste groepe op om organiese afval te gebruik bv. om kompos te maak wat grond vrugbaar kan maak, hulle kan groente plant wat tot voordeel van arm mense kan wees - Leer stedelinge en firmas op om afval her te gebruik bv, glashouers vir melk, koeldranke, drankbottels, ens. - Dit sal die vraag om hierdie items te vervaardig, laat afneem - en dus energie en geld spaar - Verminder afval - Beboet mense wat meer afval genereer - Boetes vir mense wat nie verskillende soorte afval in vesrskillende houers plaas nie - Om stedelinge aan te moedig om afval meer doeltreffend te bestuur Of enige aanvaarbare strategie Die volgende rubriek sal gebruik word die opstel te assesseer. KRITERIA Gee hom/haar se strategie om afval te beheer Beskrywing van strategie Motivering van strategie Sintese Punte 1 2 3 4 Twee Drie geskikte Vier of meer geskikte geskikte gegee gegee gegee Een geskikte strategie gegee Een strategie beskryf Een strategie gemotiveer Groot leemtes in die logika en vloei van die antwoord Twee beskryf Twee gemotiveer Klein leemtes in die logika en vloei van die antwoord Drie beskryf Drie gemotiveer Goed gestruktureerd - toon insig en begrip van die vraag Vier of meer beskryf Vier of meer gemotiveer (15) Totaal Vraag 4: [40]