Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Meganiese stelsels en beheer:

Hierdie klas strooier is ontwerp met produktiwiteit en veelsydigheid in gedagte, en bied die middelslag- en kommersiële boer, sowel as kontrakteur,

FAKTORE EN VEELVOUDE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Plantstruktuur en Plant Voedsel

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Paulus kritiseer sy tyd se manier

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

2. Die skepping van die mens

Lees en Leesgereedheid

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Die volgende funksie Wat Werk Waar Die hengelaar sal die mees gewilde vervaardigers se aanbevelings he t.o.v aas tipe om te gebruik per dam of oord.

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Bankstate LPF Systems BK

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Memorandum Vraebank min

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Opgradering van Oracle PeopleSoft Studente-, Finansies-, HR- en CRM- stelsels. 1. Agtergrond

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Foto-redigering vir sun.ac.za

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

Die planeet aarde beweeg

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Sentraalbeplande stelsel

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

21. Soogdiere: karnivore Week 21

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

DIE PLESIER VAN PAPIER

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Inleiding Tot Die Jagluiperd

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Geduld & Selfbeheersing

Jesaja sien die Toekoms

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Welkom by Die Storie God se storie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

As julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Vlotheid en intonasie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Wiskunde Graad 4. November 2016

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Materie en materiale. 2.2 Metodes van skeiding. n Mengsel van olie en water word n emulsie genoem. Stowwe wat vir mengsel gebruik is

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

Wrestling Federation Stoeifederasie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Transcriptie:

Voor Planter Onderdele Gids vir planters Vervaardig en versprei deur Marais Engineering

1. 2 Verskillende tand vorms Inhoud 2. 2 Verskillende pypdrukwiel stelsel eenhede 3. Meganiese teenswaai stop op opgegradeerde pypdrukwielstelsel 4. Gids rollers en rek van pypdrukwielstelsel 5. Ouer parrallelogram stelsel 6. Nylon stopbus op parrallelogram 7. Verskillende parrallelogram opgraderings deur eienaars 8-9 Tande silinders 10 15 Uitmeters 16 3 Lyn uitmeter 17 21 2 lyn uitmeter vir 12 m masjiene 22 23 Spuitpompe 24 Kalibrasie ratkaste 25 Aandrywing ratkaste 26 Verskillende optel silinders 27 29 Verskillende akkumulators 30 32 Verskillende modelle deur die jare

2 Tand vorms op die Voorplanters Ouer Tand Regaf skag. Gebruik skaar wat met buig gesny is. Part nr. V1620-001-0 Nuutste tand. Skag met `n boog gesny. Gebruik reguit skaar. Part nr. V1620-001 1

2 Verskillende pypdrukwielstelsels Agter Voor Oorspronklike pyp drukwielstelsel vir saad- en kunsmis plasing. Een rollertjie bo tussen die pyp en die tand en een rollertjie onder agter pyp. Opgradeering van die pyp drukwielstelsel na die latere pypdrukwielstelsel. Rollertjies soos oorspronklik, maar met Nylon bussies teenoor rollertjies voor en agter Hierdie stelsel het `n teenswaai stop vir vervoer doeleindes. 2

Meganiese teenswaai stop op latere pypdrukwielstel Die stop is vervangbaar en hou die drukwiel in posisie wanneer die masjien opgelig word. Die stop is verkrybaar in `n linkeren regter kant. Die stop word met 2 boutjies vasgeboud. 3

Roller vir beide pyp drukwielstelsels beskikbaar in staal of Nylon en het laers weerskante weerskante. 6201 Z Laer met rubber seël 2 Indien kliënte skakel vir die spiraal veer op die pypdrukwielstelsel kan dit vervang word met die rubber rek. Vere is nie meer beskibaar. Op heelwat planters is vere reeds deur rekke vervang. Rubber rek in plek van veer Code 277. Rubber rek kan by Rubber Products and Mouldings gekry word. Naam het verander nou Tygerberg Rubber 4

Slegs 4 planters is met dié parrallelogram saadplasing gebou. Vervaardig deur Marais Engineering 5

Nylon roller wat as stopper dien vir parrallelogram wanneer planter opgelig word. Ø 10 mm Gat 15 mm 30 mm 6

Parrallelogram opgraderings deur planter eienaar gedoen. Alpha Engineering op Swellendam se parrallelogram drukwiel - stel Skaarland Ingeneurswerke se Parrallelogram drukwielstel met Equalizer drukwiel (Theebo Tech). 7

Tandsilinders Deursnee 50 mm stang, volle lengte, met dun klou op voorpunt van stang wat met M20 x 75 bout. Lang bout op agterkant van silinder, M20 x 200. Verskillende hegpunte aan agterkant van silinder, maar stang lengte dieselfde. 8

Tandsilinders Kry part nommers en inligting in die nuwe planters se parte boek, bv. RV6555 se boek. 9

Uitmeters Ou planters Planters tot 7 m, het 1 by 2 lyn uitmeter per kas. Planters groter as 7m het 2 by 2 lyn uitmeters per kas. Heelwat van die ouer planters word opgradeer na die nuwe uitmeters Wanneer kliënt pryse vra of uitmeters bestel maak net seker hoeveel uitmeters die masjien het. Dit is baie belangrik veral die masjiene met 2 uitmeters per kas, want die uitmeters is regsom en linksom. 10

Van die ouer model planters se uitmeters na bietjie later modelle het die roller binne die uitmeter verander. Dit is nie meer een aanmekaar roller nie, maar 4 kleiner rollertjies op een assie (sien foto regs onder). Baie van die ouer planters se uitmeters is reeds opgradeer met die nuwe uitmeters, soos dit nou op die nuutste masjiene is. 11

12

13

14

15

Uitmeters vervolg Enkele planters met 3 lyn uitmeter, 7.4 m 27 tand planters. Die klein uitmeter met drie uitlate se roller is dieselfde as die klein een met net twee uitlate. In albei gevalle is dit net die "body" of plaatwerk wat verskil. Gebruik parte boek van RV4825 om part nr`s te kry op rollers ens. 16

Uitmeters vervolg Sekere groot planters het 2 lyn uitmeters op, veral vanaf 12m planters. Die uitmeters is groter as die normale wat op die kleiner masjiene is. Kunsmis uitmeter Saad uitmeter Die 2 lyn uitmeters wat gebruik word op die groot planters het dieselfde binne parte, rollers en bearings as die 4 lyn uitmeters, soos bv op die RV8265 Saam met die 2 lyn uitmeters op die groot planters word die 3 uitlaat premêre verdelerkop gebruik. 17

18

19

20

21

Spuitpompe Hardi 603/7 Hardi 503/7 22

Comet BP 60 of AR70 Imovilli M50 23

Kalibrasie ratkaste Bonfiglioli Ratio 3.9 Varvel Ratio 4.5 Power Drive Ratio 4.5 (Bearing Man ratkas) 24

Aandrywing ratkaste Bonfiglioli 90 grade ratkaste of T-ratkaste. Die ratkaste is beskikbaar by Bonfiglioli in Montague Gardens Tel: 021 551 2660. Dit kan vervang word met die wat ons nou gebruik, maar die bracket sal dalk moet skuif. Die rat verhouding is of 1:1 of 2:1. Draai die aandryfwiel en kyk na rev`s van die input teenoor die output. Heelwat ou planters se aandrywing is opgradeer na die nuwe aandrywing met die ratkaste. Ratkaste is dieslfde as wat op die huidige planters gebruik word. Kyk dus in die parte boek van bv. RV 4845. 25

Silinders op planters Middelseksie Vlerke Vlerke opvou PDB 375 / 08 / 138 A Hydracor 44.5 mm stang, 8 stroke DB 400 / 14 / 150 Prins PMS AM 2544 / 4.5 / 8 Prins PMS AM 2550 A / 4 / 8 Ou vlerk optrek silinders 610 mm close centre PMC 34508 N / 4.5 / 8 PDB 400 / 08 / 138 A Prins PMS AM 2532 / 5 / 8 Prins PMS AM 2538 / 4.75 / 8 Bore 4 / Stroke 8 Prins PMS AM 2556 / 3.75 / 8 Nota : Op planters met vou vlerke, dus 4 wiele word fase silinders gebruik. Let dus op na die deursnee van die onderskeie silinders. 26

Akkumulators Piston Tipe Dit werk soos n hidroliese silinder binne. Met olie aan die een kant en gas aan die ander kant van die piston. Daar is ook n drukmeter op die gas kant. Om te bevestig of die gas druk reg is, word die oliedruk afgelaat totdat die druk op die tande se drukmeter 0 wys. Op die gas drukmeter moet die gas druk dan nog minstens 80bar wys. Indien nie, kan dit ingestuur word na Hydracor. Hulle was die vervaardiger. 27

Akkumulators vervolg Blader tipe 28

Akkumulators vervolg Blader tipe : In plaas van `n piston, word hier`n rubber blader gebruik wat die olie en die gas skei. Die op die foto`s is `n 10 liter. Ons gebruik ook `n 20 liter op die groter masjiene. Om te bevestig dat die gasdruk en blader nog reg is, moet die olie druk tot op 100 bar gelaai word. Maak die kraan op die akkumulator toe en ontlaai die olie druk op die pyp lyn na die trekker. Ontkoppel die pyp wat na die trekker lei by `n koppelstuk en hou n leë skoon houer van ten minste 5 liter onder die pyp se uitlaat. Maak die klep by die akkumulator STADIG oop sodat die olie deur die gas uit gestoot word. Op die 10 liter behoort daar 2.5 liter olie uit te kom en op die 20 liter byna 5 liter. Indien daar byna geen olie uitkom, het die gas uit gelek. HAW is die verskaffer. Die blader kan deur hulle vervang word. 29

Planters ongeveer 10 jaar oud 2002 / 2003 modelle. 30

2008 / 2009 Model Planters 31

2011 modelle 32