besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Vergelijkbare documenten
????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Steve Ciolli: Eienaar, Ciolli Bros. Tegniese gids vir risikoprodukte. Besigheidsversekering

Steve Ciolli: Eienaar, Ciolli Bros.

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

belastingimplikasies te verstaan

BESIGHEIDSVERSEKERING: HOE OM DIE BELASTINGIMPLIKASIES TE VERSTAAN

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

Ontleding van die toepassing van die 75 beginsels van korporatiewe bestuurstoesig soos aanbeveel in die King III-verslag

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Gids vir Byvoordele eise

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Statistieke met een oogopslag

EUROPA Trust Company 2

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

FAKTORE EN VEELVOUDE

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

AANSOEK OM STUDIELENING

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NA-AFTREDE OPLOSSINGS

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

FINANSIËLE FIKSHEIDS ANALISE

Basiese inligting oor grootmaat--smsstelsels

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Toepaslike Eenheidstandaarde

ABC EXAMPLE. 20 Augustus Finansiële Oplossings vir Besigheidseienaars

BUITELAND. Buitelandse beleggingsplanne

Finansiële. Bestuur 214

Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.

Transcriptie:

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing uit n risiko-oogpunt. Hierdie dokument fokus op die finansiële onderskrywingsvereistes met betrekking tot besigheidsversekering, om te verseker dat die onderskrywer se verwagtings aansluiting vind by dié van die finansiële tussenganger. Die doel van hierdie dokument is dus om: 1 Die finansiële onderskrywingsproses en -vereistes te vereenvoudig. 2 Te verseker dat die versekerbare belang tussen die aansoeker en die versekerde lewe aanvaarbaar is. 3 Te verseker dat die versekerde lewe nie oorverseker is nie. 4 Die nodigheid om meer inligting aan te vra te beperk. 5 Te verseker dat die finansiële onderskrywings-proses glad verloop en dit dus vir die tussenganger maklik te maak om met Sanlam sake te doen. 1

gebeurlikheidsaanspreeklikheid Eksterne befondsing, in watter vorm ook al, is n normale deel van n besigheid en sy kapitaalstruktuur. Die befondsing kan in die vorm van n oortrekkingsfasiliteit, n termynlening of batefinansiering wees. Ooreenkomstig hul kredietbeleid, vereis Suid- Afrikaanse banke en ander finansiers gewoonlik dat die eienaars van n besigheid borg teken vir die eksterne befondsing wat van die betrokke finansiële instelling verkry word. Dekking van die aanspreeklikheid sal dus verseker dat die persoonlike bates van die aandeelhouer en/of direkteur beskerm word. Hierdie aanspreeklikheid word in die balansstaat van die besigheid aangeteken. Finansiële Onderskrywingsvereistes Gebeurlikheidsaanspreeklikheid *Die 1-2-3 van Besigheid-ontledingsinstrument het die opsie om n reeds voorbereide Sanlam-aansoekvorm, Sanlam kwotasie en Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering in te sluit. Dekkingsbedrag (Per versekerde lewe) Tot R8m R8m R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Brief van die bank/finansiële instelling 1 3. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* 4. Geouditeerde finansiële state (Besigheid) Besigheidslenings van korporatiewe banke Dekkingsbedrag (Per versekerde lewe) Tot R8m R8m R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Brief van die bank/finansiële instelling 1 3. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* 4. Geouditeerde finansiële state (Besigheid) 5. Geouditeerde finansiële state (Persoonlik) 6. Kopie van leningsooreenkoms 1. Die onderskrywer kan kwytskelding van hierdie vereiste oorweeg, na gelang van die persoonlike dekking wat van krag is en/of die voorsiening van n omvattende finansiële behoefte-ontleding. 2

koop-en-verkoop Wanneer n mede-eienaar in n besigheid sterf of medies ongeskik raak, kan die oorlede eienaar se boedel uiters blootgestel wees, maar die oorblywende eienaars kan ook met potensiële probleme te kampe hê. Die hoofdoel van n koop-en-verkoop-ooreenkoms is om aan die oorblywende vennoot/ vennote kontant te gee om die oorledene of arbeidsongeskikte vennoot se belang te kan koop. n Koop-en-verkoop-oplossing bied n maklike uitweg vir n vennoot in die geval van sterfte of ongeskikraking. Hierdie ooreenkoms verseker kontinuïteit van die besigheid indien n eienaar sterf of medies ongeskik raak. Finansiële Onderskrywingsvereistes Koop-en-verkoop-ooreenkomste *Die 1-2-3 van Besigheid-ontledingsinstrument het die opsie om n reeds voorbereide Sanlam-aansoekvorm, Sanlam kwotasie, Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering en Koop-en-verkoop-ooreenkomste in te sluit. Waarde van die besigheid Tradisionele Koop-en-verkoop-ooreenkomste Tot R8m R8m - R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* Nie-tradisionele Koop-en-verkoopooreenkomste (bv. Eensydige/ Aandeleterugkoop) Tot R8m R8m - R30m R30m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Finansiële Vraelys vir Besigheidsversekering (A4022)* 3. Kopie van Koop-en-verkoop-ooreenkoms geteken deur al die partye* 4. Sekuriteitsessie ten gunste van die versekerde lewe (eensydige Koop-en-verkoop-ooreenkoms waar versekerde 100% eienaar is) 3

waardebepaling van die besigheid uit n onderskrywingsperspektief Besigheidswaardasies is baie subjektief. Toepassing van die normale formules is dus nie altyd gepas nie. Die volgende waardasiemetodes kan gebruik word, met inagneming van die volgende oorwegings: Die bedryf waarin die besigheid is. Die tydperk wat die besigheid al aan die gang is. Die tipe besigheid, bv. diensgerig, ens. Waardasiemetodes Maatskappy Netto wins na belasting op inkomstestaat Faktor (tussen 5 en 10) Eie Besigheid / Vennootskap Inkomste van eienaar(s) + Netto Wins na Belasting + Waardevermindering op kontantvloeistaat 10 Alternatiewe Metode [Netto wins na belasting Faktor] + Eienaar se belang op balansstaat + Aandeelhouerslenings % van Aandeelhouersbelang 4

sleutelpersoonversekering Die volgehoue winsgewendheid en volhoubaarheid, en gevolglik die kapitaalwaarde van die besigheid, is grotendeels afhanklik van die bydraes van sleutelpersoneel in die besigheid. Die verlies van n sleutelpersoon is dus n risiko vir die besigheid. Die doel van die dekking is dus om die besigheid te beskerm teen finansiële swaarkry weens die verlies van diens as gevolg van die dood of permanente ongeskiktheid van n persoon wat uiters belangrik vir daardie besigheid is. Finansiële Onderskrywingsvereistes Sleutelpersoonversekering *Die 1-2-3 van Besigheid-ontledingsinstrument het die opsie om n reeds voorbereide Sanlam-aansoekvorm, Sanlam kwotasie en Sleutelpersoonvraelys in te sluit. Dekkingsbedrag (Per versekerde lewe) Tot R10m R10m - R16m R16m + 1. Sanlam-aansoekvorm* 2. Sleutelpersoonvraelys (A4005)* 3. Geouditeerde finansiële state (Besigheid) Vervangingsversekering Vervangingskoste is van toepassing op alle personeel, terwyl verlies van inkomste slegs op ware sleutelpersone van toepassing is. Hier is die finansiële onderskrywingsvereistes: Vervangingsversekering Maksimum toegelate dekking Tariefgroepe 4 & 5 Tariefgroepe 2 & 3 (minimum vereiste jaarlikse pakket van R100 000) Tariefgroep 1 1 jaarlikse pakket met n algehele maksimum van R250 000 1 jaarlikse pakket met n algehele maksimum van R150 000 Nie van toepassing nie 5

waardebepaling van die sleutelpersoon uit n onderskrywingsperspektief Waardasiemetodes Sleutelpersoon 1. Salaristrekkers Jaarlikse vergoeding Faktor (tot 7 keer) 2. Selfbesoldigde persone a. Een sleutelpersoon wat ook n groot aandeelhouer is (minstens 30%) (i) 2 Bruto wins of (ii) 5 Netto wins na belasting b. Verskeie sleutelpersone wat ook aandeelhouers in die Besigheid is (minstens 60%) [Sleutelpersoon se salaris Totale betaalstaat] Verkoopsomset Jare om te verhaal (tot 2 jaar) 2. Vervangingskoste Werwings-, opleidings-, hervestigings-, projek- en ander koste. Waardasiemetodes Siektevoordeel vir Sleutelpersoon-versekering Hoe word die inkomste gegenereer? 1. Professionele persone en gegradueerdes in n geïnkorporeerde praktyk, wat n fooi vir hul dienste vra maar slegs n persentasie van daardie fooi as hul persoonlike inkomste ontvang. 2. Professionele persone en gegradueerdes wat vir n salaris werk, maar wat n beduidende bydrae tot die wins van die besigheid lewer. 3. Professionele persone en gegradueerdes wat hul eie praktyk het en fooie as n inkomste genereer. Versekerbare Bedrag Persoonlike Dekking Netto fooi Inkomsteglyskaal-persentasie Salaris Inkomsteglyskaalpersentasie Besigheidsdekking [Maandelikse fooi gegenereer MINUS inkomste van sleutel-persoon] Inkomsteglyskaal-persentasie Sleutelpersoon se salaris Inkomsteglyskaal-persentasie [Fooi-inkomste gegenereer 12] Inkomsteglyskaal-persentasie Inkomsteglyskaal-persentasie Bruto professionele inkomste (jaarliks): BPI Tot en met 55 ovv Ouer as 55 ovv BPI R100 000 90% 77% R100 000 < BPI R300 000 85% 72% R300 000 < BPI R400 000 80% 68% R400 000 < BPI R700 000 75% 64% R700 000 < BPI R1 500 000 70% 60% R1 500 000 < BPI R4 000 000 65% 55% R4 000 000 < BPI 60% 51% 6

finansiële onderskrywingsvereistes beginondernemings (nuwe besighede) Dit is altyd moeilik om redelike finansiële data oor beginondernemings te kry, en daarom kan die inligting wat verkry is heel moontlik genoeg wees om dekking in een geval te regverdig, maar nie n ander nie. En die normale onderskrywingsformules wat gebruik word, gee nie altyd vir die onderskrywer die regte antwoord nie. Elke saak moet dus volgens eie meriete beoordeel word. Die volgende inligting sal die onderskrywer help om die dekking wat nodig is meer akkuraat te kwantifiseer: (i) pro forma-state, (ii) finansiële projeksies, (iii) bestuurs rekeninge van die besigheid, (iv) prestasiegeskiedenis (CV) van die versekerde, (v) tipe besigheid/mark, (vi) afskrif van leningsgoedkeuringdokumente, ens. 7

berekening van die dekking wat nodig is waar boedel- en/of inkomstebelasting van toepassing is Indien die opbrengs van die polis aan boedel- en/of inkomstebelasting onderhewig is, moet die dekkingsbedrag verhoog word om vir hierdie belasting voorsiening te maak. Die volgende formules kan gebruik word vir die berekening van die dekkingsbedrag wat nodig is: Stap 1: Stap 2: Dekking wat nodig is vir Boedelbelasting 1 alleenlik Aanvanklike dekking wat nodig is 1 Boedelbelastingkoers 100 000 1 0.20 Dekking wat nodig is vir Inkomstebelasting 2 alleenlik Aanvanklike dekking wat nodig is 1 Inkomstebelastingkoers 100 000 1 0.28 Dekking wat nodig is: R125 000 R138 889 Dekking wat nodig is vir Boedel belasting 1 en Inkomstebelasting 2 Let wel: Hierdie formule neem in ag dat die SA Inkomstediens in die praktyk toelaat dat die boedelbelasting op die polis van die opbrengs afgetrek word voordat inkomstebelasting gehef word. Stap 1: Stap 2: Stap 3: Stap 4: Die lang metode Aanvanklike dekking wat nodig is 1 Boedelbelastingkoers 100 000 1 0.20 = R125 000 Aangepaste dekking 1 Inkomstebelastingkoers 125 000 1 0.28 Die kort metode Aanvanklike dekking wat nodig is 0.576 100 000 0.576 V3162 01/2015 Dekking wat nodig is: R173 611 R173 611 1. Die Boedelbelastingkoers is 20%. Daar word aanvaar dat die boedelbelastingvrystelling ten volle benut is. 2. Daar word aanvaar dat die werkgewer se belastingkoers 28% is. 8