Toe God alles gemaak het

Vergelijkbare documenten
Toe God alles gemaak het

n Tempel Leier besoek Jesus

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Simson, God se sterk Man

Van Vervolger tot Prediker

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

Welkom by Die Storie God se storie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Die Kerk se Geboorte

God eer Josef die slaaf

Pragtige Koningin Ester

'n Man gestuur deur God

Van Vervolger tot Prediker

Die Groot Muur van Nehemia

Jona en die Groot Vis

Petrus en die Krag van Gebed

Elisa, Man van Wonderwerke

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 24 van 60.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Paulus se Verbasende Reise

Bijbel voor Kinderen presenteert TOEN GOD ALLES MAAKTE

TOEN GOD ALLES MAAKTE

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Groot Gebod dennis de wet

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

n Dubbele kruis-belydenis

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

1 Johannes 5: /03/2014

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

2. In die pikdonker nag. Johannes 3:1-21

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

Les 1 vir 7 Oktober 2017

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Baie welkom by vanoggend se erediens

2. Die skepping van die mens

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Belydenis Teks 1933/53-vertaling 1983/91 vertaling. Ons glo dat God die mens uit die stof van die aarde geskep het;

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Transcriptie:

Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2009 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk, maar u mag dit nie verkoop nie.

Wie het ons gemaak? Die Bybel, God se Woord, vertel ons hoe die menslike lewe begin het.

Lank gelede het God die eerste man gemaak en hom Adam genoem. God het Adam uit die stof van die aarde gemaak.

Toe God asem in Adam ingeblaas het, het Adam lewendig geword. Toe Adam lewend geword het, was hy in die mooi tuin van Eden.

Voor God vir Adam gemaak het, het Hy eers die wêreld gemaak met al die wonderlike dinge daarin.

Stap vir stap het God die berge gemaak, die woude, die blomme wat lekker ruik,...

... en die groot bome, die mooi gekleurde voëls, die bye wat zoem, die walvisse en die slakke.

God het alles gemaak wat op die aarde is ALLES!

Heel in die begin, voor God enige iets gemaak het, was daar niks nie, net God. Geen mense, geen dinge of plekke nie. Niks. Geen lig, net donkerte.

Geen op of af, geen môre. Net God, wat geen begin of einde het nie, was daar. Toe het God besluit om iets te doen!

In die begin het God die hemel en die aarde gemaak.

Die aarde was woes en leeg.

En daar was donkerte op die wêreldvloed. Toe het God gesê: Laat daar lig wees.

En daar was lig. God het die lig dag genoem en die donkerte het Hy nag genoem. Dit was aand en môre, die eerste dag.

Op die tweede dag het God die waters van die oseane, see en mere op hulle plek op die aarde gesit. Op die derde dag het God gesê: Laat die droë land verskyn. En dit het so gebeur.

God het ook die gras en die blomme en die struike en die bome beveel om te groei op die aarde.

En dit was aand en môre, die derde dag.

Toe het God die son en die maan en die sterre, wat niemand kan tel nie, gemaak. En dit was aand en môre, die vierde dag.

Seediere en visse en voëls was volgende op die lys.

Op die vyfde dag het Hy die die groot swaardvis, die klein sardientjies en die lang-been volstruis gemaak en ook die suikerbekkies. God het elke soort vis en voël gemaak.

Daarna het God gesê: Laat die aarde vol lewende diere word... Alle soorte diere, insekte, reptiele, olifante, bewers, apies en krokodille is gemaak.

God het ook die wurms, die nagapies, kameelperde, katte en honde en elke soort dier waaraan jy kan dink, op daardie dag gemaak.

Dit was aand en môre, die sesde dag.

God het iets anders ook op die sesde dag gemaak, iets baie spesiaal. Alles was nou gereed vir die mens. Daar was kos in die veld en diere wat die mens kon dien.

God het gesê: Kom ons maak n mens na ons beeld, sodat hy kan heers oor alles wat op die aarde is.

EN GOD HET DIE MENS GESKAPE NA SY BEELD; NA DIE BEELD VAN GOD HET HY HOM GESKAPE.

God het vir Adam gesê. Jy kan van alles in die tuin eet.

Maar jy mag nie van die boom van kennis van goed en kwaad eet nie. Want as jy van daardie boom eet, sal jy sekerlik doodgaan.

En God het gesê: Dit is nie goed vir die mens om alleen te wees nie. Ek sal vir hom n maat maak wat by hom pas. God het al die voëls en die diere na Adam gebring.

Adam het vir hulle almal name gegee. Hy moes baie slim gewees het om dit te kon doen.

Maar tussen al die diere was daar nie een wat reg was vir Adam vir n maat nie.

God het Adam in n diep slaap laat val. Toe het Hy een van Adam se ribbes uitgehaal terwyl hy geslaap het.

God het n vrou uit Adam se ribbebeen gevorm. Die vrou wat God gemaak het, was presies reg om Adam se maat te wees.

God het dit alles op die sesde dag gemaak. Toe het Hy die sewende dag geseën en dit geheilig en dit n dag van rus gemaak.

In die tuin van Eden het Adam en Eva in perfekte geluk gebly terwyl hulle gehoorsaam was aan God, hulle Heer, Versorger en Vriend.

Toe God alles gemaak het n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Genesis 1-2 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom.

As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16