ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Vergelijkbare documenten
Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

Plantstruktuur en Plant Voedsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Les Plan Twee. Habitats

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE JUNIE 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

AFDELING A: KEUSEVRAE

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1 GRAAD 10 OKTOBER / NOVEMBER EKSAMEN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Kan ook diamant wees maar kan dan nie regkry nie

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale 1

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ONDERWYSERSKLUBEKSAMEN GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Vraestel 2

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

Om te onderskei tussen herbivore, karnivore en omnivore

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

SLEGS een antwoord per vraag. (ANTWOORDBLAD) Trek n kruisie oor die letter van die antwoord wat volgens jou die mees korrekte is.

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

NATUURWETENSKAPPE NOVEMBER EKSAMEN

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Transcriptie:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE : 70 TYDSDUUR: 2 UUR INSTRUKSIES

1. Die vraestel beslaan 11 bladsye insluitend die voorblad. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Nommer al die antwoorde volgens die numeringstelsel wat in die vraestel gebruik is. 4. Gebruik die aangehegte Periodieke Tabel van Elemente om seker vrae te beantwoord. 5. Alle tekening moet in potlood gedoen word. Byskrifte moet in swart of blou ink gedoen word. 6. Skryf netjies en leesbaar. 2 NW Gr8 Junie 2015

VRAAG 1 Vier moontlike keuses is vir elke vraag gegee maar net EEN is korrek. Kies die korrekte antwoord deur SLEGS die korrekte letter; A, B, C of D langs die nommer van die vraag te skryf; bv. 1.11. C 1.1. Die produkte van fotosintese is A. Koolstofdioksied en water. B. glukose en suurstof. C. Koolstofdioksied en glukose. D. glukose en water. (2) 1.2. Watter een van die volgende terme beskryf n dier wat n ander dier eet in n voedselketting? A. Karnivore B. Omnivore C. Insektivore D. Herbivore (2) 1.3. In die kern van n atoom vind ons A. Elektrone en protone. B. Slegs protone. C. Protone en neutrone. D. Slegs neutrone. (2) 1.4. Watter van die volgende is n voorbeeld van n mengsel? A. Koolstofdioksied B. Lug C. Water D. Sand (2) 1.5. Watter een van die volgende is n voorbeeld van n skadelike mikro-organisme? A. Suurdeeg/ gis B. Fermentering van fungi C. Vrugte vlieg D. Bakterieë (2) 3 NW Gr8 Junie 2015

1.6. Die gas vereis deur lewende organismes vir selrespirasie is A. waterstof B. koolstofdioksied C. stikstof D. suurstof (2) 1.7 Die produkte wat gevorm word gedurende die elektroliese van water is A. H 2 O en O 2 B. H 2 en O 2 C. O 2 en CO 2 D. H en O (2) 1.8 Volgens die grafiek, watter EEN is korrek aangaande die temperatuur wat vloeistof in n gas verander? A.17 0 C B. 0 0 C C. Onder 115 0 C D. Bo 115 0 C (2) 1.9 Protone in n atoom is A. Negatief gelaaide deeltjies. B. Ongelaaide deeltjies. C. Positiewe gelaaide deeltjies. D. Neutrale deeltjies. (2) 4 NW Gr8 Junie 2015

1.10 In die Periodieke Tabel van Elemente, word nie-metale gewoonlik gevind aan die A. die regterkant. B. in die middel. C. die linkerkant. D. aan beide die regter- en linkerkant. (2) (20) VRAAG 2 Beantwoord die volgende vrae deur WAAR of ONWAAR te skryf. 2.1. n Virus is n voorbeeld van n mikro-organisme. (1) 2.2. Elektroliese is die ontbinding van n verbinding deur elektrisiteit te gebruik. (1) 2.3. Olie het n hoër digtheid as water en daarom dryf dit in water. (1) 2.4. Klorofil is die groen pigment in plante wat sonenergie absorbeer. (1) 2.5. Koolstof is n voorbeeld van n diatomiese molekuul. (1) (5) VRAAG 3 Die onderstaande diagram wys n ondersoek uitgevoer om te toets vir stysel in n groen blaar. 3.1 Skryf n hipotese vir die ondersoek. (1) 3.2 Waarom is dit belangrik om die blaar aan sonlig bloot te stel voor die toetsing vir stysel? (1) 3.3 Hoekom is die nodig om alkohol in die ondersoek te gebruik? (2) 3.4 Waarom het jy nodig om die blaar te kook voor die toetsing vir stysel? (2) 5 NW Gr8 Junie 2015

3.5 Tot watter gevolgtrekking kan gekom word in die ondersoek as die blaar na blou-swart verander na die toetsing met jodium oplossing? (2) VRAAG 4 (8) 4.1 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. 4.1.1 Wat stel die diagram voor? (1) 4.1.2 Identifiseer n voedselketting vanaf die diagram met vyf organismes wat n vlieg insluit. (4) 4.1.3 Wat is die funksie van die bome in die ekosisteem? (1) 4.1.4 Wat dui die pyltjies in n voedselketting aan? (2) 4.1.5 Wat sal gebeur as die spreeu in die ekosisteem uitsterf? (2) 4.1.6 Noem enige TWEE natuurlike faktore wat die balans van die ekosisteem kan versteur. (2) 4.2 Gebruik die volgende inligting om die volgende vrae te beantwoord: Alge (90 000J); vis (9 000J); haaie (900J) voeg energie by tot n piramiede 4.2.1 Teken n piramiede van energie deur die bogenoemde inligting te gebruik. (3) 4.2.2 Wat dui die piramiede se energie aan? (1) 4.2.3 Hoeveel trofiese vlakke word deur die piramiede voorgestel? (1) (17) 6 NW Gr8 Junie 2015

VRAAG 5 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. 5.1. Wat beteken die frase Mikro-organismes is kosmopolitaans in hierdie konteks. (1) 5.2. Hoekom word mense aangemoedig om hulle hande te was nadat hulle toilet toe was? (1) 5.3. Watter soort mikro-organismes word in hierdie paragraaf beskryf? (1) 5.4 Wie het n groot rol gespeel in die identifisering en ontwikkeling van geneesmiddels vir sekere siektes veroorsaak deur mikro-organismes (1) VRAAG 6 6.1 Beantwoord die volgende vrae. n Graad 8 leerder neem n beker vol ys, plaas n termometer in die beker en teken die temperatuur veranderinge aan. Hy begin die beker te verhit en teken die temperatuur veranderinge elke 3 minute aan. Mikro-organismes word oral gevind, daarom word gesê dat hulle kosmopolitaans is. Sommige van die plekke wat hulle huisves sluit in toilet sitplekke, rekenaar klawerborde, stoele, tafels, OTMs, ens. Mikro-organismes is mikroskopies en kan maklik siektes soos Ebola, griep, TB, Cholera, ens. veroorsaak as hulle die liggaam besmet. (MST-Mpumalanga) Temperatuur ( 0 C) 0 4 15 35 57 76 100 Tyd (min) 0 3 6 9 12 15 18 6.1.1 Gebruik die inligting in die tabel om n lyn grafiek van temperatuur veranderinge teen tyd op te trek. Gebruik die grafiekpapier wat voorsien is om die grafiek te trek. (5) 6.1.2. Wat sal die temperatuur lesing na 10 minute wees? (2) 6.1.3 Hy plaas die bottel gevul met water in die vrieskas vir 9 ure en ontdek dat die bottel gebreek het. Verduidelik wat gelei het tot die breek van die bottel. (2) 6.1.4 As die temperatuur van ys 0 0 C is, wat sal met dit gebeur as die temperatuur verhoog? (1) (4) 6.1.5 Tot watter toestand van materie sal water verander as die temperatuur tot bo 100 0 C verhoog. (1) (11) 7 NW Gr8 Junie 2015

VRAAG 7 7.1 Wat is n atoom nommer? (1) 7.2. Ricky was besig met n ondersoek na die reaksie van magnesium met suurstof Die reaksie is verteenwoordig in die onderstaande verbinding. 7.2.1 Wat is die reaktante van die bogenoemde reaksie? (2) 7.2.2 Wat is die naam van die produk wat in die reaksie gevorm is? (1) 7.2.3 Wat is die naam van die diatomiese molekuul in die chemiese reaksie. (1) [5] GROOTTOTAAL 70 8 NW Gr8 Junie 2015

Aanhangsel A. Die Periodieke Tabel van Elemente 9 NW Gr8 Junie 2015

AANHANGSEL B. 6.1.1 Naam : 10 NW Gr8 Junie 2015

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING NATUURWETENSKAPPE GRAAD 8 MEMORANDUM JUNIE EKSAMEN 2015 PUNTE TOEKENNING: 70

VRAAG 1 1.1 B (2) 1.2 A (2) 1.3 C (2) 1.4 B (2) 1.5 D (2) 1.6 D (2) 1.7 B (2) 1.8 C (2) 1.9 C (2) 1.10 A (2) (20) VRAAG 2 2.1 WAAR (1) 2.2 WAAR (1) 2.3 ONWAAR (1) 2.4 WAAR (1) 2.5 ONWAAR (1) (5) VRAAG 3 3.1 Groen plante bevat stysel / Groen plante bevat nie stysel nie (1) 3.2 Om stysel te vorm. (1) 3.3. Om klorofil te verwyder / Om die blaar sag te maak (breekbaar) (2) 3.4 Om die selwande te breek /selmembraan. (2) 3.5 Dit beteken dat die blaar stysel bevat. (2) (8) Gr8 Memo NS Junie 2015 Bladsy 2

VRAAG 4 4.1.1 Voedsel web. (1) 4.1.2 Bome Vlieg Hottentotsgot Spreeu Slang/Valk (1) 4.1.3. Om die verbruikers van voedsel te voorsien /hulle is produsente (1) 4.1.4 Die pyltjies dui die afhanklikheid van die orgranismes op ander aan. (2) 4.1.5 Die slang en die valk sal n te kort aan voedsel hê en moontlik sterf / Die populasie van hottentsgot en sprinkane sal vermeerder en hulle sal uiteindelik kompeteer vir voedsel.. (2) 4.1.6 vloede, droogte, uiterste temperature, skielike verandering van temperature (enige twee) (2) 4.2 4.2.1 Sien die aangehegte diagram (3 punte) (3) 4.2.2 Dit wys dat die energie verminder (1) 4.2.3 Drie (3). (1) (17) Gr8 Memo NS Junie 2015 Bladsy 3

VRAAG 5 5.1 Hulle kan oral gevind word. (1) 5.2 Om die verspreiding van siektes en mikro-organismes te verhoed. (1) 5.3 Skadelike (1) 5.4 Louis Pasteur (1) (4) VRAAG 6 6.1.1 (5) 6.1.2 42 0 C ( maar gee krediet vir die waarde van 40 0 C tot 45 0 C ) (2) 6.1.3 Water sit uit as dit vries en veroorsaak n uitwaartse druk op die bottel. (2) 6.1.4 Smelt/ Verander in n vloeistof (1) 6.1.5 Gas (1) (11) VRAAG 7 7.1 Die getal protone in n atoom. (1) 7.2 7.2.1 Mg en O / Magnesuim en Suurstof (2) 7.2.2 Magnesiumoksied (1) 7.2.3 Suurstof (1) (5) GROOTTOTAAL 70 Gr8 Memo NS Junie 2015 Bladsy 4