Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Vergelijkbare documenten
Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

INKOMSTE EN KOSTEBERAMINGS VAN KLEINGRAAN VERTAKKINGS IN DIE SWARTLAND

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Les 14: Entrepreneurskap

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Prysvorming deur vraag en aanbod

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

FAKTORE EN VEELVOUDE

Wildbyvoeding se voor- en nadele. Craig Shepstone

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Sentraalbeplande stelsel

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Funksies en Grafieke: Eksponensiële funksies *

Meganiese stelsels en beheer:

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Kuilvoer foelie Produk inligting

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Les Plan Twee. Habitats

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Is ʼn Skaapvertakking in winterreënval saaiboerdery ʼn winsgewende investering?

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

Photo Guide to estimate Forage Availability in Namibian Rangelands Afrikaans Version

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

HOEVEEL HEKTARE KAN N STAATSAMPTENAAR BEKOSTIG? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

VERSLAG TER MOTIVERING VIR DIE INVOER VAN ROUNDUP READY LUSERN

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

MEMORANDUM KWARTAAL 1

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

78 THE DAIRY MAIL MAY Voer elke koei volgens haar individuele produksiestatus en kondisie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

Boer vooruit met Russiese koringluis weerstandbiedende cultivars

Bankstate LPF Systems BK

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

MAKRO-EKONOMIESE IMPAK VAN DIE WYNBEDRYF OP DIE WES-KAAP

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

BEVOLKINGS GEOGRAFIE

BEMESTINGSRIGLYNE VIR CANOLA IN DIE WINTERREëNSTREEK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

UITSLAE en BESPREKING n Produksie- en bruto-marge kompetisie vir die Canolaprodusente van die Suid-Kaap, geborg deur die Proteïennavorsingstigting.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Belangrike voedingstappe vir die winter 2013

Sitrus Aanplanting Bestuur

Elektriese Stroombane

Tema: FOKUS: Ekonomiese & Finansiële wetenskappe ARBEID Vergoeding VRAAG & AANBOD GELD & NUT. ANTWOORD van die KAPITALIS: Skaarsheidsfaktor

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

Die Vestiging van Canola en Bemestingsriglyne

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Meesters vir transparante. 5.1 Vaardighede

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Vir dieselfde oriëntasie van die spoel teenoor die magneetveld geld die volgende grafiek:

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Transcriptie:

DIE EKONOMIE VAN LUSERN VERBOUING IN DIE KLEIN KAROO Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George 1. INLEIDING Lusern produksie in die Klein Karoo is redelik algemeen met n wye aanwending. Lusern hooi en -saad is die hoof produkte met redelik gevestigde produksie praktyke. Die lusern bedryf in die Klein Karoo se grootste beperking is sekerlik die waterbesikbaarheid en sekere praktyke het ontwikkel as gevolg van hierdie beperking. Die droogte in die Suidkaap en Karoo het weereens die afhanklikheid bewys van die melk-, volstruis- en vleisbedrywe ten opsigte van die beskikbaarheid van hoë kwaliteit lusern hooi. Hierdie vraag na hooi het dan ook n invloed op die lusern saad bedryf. Die seisoenale aard van weidings beskikbaarheid het ook tot gevolg dat daar n seisoenale vraag na lusern is. Die voorsiening van lusernhooi vanaf die Klein Karoo word oorweegend gedryf deur die beskikbaarheid van water. Die seisoenale prys van lusern hooi hang grootliks af van die seisoenale vraag en die periodieke droogtes. Weens hierdie wisseling in die lusern mark is daar ook heelwat vrae oor die ekonomie van lusern verbouiing. Hierdie praatjie probeer van die vrae beantwoord. As gevolg van uiteenlopende situasies op plaasvlak en die wisseling in die mark word daar gepoog om tendense deur te gee en nie om akkurate begrotings syfers weer te gee nie. Daar word na die koste van lusern verbouiing gekyk in die vergelyking met alternatiewe stelsels. 2. METODE Bedryfstak begrotings is opgestel vir lusern. Data is van verskeie bronne en kundiges verkry. 1 / 11

Begrotings data is nie geverivieer nie en word dus slegs aangewend om verskillende scenarios met mekaar te vergelyk. Weens die variasie in produksie stelsels, opbrengste en pryse is van sekere aanames gebruik gemaak in die berekenings. Tabel 1: Aanames gebruik in die berekeing van bedryfstak begrotings en inkomste en koste per baal. Nommer Item Waarde 1 Diesel Koste R 7-90 2 Arbeids koste (Werker) R6-75 2 / 11

3 Arbeidskoste (Trekker Drywer) R9-00 4 Aantal snysels per Jaar 6 5 Leeftyd van lusern 6 Jaar 6 3 / 11

Gewig van Rondebaal (1.5m) by 12% vog 330 kg 7 Gewig van vierkantige baal by 12 % vog 28 kg 3. LUSERN BEDRYFSTAK BEGROTINGS Lusern bedryfstak begroting is opgestel vir die vestiggings jaar en n normale produksie jaar. LUSERN BEGROTING: JAAR 1 BRUTO PRODUKSIE WAARDE Inkomste Beskrywing Eenheid Opbrengs/Ha Prys Lusern Hooi Ton 13.6 R 1 114.71 Bruto Produksie Waarde DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE Saad Bemesting Gifstowwe 4 / 11

Ander Totale direk toedeelbare veranderlike koste NIE DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE Diesel Onderhoud Water Krag Totale nie direk toedeelbare veranderlike koste BRUTO MARGE VASTE KOSTE Arbeid Totale Vaste Koste TOTALE PRODUKSIE KOSTE MARGE BO KOSTE LUSERN BEGROTING: JAAR 2 tot 6 BRUTO PRODUKSIE WAARDE Inkomste Beskrywing Eenheid Opbrengs/Ha Prys Lusern Hooi Ton 18 R 1 103.33 Bruto Produksie Waarde DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE 5 / 11

Bemesting Gifstowwe Ander Totale direk toedeelbare veranderlike koste NIE DIREK TOEDEELBARE VERANDERLIKE KOSTE Diesel Onderhoud Water Krag Totale nie direk toedeelbare veranderlike koste BRUTO MARGE VASTE KOSTE Arbeid Totale Vaste Koste TOTALE PRODUKSIE KOSTE MARGE BO KOSTE Die gemiddelde jaarlikse bruto produksie waarde van lusern oor n ses jaar periode is R19,077 per hektaar. Met n gemiddelde produksie koste (direk toeteelbare en nie direk toedeelbare veranderlike koste) per hektaar oor dieselfde periode van R9,539 is die gemiddelde bruto marge R9,538. Wanneer sekere oorhoofde kostes in berekening gebring word is die 6 / 11

gemiddelde marge bo voerkoste R8,951 per hektaar. Tabel 2: Sensitiwiteits ontleding (Opbrengs en Prys per ton) INFLOED VAN PRYS EN OPBRENGS OP MARGE BO KOSTE (Gemiddeld per jaar oor n 6 Obrengs (Ton/Ha) Prys (R/Ton)14.7 15.5 16.4 17.3 18.13 19.0 R 780 R 1 327 R 2 000 R 892 R 2 963 R 3 733 R 1 003 R 4 599 R 5 465 R 1 115 R 6 235 R 7 197 R 8 159 R 1 226 R 7 871 R 8 929 R 9 988 R 1 471 R11 470 R12 740 R14 01 R 1 913 R17 949 R19 600 R21 25 7 / 11

Afhangend van die prys van lusern per ton en die opbrengste (ton per hektaar) volgens tabel 2 kan die marge bo koste per hektaar geweldig varieer. Die Lusern hooi bedryf is n redelike lae risiko bedryf wat die wisseling in die mark kan hanteer met steeds redelike marges per hektaar. Tabel 3: Inkomste en koste per baal Item Ronde Baal Vierkantige Baal Baalkoste (Veranderlike Koste) R Baalkoste (Vaste Koste) R Bruto Produksie Waarde R Totale Koste R Marge bo koste R By baalkoste is ingereken die baaltou, diesel en herstel en onderhoud op die trekkers en implemente. Dit beloop R80.11 op n ronde baal en R8.04 op n klein baal. By die vaste koste is arbeid, lisensies, versekering en depresiasie op trekkers en implemente ingereken. Op n rondebaal is dit R47,73 en op n klein baal is dit R5.17. Met om n deel baal of waar kontrakteurs lusern baal, is daar additionele kostes wat in berekening gebring word wat die kostes per baal sal verhoog. 8 / 11

4. ALTERNATIEWE PRODUKSIE STELSELS Die voordeel van die lusern bedryf in die Karoo is dat alternatiewe produksie stelsels, produkte en markgeleenthede bestaan wat die risiko kan verlaag met steeds goeie marges per hektaar. Met periodieke beperkte voorsiening van water word van die lusern lande aangewend vir saad produksie. Soos die lusern hooimark se pryse varieer, is daar ook groot variasie in lusern saad pryse en obrengste. Saad pryse word oorwegend beinvloed deur vraag en aanbod. Tabel 4: Invloed van saad obrengs en prys per kg saad op inkomste minus direkte oeskoste. Opbrengs in Kg Prys per Kg 200 300 400 500 600 R 25 R 4 503 R 7 003 R 9 503 R12 003 R14 503 R 28 R 5 003 R 7 753 R10 503 R13 253 R16 003 R 30 R 5 503 R 8 503 R11 503 R14 503 R17 503 9 / 11

R 33 R 6 003 R 9 253 R12 503 R15 753 R19 003 R 35 R 6 503 R10 003 R13 503 R17 003 R20 503 gemaak. minus Om tussen Weens twee die stelsels variasie te vergelyk in opbrengste word normaalweg en pryse word van die gedeeltelike invloed daarvan begrotings op die gebruik die direkte kostes aangedui. Met saad produksie word ongeveer twee snysels van inkomste hooi. ingboet. Die daarvan hang dus grootliks af van verwagte opbrengste van lusern lusern minus Tabel direkte 5: Invloed oeskoste. van lusern hooi opbrengs (oor 2 snysels) en lusern hooi prys op inkomste Opbrengs in Ton/Ha Prys per Ton 4.8 5.4 6.0 6.6 7.9 R 780 R 2 115 R 2 583 R 3 051 R 3 519 R 4 549 R 892 R 2 650 R 3 185 R 3 720 R 4 255 R 5 432 R 1 003 R 3 185 R 3 787 R 4 389 R 4 991 R 6 315 R 1 115 R 3 720 R 4 389 R 5 058 R 5 726 R 7 198 R 1 226 10 / 11

R 4 255 R 4 991 R 5 726 R 6 462 R 8 081 R 1 471 R 5 432 R 6 315 R 7 198 R 8 081 R10 023 R 1 913 R 7 551 R 8 699 R 9 846 R10 994 R13 519 beskou. per Omdat hektaar. lusern Die vaste Dit hooi sluit koste die in lisensie, primêre om lusern produk verskekering saad is te word produseer en die depresiasie vaste kom koste dus maar verbonde additoneel, nie rente daaraan dit op beloop kapitaal as n R424,40 gegewe Die besluit uitkontrakteuring van die oes van saad kan dus ernstig oorweeg word. Die faktore wat nie. potensiele gaan verliese beinvloed opbrengs van hooiproduksie weens periodieke teenoor onvoldoende saadproduksie water sal oorwegend voorsiening, wees prys die van die lusern die prys van lusern saad. riglyne praktyk Die beweiding is daar van ongeveer lusern veral 30% deur tot 40% volstruise verliese is ook van n lusernweiding algemene praktyk. is. Die realiteit Die algemene raak ook is belangrik dat beweide wanneer lusern lusern vinniger bewei afneem gaan en word. gouer vervang moet word. Kultivar in keuses die 5. WANNEER OM LUSERN TE BEMARK met aan Die oestyd seisoenale in die pryse lente van en somer. lusern hooi In die wissel winter geweldig. styg die pryse Gewoonlik skerp is weens die pryse die seisoenale op sy laagste dus ruvoer. Pryse word oorwegend gedryf deur vraag en aanbod in die mark. Produsente tekort ernstig per baal na die om moontlikheid dit op te berg om beloop voordeel R57,43 te trek vir n uit groot die hoër baal lusern en R3,53 pryse vir in n die klein winter. baal. Die kyk opbergingskoste pryse sluit die depresiasie van ongeveer en R150 finansierings per ton vergelyk koste van word die stoor. met die Wanneer seisoenale die berekening lyk dit gebring baie voordelig word. maar die effek op die onderneming se kontantvloei moet wisseling ook in in 6. WANNEER MOET LUSERN HERVESTIG WORD moontlik as Die hoë uitstel. vestigings Produksie koste van praktyke lusern moet veroorsaak dus aangepas dat produsente wees om die lusern hervestiging hervestiging so lank so as normale moontlik opbrengs te stel. kan Wanneer dit oorweeg produksie word om vanaf lusern jaar te drie vervang. begin val met meer as 80% van lank n 7. AFSLUITING goeie en In die die vraag volstruisbedryf veebedryf na hoë word kwaliteit in lusern die Klein lusernhooi beskou Karoo as wees. en die Suidkus koning Die klein van van Karoo lusern die hooigewasse. is hooi ideal te gelee voorsien. Daar om die sal Spesifieke melkbedryf dus altyd n produksie saad pryse. stelsel het ontwikkel weens die watervoorsiening situasie en wisseling in die hooi en met van Die lusern laer marges risiko. hooi. van Daar Die lusern risiko geleenthede hooi van en die saad boerdery in produksie die hooimark omgewing kan vir goed word verhoogde vergelyk daardeur inkomste met verhoog ander deur bedrywe met die n opberging verdere maar negatiewe stelsel negatiewe het nie invloed n negatiewe op die kontantvloei. invloed op die Die winsgewindheid produksie van saad per hektaar in n geintergreerde nie. Daar is wel produksie ondersoek invloed word. op hooiproduksie wanneer lusern bewei word. Hierdie aspek moet verder n verbouiing van Soos water. met ook al Daar die redelik is ander verseker toegeneem landbou nog bedrywe ruimte het. Die om kan grootste die aanvaar effektiwiteit beperking word van dat is produksie produksie sekerlik die te kostes verbeter. beskikbaarheid met lusern 11 / 11