Paulus sê in Gal.2:5 hy het nie vir een oomblik toegegee aan die gelowiges wat probeer het om hom terug te kry in hierdie gemengde Evangelie nie

Vergelijkbare documenten
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Welkom by Die Storie God se storie

Die Groot Gebod dennis de wet

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

n Tempel Leier besoek Jesus

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Jesaja sien die Toekoms

n Dubbele kruis-belydenis

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Preek Romeine 1:16-17

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

SKRIFLESING: Romeine 8:31-39 (AV 1983) TEKS: Romeine 8:32b. Skrifberyming 24 (1-1) : 3. Psalm 62 : 4 (na gebed) Psalm 93 : 1, 4

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Preek Handelinge 15:11 en Efesiërs 2:8

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

HOSEA 6:1-3. Votum en seën. Psalm 48 : 1. Gebed. Skriflesing: Hosea 6 (AV 1933/53) Teks: Hosea 6:1-3 (AV 1933/53) Psalm 72 : 3

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Goeie Konings, Slegte Konings

SKRIFLESING: Matteus 11: TEKS: Matteus 11:28. Christus gee gekwelde mense rus. Psalm 145 : 1, 2. Skrifberyming 12-3 : 1, 2 (na geloofsbelydenis)

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Tema: Laat skyn die heerlikheid van God in jou lewe met genade (liefde) EN waarheid!

Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Deur Christus Alleen

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

SKRIFLESING: Lukas 6: TEKS: Lukas 6:37 HK 43. God se mense het ook met hulle woorde lief. Psalm 34 : 1, 2. Psalm 34 : 6.

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Van Vervolger tot Prediker

Preektema: God bring ons uit die lykshuis, skenk geloof om te leef tot sy eer! Skriflesing: Efesiërs 2:1-10

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Heilig, heilig, heilig, heilig is die Heer. Eng'le in die hemel buig hul voor Hom neer. Here, hoor my bede, hoor my as ek sing, en aan U, my Vader,

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

Toe God alles gemaak het

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Jona en die Groot Vis

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

Transcriptie:

Fundamentele Genade Inleiding Hierdie is n Reeks boodskappe wat deur Stephen bedien is. Dit is n Reeks van 5 Boodskappe op CD. U is welkom om die hele Reeks te bestel. Geniet hierdie worderlike Goeie Nuus Ons het dit direk so geplaas vanaf die notas wat hy gebruik. Die duiwel haat die Genade boodskap want solank hy dit kan regkry dat die kerk, genade en wet meng Kan die gelowige nooit ontdek wie hy is nie. Hy verloor Sy vrymoedigheid teenoor die Here Die heerlikheid van God is net op hom as hy voel hy het genoeg goed gedoen vir daardie dag en more is dit weer weg.want more voel hy hy het nie genoeg gedoen nie. Genade vermeng met Wet is die populêre Evangelie van die moderne kerk. Dit is die Evangelie wat ons elke dag hoor as ons Christelike Tv aanskakel en wanneer jy na Christelike boekwinkel gaan. Genade vermeng met die Wet. Die wet bring jou nie nader na die Here nie Dit vat jou weg. Daarom dat Israel menig kere as God gepraat het het hulle weggedeins. Leer maar van Adam en Eva in die tuin. Nadat hulle in sonde geval het. Hulle het hulleself geklee en hulle eie skande probeer bedek. Toe die here vir hulle in die tuin kom kuier was hulle steeds bang en het hulle weggekruip. Jou eie werke om jouself aanvaarbaar te kry bring jou nie nader aan die Here nie. Die Wet verhoed intimiteit met Christus. Dit bring geestelike onsekerheid,vrees, onvry-moedigheid, onsekerheid, minderwaardigheid, skuldgevoelens, ens. En dit maak dat die mens nie te naby aan die Here kom nie Paulus sê in Gal.2:5 hy het nie vir een oomblik toegegee aan die gelowiges wat probeer het om hom terug te kry in hierdie gemengde Evangelie nie 1

Suiwer genade maak mense bang DAAROM vra hulle vir Paulus toe hulle vir die eerste keer hoor hoe klink suiwer genade: Kan ons maar sonde doen sodat hierdie genade meer kan word. Rom.6. Suiwer Genade maak wetteise Christene ongemaklik, want dit klink vir hulle of ons sonde goedpraat. Genade laat mense nie MEER sonde doen nie. Dit wys vir mense hoe sleg hulle situasie eintlik is dat hulle met vrees en bewing na Vader kan kom om genade te kry. Genade skep n veilige atmosfeer waarna mense kan kom en eerlik kan wees en erken: Ek het hierdie probleem. Dit skep n atmosfeer waar mense hulle swakhede kan bring om gehelp te word. Onder die Wet word mense SKYNheilig. Hulle is te bang om hulle foute en swakhede te erken omdat dit veroordeling en kritiek gaan uitlok. Jy steek dit weg en word sodoende nie verlos daarvan nie. Jy kom nooit by jouself uit nie. Jy gee voor en speel n godsdienstige rol. Mense soek na Genade. Die wêreld is honger na Genade Die grootste probleem vandag in godsdiens is nie sonde nie, dis wettiese tradisies en wettiese prediking wat sê draai of braai REG of WEG. Mense is vuisvoos gepreek.hy gaan sit eerder in die kroeg waar hy gelukkig voel In die Nuwe Testament val die wet weg. In die Nuwe Testament werk God met ons in Christus. Die Nuwe Testament gaan nie oor jou wat moet verander nie Paulus het nie gepreek dat ons van sonde gered word nie. Hy preek dat ons van die wet gered word. WANT As hy gepreek het dat ons van sonde gered word hoekom doen ons dan nog somtyds verkeerd?? Dan is ons mos nie gered nie. As ons glo dat die Nuwe Testament gaan daaroor dat ons van sonde gered word dan moet ons sê dat ons nog nie gered is nie.,.. want ons almal doen nog met tye sonde. Mense het gesondig onder die wet 2

En mense sondig onder genade. Om die waarheid te sê: In die Ou Testament was daar sekere wette wat sê mense moet gedood word as hulle sekere sonde doen.. En SELFS dit het gemaak dat mense steeds daardie sondes doen Mense sal altyd sonde doen. Moenie genade prediking die skuld gee as mense onder genade steeds met tye sonde doen nie. Joh sê: As ons sê dat ons geen sonde doen nie Mislei ons onsself. Onder genade word die sonde eerder minder. Want as ek die goeie nuus hoor van wie ek is.. wil ek nie meer sonde doen nie Mense word verslaan deur sonde want die kerk preek sonde. Van Sondag tot Sondag sit mense onder sede preke, wettiese voorskrifte wat sê hoe hulle moet doen. Die fokus is op die SELF van die mense en mense kom nooit in oorwinning nie Sonde prediking laat niemand ophou sondig nie. Dit maak die probleem groter Dit wys vir die mens hoe hopeloos is sy situasie. Daarom verklaar Paulus in Rom 7 As ek fokus op die voorskrifte van die wet vind ek uit dat die dinge wat ek wil doen kan ek nie EN die dinge wat ek nie wil doen nie dit doen ek. Genade sê nie Jy MOET nie. Die wet sê Jy MOET Pasop Jy MAG nie. DOEN. DOEN. Die wet maak jou bewus van hoe swak jy is.. Daarom maak die wet die sonde meer Dit maak mense sondebewus In die Nuwe Testament kom die Heilige Gees en openbaar aan ons genade. En die Heilige Gees hou aan om vir ons te wys WIE jy in Christus is totdat jy se Ek wil nie OF Ek wil. Onder die wet sondig mense in die geheim.maak mense skynheilig vroom. 3

Daarom sukkel mense om onder die wet bevry te word. Hulle is te bang om dit te erken. Genade skep n atmosfeer waar mense hoop kry.. waar mense eerlik kan erken Daar is fout En so kan Christus dan die werk doen. Die Nuwe Testament gaan nie daaroor dat ons moet verander nie Die Nuwe testament gaan daaroor dat God verander. Dat God verander?? Hy is dan volmaak Die onveranderlike God wat gister en vandag en tot in alle ewigheid dieselfde is.. HOE KAN GOD VERANDER??? God verander in die wyse waarop Hy met die mens werk in die Nuwe Testament. In die Ou Testament werk God met die mens op grond van die wet. In die Nuwe Testament werk God met die mens op grond van Sy volle genade in Christus. In Paulus se Ev sê die Here: My genade is vir jou genoeg In die Ou Testament is daar nie een teksvers wat vir jou sê dat die genade van God is vir jou genoeg nie, want dit was nie. Dit was: Jy moes Jy mag nie anders gaan jy betaal. Maar in die Nuwe Testament het Jesus klaar betaal. In die Nuwe Testament kalibreer God jou waarde, jou verhouding met Hom en jou geestelike waarde nie aan die uiterlike nie of aan al jou geestelike suksesse, jou toewyding, jou harde arbeid vir Hom nie, en hoe jy Hom kan behaag OF oortuig nie. Die Heilige Gees het jou by jou wedergeboorte in Christus gesit. Jy kan jouself nie in Christus inbid of inwerk nie. Net die heilige Gees kan jou in Christus plaas. Genade is n skokkende skandaal: Dis die skandaal dat n heilige righteous God sondaars regverdig verklaar deur die bloed van Christus. 4

Oorwinning lê daarin wanneer jy totaal en al leef binne hierdie skokkende skandaal. Christus het die wet kom hou God kalibreer SY lewe en sê vir jou: Dis hoeveel JY werd is. Die wonderlike feit van die Nuwe Testament is NIE HOE waardig jy is nie, MAAR HOE waardig Christus is EN die Feit dat ons binne in Christus geplaas is. Kom ons leer by Moses: Die heerlikheid van God kan nie standhou onder die wet nie want die wet expose ons as mislukkings. Dit maak ons bewus van ons tekortkominge. Onder die wet is daar net somtyds oplewings in ons Christelike lewe Ons kry dit in n diens. By n konferensie, of waar ookal Tye van God se heerlikheid wat kom na so n naweek of konferensie of kamp. Waar ons vir n oomblik vergeet van onsself. Maar dit vervaag die week later soos ek agterkom die wet veroordeel my waar ek weer bewus word van my sonde. En die fokus weer op die EKKE kom. En ek kom agter, dit wat Ek wil kan ek nie. Ek begin weer skuldig voel en waar skuldgevoelens inkom daar vervaag die heerlikheid en salwing. MAAR onder genade is ek nie bewus van my mislukkings nie. Ek word vry van myself. Vry om myself te oordeel want ek weet God het Jesus klaar geoordeel vir alles van my Ek weet dat daar niks meer is wat God van my weghou nie want alles van my is aan die kruis. Ek kry boldness - Vrymoedigheid Nou word die heerlikheid konstant in my lewe. Ek leef in die shocking scandal dat ek totaal en al aanvaar is deur my Vader. Wie ek is, is totaal en al aanvaarbaar; want wie ek is, is ek omdat Christus in my is. En dit skep n konstante ervaring van God se Teenwoordigheid Onder die wet voel mense gedurig: Ek bid teen die dak vas.dit voel of God vêr is 5

Ek moet n poging aanwend om nader te kom. Sodat ek kan voel God is by my Dis die wet wat so maak. God has no disapproval about me. Niks in my wat Hom laat wegdeins Daarom onder genade besef ek die awsomeness van my saligheid en my posisie in Christus. Die wet vat jou joy weg. Onder die wet klae en kritiseer mense geweldig Maar onder die geande Evangele kry jy jou blydskap terug Jy word stil tevrede Gelukkig. Vervuld. Jy voel aanvaar Die lug is skoon. Die hemel bo jou is oop. Onder die wet word siektes minder, want mense dink ek is siek omdat God my straf oor my sondes En ek aanvaar dit, want ek verdien dit. Ek betaal as t ware vir iets wat al klaar deur Christus VIR my betaal is. Onder genade kom ek vry van die stress die vrees dat God my gaan terugkry. Genade gee n geloof wat bold is. Ek sien God se goedkeuring oor my IN Christus. 6