Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Vergelijkbare documenten
Verloop van die kerkregtelike proses. Besluite van die Algemene Sinode: Selfdegeslag verhoudinge

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

Hier is iets groots aan die gebeur in die NG Kerk. Die vraag is: Hoe stuur ons dit?

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

BELHAR-GESPREK VAN N GROEP LIDMATE UIT DIE VIER NOORDELIKE SINODES OP 24 JANUARIE 2013 TE NG GEMEENTE MONUMENT PARK PRETORIA

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Deur Christus Alleen

Verwante artikels: Die volgende artikels is van Kerkbode gekopieer. - Versoek dat NGK gays sal aanvaar (Beeld) *************

1 Waar ek vandaan kom

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

FAKTORE EN VEELVOUDE

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Pragtige Koningin Ester

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Ned. Geref. Kerk Sinode WES-TRANSVAAL

DIE KERKORDE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Die kerkverband. Waarom n kerkverband? Motivering. Eenheid van die kerk. Die katolisiteit van die kerk

Deur Christus Alleen

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Preek Romeine 1:16-17

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

n Dubbele kruis-belydenis

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Die gebed leer ons dat die kerk die eenheid in die Drie Enige God weerkaats en weerspieël.

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Inhoudsopgawe. Voorwoord

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Baie welkom by vanoggend se erediens

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Reaksie op God se Ontferming (I): Rom. 12: 1 2 Kraggakamma, So-oggend 06 Julie 2008

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 2 vir 13 Oktober 2018

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

DIE GROOT VERHAAL BYBELLEESPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Les 1 vir 7 Oktober 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

12. God se Advokaat by my Johannes 14:15-26

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Tensy uit die samehang anders blyk, beteken in hierdie reglement: 'n Lid van die Fakulteitsraad met spreek- maar geen stemreg nie.

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Ontmoeting 13. roomystokkies plak.)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Van Vervolger tot Prediker

Transcriptie:

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd is nie. Algemene Sinode 2011 Die Algemene Sinode besluit dat hy van voorneme is om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG kerk se belydenisgrondslag te maak... NG Kerk in SA 1

Algemene Sinode 2011... en dra dit aan die Moderamen op om die nodige kerkordelike prosesse hiervoor in werking te stel. Moderamen van Alg Sinode voer sy opdrag uit Die voorstel word gemaak dat die Alg Sin Artikel 1 van Kerkorde wysig. Algemene Sinode 2013 Voorstel: Wysig Artikel 1 na: (1) Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. NG Kerk in SA 2

(2.1) Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, word verwoord in die ekumeniese belydenisse, naamlik die I) Apostoliese Geloofsbelydenis, II) die Geloofsbelydenis van Nicea III) en die Geloofsbelydenis van Athanasius; en die drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls. (2.2) Die Belydenis van Belhar is deel van die belydenisgrondslag van die Kerk, op so n wyse dat daar ruimte is vir... NG Kerk in SA 3

dat daar ruimte is vir... lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit as in ooreenstemming met die Woord van God bely, sowel as vir lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit nie as n belydenisskrif onderskryf nie. Wat impliseer die verandering oor die Belydenis van Belhar? Die opname van die Belydenis van Belhar in die belydenisgrondslag van die Kerk word so gedoen dat dit op niemand afgedwing word nie. Geen lidmaat word dus daardeur van die Kerk uitgesluit nie. Lidmate wat nie die belydenisskrif wil onderskryf nie, behou hulle volle lidmaatskapregte. Die belydenisskrif word ook op geen kerkvergadering afgedwing nie. NG Kerk in SA 4

Hierdie besluit is met n groot meerderheid op Alg Sin 2013 aanvaar en was aanvaarbaar vir alle partye ook vir die wat nie Belhar as belydenis wil aanvaar nie. Die besluit is so geformuleer dat dit vir almal ruimte gee! Die Alg Sin het al die sinodes, kerkrade en lidmate versoek om dit nou ook so goed te keur. Hoe moet dit nou in praktyk gebeur? Die Kerkorde skryf n proses voor wat nougeset gevolg moet word! Kerkorde, Artikel 44.1 Die wysiging van die Belydenis kan alleen geskied nadat elke sinode afsonderlik met n tweederdemeerderheid én twee derdes van alle kerkrade elk met n tweederdemeerderheid ten gunste daarvan besluit het. NG Kerk in SA 5

Reglement 24 van Kerkorde Reg 24 bepaal: Vir n kerkraad om tot sy tweederde besluit te kom, moet hy die gemeente ken in die saak. Vir hierdie doel moet daar n stemproses in gemeentes gehou word. Die gemeente adviseer dus die kerkraad in sy keuse. Vir normale sake stem slegs die kerkraad Hoekom moet gemeentes se mening nou ook gekry word? moet ook stem, want... 1. Alg Sinode 2003 het onderneem dat gemeentes se mening ingewin sal word. 2. Die NG Kerk moet hierdie weg volg, omdat ons Kerkorde volgens die Dordtse tradisie funksioneer. Hiervolgens moet die plaaslike gemeentes, wat eintlik die kerk op grond van n gemeenskaplike belydenis konstitueer, geken word wanneer die belydenisgrondslag gewysig word. NG Kerk in SA 6

Kan n gemeente buite stemming bly? * Kerkorde vereis dat elke Kerkraad moet stem. * Lidmate mag nie die geleentheid om mening te gee, ontneem word nie. * Om wetlikheid van proses te verseker. Hoe gaan die stemproses werk? Een van twee metodes: 1. Dit kan gedoen word deur n gemeentevergadering te hou en lidmate daar te laat stem. 2. Dit kan ook gedoen word dat lidmate by die kerkkantoor by stembus op hulle eie tyd gaan stem (oor tydperk van 4 weke). * Elke Kerkraad besluit self hoe hy dit in gemeente wil doen! Week 1 Kerkraad 1 Week 2 Kerkraad 1 Kerkraad: proses en voorstel Week 3 Stembus sluit. Stemme word getel Week 7. Stembus oop Week 6. Stembus oop Week 4 en 5. Stembus oop Week 7 Kerkraad 2 Week 6 Kerkraad 2 Kerkraad: Finale besluit Week 8 Approbasie: Week 9 Approbasie: NG Kerk in SA 7

Week 1 Kerkraad 1 Week 2 Kerkraad 1 Kerkraad: proses en voorstel Week 3 stem oor Kerkraad se Voorstel Week 7 vergadering Week 6 Week 4 Week 7 Kerkraad 2 Week 6 Kerkraad 2 Week 5 Kerkraad: Finale besluit Week 8 Approbasie: Week 9 Approbasie: 1. Kerkraad besluit wanneer en hoe. 2. Kerkraad maak aanbeveling (nog nie sy finale besluit nie) en maak dit aan gemeente bekend. 3. Stemming van gemeente vind plaas (op een van twee maniere). 4. Stemme word in teenwoordigheid van ringsverteenwoordigers getel. 5. Kerkraad vergader weer en neem aanbeveling van gemeente ter tafel en neem sy besluit. 6. Kerkraad maak sy besluit aan gemeente bekend gee tyd vir approbasie. 7. Uitslag word vir Sinode gestuur. NG Kerk in SA 8

Wat is belangrik om te onthou? * Elke lidmaat kan slegs stem indien sy lidmaatbewys by die gemeente is. Ringsverteenwoordigers * By drie geleenthede: - Twee Kerkraadsvergaderings - Tel van stemme Dit is n belangrike saak * Die besluit van die Kerk raak ons getuienis na buite en binne. * Bid dat Here ons na die Woord sal laat luister. Hanteer proses positief * Alg Sinode het sy voorneme duidelik bekend gemaak en versoek sy lidmate om dit goed te keur! NG Kerk in SA 9