AFDELING A: Vraag 1A: Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die korrekte letter langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf.

Vergelijkbare documenten
Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150

Afdeling A: Vraag 1: Bestudeer die diagram van n Amoeba en beantwoord die vrae:

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Plantstruktuur en Plant Voedsel

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

TSHWANE-WES D15 GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Natuurwetenskappe. 1.Noem die soorte mikro organismes wat ʼn mens kry? (9) 2.Hoe klein is mikro organismes? (1)

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

4. Sarie het hoë koors en die dokter sê sy het griep. Dink jy dit sal help as sy antibiotika drink?

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit is 'n staafgrafiek wat vertikaal rangskik is. Dit toon die verspreiding van 'n bevolking volgens ouderdom en geslag. Gewoonlik is die jonger

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

Rook maak dood! (Graad 4-6) Omgewingskwessies & Menseregte. In hierdie hoofstuk gaan jy: Lees en kyk: Begrip Lees en kyk: Letterkunde

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

Lewenswetenskappe Maart 2010 Graad 11 Tyd: 1½uur Totaal: 100

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 14: Entrepreneurskap

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

FAKTORE EN VEELVOUDE

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

Hondsdolheid. n dodelike siekte. Jenny Turton. Verspreiding van die siekte Simptome Voorkoming Behandeling AFRIKAANS. Departement Landbou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BARRETT SE TAKSONOMIE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

Memorandum: Voorbeeld van n toets

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les Plan Twee. Habitats

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Lewenswetenskappe Vraestel 1 Vrae. Afdeling A. Vraag 1

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

2; 5; 7; 4; 6; 8; 7; 5; 1; 3; 7; 8; 5; 5. (Onthou: Frekwensie beteken die aantal kere wat n spesifieke waarde getel kan word)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

TSHWANE WES GRAAAD 10

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Vraag 1: Wat is bevolkingsdigtheid? Bevolkinsdigtheid is die meting van hoeveel mense daar in n gebied is.

Transcriptie:

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150 AFDELING A: Vraag 1A: Dui die korrekte antwoord aan deur slegs die korrekte letter langs die toepaslike vraagnommer neer te skryf. 1. Saprofitiese bakterieë is bakterieë wat A. op lewende organismes voed B. voedsel vanaf dooie materiaal verkry C. altyd siektes veroorsaak D. in nou verwantskap met ander organismes leef BESTUDEER DIE DIAGRAM EN BEANTWOORD DIE VRAE: (2-5) 2. Die klas en genus name van hierdie fungus is: A. Mycophyta Rhizopus B. Protista stolonifer C. Rhizopus stolonifer D. Zygomycestes Rhizopus 3. Watter nommer dui die dwarswand aan wat tydens ongeslagtelike voortplanting gevorm word? A. 1 B. 2 C. 3 D. 4 4. Gee die nommers van die vegetatiewe deel van die fungus. A. 3, 5, 6, 7 B. 2, 5, 6 C. 5, 6 D. 6, 7 5. Die gedeelte wat uit chitien bestaan. A. 1 B. 2 C. 3 D. 4

6. Die vorm waarin koolhidrate deur Fungi gestoor word. A. Stysel B. Glukose C. Glikogeen D. Sellulose 7. n Obligate intrasellulêre parasiet verwys na n organisme... A. wat verplig is om outotrofies binne in n ander organisme te leef. B. wat verplig is om heterotrofies binne in n ander organisme te leef. C. wat moontlik binne in n ander organisme, gedurende ongunstigde toestande, gevind kan word. D. met n primitiewe nukleus. 8. n Bakteriofaag... A. besit n ware kern. B. gebruik DNA van n virus sel om nuwe bakteriofage te vorm. C. se kop is n kristalvorm. D. besit geen vesels nie. 9. Aansteeklike siektes wat deur bakterieë veroorsaak word. A. Masels en Longontsteking B. Polio en Pampoentjies C. Meningitis en Tuberkulose D. Pampoentjies en Builepes 10. Die gedeelte van die lig mikroskoop wat voorwerpe heeltemal in fokus bring. A. Buis B. Okulêr C. Kondensor D. Fynstelskroef (10) Vraag 1B: Skryf die letter van die TERM in kolom B wat die beste pas by die nommer in kolom A. KOLOM A KOLOM B 1. Protista wat disenterie veroorsaak. A Artemisia annua 2. Bakteriële siekte van die longe. B Builepes 3. Bakteriële siekte wat deur vlooie oorgedra word. C Roes 4. Bakteriële siekte wat die brein en rugmurg aantas. D Bacillus anthracis 5. Virale siekte wat die senuweestelsel aantas. E Trypanosoma 6. Die dodelike bakterieë wat plaasdiere wat hoewe het, kan F Meningitis besmet. 7. Die fungus wat al sy voedingstowwe uit die blare van plante G Polio ontvang. 8. Protista wat Afrika slaapsiekte veroorsaak. H Candidasis 9. Gebruik vir behandeling teen malaria. I Longontsteking 10. Fungi wat sproei in die mond veroorsaak. J Entamoeba (10)

Vraag 1C: Gee die regte biologiese term vir elk van die volgende stellings: 1. Meerkernige protoplasmiese massa sonder septa wat die nukleusse van mekaar skei. 2. Plant wat nie in ware wortels, stingels en blare verdeel is nie. 3. Organisme wat geen kern, ribosome, mitochondria of bewegingsorgane besit nie. 4. Selle met definitiewe kerne. 5. Organismes wat op dooie organiese materiaal lewe. 6. Bakterieë wat suurstof nodig het om te respireer. 7. Parasitiese organismes wat siektes veroorsaak. 8. Die beskermende wand van n virus. 9. Staafvormige bakterieë. 10. Organismes wat nie self koolhidrate kan vervaardig nie en op ander organismes voed. (10) Vraag 1D: Lees die volgende stelling en beantwoord die vrae wat volg: Nadat n soldaat vir 3 dae in nat toestande geveg het sonder om skoon sokkies aan te trek, het hy n jeukerige, rooi uitslag tussen sy tone waargeneem. 1. Watter siekte het die soldaat? (1) 2. Watter mikro organisme veroorsaak hierdie siekte? (1) 3. Hoekom is hierdie organisme n parasiet? (1) 4. Hoe kan hierdie infeksie versprei? (2) 5. Noem 3 metodes om die siekte te behandel. (3) 6. Hoe kan die siekte voorkom word? (2) 7. Wat is die simptome van die siekte? (2) Vraag 1E: Bestudeer die diagramme en beantwoord die vrae oor die lewensiklus van die verkoue virus. 1. Wat is n bakteriofaag? (2) 2. Skryf die nommer van elke diagram neer en verduidelik kortliks wat by elke diagram gebeur. (6)

AFDELING B: Vraag 2: 2.1 Lees die volgende berig en beantwoord die vrae: Dorpies in Limpopo sonder water Verskeie dorpies in die distrik Sambandou, oos van Thohoyandou in Limpopo, is sonder skoon water. Die inwoners skep water uit besmette strome. Vroeër vandeesweek is 180 dorpsbewoners by n plaaslike kliniek behandel ná die uitbreek van E. coli. (bacilli) Meer as 15 000 dorpsbewoners maak op een fontein vir water staat. Munasi Tshipuliso is een van die inwoners wat siek geraak het. Ons het oor die radio gehoor en op TV gesien hoe mense in ander gebiede doodgaan weens besmette water soos ons s n. Ons kan sê dat ons bang is vir siektes, want sommer hier in ons dorp is daar mense wat ly aan diarree en hoofpyn. Maar ons het geen keuse nie, sê sy. n Opgaartenk van amper R300 000 is vyf jaar gelede opgerig. Dit is egter nooit gebruik nie, want dit het onklaar geraak en gelek. Daar is wel n paar ander tenks wat deur die Departement van Waterwese en Bosbou verskaf word, maar hulle is dikwels leeg. n Monster van die water is in Polokwane getoets. Ons het die uitslag gekry en dit toon dat daar E. coli in die water is n teken van besmette water en gevolglik doen ons gesondheidsbevordering, se Phuthi Seloba, n woordvoerder van Limpopo se Departement van Gesondheid. Dit is nog nie duidelik wanneer die inwoners lopende water sal hê nie. SABC, 23 September 2005 2.1.1 Watter soort organisme het die uitbreek van die siekte veroorsaak? (1) 2.1.2 Hoe word hierdie organisme in die spysverteringskanaal van die mens beskerm? (1) 2.1.3 Teken n skets met byskrifte om die gebou van n tipiese voorbeeld van die organisme in 2.1.1 genoem, aan te toon. (9) 2.1.4 Noem die simptome van die siekte. (2) 2.1.5 Wat kan die dorpsbewoners doen om te keer dat meer mense siek raak? (2) 2.1.6 Wat moet die plaaslike regering doen om die situasie te verbeter? (2) 2.2 Beskryf kortliks van watter ekonomiese belang bakterieë vir die mens is. (4) 2.3 Bestudeer die statistiek en beantwoord die vrae: Die Nelson Mandela / Menslike Hulpbron Raad Studie van VIGS / MIV het 8 428 mense van verskillende ouderdomme vir VIGS / HIV in 2006 getoets. Die resultate word in die onderstaande tabel uiteengesit.

MIV voorkoms volgens ouderdomsgroepe, Suid Afrika, 2006 OUDERDOMME AANTAL (N) MIV POSITIEF (%) MANLIK VROULIK GEMIDDELD TOTAAL 8 428 9.5 12.8 11.4 KINDERS (2-14) 2 348 5.9 5.2 5.6 JEUG (15-24) 2 099 6.1 12.0 9.3 VOLWASSENES (25 +) 3 981 14.4 16.2 15.5 2.3.1 Teken n kolomgrafiek wat die persentasie MIV + mans en vroue van verskillende ouderdomme voorstel. (12) 2.3.2 Watter ouderdomsgroep toon die hoogste aantal MIV positiewe mense? (1) 2.3.3 Teken en benoem die Menslike Immuniteitsgebreksindroom Virus. (5) 2.4 Verduidelik kortliks hoe aansteeklike virussiektes voorkom kan word. (4) Vraag 3: 3.1 Bestudeer die volgende mikrograaf van n saprofitiese organisme wat jy bestudeer het en beantwoord die vrae: 3.1.1 Wat is die volledige klassifikasie van hierdie organisme? (4) 3.1.2 Teken n tabel met die volgende inligting oor hifes: verskeie soorte plek van voorkoms (8) 3.1.3 Hierdie organisme verkry koolhidrate vanaf die substraat waarop hy lewe. Gee n kort beskrywing van hierdie proses. (6) 3.2 Gebruik Amoeba as n voorbeeld van Protista en verduidelik twee maniere van voedsel inname. Maak ook gebruik van diagramme met byskrifte. (10)

3.3 Bestudeer die volgende diagramme en beantwoord die vrae: 3.3.1 Waarom maak hierdie organismes deel uit van die Filum Protozoa? (1) 3.3.2 Watter organisme, naam en diagram nommer, voed outotrofies? Motiveer jou antwoord. (3) 3.3.3 Identifiseer byskrifte 3, 4, 6, 7 en 8 (5) 3.3.4 Gee die genusnaam van die organisme wat twee kerne het. (1) 3.3.5 Watter parasiet, gee slegs die genusnaam, veroorsaak Afrika slaapsiekte? (1) 3.3.6 Identifiseer byskrif 2 en noem 2 funksies van hierdie deel. (3)

AFDELING C: Lees die volgende uittreksel en skryf n opstel oor die siekte Tuberkulose onder die volgende punte: Oorsake Voorkoming TB en MIV Wat in Suid Afrika gedoen word om die siekte te beheer. (15) Vlugtelinge en TB In 2003 was daar n geskatte 20 miljoen vlugtelinge sonder heenkome in die wêreld. Baie vlugtelinge kom van lande met n hoë voorkoms van TB. Wanvoeding en swak gesondheid beteken dat vlugtelinge baie meer vatbaar is vir die opdoen van TB. Onbehandelde TB versprei vinnig in oorbevolkte vlugtelingkampe. Dit is moeilik om mense te behandel wat voortdurend rondtrek, omdat behandeling ten minste ses maande duur en dit voortdurend vir effektiwiteit gemonitor moet word. Totaal: 150

Memorandum AFDELING A: Vraag 1A: 1. B 2. D 3. B 4. A 5. C 6. C 7. B 8. B 9. C 10. D Vraag 1B: 1. J 2. I 3. B 4. F 5. G 6. D 7. C 8. E 9. A 10. H Vraag 1C: 1. senosiet 2. tallus 3. asellulêr 4. eukarioot 5. saprofiet 6. aërobies 7. patogeen 8. kapsied 9. bacillus 10. heterotrofies Vraag 1D: 1. Atleetvoet 2. Fungus 3. Lewe op lewende organiese materiaal 4. Nat voete na bad/stort Dra nat skoene/sokkies 5. Behandel met teen fungi middel Tea tree olie Urea 6. Hou voete droog Was kouse teen 60 C 7. Rooi, uitslag, jeuk

Vraag 1E: 1. Virus wat bakterieë aanval 2. 1) Virus nader die sel 2) Virus DNA uitgespuit in sel 3) DNA van sel word gebruik. Vorm virus DNA 4) Sel bars, laat virusse vry AFDELING B: Vraag 2: 2.1.1 Bakterieë 2.1.2 Slymkapsel 2.1.3 2.1.4 Diarree, hoofpyn 2.1.5 Kook water Vang reënwater op Toilette vêr weg van drinkwater 2.1.6 Herstel stukkende opgaartenk Toets water gereeld 2.2 Bakterieë speel n rol in koper mynbou Fermenteringsbakterieë help met vervaardiging van kaas, jogurt Maak van asyn

2.3.1 Gemiddelde persentasie MIV mans en vrouens van verskillende ouderdomme in SA in 2006 2.3.2 25 en ouer 2.3.3 2.4 Immunisering toediening van verswakte virusse wat nie die ontvangste siek maak nie veroorsaak produkte van teenliggame. Teenliggame in bloed teenwoordig en beveg virusse. Vraag 3: 3.1.1 Afdeling: Mycophyta Klas: Zygomycestes Genus: Rhizopus Spesie: Stolonifer

3.1.2 SOORTE HIFE Risoïede Sporangiofoor Stolon Plek In substraat Groei regop Oppervlakte van brood 3.1.3 Risoïede dring substraat binne Ensieme amilase + maltase (diastase) Groot stysel molekules na kleiner molekules afgebreek Glukose deur risoïede geabsorbeer Ekstrasellulêre vertering Nitrate en fosfate gebruik vir proteïen sintese 3.2 Fagositose Klein voedsel deeltjies omring deur pseudopodia + waterdruppel vorm voedsel vakuool Pinositose Voedsel molekulêre grootte selmembraan in vagineer Vorm voedsel vakuool 3.3.1 Eensellig 3.3.2 Euglena C Bevat chloroplaste 3.3.3 3) Orale groef 4) Kontraktiele vakuool 6) Chloroplast 7) Selmembraan 8) Sitoplasma 3.3.4 Paramecium 3.3.5 Trypanosoma

3.3.6 Cillia Beweging en Voeding AFDELING C: Veroorsaak deur Mycobacterium tuberculasae Eet voedsel met bakterieë spore Kom voor in speeksel Kom voor in melk Behandel persone in isolasie Vermy druppel infeksie vanaf geïnfekteerdes Drink getoetste melk MIV takel die immuunstelsel af Mense word meer vatbaar vir TB Behandel deur antibiotika BCG inenting Opvoedkundige programme SANTA gee ondersteuning TB pasiënte (Enige 12) Aanbieding 3