FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2

Vergelijkbare documenten
FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.

Wiskunde. Leeruitkomste Assesseringstake Leerder aktiwiteite Datum Voltooi Aktiwiteit Assesserings metodes FAT 1

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Wiskunde Graad 4. November 2016

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 9

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

21. Soogdiere: karnivore Week 21

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Vlotheid en intonasie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

Wiskunde Gids Graad 2

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

FAKTORE EN VEELVOUDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

Somme sonder sukkel Graad 3 Wiskunde Onderwysershandleiding

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 ASSESSERING RIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Voorgrond- Agtergrond Voorgrond-agtergrond is die vermoë om voorwerpe op die voorgrond en agtergrond waar te neem en hulle sinvol te skei.

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 4

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Tema 3: My gesin en familie Week 1

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 3

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 7

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

Tema 8: Mense wat ons help

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE GRAAD 8

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

HANDLEIDING DRAMATIESE KUNSTE GRAAD 10

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Inleiding Tot Die Jagluiperd

HANDLEIDING LEWENSORIËNTERING GRAAD 12

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Lees en Leesgereedheid

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Transcriptie:

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 2 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word nie in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas 204-uitgawe Samesteller Bettie Liebenberg Ë402-A-MAM-FG0µ µ µºî

INHOUD. Voorbereiding vir tuisonderrig... i 2. Beplanning... ii 3. Assessering... iv 4. n Leerderportefeulje... iv 5. Beloon u kind... v 6. Lesplanne... Kwartaal... Optelling en aftrekking... 3 Vermenigvuldiging, Groepering en Verdeling... 72 Breuke en Geld... 98 Patrone en Funksies... 3 Ruimte en Vorm... 20 Meting... 25 Datahantering... 38 Kwartaal 2... 43 Optelling en aftrekking... 46 Vermenigvuldiging, Groepering en Verdeling... 95 Breuke en Geld... 23 Patrone en Funksies... 224 Ruimte en Vorm... 229 Meting... 236 Datahantering... 246 Kwartaal 3... 249 Optelling en aftrekking... 253 Vermenigvuldiging, Groepering en Verdeling... 289 Breuke en Geld... 308 Patrone en Funksies... 38 Ruimte en Vorm... 323 Meting... 329 Datahantering... 339 Kwartaal 4... 34 Optelling en aftrekking... 344 Vermenigvuldiging, Groepering en Verdeling... 379 Breuke en Geld... 397 Patrone en Funksies... 405 Ruimte en Vorm... 408 Meting... 43 Datahantering... 420 7. Addendum A: Daaglikse rooster... 422 8. Addendum B: Getalkaarte... 424 9. Addendum C: Assesseringstake... 432 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Kwartaal Onderwerp: Ruimte en Vorm 9 4. 3D voorwerpe Wb. bl. 3 nr. 3 20 5. 3D voorwerpe Wb. bl. 32 nr. 4 7 22 Onderwerp: Meting 0. Tyd Wb. bl. 34 nr. 25 Analooghorlosie Wb. bl. 35 nr. 3 5 (nie skriftelik nie) 2. Kalender Wb. bl. 35 nr. 2 27 Analooghorlosie Wb. bl. 35 nr. 3 5 (nie skriftelik nie) 3. Tyd analooghorlosie Wb. bl. 35 nr. 3 5 (nie skriftelik nie) 29 Wb. bl. 6 en 7 4. Lengte Wb. bl. 37 nr. B en 2 3 5. Lengte Wb. bl. 38 nr. 3. en 3.2 32. Massa Wb. bl. 39 nr. C en 2 34 2. Inhoud Wb. bl. 39 nr. D en 2 35 Onderwerp: Datahantering 3. Datahantering Wb. bl. 40 nr. 38 4. Datahantering Wb. bl. 40 nr. 2. 39 5. Datahantering Wb. bl. 40 nr. 2.2 40 Benodighede 200 Tellers bv. knope, boontjiepitte ens. Verskeie kleure. Groot sopbone kan geverf/gespuitverf word aan die een kant. 00-getallekaart en 200-getallekaart (ingevoeg agter in hierdie boek). Dit kan gelamineer word of in ʼn deurskynende plastieksakkie geplaas word sodat die leerder met witbordjiepen daarop kan skryf en weer skoon kan vee. Tydhouer bv. Stophorlosie. Getalname en simbole en kolkaarte. Knip dit uit sodat die leerder fisies daarmee kan werk. Kolkaarte 0, getalkaarte met getalsimbole 0 200 en getalname nul tot honderd. (Die fasiliteerder kan dit op papier/karton skryf soos nodig 20 agter in hierdie boek.) Wit skryfbordjie met pen en uitveër. Grys HB-potlood en inkleurkryte en Werkboek. Wit bordkryt en plaveisel, (merke/geskryf op plaveisel met bordkryt kan weer afgespoel word met water) of groot uitgeknipte syfers op papier op die grond uitgepak. 00 tandestokkies/stokkies/unifix-/legoblokkies en spreikaarte (ingevoeg in hierdie boek). Diagram: Apie park (ingevoeg in hierdie boek). Getallelyn wat op karton is kan gelamineer word sodat die leerder met hul witbordjiepen daarop kan skryf en weer uitvee. Tydskrifte, skêr, papier, karton (A4 en A3), wol, plakkers (soos kolle/sterre), vuurhoutjies. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 9

Kwartaal Suid-Afrikaanse note (R50, R20, R0) en munte. Ware voorbeelde, prente en voorbeelde waarmee die leerder kan werk. 2D vorms (driehoek, sirkel, vierkant, reghoek) en ander vorms/voorwerpe om patrone te maak. 3D vorms en prente. Leë bokse, bottels, konfytblik en kleiner blik, piesang, klip, tennisbal, blare, teelepel, eetlepel, maatbekers, plastiek hanger, 2 leë plastiek emmertjies, prente van verskillende soorte skale/ware voorbeelde, albasters, appel, koppie sand, advertensie bladsy/prente van produkte met massa/ware voorbeelde. kg seeppoeier, kg pakkie suiker, kg bakkie margarien, ʼn brood. Kalender en analooghorlosie (werkende vir lokaal en wat die leerder die wysers kan skuif/gelamineerde horlosie waarop die leerder wysers kan teken en uitvee). Fasiliteerdersriglyne Die primêre doelwit van grade en 2 is om getalbegrip en ʼn bewustheid van vorm en grootte te ontwikkel. Daar is verskeie maniere om hierdie begrippe vas te lê, en sal in hierdie gids uiteengesit word. Wanneer hierdie begrippe vasgelê is kan Wiskunde hierop gebou word. Dit word aangeleer deur te praat oor, speel met, getalle en vorms. Om getalle op te tel, af te trek, te groepeer en te verdeel, vorm die basiese kundigheid om Wiskunde probleme op te los. Leerders moet aan verskeie metodes van bewerkinge blootgestel word, sodat hulle self kan besluit watter metode vir hul die beste werk. Indien die leerder ʼn metode verstaan, kan verduidelik en gebruik moet hulle nie ontmoedig word nie, en nie gedwing word om ʼn ander metode te gebruik nie. Moet daarom nie die leerder ontmoedig om enige metode toe te pas nie. Hulle kan wel gelei word om die mees effektiewe metodes te gebruik. Die leerder moet elke vraag in elke oefening in hierdie boek doen en bemeester om voordeel te trek uit die ontwikkelde begripsopleiding. Wanneer daar na bladsye in die fasiliteerdergids verwys word, is dit bladsye in die Werkboek. Dit is belangrik dat die leerders elke aktiwiteit geniet, sodat hul ʼn liefde vir Wiskunde ontwikkel. NB! Die fasiliteerder moet elke aktiwiteit deurwerk voordat dit aan die leerder oordra word. Lees elke aktiwiteit deur tot aan die end sodat die leerder en fasiliteerder presies weet wat in elke aktiwiteit van hulle verwag gaan word. Tydsbeplanning: Ongeveer 7 ure per week moet aan Wiskunde spandeer word. Die voorstel is om vir 4 dae uur, 30 min te spandeer en vir dag, uur aan Wiskunde te spandeer. Die aktiwiteite in hierdie fasiliteerdersgids is uitgewerk met die oog op die tydsbesteding aan Wiskunde volgens die KABV. Let daarop dat die leerder nie vir meer as uur, 30 minute kan konsentreer nie. Maak dus seker die leerder genoeg geleentheid deur die les kry om ʼn breek te vat. Assessering (2 per kwartaal): Vir graad 2 is dit deurlopende informele assessering. Dit beteken dat die fasiliteerder die leerder gaan waarneem en assesseer sonder dat die leerder aan toetse blootgestel gaan word. Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde soos voorgeskryf in die KABV. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 0

Kwartaal Simbole en afkortings ** vir verryking bv. byvoorbeeld = is gelyk aan nl. naamlik > is groter as d.i. dit is < is kleiner as m.a.w. met ander woorde is ongeveer gelyk aan vm. voormiddag & en nm. namiddag ens. ensovoorts Hl Werkboek 2D vorm tweedimensionele vorm 3D vorm driedimensionele vorm Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk

Kwartaal Kwartaal Afdeling Getalle, bewerkings en verwantskappe Optelling en aftrekking A. In die mondelinge en praktiese aktiwiteitsafdeling moet die leerder die volgende kan doen:. Oefen en tel voorwerpe tot ten minste 00. Maak groepe van twees, vywe en tiene. Begin met ʼn gegewe groep voorwerpe en tel aan in ene, twees, vywe of tiene. 2. Identifiseer, herken en lees die volgende: Getalsimbole van 0 00 (bv. 8) Getalname van 0 25 (bv. twintig) B. In die geskrewe oefeningsafdeling, moet die leerder:. die getalname van getalle van tot 25 skryf (bv. twintig). 2. getalsimbole van 0 tot 00 skryf (bv. 8). 3. telgetalle tot 25 orden en vergelyk. 4. hoofrekene wat optelling van getalle tot 0 behels, doen. 5. aantel in ene en veelvoude van twees, tiene en vywe tot 00. 6. ontbrekende getalle in getalrye en op getallelyne, invul. 7. die waarde van elke syfer in tweesyfergetalle tot 25 identifiseer en aandui. (tiene en ene) 8. getallelyne gebruik om getalle op te tel met antwoorde tot 20. 9. verskillende maniere gebruik om getalle op te tel met antwoorde tot 20. 0. woordsomme met antwoorde tot 20 doen.. Die rangorde van getalle hersien (eerste, tweede, ens.) C. Die leerder moet ook in staat wees om:. Terug te tel in ene en veelvoude van twees, tiene en vywe vanaf 00. 2. hoofrekene te doen om getalle van 0 af te trek. 3. optelsomme te gebruik om aftreksomme te maak. 4. verskillende maniere te gebruik om getalle van 20 af te trek. 5. woordsomme te doen. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 2

Kwartaal Aktiwiteit : Getalname en simbole: bl. 2 nr.. en.2 Benodighede Tellers bv. knope, boontjiepitte, ens. (20 vir hierdie les) 00-getallekaart (ingevoeg agter in hierdie boek). Getalname en simbole en kolkaarte. Knip dit uit sodat die leerder fisies daarmee kan werk. (ingevoeg agter in hierdie boek). Kolkaarte 0, getalsimbole 25 en getalname een tot vyf-en-twintig. Wit skryfbordjie met pen en uitveër. Grys HB-potlood Werkboek Tel. Gebruik tellers en tel in ene vanaf tot 20. 2. Tel 30 tellers af terwyl elke teller hardop getel word. 3. Tel nou in ene deur ʼn 00-getallekaart te gebruik van tot 50. Die leerder moet elke getal op die getallekaart wys terwyl hulle dit tel. Hoofrekene. Die leerder moet die volgende bewerkings mondelings beantwoord: + 5 = + 8 = 3 + 4 = + 4 = 2 + 4 = + 0 = Begripontwikkeling Getalname en simbole:. Die fasiliteerder wys ʼn kolkaart en die leerder moet sê hoeveel dit is. Doen dit met al die kolkaarte tot by 0. Hierna wys die fasiliteerder die getalsimbole ( 0) en die leerder moet sê hoeveel dit is. Doen dit ook van 0. Nou wys die fasiliteerder die getalname (een tot tien) en die leerder moet dan die name lees. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

9. ADDENDUM C: ASSESSERINGSTAKE Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 433

TAAK GETALBEGRIP KWARTAAL Getalle, bewerkings en verwantskappe Getalkonsepte A) Voltooi die ry: ) 25; 2 ; 23; ; ; ; ; ; ; ; ; ; 2) 85; 8 ; 83; ; ; ; ; ; ; ; ; ; 3) 66; 67; ; ; ; ; ; ; ; ; ; ; ) 52; 5 ; ; ; ; ; ; ; ; ; ; (5) 5) 2; 5; 8; ; ; ; ; ; ; ; ; ; Getalle, bewerkings en verwantskappe Vergelyk en rangskik heelgetalle tot by 25 B) Kyk na die getalblok en antwoord die vrae: 25 8 9 2 6 3 2 0 22 7 28. Skryf al die getalle kleiner as 9 neer. Skryf die getalnaam langsaan neer. 2 (6)

2. Skryf al die getalle wat groter as 9 is neer. Skryf die getalnaam langsaan neer. (6) 3. Herrangskik die getalle in die korrekte volgorde vanaf die kleinste eerste en die grootste laaste. Getalle, bewerkings en verwantskappe Herbenoem 2-syfer getalle tot 25 in 0e en e. Soek vir 0e (T) 3 + 3 + 7 = 3 + 0 + 0 () ) + 3 + 6 = 2) 8 + 2 + 5 = 3) + 3 + 3 = 4) 5 + 3 + 5 = 5) + 9 + 3 = ) 2 + + 8 = 2) 5 + + 5 = 3) 7 + 6 + 4 = 4) 8 + 9 + = 5) 3 + 8 + 2 = (0) 2

Getalle, bewerkings en verwantskappe Lees en skryf getalsimbole vanaf -00 Skryf in woorde. 8 2. 6 3. 28. 7 5. 42 6. 7. 99 8. 25 9. 20 0. 00 (0) 3