Wiskunde Gids Graad 2



Vergelijkbare documenten
Wiskunde Graad 4. November 2016

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2014 ASSESSERINGSRIGLYNE WISKUNDE AFRIKAANS GRAAD 2

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Graad 3 WISKUNDE. Kan die gepaste simbole in berekening gebruik om probleme wat die volgende behels, op te los:

Week 21: Soogdiere: Karnivore

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. GRAAD 2_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Week Datum Wiskunde Afrikaans Huistaal English FAL. Klanke en spelling: 4 Augustus. Lees: Voorbereide lees

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde GRAAD 1_Kwartaal 1 1. Getalle, bewerkings en verwantskappe

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 2. Tel ten minste 100 alledaagse Tel voorwerpe

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 1. Gee redelike skatting van n aantal voorwerpe wat deur telling nagegaan kan word.

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE MODELVRAE

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD 3 GESYFERDHEID VOORBEELDITEMS (AFRIKAANS) ONDERWYSERSGIDS

Wiskunde. Leeruitkomste Assesseringstake Leerder aktiwiteite Datum Voltooi Aktiwiteit Assesserings metodes FAT 1

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Antieke Egipte en die Nylrivier

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

21. Soogdiere: karnivore Week 21

CAMI Wiskunde gekoppel aan KABV

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

- 1 - CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde Graad 3

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

FAKTORE EN VEELVOUDE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 2 WISKUNDE STEL 2: 2012 MODELVRAE

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Tema 2: Ek en my liggaam Week 1 (4)

CAMI Sagteware gekoppel aan KABV: Wiskunde. Graad 3_Kwartaal 1

1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

Tema 3: My gesin en familie Week 1

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Somme sonder sukkel Graad 1 Wiskunde Onderwysershandleiding 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

EKURHULENI NOORD DISTRIK

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

NKABV. Wiskunde. Graad 2. Hersienings- r boek

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1


Meganiese stelsels en beheer:

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Dinge wat kan verander

Die planeet aarde beweeg

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

Transcriptie:

Wiskunde Gids Graad 2 Naam: Graad 2 Onderwyser:

Inhoudsopgawe 1. 200 kaart 2. Getalkombinasies 3. Tafels 4. Getalname 5. Wiskunde getalbegrip 6. Getalbewerkings 7. Geld 8. Meting Tyd 8.1 Dae van die week 8.2 Maande van die jaar 8.3 Kalendertyd 8.4 Analoog en digitale tyd 9. Meeteenhede 9.1 Massa 9.2 Lengte 9.3 Kapasiteit (Volume) 10. Vorms 10.1 2-D 10.2 3-D 11. Breuke

200 KAART 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200

GETALKOMBINASIES Getal 11 Getal 12 Getal 13 Getal 14 Getal 15 0 + 11 = 11 1 + 10 = 11 2 + 9 = 11 3 + 8 = 11 4 + 7 = 11 5 + 6 = 11 6 + 5 = 11 7 + 4 = 11 8 + 3 = 11 9 + 2 = 11 10 + 1 = 11 11 + 0 = 11 0 + 12 = 12 1 + 11 = 12 2 + 10 = 12 3 + 9 = 12 4 + 8 = 12 5 + 7 = 12 6 + 6 = 12 7 + 5 = 12 8 + 4 = 12 9 + 3 = 12 10 + 2 = 12 11 + 1 = 12 12 + 0 = 12 0 + 13 = 13 1 + 12 = 13 2 + 11 = 13 3 + 10 = 13 4 + 9 = 13 5 + 8 = 13 6 + 7 = 13 7 + 6 = 13 8 + 5 = 13 9 + 4 = 13 10 + 3 = 13 11 + 2 = 13 12 + 1 = 13 13 + 0 = 13 0 + 14 = 14 1 + 13 = 14 2 + 12 = 14 3 + 11 = 14 4 + 10 = 14 5 + 9 = 14 6 + 8 = 14 7 + 7 = 14 8 + 6 = 14 9 + 5 = 14 10 + 4 = 14 11 + 3 = 14 12 + 2 = 14 13 + 1 = 14 14 + 0 = 14 0 + 15 = 15 1 + 14 = 15 2 + 13 = 15 3 + 12 = 15 4 + 11 = 15 5 + 10 = 15 6 + 9 = 15 7 + 8 = 15 8 + 7 = 15 9 + 6 = 15 10 + 5 = 15 11 + 4 = 15 12 + 3 = 15 13 + 2 = 15 14 + 1 = 15 15 + 0 = 15

GETALKOMBINASIES Getal 16 Getal 17 Getal 18 Getal 19 Getal 20 0 + 16 = 16 1 + 15 = 16 2 + 14 = 16 3 + 13 = 16 4 + 12 = 16 5 + 11 = 16 6 + 10 = 16 7 + 9 = 16 8 + 8 = 16 9 + 7 = 16 10 + 6 = 16 11 + 5 = 16 12 + 4 = 16 13 + 3 = 16 14 + 2 = 16 15 + 1 = 16 16 + 0 = 16 0 + 17 = 17 1 + 16 = 17 2 + 15 = 17 3 + 14 = 17 4 + 13 = 17 5 + 12 = 17 6 + 11 = 17 7 + 10 = 17 8 + 9 = 17 9 + 8 = 17 10 + 7 = 17 11 + 6 = 17 12 + 5 = 17 13 + 4 = 17 14 + 3 = 17 15 + 2 = 17 16 + 1 = 17 17 + 0 = 17 0 + 18 = 18 1 + 17 = 18 2 + 16 = 18 3 + 15 = 18 4 + 14 = 18 5 + 13 = 18 6 + 12 = 18 7 + 11 = 18 8 + 10 = 18 9 + 9 = 18 10 + 8 = 18 11 + 7 = 18 12 + 6 = 18 13 + 5 = 18 14 + 4 = 18 15 + 3 = 18 16 + 2 = 18 17 + 1 = 18 18 + 0 = 18 0 + 19 = 19 1 + 18 = 19 2 + 17 = 19 3 + 16 = 19 4 + 15 = 19 5 + 14 = 19 6 + 13 = 19 7 + 12 = 19 8 + 11 = 19 9 + 10 = 19 10 + 9 = 19 11 + 8 = 19 12 + 7 = 19 13 + 6 = 19 14 + 5 = 19 15 + 4 = 19 16 + 3 = 19 17 + 2 = 19 18 + 1 = 19 19 + 0 = 19 0 + 20 = 20 1 + 19 = 20 2 + 18 = 20 3 + 17 = 20 4 + 16 = 20 5 + 15 = 20 6 + 14 = 20 7 + 13 = 20 8 + 12 = 20 9 + 11 = 20 10 + 10 = 20 11 + 9 = 20 12 + 8 = 20 13 + 7 = 20 14 + 6 = 20 15 + 5 = 20 16 + 4 = 20 17 + 3 =20 18 + 2 = 20 19 + 1 = 20 20 + 0 =20

0 x 2 = 0 1 x 2 = 2 2 x 2 = 4 3 x 2 = 6 4 x 2 = 8 5 x 2 = 10 6 x 2 = 12 7 x 2 = 14 8 x 2 = 16 9 x 2 = 18 10 x 2 = 20 11 x 2 = 22 12 x 2 = 24 2x 0 2 = 0 2 2 = 1 4 2 = 2 6 2 = 3 8 2 = 4 10 2 = 5 12 2 = 6 14 2 = 7 16 2 = 8 18 2 = 9 20 2 =10 22 2 = 11 24 2 = 12 2 0 x 3 = 0 1 x 3 = 3 2 x 3 = 6 3 x 3 = 9 4 x 3 = 12 5 x 3 = 15 6 x 3 = 18 7 x 3 = 21 8 x 3 = 24 9 x 3 = 27 10 x 3 = 30 11 x 3 = 33 12 x 3 = 36 3x 0 3 = 0 3 3 = 1 6 3 = 2 9 3 = 3 12 3 = 4 15 3 = 5 18 3 = 6 21 3 = 7 24 3 = 8 27 3 = 9 30 3 = 10 33 3 = 11 36 3 = 12 3

0 x 4 = 0 1 x 4 = 4 2 x 4 = 8 3 x 4 = 12 4 x 4 = 16 5 x 4 = 20 6 x 4 = 24 7 x 4 = 28 8 x 4 = 32 9 x 4 = 36 10 x 4 = 40 11 x 4 = 44 12 x 4 = 48 4x 0 4 = 0 4 4 = 1 8 4 = 2 12 4 = 3 16 4 = 4 20 4 = 5 24 4 = 6 28 4 = 7 32 4 = 8 36 4 = 9 40 4 = 10 44 4 = 11 48 4 = 12 4 0 x 5 = 0 1 x 5 = 5 2 x 5 = 10 3 x 5 = 15 4 x 5 = 20 5 x 5 = 25 6 x 5 = 30 7 x 5 = 35 8 x 5 = 40 9 x 5 = 45 10 x 5 = 50 11 x 5 = 55 12 x 5 = 60 5x 0 5 = 0 5 5 = 1 10 5 = 2 15 5 = 3 20 5 = 4 25 5 = 5 30 5 = 6 35 5 = 7 40 5 = 8 45 5 = 9 50 5 = 10 55 5 = 11 12 5 = 12 5

GETALNAME 1 een 11 elf 2 twee 12 twaalf 3 drie 13 dertien 4 vier 14 veertien 5 vyf 15 vyftien 6 ses 16 sestien 7 sewe 17 sewentien 8 agt 18 agtien 9 nege 19 negentien 10 tien 20 twintig

GETALNAME (TIENE) 10 tien 20 twintig 30 dertig 40 veertig 50 vyftig 60 sestig 70 sewentig 80 tagtig 90 negentig 100 honderd 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100

WISKUNDE GETALBEGRIP Verstaan die werk wat jy gaan doen. Getalberip en Plekwaarde van getalle. - voor, na en tussen bv. voor 17 is 16 - groter of kleiner bv. twee kleiner as 20 is 18 - meer of minder bv. drie meer as 15 is 18 - halveer of verdubbel bv. halveer getal 16 is 8 - Groepeering en verdeling bv. hoeveeel groepies van 2 in 14 - Ontbind tweesyfergetalle bv. 14 = 10 + 4 - Getal en getalsimbole bv. 23 = drie en twintig - Saamstelling van getalle bv. 20 + 1 = 21 Getalpatrone Aan en terugtel van getalle in ene vanaf 0 100 in twees vanaf 0 100 in vywe vanaf 0 100 in tiene vanaf 0 100

GETALBEWERKINGS Bewerkings word slegs horisontaal gedoen Voorbeelde: 6 + 4 = + 10 = 13 15 = + 4 9 x 2 = 16 4 = Metodes van bewerkings: Deur volmaak van tiene of ontbinding 6 + 8 11 + 14 = (6 + 4 ) + 4 = (10 + 1) + (10 + 4) = 10 + 4 = 14 = 10 + 1 + 10 + 4 = 20 + 5 = 25

GELD Herken en identifiseer Suid-Afrikaanse munte en note Brons munte: Silwer munte Note

GELD Breek geldeenhede op in kleiner dele bv. 35c = 20c + 10c +5c Tel geld bymekaar bv. R2 + R1 + 50c = R3-50 Probleemsomme met geld Jan koop n koeldrank vir R6-50 en n roomys vir R2-20 Jan betaal met n R10. Hoeveel kleingeld moet hy kry? Stap 1 Stap 2 R6-50 + R2-20 R10 R 8-70 = R10 R8 70c = R8 + 70c = R2 70c = R8-70 = R1 + R1 70c = R1 + 30c = R1-30 Stap 3 Jan moet R1-30 kleingeld kry

METING Tyd 1. Dae van die week Kennis wat getoets kan word. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag - Watter dag is dit vandag? - Watter dag was dit gister? - Watter dag is dit môre? - Watter dag is oormôre? - Watter dag was twee dae terug? - Hoeveel dae is daar in n vol week? - Hoeveel dae is daar in n skool week? 2. Kalendertyd November S M T W T F S 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 Desember S M T W T F S 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 Kennis wat getoets kan word. - Op watter dag is die 25 Desember? - Hoeveel dae is in November? ens.

TYD Die verskil tussen analoog en digitale tyd. 1. Wat moet jy weet? - Hoeveel ure is daar in een dag? - Hoeveel ure is daar in n halwe dag? - Hoeveel ure is daar in twee dae? - Hoeveel minute is daar in een uur? - Hoeveel minute is daar in twee ure? - Hoeveel minute is daar in n halwe uur? - Hoeveel minute is daar in n kwart uur? 2. Lees 12 uur tyd in ure,half ure en kwart ure. 3. Skryf van digitaletyd Dit is slegs om iets meer te weet oor horlosietyd aan die einde van die jaar Ons het geleer om die tyd te skryf soos ons dit hoor. By digitale tyd word net syfers geskryf daarom word ure na 12 ook gebruik.

Voorbeeld Drie uur die oggend Drie uur die middag 03:00 15:00

MEETEENHEDE 1. Massa 1.1 Wat beteken massa? Massa is die gewig van iets of iemand. 1.2 Wat is die maateenhede wat gebruik word as massa wil meet? g = gram word gebruik as iets baie lig is bv. n blaartjie kg = kilogram word gebruik as iets swaarder is bv. n skaap 1000 g = 1kg 1kg = 1000 g 1 kg = 500 g 1 kg = 250 g 2 4 1.3 Wat is die meetinstrumente wat jy gebruik om mass ate meet? voetskaal, kombuisskaal, hangskaal, weegbrug, elekroniese skale 1.4 Wat kan jy alles koop wat in massa afgemeet word? - Vleis bv. 250g maalvleis,1 kg biltong, 800g hoender ens. - Groente en vrugte - Meel, suiker, rys, sout - Graanvlokkies, Oatspap, Weet-Bix - Koffie, tee, milo Hierdie is slegs n paar voorbeelde jy word in Kg gemeet.

MEETEENHEDE 2. Lengte 2.1 Wat beteken lengte? Lengte is die afstand wat gemeet word. 2.2 Wat is die maateenhede wat gebruik word as jy lengtes meet? mm = millimetre wat gebruik word vir klein(kort) afstande bv. n klein knoppie millimetres is die klein strepies op jou liniaal. cm = sentimeter wat ook gebruik word vir korter afstande bv. Jou boek se lengte 100 cm = 1m m = meter wat gebruik word vir langer afstande bv.die deur se lengte km = kilometer wat gebruik word vir baielang afstande bv. Van Polokwane na Johannesburg 2.3 Wat is die maatinstrumente wat jy gebruik om te meet? Liniaal, maatband, klikwiel, eleketroniese meters 2.4 Vir wat word lengtes gebruik of wanneer moet lengtes gemeet word? - Die afstand wat jy gaan hardloop by atletiek is bv. 80m - Juffrou vra jou om haar leesboek se lengtes te meet en dit is 20cm - Mamma koop materiaal van 10m lank vir n rok wat sy gaan maak. - Pappa koop 5mm skroewe om die planke wat hy gaan gebruik om n hondehok te bou vas te skroef. Hierdie is net n paar voorbeelde 10 mm = 1 cm

3. Kapasiteit (Volumes) MEETEENHEDE 3.1 Wat beteken kapasiteit? Kapasiteit is die hoeveelheid vloeistof wat in verskillende houers gevul kan word. 3.2 Wat is die meeteenhede wa gebruik word as jy kapasiteiet wil meet? ml = milliliter wat gebruik word vir kleiner hoeveelhede vloeistof bv. n teelepel = 5 ml n eetlepel = 15ml n koppie = 250 ml l liter wat gebruik word vir groter hoeveelhede vloeistof 1 l = 1000 ml 1 2 l = 500 ml 1 4 l = 250ml 3.3 Wat is die meetinstrumente wat jy gebruik om kapasiteit te meet? Maatlepels, maatbekers, elektroniese meters 3.4 Wat kan ek koop wat in kapasiteit gemeet word? - Melk, koedrank, water, olie, asyn, tamatiesous, vloeibare seep, Jik, shampoo, verf,ponal gom

VORMS 1. 2-D vorms Vierkant Reghoek Driehoek Sirkel Kenmerke : Wat is elkeen se vorm? Hoeveel sye het elke vorm? Is die vorms se sye reguit of rond? 2. 3-D vorms Kubus Reghoekge prisma Silnder sfeer

Kenmerke : Kan die vorm rol of skuif? 3. Voorbeelde Van 3-D vorms in ons daaglikse lewe.

BREUKE Breuke is gelyke dele Kyk na die breuke in die diagram om breuke beter te verstaan Deur tellers in rye te rangskik of te omkring kan ook geluke dele bepaal

Breukdele vanvan getalle kan ook bepaal word