1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas: Afrikaanse Skoolprojekte"

Transcriptie

1 1. Bepaal die volume van die volgende reghoekige prismas:

2 1. Voltooi die tabel: Lengte Breedte Hoogte Volume 40 mm 25 mm 20 mm 12 cm 10 cm 0,56 cm 2 m 50 cm 0,8 m 75 cm 2 m 0,5 m 4 cm 8 mm 15 mm 2. Bereken die volume van die volgende: a) Kubus met lengte 6 cm b) Reghoekige prisma met lengte 10 m; breedte 8 m en hoogte 3 m c) Kubus met hoogte 12 cm d) Reghoekige prisma met lengte 20 cm; breedte 18 cm en hoogte 0,3 cm Probleemoplossing: 1. Bereken die volume van elke geskenk in cm 3; a) b) c)

3 2. Beantwoord die volgende vrae na aanleiding van die skets: a) Hoeveel kubieke meter sand hou n gelykvol bak van die vragmotor? b) Hoeveel kubieke meter sand is uit die gat gegrawe? c) Hoeveel vragmotors vol sand is al uitgegrawe? 3. Voor die huis is daar twee blombakke wat elk 10 meter lank is, 1 meter breed is en 0,5 meter hoog is. Hoeveel kubieke meter grond is nodig om die twee bakke te vul?

4 4. n Reghoekige tenk is 3 m lank ; 2,3 m hoog en 1,2 m breed. i) Bereken die volume van die tenk. ii) Hoeveel liter water sal die tenk hou? 5. n Reghoekige sandput is 1,5 m lank ; 2 m breed en 80 cm hoog. i) Bereken hoeveel kubieke meter speelsand is nodig om die put te vul sodat 10 cm van die rand uitsteek. ii) Wat sal die koste wees indien die sand R80 per kubieke meter kos? 6. Wat is die diepte van n reghoekige swembad waarvan die volume 60 m 3, die lengte 5 m en die breedte 3 m is?

5 Volume van n Driehoekige Prisma Die volume van n driehoekige prisma word bepaal deur die produk van die oppervlakte van die basis (½b h) en sy hoogte (H). Volume van driehoekige prisma = (½b h) H waar b die basis van die driehoekige vlak is; h die hoogte van die driehoekige vlak en H die hoogte van die prisma is. Bepaal nou die volume van die volgende driehoekige prismas. Al die mates is in sentimeter

6 Herleiding van Volume Eenhede: NB!!! 1. Voltooi die volgende: a) b) c) d) e) f) g) h) i) j) 2. Hoeveel milliliter is daar in elk van die volgende volumes? a) b) c) d) e) f) 3. Hoeveel kubieke sentimeter is daar in die volgende? a) b) c) d) e) f) 4. Voltooi die volgende: a) b) c) d) e) f) g) h) i) j)

7 5. Onderstreep die beste eenheid in elk van die volgende stellings: 5.1 Die inhoud van n motor se brandstoftenk. A. kg B. m 3 C. l D. ml 5.2 n Druppel motorolie. A. g B. ml C. m 3 D. mm 5.3 Die inhoud van n melkbeker. A. kl B. l C. cm 3 D. g 5.4 Die volume van n motor se binneruimte. A. kg B. m 3 C. m 2 D. t 5.5 Die hoeveelheid sand agterop n vragmotor. A. m 3 B. m 3 C. kg D. l 5.6 Die inhoud van n bad. A. l B. ml C. m 3 D. cm 3 Probleemoplossing: 1. Kabelo gebruik n reghoekige kan om vir sy gesin water van die rivier af aan te dra. i) Bereken die volume van die kan in cm 3. ii) Bereken hoeveel liter water die kan sal hou.

8 2. n Watertrog vir perde is in die vorm van n driehoekige prisma gebou. i) Bereken die volume water in die trog in cm 3. ii) Bereken hoeveel liter water sal die trog hou. 3. Die binnemate van n toiletbak is 18 cm by 28 cm by 48 cm. Hoeveel liter water word benodig om die bak halfvol te maak? 4. Die binnemate van n bad is 60 cm by 140 cm by 35 cm. Hoeveel liter water word benodig om die bad halfvol te maak?

9 Totale Buite-Oppervlakte en Volume Hierdie soliede voorwerpe is almal kubusse wat bestaan uit kleiner kubusse van 1 cm 3. Voltooi nou die volgende tabel. Kubus Volume Buite-Oppervlakte Area van Lengte Area van Totale Aantal een vlak = van sye in basis in volume vlakke in cm cm 2 in cm 3 l b in cm 2 kubus Totale buiteoppervlakte in cm 2 A B C 9 9 D 16 6 E F 36 G 7 49 H 8 64 I J Naam van prisma A B C D E F G H I J Lengte van prisma Breedte van prisma Oppervlakte van basis Getal kubusse in eerste vlak Hoogte van prisma Getal vlakke in prisma Volume van eerste vlak getal vlakke Basis oppervlakte hoogte

10 Memorandum Volume: 1. Voltooi die tabel: Lengte Breedte Hoogte Volume 40 mm 25 mm 20 mm mm 3 12 cm 10 cm 0,5 cm 60 cm 3 2 m 50 cm 0,8 m 0,64 m 3 75 cm 2 m 0,5 m 0,75 m 3 4 cm 8 mm 15 mm mm 3

11 2. a) b) c) cm 3 d) Probleemoplossing: 1. a) b) c) 2. a)

12 b) c) vragmotors sand is al uitgegrawe. 3. kubieke grond is nodig. 4. i) ii) 5. i) ii) Dit sal R168 kos. 6. Die diepte is 4 meter.

13 Volume van n Driehoekige Prisma 1. ( ) ( ) 2. ( ) ( ) 3. ( ) ( ) 4. ( ) ( ) Herleiding van Volume Eenhede: 1. a) b) c) d) e) f) g) h) i) j)

14 2. a) b) c) d) e) f) 3. a) b) c) d) e) f) 4. a) b) c) d) e) f) g) h) i) j) C 5.2 B 5.3 B 5.4 B 5.5 A 5.6 A 1. i) Probleemoplossing: ii) 750 cm 3 = 7,5 l 2. i) ( )

15 ii) cm 3 = 100 l 3. ( ) ( ) 4. ( ) ( ) Totale Buite-Oppervlakte en Volume Kubus Volume Buite-Oppervlakte Area van Totale Lengte Area van Totale Aantal een vlak = buiteoppervlakte van sye in basis in volume vlakke in cm cm 2 in cm 3 l b in cm 2 kubus in cm 2 A B C D E F G H I J

16 Naam van prisma A B C D E F G H J Lengte van prisma Breedte van prisma Oppervlakte van basis Getal kubusse in eerste vlak Volume van kubusse in eerste vlak Hoogte van prisma Getal vlakke in prisma Volume van eerste vlak getal vlakke Basis oppervlakte hoogte

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na

Nadere informatie

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1) Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1) November Vraestel Graad 5 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofrekenvrae: 25759 - = 25500 3 x 5 x 0 = 80 x 300 = 19 x 14 = x 19 240 20 = 240 10 63000 900 = 100 meer as 3987 is is die eerste onewe getal na

Nadere informatie

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

GRAAD 6 NOVEMBER 2015 1 GRAAD 6 NOVEMBER 2015 Vraag 1 1.1 Noem al die veelvoude van 4 tussen 25 en 40 1.2 Noem al die faktore van 36 1.3 Noem al die priemfaktore van die getal 30 1.4 Wat is die kleinste gemene veelvoud van

Nadere informatie

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME)

Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN TYD 4 Module 42 5 INHOUD (VOLUME) OpenStax-CNX module: m30901 1 Inhoud (volume) * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Graad 5 3 METING EN

Nadere informatie

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae 1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:

Nadere informatie

GRAAD BASISLYN TOETS 2013

GRAAD BASISLYN TOETS 2013 GRAAD 2013 8 BASISLYN TOETS 2013 WISKUNDE 1 Uur 30 minute SKOOL: LEERDER:. KLASGROEP: 1 Grondlynassesseringsinstrument Gr 8 (135 punte) Lees noukeurig deur die vrae en beantwoord dit in die spasies voorsien,

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESERING 2014 GRAAD 6 WISKUNDE TOETS PUNTE: 75 TYD: 90 minutes PROVINSIE DISTRIK NAAM VAN SKOOL EMIS-NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016 1 WISKUNDE GRAAD 5 Junie 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende: 1.1 3 500 50 = 70 1.2 360 20 = 360 10 2 1.3 60 x 100 = 6 x 1 000 1.4 124 + 345 = 345 + 124 1.5 0 x 40 = 3 600 1.6 15 x 8 = 30 x 4 1.7 2 1 2 +

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Wiskunde/V2 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 2 Datum : 13 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 202 GRAAD 3 WISKUNDE TOETS PUNTE: 60 TYD: uur PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL NASIONALE OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 3A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Nadere informatie

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3

Naam: Getalgebied Graad 3 Kwartaal 3 Naam: Getalgebied 600-700 Graad 3 Kwartaal 3 Taak 1 Tel in onewe 601-700 601 602 610 Voltooi die volgende tabel: Ons tel in. 602 604 606 610 614 618 626 700 654 650 678 2 Voltooi die volgende tabel. Ons

Nadere informatie

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye) LG ADMIN 11 EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov. 2018 22 Okt. 2018 (Bestaan uit 9 bladsye) 1. Optel en aftrek: 438 475 + 947-213 1 385 262 2. Maal: 36 Hou toe

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 06 GRAA 9 WISKUNE TY: 0 minute PUNTE: 00 bladsye. WISKUNE Graad 9 GAUTENGSE EPARTEMENT VAN ONERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNE Tyd: 0 minute Punte:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Het Metriek Stelsel. Over meten, omtrek, oppervlakte en inhoud

Het Metriek Stelsel. Over meten, omtrek, oppervlakte en inhoud Het Metriek Stelsel Over meten, omtrek, oppervlakte en inhoud lengte in meter afkorting naam hoeveel meter 1 km kilometer 1 000 1 hm hectometer 100 1 dam decameter 10 1 m meter 1 1 dm decimeter 0,1 1 cm

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit. JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2015 GRAAD 8 WISKUNDE TOETS PUNTE: 125 TYD: 2 uur PUNTE PROVINSIE DISTRIK KRING SKOOL EMIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 8A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER GEBOORTEDATUM

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11 PUNTE INSTRUKSIES 1. Die memorandum dien om moontlike oplossings vir die probleme in die vraestel aan die leerders duidelik te maak. Leerders moet

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD WISKUNDE MEMORANDUM STEL : VOORBEELD 0 GRAAD WISKUNDE MODELVRAE MEMORANDUM VRAAG VERWAGTE ANTWOOORD(E) PUNTE TEL AAN EN TEL TERUG IN DESIMALE C C. B 0,5; 0,; 0,5;

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2012 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 11 Junie Eksamen 2016 Vraestel 1 Datum : 10 Junie 2016 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Hoërskool Strand Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November 2013 Eksaminator : Mev. P. Olivier Tyd: 2 uur Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100 Instruksies en inligting: 1. Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1 HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 016 TOTAAL: 150 Eksaminator: P. Olivier INSTRUKSIES: GRAAD 11 VRAESTEL 1 TYD: 3UUR Moderator: E. Loedolff 1. Rond af tot desimale plekke, waar nodig.. n Goedgekeurde

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 FEBRUARIE/MAART 2011 MEMORANDUM PUNTE: 150 SIMBOOL M MA CA A C S RT/RG SF O P R VERDUIDELIKING Metode Metode met akkuraatheid

Nadere informatie

Het metriek stelsel. Grootheden en eenheden.

Het metriek stelsel. Grootheden en eenheden. Het metriek stelsel. Metriek komt van meten. Bij het metriek stelsel gaat het om maten, zoals lengte, breedte, hoogte, maar ook om gewicht of inhoud. Er zijn verschillende maten die je moet kennen en die

Nadere informatie

8.1 Inhoud prisma en cilinder [1]

8.1 Inhoud prisma en cilinder [1] 8.1 Inhoud prisma en cilinder [1] Een prisma heeft twee evenwijdige grensvlakken. Een grondvlak en een bovenvlak. De andere grensvlakken zijn rechthoeken. De hoogte van de prisma is de lengte van de opstaande

Nadere informatie

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by OS

Wiskunde. Shuters PHOTOCOPIABLE BEPLANNING EN OPSPORING. Graad. Ook beskikbaar by   OS BEPLANNING EN OPSPORING Shuters Ook beskikbaar by www.shuters.com TOP KLAS Wiskunde Graad 5 PHOTOCOPIABLE OS1001281 CUSTOMER SERVICES HIERDIE REEKS IS OOK AS EBOEKE BESKIKBAAR www.shuters.com Tel: +27

Nadere informatie

1 Inleiding 2 Lengte en zijn eenheden 3 Omtrek 4 Oppervlakte 5 Inhoud. Meten is weten. Joke Braaksma. November 2010

1 Inleiding 2 Lengte en zijn eenheden 3 Omtrek 4 Oppervlakte 5 Inhoud. Meten is weten. Joke Braaksma. November 2010 November 2010 Wat kunnen we allemaal meten? Wat kunnen we allemaal meten? 1. Lengte / breedte / hoogte / omtrek / oppervlakte / inhoud en volume 2. Tijd 3. Gewicht 4. Geld 5. Temperatuur Wij gaan ons

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Hoofdstuk 18: De ruimtefiguren. 1. Kleur de ontwikkeling, die een kubus vormt, in.

Hoofdstuk 18: De ruimtefiguren. 1. Kleur de ontwikkeling, die een kubus vormt, in. Hoofdstuk 18: De ruimtefiguren 1. Kleur de ontwikkeling, die een kubus vormt, in. a) b) c) d) 1 2. Vul de ontwikkeling verder aan. Zorg ervoor dat je verschillende ontwikkelingen krijgt. a) b) c) d) 2

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *MLITA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, insluitende

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1

Meesters vir transparante. 5.1 Kwartaal 1 Meesters vir transparante 5.1 Kwartaal 1 KWARTAAL 1: MEGANIKA Meting Meganika Energie Beweging Kragte Eenvoudige masjiene EENHEID 1 METING CGS-stelsel SI-stelsel Eenhede en meting Afgeleide eenhede Voorvoegsels

Nadere informatie

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld..

1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord alle vrae. 3. n Goedgekeurde sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.. CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com GRAAD

Nadere informatie

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE PUNTE: 50 JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 2014 GR 4 WISKUNE TOETS TY: 90 Minute PROVINSIE ISTRIK NM VN SKOOL EMIS-NOMMER (9 Syfers) KLS (bv. 4) VN NM GESLG ( ) SEUN OGTER GEOORTETUM Y Y M M ie toets bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V MODEL 01 MEMORANDUM PUNTE: 75 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan by meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9

ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 9 ALGEMENDE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 9 PUNTE : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitend voorblad: 8 Wiskunde Graad 9 Junie Eksamen 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

EKURHULENI NOORD DISTRIK

EKURHULENI NOORD DISTRIK EKURHULENI NOORD DISTRIK WISKUNDE GRAAD 8 NOVEMBER EKSAMEN 2017 DATUM: NOVEMBER 2017 TYD: 2 UUR TOTAAL: 100 NAAM VAN LEERDER: GRAAD 8: Vraagnommer 1 2 3 4 5 6 7 Totaal Totale punte 10 17 6 26 19 11 11

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

21. Soogdiere: karnivore Week 21

21. Soogdiere: karnivore Week 21 Weeklikse lesbeplanning Derde kwartaal 21. Soogdiere: karnivore Week 21 Meting Skat, meet, vergelyk en orden 3D-vorms deur gebruik te maak van standaarden nie-standaardmeting. Skat, meet, vergelyk en orden

Nadere informatie

Het Metriek Stelsel. Over meten, omtrek, oppervlakte en inhoud

Het Metriek Stelsel. Over meten, omtrek, oppervlakte en inhoud Het Metriek Stelsel Over meten, omtrek, oppervlakte en inhoud 1 3 COLOFON DiKiBO presenteert Het het complete Metriek Stelsel reken-zakboek voor groep voor 6, 7 en groep 8 5 & 6 3 Auteur: Nicolette de

Nadere informatie

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week Weeklikse lesbeplanning Eerste kwartaal 1. My skool Week 1 (Week 1 4 handel hoofsaaklik oor aftrek) Voorbeeld: 12 + 9 Werkkaart 1 19 getalkaarte gebruik vir hersiening. getalle te skryf, sodat u kan sien

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel I Rekord eksamen Punte CAMI Education (Pty) Ltd Reg. No. 1996/017609/07 CAMI House Fir Drive, Northcliff P.O. Box 1260 CRESTA, 2118 Tel: +27 (11) 476-2020 Fax : 086 601 4400 web: www.camiweb.com e-mail: info@camiweb.com CAMI

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 Wiskunde Graad 12 Vraestel 1 2012 Tyd: 3 uur Totaal: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word: 1. Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

SENIOR SERTIIKAAT-EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTEREID V1 2015 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C D E S RT/RG/RD S O P R J Verduideliking Metode Metode met Akkuraatheid Volgehoue Akkuraatheid Akkuraatheid

Nadere informatie

Hoofdstuk 3: De stelling van Pythagoras

Hoofdstuk 3: De stelling van Pythagoras Hoofdstuk 3: De stelling van Pythagoras Benamingen afspraken ( boek pag 53) - 49 We spreken van een rechthoekige driehoek als... We zeggen dat in de rechthoekige ABC de grootte van de hoek A 90 o is We

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK PUNTE JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 2013 GR 5 WISKUNE TOETS PUNTE: 60 TY: 1½ uur PROVINSIE STREEK ISTRIK NM VN SKOOL OIS-NOMMER (9 syfers) KLS (bv. 5) VN NM GESLG ( ) SEUN OGTER GEOORTETUM Y Y M M Hierdie

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye wat 2 diagramvelle insluit. 2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a

2( b) GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES 9M6.1: OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a 1 / 17 GEVORDERDE WISKUNDE AFDELING: MEETKUNDE LES : OMTREK EN OPPERVLAKTE OMTREK FORMULES: 1. VIERKANT: a a Omtrek van vierkant 4 a of 4 sy 4a. REGHOEK: Omtrek van reghoek of lengte reedte ( ) / 17 3.

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2012 FINALE MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M M/A CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2012, GRAAD 9, WISKUNDE MODELTOETS Die volgende vrae kom uit: JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 0, GRAAD, WISKUNDE MODELTOETS 0 ) Watter een van die volgende getalle is irrasionaal? A) 0, 8 B) 0, 5 3 D) 4 ) Watter van die volgende getalle

Nadere informatie

Standaard stelling. De Basic Construct hygiënische kunststof stelling. Artikel nr. 861801 Diepte 360mm prijs 143,40

Standaard stelling. De Basic Construct hygiënische kunststof stelling. Artikel nr. 861801 Diepte 360mm prijs 143,40 De Basic Construct hygiënische kunststof stelling 450mm Hoogte 130mm 1000mm 840mm 1600mm stelvoetjes Standaard stelling Haccp-proof Hoogte tussen legborden 450mm Hoogte 1600mm Breedte 1000mm Artikel nr.

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM Page 1 10 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 013 GRAAD 9 WISKUNDE MEMORANDUM PUNTE: 140 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Belangrike inligting Hierdie is ʼn merkriglyn. Waar leerders verskillende,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 NOVEMBER 2009 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R Verduideliking Metode Metode met akkuraatheid Deurlopende akkuraatheid

Nadere informatie

REKENTECHNIEKEN - OPLOSSINGEN

REKENTECHNIEKEN - OPLOSSINGEN REKENTECHNIEKEN - OPLOSSINGEN 1] 3,52 m + 13,6 cm =? 3,52 m 3,52 m - 2 13,6 cm 0,136 m - 3 3,656 m eindresultaat 3,66 m 2 cijfers na komma en afronden naar boven 3,52 m 352 cm - 0 13,6 cm 13,6 cm - 1 365,6

Nadere informatie

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir Kategorisering Dieselfde vraag kan b meer as een afdeling van die sillabus voorkom, of meer as een

Nadere informatie

Bij het meten van breedte, dikte, diepte, hoogte en afstand bepaal je de lengte. De eenheid van lengte is de meter.

Bij het meten van breedte, dikte, diepte, hoogte en afstand bepaal je de lengte. De eenheid van lengte is de meter. Boekverslag door Eline 801 woorden 23 april 2016 6.8 5 keer beoordeeld Vak Rekenen Rekenen hoofdstuk 5 Meten Paragraaf 1 Lengte Lengte Bij het meten van breedte, dikte, diepte, hoogte en afstand bepaal

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou Wiskunde Vraestel 1: Vrae 1 Vraag 1 1.1 Los die volgende op vir x, korrek tot twee desimale plekke waar nodig. 1.1.1 x ( x + 5) = 1.1. 1.1. x < 0 x + 1. 1..1 Los gelyktydig op vir x en y as x y = 1 en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD ISKUNDE V MODEL 007 Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye. iskunde/v DoE/Model/November 007 VRAAG.. Nee. Vir enige onderling uitsluitende gebeurtenisse A en, P(A )

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID TWEEDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 WISKUNDE NASIENGIDS Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 01 WISKUNDE NASIENGIDS PUNTE: 100 Hierdie nasiengids bestaan uit 1 bladsye. WISKUNDE (NOVEMBER 01) VRAAG 1 1.1 D (1) 1. D (1) 1.3 B (1)

Nadere informatie

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket. Die vraestelle word opgestel volgens die riglyne van die CAPS kurrikulum, sodat soveel moontlik van alle tegnieke wat in die eerste twee

Nadere informatie

BESTEKTEKSTEN VOOR SEPTISCHE PUTTEN

BESTEKTEKSTEN VOOR SEPTISCHE PUTTEN BESTEKTEKSTEN VOOR SEPTISCHE PUTTEN RONDE SEPTISCHE PUTTEN TE PLAATSEN IN GESTABILISEERD ZAND SEPTISCHE PUT VAN 1.000 liter 2 SEPTISCHE PUT VAN 1.500 liter 2 SEPTISCHE PUT VAN 2.000 liter 2 SEPTISCHE PUT

Nadere informatie

Week 21: Soogdiere: Karnivore

Week 21: Soogdiere: Karnivore : Soogdiere: Karnivore Werkkaart 1 Massa Groot massa word in kilogram gemeet. Klein massa word in gram gemeet. kilogram = kg gram = g 1000 g = 1 kg ƒ kg = 500 g Massa word gemeet met n weegskaal. 5 Werkkaart

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 1 bylae. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 DoE/Voorbereidende

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50?

Week 30: Hersiening. Doen die volgende omskakelings: Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? : Hersiening Werkkaart 1 Doen die volgende omskakelings: Som Antwoord Hoeveel 10c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2? Hoeveel 50c is daar R3,50? Hoeveel 5c is daar in R1? Hoeveel 20c is daar in R2,20?

Nadere informatie

TOELICHTING METRIEK STELSEL

TOELICHTING METRIEK STELSEL TOELICHTING METRIEK STELSEL 2 3 642_rv_wb_metriek_stelsel_bw.indd 2 8-03-3 23: liter ml 00 4 5 6 642_rv_wb_metriek_stelsel_bw.indd 3 8-03-3 23: Rekenvlinder Metriek stelsel Toelichting Uitgeverij Zwijsen

Nadere informatie

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 2015 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool M MA CA A C S RT/RG SF O P R NPR Verduideliking Metode Metode met Akkuraatheid Volgehoue Akkuraatheid Akkuraatheid

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is. 1 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 Junie Eksamen 2015 : Vraestel 1 Datum : 11 Junie 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1 uur Totaal : 50 Punte Moderator : Mnr M Stoop Instruksies

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 10 1STE SESSIE VRAESTEL 2 18 JUNIE 2015 EKSAMINATOR: ME H BEUKES TOTAAL: 50 MODERATOR: ME R VAN NIEKERK TYD: 1 UUR INSTRUKSIES 1. Beantwoord vrae 1 en

Nadere informatie

Aanvulling hoofdstuk 1 uitwerkingen

Aanvulling hoofdstuk 1 uitwerkingen Natuur-scheikunde Aanvulling hoofdstuk 1 uitwerkingen Temperatuur in C en K Metriek stelsel voorvoegsels lengtematen, oppervlaktematen, inhoudsmaten en massa Eenheden van tijd 2 Havo- VWO H. Aelmans SG

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT GEOGRAFIE VRAESTEL 1 HALF JAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 5 PUNTE: 30 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord

Nadere informatie

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing. GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.

Nadere informatie