Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Vergelijkbare documenten
Die Sleutels van Dawid

Welkom by Die Storie God se storie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Jesaja sien die Toekoms

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Baie welkom by vanoggend se erediens

Die Groot Gebod dennis de wet

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Les 2 vir 13 Oktober 2018

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

God eer Josef die slaaf

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Goeie Konings, Slegte Konings

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Van Vervolger tot Prediker

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

Van Vervolger tot Prediker

n Tempel Leier besoek Jesus

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Jakkals lê eendag heerlik en

Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

'n Man gestuur deur God

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Die Geseendes(Voorspoediges)

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

Meer Jesus Meer Liefde Meer Dissipels. Leierskap Strukture

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Daar is vandag n tendens onder baie Christene om die Joodse Feeste en die sabbat te hou. Daar is Joodse gemeentes in Christus wat nie Christene

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Pragtige Koningin Ester

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Petrus en die Krag van Gebed

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

10. In Tomas se skoene Johannes 20:19-31

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

As julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Man van Vuur

n Kind, Jesus, word gebore en word groot (2)

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

PINKSTER. SKRIFLESING: Handelinge 2:1-21. TEKS: Handelinge 2:2-3. God die Heilige Gees kom om soos wind en vuurtonge te werk.

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Eerder bang Jan as dooie Jan, of eerder dooie Jan as bang Jan?

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Gereformeerde Kerk Bloempark Ikabod Ark reeks 2

DOOP: Deel 2 INLYDING:

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Jona en die Groot Vis

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Die Kerk se Geboorte

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

Transcriptie:

Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning") - Kersfees en daarna Die Paassiklus - Lydenstyd, kruisiging en opstanding van Jesus Pinkster - hemelvaart en uitstorting van die HG Konikrykstyd - van die uitstorting tot advent: hoe God in en deur sy kerk Koning is in die wêreld

1 Sam 16:1, 4-13 1 Die Here het vir Samuel gesê: "Hoe lank gaan jy nog oor Saul treur nadat Ek hom as koning oor Israel verwerp het? Maak 'n horing vol olie en gaan na Betlehem toe! Ek stuur jou na Isai toe, want onder sy seuns sien Ek vir My 'n koning." 4 Samuel het gedoen wat die Here gesê het. By sy aankoms in Betlehem het die leiers van die stad hom ontsteld tegemoet gekom en gesê: "Kom u in vrede?" 5 En hy het gesê: "Ja. Ek het gekom om vir die Here 'n offer te bring. Reinig julle en kom saam met my na die offer toe." Hyself het vir Isai en sy seuns gereinig en hulle na die offer toe genooi.

6 Toe hulle inkom, het Samuel vir Eliab gesien en gedink: die gesalfde van die Here staan hier voor die Here. 7 Maar Hy sê vir Samuel: "Moenie na sy voorkoms of sy buitengewone lengte kyk nie, want Ek het hom nie gekies nie. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike." 8 Toe roep Isai vir Abinadab en laat hom voor Samuel verbygaan en hy dink: die Here het ook hierdie een nie gekies nie. 9 Daarna het Isai vir Samma laat verbygaan, maar Samuel het gedink: die Here het ook hierdie een nie gekies nie. 10 Nadat Isai sewe van sy seuns voor Samuel laat verbygaan het, sê Samuel vir Isai: "Die Here het nie een van hulle gekies nie."

11 Daarop het Samuel vir Isai gevra: "Is dit al jou seuns dié?" En hy het geantwoord: "Die jongste is nog oor, maar hy pas nou skape op." Toe sê Samuel vir Isai: "Laat haal hom, want ons eet nie voordat hy hier is nie." 12 Isai het hom laat haal. Hy het 'n rooi gelaatskleur gehad, mooi oë en 'n goeie voorkoms. Toe sê die Here: "Staan op, salf hom, want dis hý." 13 Samuel het die horing met olie gevat en hom voor sy broers gesalf. Die Gees van die Here het van daardie dag af kragtig in Dawid gewerk. Daarna het Samuel klaargemaak en na Rama toe teruggegaan. Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike. (vers 7b )

Die uiterlike as maatstaf Meestal die norm Samuel maak dieselfde fout God se regstelling - vers 7b Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike. Joh 8:15 "Julle oordeel oor iemand volgens sy uiterlike; Ek oordeel oor niemand nie." Gal 2:6 God kyk nie na 'n mens se uiterlike nie. Jak 2:1 & 9 "My broers, julle wat glo in ons Here Jesus Christus, die Here aan wie die heerlikheid behoort, moet mense nie volgens hulle uiterlike beoordeel nie. 9 Maar as julle die mense na die uiterlike beoordeel, doen julle sonde en veroordeel die wet van God julle as oortreders. "

Die probleem van die uiterlike Hoekom nie? subjektiwiteit van eie oordeel gevaar van misleiding 2 Tim 3:5 "Hulle sal nog die uiterlike skyn van die godsdiens hê, maar die krag van die godsdiens sal hulle nie ken nie. Bly weg van sulke mense af." God se waarskuwing 1 Pet 3:3 "Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie." Rom 2:29 "Nee, hy is 'n Jood wat dit innerlik is, en dit is besnedenheid wat in die hart gedoen is deur die Gees, nie volgens die wetsvoorskrifte nie. So iemand ontvang lof, nie van mense nie, maar van God."

God se bril - die innerlike Asof God met X-straal oë kyk Daarom God se vermaning Matt 7:1 & 2 "Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word." Wat dan? Matt 22:39 "Jy moet jou naaste liefhê soos jouself."