Bybelse Dissipelskap. Die Woord van God

Vergelijkbare documenten
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Preek 2 Timoteus 3:16-17

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Preek Romeine 1:16-17

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Welkom by Die Storie God se storie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Jesaja sien die Toekoms

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

n Tempel Leier besoek Jesus

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Die Groot Gebod dennis de wet

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

A B C. Inhoudsopgawe. Die geskenk van verlossing 78. Die offer van liefde 84

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

PSALM 40:9. Votum en seën. Psalm 89 : 3. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1933/53) Psalm 50 : 6, 7.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

MAAK JESUS WEER DIE HOOF VAN SY KERK!

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Van Vervolger tot Prediker

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

TEKS: 1 Korintiërs 8:4-6 HK 34:94-95

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

God eer Josef die slaaf

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Goeie Konings, Slegte Konings

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Die Kerk se Geboorte

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

46 En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?

Toe God alles gemaak het

Die duiwel versoek Jesus

Paulus en sy vriende vertel ander van God

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

'n Man gestuur deur God

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

D O O P. Die doop van bekeerlinge is n kardinale deel van ons redding, wat ons nie kan uit die weg stoot of verontagsaam nie.

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

IS DAAR DRIE GODE...of EEN GOD IN DRIE PERSONE?

Dooppreek Mika Bogaards

Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Almagtige God is die Alfa en die Omega!

Jona en die Groot Vis

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Toe God alles gemaak het

Het jy al jou kruis opgeneem Die Besluit

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

Simson, God se sterk Man

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

1 Waar ek vandaan kom

Bybel vir Kinders. bied aan. Totsiens Farao!

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Les 2 vir 13 Oktober 2018

DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018

Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk

GOD DIE VADER Deur Dr. Arnold G. Fruchtenbaum

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Transcriptie:

Bybelse Dissipelskap Die Woord van God 2 Timotheüs 3:16-17 (16) Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, (17) sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk. Vers om te memoriseer... Hebreërs 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart. pg. 1

Die Bybel maak daarop aanspraak dat dit die absolute waarheid, Woord en gesag van God is. Dit is die standaard waarvolgens n gelowige elke aspek van sy lewe moet leef en word uiteengesit in die Bybel. Dus om die Woord van God te lees, te leer en prakties toe te pas in die lewe van n gelowige, is van uiterste belang om te groei in Christlikeness en in kennis en waarheid van God. Die doel van hierdie les is om die nuwe gelowige bekend te stel aan die basiese beginsels van die Bybel en hoe dit van toepassing is op sy/haar daaglikse lewe. n Paar interessante feite oor die Bybel Ons kry ons Afrikaanse woord vir Bybel vanaf die Griekse woord biblos wat boek beteken. Antieke boeke was geskryf op materiaal wat biblus genoem was en van hierdie materiaal het die Grieke die woord biblios afgelei, wat mettertyd aangepas was om te verwys na die bybel. Daar is 66 boeke in die Bybel, verdeel in die Ou Testament & Nuwe Testament 39 boeke in die Ou Testament 27 boeke in die Nuwe Testament Die Bybel is geskryf onder leiding van die Heilige Gees... Oor n tydperk van ongeveer 2000 jaar Deur meer as 40 manne Vanaf ten minste vyf verskillende lande Daar is nie n enkele fout in die Bybel wat enige onderwerp aanbetref nie. (Geskiendenis, profesie, en elke kwessie van ons lewens) Daar is geen teenstrydigheid in die Bybel nie. Hoe weet ons die Bybel is God se Woord? Die vraag word die beste beantwoord deur die Woord van God self te bestudeer: 2 Timotheüs 3:16 se, Die hele Skrif is deur God geïnspireer... Die woord ïnspireer beteken letterlik deur God ge-asem. In die oorspronklike Griekse teks is die woord inspireer saamgestel vanuit twee Griekse woorde: theos = God & pnein = om te asem. 2 Petrus 1:20-21 se, (20)...geen profesie van die Skrif n saak van eie uitlegging is nie; (21)want geen profesie is ooit deur die wil van n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek. Volgens die verse kan ons sien dat Manne van God uit gehoorsaamheid aan Hom al die dinge geskrywe het wat God deur Sy Heilige Gees deur hul ge-asem het. Dus is die Bybel inderdaad die Woord van God en elkeen van die boeke van die Bybel is van God en bevat die gesag van God. pg. 2

Sien ook: 1 Tessalonisense 2:13 Ons dank God dan ook gedurig daarvoor dat julle die boodskap van God wat julle van ons gehoor het, ontvang en aangeneem het in die oortuiging dat dit nie mensewoorde is nie, maar die woord van God. En dit is ook inderdaad die woord van God, soos die uitwerking daarvan op julle wat glo, bewys. Hoekom moet ons God se Woord lees/ bestudeer? God se Woord moedig ons aan om dit te lees! Wanneer die almagtige en alwetende Skepper van die heelal iets sê, beter ons luister. Verder moedig God se Woord ons aan om dit te bestudeer. In Mattheus 4:4, sê Jesus, "Maar Hy antwoord: Daar staan geskrywe: 'n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom." In 2 Timotheüs 2:15, skrywe Paulus aan Timotheus, "Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny." Hierdie is n direkte opdrag om die Woord van God te bestudeer! In Handelinge 17:11 skryf Lukas aan die gelowiges in Beréa,, "Die mense daar was ontvankliker as dié in Tessalonika, en hulle het met groot belangstelling na Paulus se boodskap geluister. Hulle het elke dag die Skrifte ondersoek om te sien of dit is soos Paulus en Silas sê." Let op dat die gelowiges in Beréa daagliks die Skrifte ondersoek het en ons sien ook dat hul verstand oop en gewillig was om na God se Woord te luister. In Efesiërs 6:11, gee Paulus aan die gelowiges die volgende opdrag, "Om staande te bly teen die listigheid van die duiwel moet julle God se wapenrusting aantrek." n Paar verse later in Efesiërs 6:17 veduidelik hy dat deel van die wapenrusting is "...die swaard van die Gees, dit is God se woord..." Die Bybel is letterlik deur God-uitgeasem 2 Timotheüs 3:16-17. Met ander Woorde dit is letterlik God se Woorde aan ons. As jy n kind van God is, het Sy Woord gesag oor jou lewe as die onfeilbare Woord wat jou wys hoe jy moet leef! Psalm 12:7-8 (7) Die woorde van die Here is rein woorde, silwer wat gelouter is in n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal. (8)U, o Here, sal hulle bewaar... God se Woorde is rein, met ander woorde dit is onfeilbaar. Mattheüs 24:35 Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie. pg. 3

In n werêld waar mense van dag tot dag verander wat hulle sê, is dit baie bemoedigend om te weet dat God se Woord nooit verander nie. Hierdie eienskap van onveranderheid maak die Woord van God betroubaar. Omdat God se Woord akkuraat, betroubaar en onveranderlik is, gee dit die gelowige absolute vertroue om God se Woord te raadpleeg oor hoe om alle aspekte van die lewe te hanteer. 2 Timotheüs 3:16-17 (16) Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, (17) sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk. Hebreërs 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart. Waar in die Bybel kan ek begin om te lees? As n jong gelowige is, sal dit goed wees om te fokus op bybeltekse wat te doen het met jou nuwe verhouding met die Here. The Evanglie van Johannes is geskryf sodat jy kan glo in die Here Jesus. Sien: Johannes 20:31 Die Brief van 1 Johannes is geskrywe sodat jy totale sekerheid van jou redding kan hê. Sien: 1 Johannes 5:13 Psalm 119 is n wonderlikke hoofstuk in die Bybel wat praat van n mens se liefde vir God se Woord. Sien: Psalm 119:2 NOTAS pg. 4

! Les #3 Wanneer iemand wedergebore word, word alles nuut gemaak (IIKor. 5:17), insluitend n persoon se eetlus. Job het n eetlus vir God se Woord gehad, soveel so, dat hy dit meer belangrik geag het as wat? (Job 23:12) Die Here Jesus het gesê dat n man nie net van brood alleen kan leef nie maar van wat moet leef? (Mattheus. 4:4) Lees I Petrus 2:1-3 en antwoord hierdie vrae: 1. n Nuwe gelowige is soos n pasgebore baba en het n eetlus of begeerte vir wat? (I Peter 2:2) 2. Hoekom moet hy/ sy dit begeer? (1 Peter 2:2) 3. Voordat jy God se Woord kan inneem en daarby kan baatvind, wat moet jy eers afsit in jou lewe? (1 Peter 2:1) Wie het God se profete gelei sodat hulle presies geskryf het wat God wou gehad het (II Peter 1:20, 21) Wat beteken die term inspirasie?(2 Timothy 3:16) Hoeveel van God se Woord is geinspireer? (2 Timothy 3:16) Aangesien die Bybel God se Woord is, waarvoor is dit winsgewend? (2 Timotheüs 3:16) i) ii) iii) iv) Vir verder inligting aangaande die akuraatheid en betroubaarheid van die Bybel lees ook: Mattheus 5:18, Mattheus 24:35; Hebreërs 1:1-2; Hebreërs 4:12. (blaai oor... ) pg. 5

Voordat jy die Bybel lees, wat behoort jy vir God te vra om vir jou te doen? (Psalm 119:18; vergelyk ook verses 33-34). Lees Psalm 119: 97, 113, 127, 163, 167. Watter woord beskryf Dawid se houding teenoor die Bybel?? Baie keer verhoed sonde in ons lewens, dat ons n begeerte na die Woord van God het. Daar is gesê dat "Sonde sal jou weghou van die Boek (die Bybel), en die Boek sal jou weghou van sonde" Wat behoort jy te doen met God se Woord om jou te help om van sonde weg te bly? (Psalm 119:11) Dit is baie belangrik om Bybelverse to memoriseer. Veral verse wat jou sal help in areas van swakheid-en versoeking in jou lewe. Behalwe om God se Woord in sy hart te bewaar, wat het Dawid nog gedoen met God se Woord? (Psalm 119:15, 23, 97, 99) Om God se Woord te " " beteken ons moet tyd neem om ernstig te dink oor wat God se Woord sê en hoe dit van toepassing op ons lewens is? Wat is sommige van die voordele om op God se Woord te mediteer? Psalm 1:1-3 Josua 1:8 Die doelwit vir die lees, memorisering en meditasie van God se Woord is sodat jy kan doen wat dit voorskryf. Met ander woorde, God gee ons Sy Woord sodat ons dit kan glo en gehoorsaam/doen. Lees Mattheüs 7:24-27. Wat noem die Here mense wat aan Sy Woord gehoorsaam is? (verse 24-25) Wat noem die Here mense wat nie aan Sy Woord gehoorsaam is nie? (verse 26-27) Vir verdere hulp aangaande gehoorsaamheid aan God se Woord lees ook: Jakobus1:19-25. pg. 6