PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

Vergelijkbare documenten
Deel in die wins van PPS PPS Siekte- en Permanente Ongeskiktheidsvoordeel PPS Professional Life Provider PPS Professional Disability Provider

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

PPS die Krag van n Onderlinge Struktuur

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

ARBEIDSREG ABR214. T:

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Dit mag dalk vir ons eise-afdeling nodig wees om met hulle in verbinding te tree vir meer inligting.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Gids vir Byvoordele eise

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Statistieke met een oogopslag

JOU OM VATTENDE VERSEKERINGS- OPLOSSING

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

VOORBEELD VAN HOE ONS GAPING VOORDEEL VERSEKER DAT JOU MEDIESE TEKORTE GEDEK IS

Goedere in Transito Module 6. Kopiereg Santam Bpk Kursuskode: ASSESS123 / Module 6

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Wat word gedek? Plus-voordeel is. Sanlam Risikodekking Omvattende Ernstige Siekte- & Omvattende Ernstige Siekte. Die Omvattende.

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

VERLIES VAN WINSTE (MASJINERIE BREEKSKADE)

TERUG TE VEG GREENLIGHT ERNSTIGE SIEKTE-DEKKING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Gids vir Lewende-voordeel eise

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

PLAASLIKE UITKEERPLAN. Skep welvaart en kry n belastingvrye uitbetaling aan die einde van u beleggingstermyn

Persoonlike Ongeluksplan

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

WAARDE- TOEVOUGINGS DIENSTE VIR GROEP SKEMAS. swiftcare

GAPINGSDEKKING BROSJURE

WAARDE- TOEVOEGINGS- DIENSTE VIR NOODGEVALLE. swiftcare

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Huishoudelike GoedereAfdeling

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

1. Hierdie huishoudelike reels is aanvullend tot en vervang nie die Konstitusie van die Centurion Kunsvereniging nie.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Les 14: Entrepreneurskap

Briewe, posseëls en elektroniese pos

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

STUDIEVELD A SPORTSTORIES LES 1

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

DIE VOEDING VAN VERVANGINGSVERSE, DROË KOEIE EN BULKALWERS

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Bewaar u bestaande aftreespaargeld en laat u belegging verder groei BEWAARDERPLANNE

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

MOENIE JOU LEWENSDEKKING KANSELLEER NIE, AL BARS DIT

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

Sentraalbeplande stelsel

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

vonnisse tot 12 maande resorteer onder die Hoof van die Korrektiewe Sentrum vir plasing op parool. Artikel 76:

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Persoonlike Ongeluksplan

NOODBYSTAND VIR REISENDE MOTORISTE. Skakel WELKOM BY SAFIRE SE NOOD INSLEEPDIENSTE EN MEDIESE BYSTAND PROGRAM.

Transcriptie:

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n gegradueerde professionele persoon span u, u swaarverdiende professionele kennis en vernuf in om `n inkomste te genereer. U wil gemoedsrus geniet dat, indien u sou siek word, `n besering opdoen of nog erger, permanent ongeskik raak, daar na u daaglikse uitgawes omgesien sal word terwyl u nie kan werk nie. PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel doen presies dit vir so lank as wat u, u gekose beroep beoefen.

Hoe werk die PPS Siekte - en Permanente ongeskiktheidsvoordeel? As `n lid van PPS kan u by PPS Versekering Voordeeleenhede () op grond van u Bruto Professionele Inkomste (BPI) koop. Hoe jonger u is wanneer u by PPS Versekering aansluit, hoe laer u premie. U betaal `n vaste premie op hierdie en ontvang voordele vir die tydperk waartydens u nie u professionele pligte kan verrig weens siekte of besering nie. U het ook die opsie om bykomende te koop namate u BPI toeneem. Die premie op hierdie word bepaal deur u ouderdom ten tye van aankoop. Tipes Voordeeleenhede: Gewone : Siekte- en Permanente Aanvullende A : Aanvullende B : Uitgestelde : Ongeluks-: ongeskiktheidsvoordeel Siektevoordeel alleenlik Siektevoordeel alleenlik Permanente ongeskiktheidsvoordeel alleenlik Siekte - en Permanente ongeskiktheidsvoordeel* Gewone is ons kern voordeelaanbieding wat dekk ing bied vir siekte, besering of permanente ongeskiktheid. Polishouers kan benewens Gewone ook Aanvullende A, Aanvullende B en Uitgestelde koop. PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel hang af van die aantal en tipe wat gedurende daardie tydperk gehou word. Dit is waarom dit raadsaam is om u aan te vul elke keer wanneer u BPI verhoog. PPS Versekering reik egter elke jaar aan elke polishouer bykomende uit, sonder enige onderskrywing om met inflasie tred te hou. PPS Siektevoordeel: Betaal vanaf dag een vir `n siekte wat 7 agtereenvolgende dae of langer duur (naweke en openbare vakansiedae ingesluit) Betaal tot `n maksimum siektetydperk van 728 dae vir dieselfde, voortvloeiende of verwante siekte Daar is ook `n gedeeltelike Siektevoordeel, wat betaal word indien u net deeltyds kan werk nadat u PPS Siektevoordeel ontvang het. Hierdie voordeel help u dan tydens die herstelproses. PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel? Betaal na die Siektevoordeel tydperk van 728 dae Word hersien en betaal op grond van die ernsvlak van u ongeskiktheid Gratis bonus-voordeeleenhede, wat aan daardie jaar se inflasiekoers gekoppel word, word ook aan polishouers wat permanent ongeskik is, toegestaan - gewoonlik jaarliks - om hul maandelikse inkomste te verhoog. Ongeluk- Indien u gesondheidstoestand u onder normale omstandighede nie geregtig maak om kragtens enige ander voordeelopsies gedek te word nie, of indien u spesifiek `n behoefte aan slegs ongeluksvoordele het, is Ongeluk- beskikbaar. Let wel asseblief: Alle voordeelopsies word toegestaan onderhewig aan die normale onderskrywingsbeleid van PPS Versekering en in sekere gevalle sal standaarduitsluitings van toepassing wees. *PPS Siekte- en Permanenteongeskiktheidsvoordeel betaal uit vir `n besering of permanente ongeskiktheid wat aan `n ongeluk toe te skryf is.

Verbeter u dekking met PPS Hospitaalbyvoordeel (Opsioneel) PPS Hospitaalbyvoordeel is `n voordeel wat u k an by voeg om u op `n daaglikse basis te dek, net soos die PPS Siektevoordeel, wanneer u vir 4 dae of langer in die hospitaal is. Met die PPS Hospitaalvoordeel geniet u gemoedsrus dat u uitgawes gedurende u hospitaalverblyf gedek sal wees. Die PPS Hospitaalvoordeel word gebaseer op die aantal Voordeeleenhede wat u het en betaal uit vanaf dag een vir `n hospitaalverblyf van 4 of meer agtereenvolgende dae betaal vir `n maksimum tydperk van ses maande in enige enkele jaar Occupation S Rider (Opsioneel) Oc is `n voordeel wat by die PPS Permanente ongeskiktheidsvoordeel gevoeg kan word en aan u `n gewaarborgde 100% van u dekking uitbetaal wanneer u ernstig, permanent en voortdurend beperk Die beste van alles is, sodra die voordeel eers toegestaan is, word dit nooit hersien of weggevat nie, selfs al herstel u en hervat u, u vorige beroep! Die voordeel tree in werking nadat u die PPS Siektevoordeel vir 728 dae ontvang het vir dieselfde, `n voortvloeiende of verwante siekte. U kan die PPS Hospitaalvoordeel by die volgende Voordeeleenhede voeg: Gewone, Aanvullende A, Aanvullende B en Ongeluk. Indien u nie u professionele kw asie, kennis en onder kan toepas nie, sal u gedek wees en `n maandelikse voordeel vir permanente ongeskiktheid aan u uitbetaal word tot op die dag voor u 66ste verjaardag, sonder dat u bewys van inkomsteverlies hoef te lewer. Gratis bonus-voordeeleenhede, gekoppel aan daardie jaar se t ongeskik is, toegestaan gewoonlik jaarliks om hulle maandelikse inkomste te verhoog.

PPS Siekte - en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siektevoordeel PPS Permanente Ongeskiktheidsvoordeel Gewone Gewone Aanvullende A Aanvullende B Uitgestelde PPS Hospitaalvoordeel (byvoeging) Occupation (byvoeging) Ongeluk Ongeluk Ongeluk PPS Hospitaalvoordeel (byvoeging) TM kan by die PPS Siektevoordeel en PPS Permanente ongeskiktheidsvoordeel onderskeidelik gevoeg word. PPS Hospitaalvoordeel kan by u Ongeluk- gevoeg word. PPS Surpluskortingrekening PPS het geen eksterne aandeelhouers nie, wat beteken dat die netto bedryfsinkomste en beleggingsopbrengste wat PPS Versekering verdien, onder polishouers verdeel word. Wanneer u `n PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel koop, word `n Surpluskortingrekening (SKR) aan u toegewys. Die waarde van hierdie rekening kan na gelang van markbewegings verander. `n Besonder aantreklike voordeel van die SKR is dat, selfs al eis u vir siekte of permanente ongeskiktheid, gaan die jaarlikse toewysings voort en as polishouer bly u deel in die netto bedryfsinkomste en beleggingsopbrengste. In geval van dood, aftrede of uittrede by PPS Versekering word `n belastingvrye enkelbedrag uitbetaal wat op die waarde van die SKR gebaseer word. Met aftrede is die SKR - Retensieopsie besk ik baar, waar volgens u die keuse kan uitoefen om u SKR - f ondse in een van die PPSbeleggingsportefeuljes te belê. Die fondse vestig met aftrede en is geredelik beskikbaar.

Ek wil weet... Is hierdie inkomstebeskermingsdekking? Indien u `n inkomstebeskermingspolis sou hê, sou u bewys van verlies van inkomste moes lewer wanneer u eis. Met PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel hoef u nie bewys van inkomsteverlies te lewer nie al wat u nodig het is `n geldige mediese ser aat** vanaf u dokter en n voltooide eisvorm. Watter Voordeeleenhede moet ek koop? Gewone Voordeeleenhede () moet gekoop word voordat u enige ander voordeelopsie kan koop. Dit sal verseker dat u `n gebalanseerde dekkingsportefeulje het, aangesien Gewone u van beide Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordele sal voorsien. Watter vlak van siektevoordele het ek nodig? Indien u PPS Siektevoordeel wil verhoog tot hoër as wat u met Gewone Voordeeleenhede () ontvang, kan u: Bykomende Aanvullende A en Aanvullende B koop Hospitaalvoordeel-opsie by u portefeulje voeg Ongeluk- byvoeg indien u na `n ongeluk `n bykomende voordeel wil geniet Watter vlak van Permanente ongeskiktheidsvoordeel het ek nodig? Indien u PPS Permanente ongeskiktheidsvoordeel wil verhoog tot hoër as wat u met die Gewone Voordeeleenhede () ontvang, kan u: Uitgestelde koop; en Oc -opsie by u portefeulje voeg Wat as ek studieverlof wil neem om verder te studeer? Terwyl u `n polishouer van PPS Versekering bly, het u die keuse om premiebetalings tydelik te staak terwyl u byvoorbeeld verdere studies aanpak. U sal ons vooraf moet in kennis stel om seker te maak u polis word nie opgeskort nie. Geen voordeel is gedurende die studieverlof of vir die drie maande nadat u premiebetalings hervat het, betaalbaar nie. Ek beplan om te emigreer. Wat gebeur dan, is ek nog steeds gedek? Goeie nuus - met PPS Versekering behou u, u dekking as u emigreer. Premies en eise moet in Suid-Afrikaanse Rand betaal word, onderhewig aan die beperkings wat die Suid- Afrikaanse Reserwebank oplê. Hoe eis ek? Kliëntedienssentrum by 011 644 4300 sonder versuim. U het net n eisvorm en n dokterser aat nodig.** Die eis moet binne 6 maande na die aan vang van die siekte of besering by PPS Versekering ingedien word. **Onderhewig aan PPS Versekering se eisvereistes.

Redes om PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel te kies Geen eksterne aandeelhouers by PPS nie polishouers kan deel in die netto bedryfsinkomste en beleggingsopbrengste wat PPS Versekering verdien Buitengewoon lae risikoprofiel van ons prof essionele lede verseker uiters mededingende premietariewe Hoe jonger u is wanneer u Voordeeleenhede koop, hoe laer u premie `n Verlaagde premie vir polishouers van jonger as 30 Gevaarlike aktiwiteite vryduik, privaat vlieg, klim, hangsweef, valskermspring word sonder enige bykomende premie gedek U word gedek selfs al besluit u om te emigreer of tydelik oorsee te werk U hoef nie verlies van inkomste te bewys om vir siekte, besering of permanente ongeskiktheid te eis nie Die voordeel betaal ongeag enige ander polisse of versekeringsdekking wat u moontlik mag hê Gratis bonus-voordeeleenhede word jaarliks toegestaan aan polishouers wat permanent ongeskik is ten einde hul maandelikse inkomste te verhoog PPS Siektevoordeel word belastingvry uitbetaal U kan tydelik u premies staak sonder enige boete, soos byvoorbeeld om verder te studeer. (PPS Versekering sal die staking van betaling moet goedkeur en geen voordele is gedurende hierdie tydperk van toepassing nie.) U finansiële adviseur is: of skakel ons by 0861 PPS 121 (0861 777 121) (SA) or 061 256 063 (Namibië) www.pps.co.za PPS Beperk (Beperk deur Garansie) Registrasieno. 2001/011016/09 (PVV) PPS Versekeringsmaatskappy Beperk Registrasieno. 2001/017730/06 (PPS Versekering) `n Gemagtigde Verskaffer van Finansiële Dienste Lisensieno. 1044 PPS Versekeringsmaatskappy (Namibië) Beperk Registrasieno. 2003/122 (PPS Versekering) Alle inligting en menings is van `n algemene aard en het nie ten doel om die omstandighede van enige bepaalde individu aan te spreek nie. Ons tree nie op as of gee nie voor om enigsins as `n adviseur of in `n vertrouenshoedanigheid op te tree nie. Enige voorstelling of opinies word slegs ter inligting verskaf. Die inligting wat in hierdie dokument verstrek word, is onderhewig aan die bepalings en voorwaardes wat van toepassing is op enige polis wat PPS Versekering uitreik. K 2007 PPS. Alle regte voorbehou. PPS SPO (01/07)