Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer"

Transcriptie

1 Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde uit die hart van susan coetzer

2 Geskenk aan Met de van

3 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer

4 koop aanlyn vir jóú leefstyl op voelgoedwinkel.co.za ook beskikbaar as e-boek kliek op besoek ook soetgoedvirdiesiel.co.za 40 woorde uit die hart van Susan Coetzer Uitgegee deur Carpe Diem Media 2011 Carpe Diem Media Eerste uitgawe Eerste druk, 2011 ISBN E-boek Redigeerder Proefleser Ontwerper Illustrasies REDAKSIE Cindé Mostert Marianne Louw Zelda Botha Susan Coetzer KONTAKBESONDERHEDE Hendrik van Eck Blvd 123, SE6, Vanderbijlpark, 1911 Tel Faks Posadres Posbus 2930, Vanderbijlpark, 1900 Gedruk en gebind Paarlmedia, Jan van Riebeeckweg, Paarl Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word in enige vorm of op enige manier sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie

5 uit die hart van susan Hallo Ek dink so baie aan al julle girls wat ek daagliks op my pad ontmoet. Partykeer lag ons so lekker oor al die snaakse goed in die lewe. Ander kere kla ons weer. En dan is daar die pyn... So baie vroue wat ek ontmoet, is seer en stukkend. Ek wens so ek kon jou vandag vashou en vertroos en als wat sleg is, regmaak in jou lewe. Maar ek is net n gewone vrou met my eie ups en downs, my eie woestyne en winters wat ek moet deur. My eie Kilimandjaro s... Ek het geen magical powers nie. Maar ek ken die EEN met al die Magical Powers persoonlik. Hy is die Een wat kan help. Die Een wat kan gesond maak. Die Een wat my hart getransformeer het. In hierdie boekie deel ek graag 40 woorde uit my hart. Mag dit jou seën. Met liefde.

6 1 lie fde

7 liefde... Dis vlinders in jou maag. n Vinniger hartklop. n Soen in die maanlig. n Bos bloedrooi rose op Valentynsdag. Dis om jou laaste toffie in die pakkie weg te gee... En dis baie meer. Ware liefde is om jou kritiese bril af te haal en deur God se lens van genade na ander mense te kyk. Hy kyk verby jou suur gesig, verby jou frons, jou vierletter-woorde, jou ysige hart, jou velkleur, jou pretensie, jou verslonsde klere, jou brandewyn-asem, verby die krake in die kunswerk. Hy kyk dwarsdeur die onkruid en fokus op die perfekte saadjie wat Hy in jou gepant het. Sy saadjie wat wag om te ontkiem. As ons ander wil liefhê soos Hy ons liefhet, moet ons n nuwe bril opsit. Want ware Liefde is om na elke lewende wese te kyk met diep verwondering en diep menslike nederigheid. Onvoorwaardelike liefde is om jou kritiese bril af te haal en deur God se lens van genade na ander te kyk.

8 2 vrede

9 vrede... Vrede is n nag se deurslaap sonder dat jou man jou kort-kort wakker snork. Vrede is wanneer jou 18-jarige met sy nuwe bestuurslisensie saans ongeskonde by die voorhek inry. Vrede is n sonskyneiland met Mister Right in jou een hand en n cocktail met n sambreeltjie in die ander een. Vrede is n perfekte lyfie en n fake tan wat regtig lyk. En dan is daar die ander Vrede. n Groter Vrede as jou ideale omstandighede. Hierdie Vrede is die bewustheid van die heilige teenwoordigheid diep binne jou wat jou nooit verlaat nie. Hierdie Vrede is blywend ook wanneer jy deur die doodskadu gaan. Wanneer die geweld van n tsunami jou tref, die skok van siekte, die vrees van armoede, die trauma van dood. Ware Vrede is n kalm innerlike plek in die middel van die storm. Jy kan dit slegs by God se voete kry. Ware vrede is n kalm innerlike plek in die storm jy kan dit slegs by God se voete kry.

10 3 0mgee

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Afslagbewys. tien woorde oor geloof. R35-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Afslagbewys tien woorde oor geloof R35-afslag Hiermee kry jy R35-afslag op Tien woorde oor geloof (R85) van Carpe Diem Media wat jy op Voelgoedwinkel koop Kliek opvoelgoedwinkel.co.za/boeke/tien-woordeoor-geloof,

Nadere informatie

Voorwoord deur Jan de Wet. Bid. man. vir jou. Liesel Krause-Wiid

Voorwoord deur Jan de Wet. Bid. man. vir jou. Liesel Krause-Wiid Voorwoord deur Jan de Wet Bid diewoord vir jou man Liesel Krause-Wiid carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer Word deel van ons gemeenskap @ Stuur n e-pos Vir enige navrae oor ons boeke, stuur n e-pos

Nadere informatie

Leesfees vir jou Gees

Leesfees vir jou Gees Leesfees vir jou Gees As jy n passie het vir boeke net soos ons, gaan maak n draai op ons webtuiste en Facebookblad. Wees eerste om die nuus van al ons nuwe boeke te kry. KLIEK OP leesfeesvirjougees.co.za

Nadere informatie

Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Oorspronklik uitgegee onder die titel n Nuwe jy. ISBN e-boek ISBN epub ISBN

Ook beskikbaar as e-boek Kliek op   Oorspronklik uitgegee onder die titel n Nuwe jy. ISBN e-boek ISBN epub ISBN Ook beskikbaar as e-boek Kliek op www.e-boeke.co.za Oorspronklik uitgegee onder die titel n Nuwe jy n nuwe jy DIEETJOERNAAL 2012 ISBN e-boek ISBN epub ISBN Uitgegee deur Carpe Diem Media Carpe Diem Media

Nadere informatie

Die Woord Bybeldagboek 2 uitgegee deur Carpe Diem Media

Die Woord Bybeldagboek 2 uitgegee deur Carpe Diem Media Afslagbewys voelgoedwinkel Jy sê, God sê 50%-afslag Hiermee kry jy 50%-afslag op Jy sê, God sê (R130) van Carpe Diem Media wat jy op Voelgoedwinkel koop. Kliek op voelgoedwinkel.co.za/boeke/jy-sê-god-sê,

Nadere informatie

Natasha. Die hartsgeheime van n enkelvrou. Natasha Sutherland. In dié inspirerende boek. Aanvanklik lees n mens Natasha se Bittersoet belydenisse

Natasha. Die hartsgeheime van n enkelvrou. Natasha Sutherland. In dié inspirerende boek. Aanvanklik lees n mens Natasha se Bittersoet belydenisse Bittersoet Natasha Sutherland was die prinses wat met haar droomprins, n bekende Afrikaanse popsanger, getroud was en twee kroonprinsies en n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans

Nadere informatie

Elke vrou se klein boekie oor seks uitgegee deur Carpe Diem Media

Elke vrou se klein boekie oor seks uitgegee deur Carpe Diem Media Oorspronklik uitgegee onder die titel n Selfhelpjoernaal, Intimiteit Elke vrou se klein boekie oor seks uitgegee deur Carpe Diem Media 2007 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2014 ISBN 978-1-43220-403-7

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

IS DIT DIE EINDE VAN DIE WÊRELD? STEPHAN JOUBERT ISAK BURGER HENNIE STANDER ADRIO KÖNIG e.a.

IS DIT DIE EINDE VAN DIE WÊRELD? STEPHAN JOUBERT ISAK BURGER HENNIE STANDER ADRIO KÖNIG e.a. IS DIT DIE EINDE VAN DIE WÊRELD? STEPHAN JOUBERT ISAK BURGER HENNIE STANDER ADRIO KÖNIG e.a. IS DIT DIE EINDE VAN DIE WÊRELD? STEPHAN JOUBERT ISAK BURGER HENNIE STANDER ADRIO KÖNIG carpediem M E D I A

Nadere informatie

Leesfees. vir jou Gees. carpediem

Leesfees. vir jou Gees. carpediem Leesfees vir jou Gees As jy n passie het vir boeke net soos ons, gaan maak n draai op ons webtuiste en Facebookblad. Wees eerste om die nuus van al ons nuwe boeke te kry. KLIEK OP leesfeesvirjougees.co.za

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Lindie Strydom, Dr. Khoo Oon Theam, Dr. Johan Smith, Dr. Marietjie Yssel,

Lindie Strydom, Dr. Khoo Oon Theam, Dr. Johan Smith, Dr. Marietjie Yssel, In Spreuke 4:26 moedig die pa sy seun aan met die woorde: Baken jou koers af, dan sal jy seker wees van elke tree. (Vra maar net vir Hansie en Grietjie hoe die regte bakens jou kans om te verdwaal verminder!)

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Voorwoord deur. Carike Keuzenkamp Sangeres. oulike ma. 100 antwoorde op vrae oor jou kinders

Voorwoord deur. Carike Keuzenkamp Sangeres. oulike ma. 100 antwoorde op vrae oor jou kinders Voorwoord deur Carike Keuzenkamp Sangeres oulike ma 100 antwoorde op vrae oor jou kinders carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer Word deel van ons gemeenskap @ Stuur n e-pos Vir enige navrae oor ons

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Elke vrou se klein boeke oor gewig uitgegee deur Carpe Diem Media

Elke vrou se klein boeke oor gewig uitgegee deur Carpe Diem Media Oorspronklik uitgegee onder die titel n Selfhelpjoernaal, Gewig Elke vrou se klein boeke oor gewig uitgegee deur Carpe Diem Media 2007 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2014 ISBN 978-1-43220-404-4

Nadere informatie

Afslagbewys. 50%-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Help, ek is n skoonma (skoondogter)! uitgegee deur Carpe Diem Media

Afslagbewys. 50%-afslag. Ook beskikbaar as e-boek Kliek op  Help, ek is n skoonma (skoondogter)! uitgegee deur Carpe Diem Media Aanvaarding Afslagbewys liewe jy... 50%-afslag Hiermee kry jy 50%-afslag op Liewe jy... (R80) van Carpe Diem Media wat jy op Voelgoedwinkel koop. Kliek op voelgoedwinkel.co.za/boeke/liewe-jy, en gebruik

Nadere informatie

Dagbreek met God uitgegee deur Carpe Diem Media

Dagbreek met God uitgegee deur Carpe Diem Media Dagbreek met God uitgegee deur Carpe Diem Media 2016 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2016 ISBN 978-1-43220-621-5 Eboek ISBN 978-1-43220-630-7 Setwerk Monica Pieterse Redigeerder Ria van der

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

ISAK BURGER Jesus is méér

ISAK BURGER Jesus is méér ISAK BURGER Jesus is méér as net kerk toe gaan, geld gee en goed doen carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer Jesus is méér uitgegee deur Carpe Diem Media (Saamgestel en verwerk uit Die Jesus Bybel)

Nadere informatie

Ook beskikbaar as e-boek Kliek op

Ook beskikbaar as e-boek Kliek op Ook beskikbaar as e-boek Kliek op www.e-boeke.co.za Die Trouboek uitgegee deur Carpe Diem Media 2016 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2016 ISBN 978-1-4322-0286-6 PDF ISBN 978-1-4322-0287-3

Nadere informatie

kweek kinders met karakter

kweek kinders met karakter NOU is dié handleiding spesiaal hersien vir besige ma s. Slegs die kernfeite en belangrikste aspekte is behou sodat jy in jou besige program tyd kan kry om die beste ouer moontlik te wees. Kinders se handleiding

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging HUWELIKSBELOFTES Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging Kies die woorde versigtig, om jou deur die moeilikste tye van julle lewe saam te dra; om te keer dat jy opgee wanneer jy lus voel om op

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Seks. Seks. Voel jy óf jou maat. Elmari Craig Hennie Stander. die tot. van. Seks

Seks. Seks. Voel jy óf jou maat. Elmari Craig Hennie Stander. die tot. van. Seks die tot AZ karfoefel in die donker is n plig? eensaam omdat julle te min kere intiem is? te selfbewus oor jul lywe om vry te geniet? skuldig of ongemaklik oor seks? van Wil jy die beste seks van jou lewe

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Die Groot Gebod dennis de wet

Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.

Nadere informatie

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken. Seksuele Teistering by die werk Dit was briljant van my om die nuwe assistent aan te stel, nê? Sy werk regtig hard. Ek is in my skik. Ek sou haar sommer net vir haar voorkoms aangestel het. Het jy daai

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman Lees Openbaring 21:1 8 Eerste paar verse van hoofstuk 21: Spanning tussen die reeds en die nog nie. Die nuwe Jerusalem, die stad, is besig om neer te daal

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop. HOE OM UIT TE KEN Ek is so jammer dat jou ouers en jou niggie Karen se ouers almal in die motorongeluk dood is. In hulle testament het jou ouers ons aangestel as jou voogde. Jy sal by my en tannie Irene

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy? 1 Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy? Lees Jakobus 3:13 14:10 Wat het jy? Het jy die regte bloed, velkleur, selfoon, motor, huis, werk, kerk, geloof, dade. Het jy iets wat

Nadere informatie

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg SKRIFLESING: 1 Johannes 4:7-21 TEKS: 1 Johannes 4:17-18 TEMA: God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg Psalm 48 : 1 Psalm 99 : 1, 4 Psalm 103 : 6 (na doop) Psalm 43 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1,

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3

NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3 NAGMAAL SKRIFLESING: 1 Petrus 2:18-25 TEKS: 1 Petrus 2:24a TEMA: Jesus Christus het ons sondes gedra Psalm 89 : 1 Psalm 40 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 116 : 1, 2, 3, 4, 5, 7 Psalm 89 : 7 Voor

Nadere informatie

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James

FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James FILIPPENSE 2:1-5 Verstaan die liefde van jou lewe Ds Charles James 06-11-2016 Wat dink jy is die 10 grootste redes waarom mense in Suid-Afrika skei? n Bekende prokureursfirma in Kaapstad het 500 se redes

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis. Vrydag, 14 April 2017 Skriflesing: Johannes 19:17-37 Tema: Van die eenkant na die anderkant van die kruis. Skriflesing Johannes 19:17-37 Jesus word gekruisig 17 Jesus het self sy kruis gedra en uitgegaan

Nadere informatie

JEUG FUNAAND: Vrugte van die Gees

JEUG FUNAAND: Vrugte van die Gees JEUG FUNAAND: Vrugte van die Gees 1. Praise and Worship 2. Ysbreker: Opwarming - Oestyd - Elke groep kry n tafeldoek ALMAL moet daaraan vashou, NIEMAND se hande mag van die tafeldoek af wees nie. - Ek

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2014 deur LoveGodGreatly.com & Angela Perritt Toestemming word gegee om die dokument af te druk en te reproduseer vir die doel om die Ester aanlyn Bybelstudie te voltooi. LoveGodGreatly.com 2

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. SKRIFLESING: Romeine 8:18-30 TEKS: Romeine 8:28 HK 9 TEMA: God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder. Psalm 30 : 3, 4 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Psalm 119 : 25 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Sb 52

Nadere informatie

jou seëninge Uitgawe 43 R38.50 (BTW ingesluit) Wat beteken die bergrede vir jou? Vinnige feite uit die Bybel Burgers van die koninkryk

jou seëninge Uitgawe 43 R38.50 (BTW ingesluit) Wat beteken die bergrede vir jou? Vinnige feite uit die Bybel Burgers van die koninkryk Uitgegee deur die GKSA 2017/2018-2 Uitgawe 43 R38.50 (BTW ingesluit) TEL jou seëninge Wat beteken die bergrede vir jou? Vinnige feite uit die Bybel Burgers van die koninkryk 1 inhoud 5 red @kruispad: Hoe

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 by LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi. Geskryf deur: Angela Perritt/LoveGodGreatly

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus 2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra SKRIFLESING: Jeremia 31:23-40 TEKS: Jeremia 31:33b HK 49 TEMA: God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra Psalm 103 : 10, 11 Psalm 131 : 2, 3 Skrifberyming 14 (8-1) : 1, 2 Ook: Ps. 40 :

Nadere informatie

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5.

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5. SKRIFLESING: Jesaja 55 TEKS: Jesaja 55:10-11 TEMA: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1 Psalm 19 : 4 Psalm 33 : 5 Psalm 89 : 6 Skrifberyming 78 (13-3) Ook: Ps 147 : 6, 7 Sb 34 (2-2) : 2 2

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk 1 Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk VERWELKOMING Ons land is op baie maniere stukkend. Op maniere wat ons almal seermaak. Daarom wil ons graag vanjaar periodiek so saamkom

Nadere informatie

Januarie indd /04/16 08:46:55 AM

Januarie indd /04/16 08:46:55 AM Voorwoord Ek het al dikwels gewens dat ek my gunsteling Skrifgedeeltes in een sakpas-boekie bymekaar kon hê en dit is presies wat Die Bybel in 366 dae vir vroue is. Vir die eerste keer kon ek die Bybelgedeeltes

Nadere informatie

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

LYDINGSREIS. Paasweek 2011 LYDINGSREIS Paasweek 2011 U Word uitgenooi om saam met Jesus sy laaste reis mee te maak. Ons gaan u laat nadink en stil word by 12 verskillende stasies. Oordink die betekenis van Jesus se lyding vir jouself.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8

Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8 Wedergeboorte Johannes 2:23-3:8 Inleiding Dink net jy kon jou lewe oorbegin met als wat jy nou weet. o Die meeste van ons het al een of ander tyd gewens jy kon oorbegin. Jy sal dan nie dieselfde foute

Nadere informatie

1 Waar ek vandaan kom

1 Waar ek vandaan kom 1 Waar ek vandaan kom Groepaktiwiteit 1. Lees Psalm 139:13. Leer die Here jou eers ken nadat jy gebore is? Wanneer dan? 2. Waar of vals: Die doel van n baba se doop is om vir hom of haar n naam te gee.

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 Votum en seën Psalm 134 : 1, 3 [ ons ] Gebed Psalm 27 : 4 Skriflesing: 1 Johannes 4:7-21 (AV 1983) Belydenis: HK 34:93 Teks: 1 Johannes 4:20 (AV 1983) Preek: God se wil is liefde

Nadere informatie

SUKSES vir 2006 I Gedagtes

SUKSES vir 2006 I Gedagtes SUKSES vir 2006 Op versoek van die redakteur van Kommunikamma (en n paar ander mense) gee ek hiermee n kort oorsig van die reeks tydens die Week van Gebed aan die begin van die jaar met die hoop dit maak

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.) Ontmoeting 40 Kinders kan vir grootmense van God vertel. Teks: 2 Konings 5; Jesaja 44:6 Hulpmiddels: Bordkryt om teen n muur of op die vloer te skryf (Of maak afwasbare kryt deur waspoeier met kleursel

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

1 Johannes 5: /03/2014

1 Johannes 5: /03/2014 1 Johannes 5:9-12 23/03/2014 Iets wat ek seker is julle al baie gehoor het, is, ken jou status. En dis presies waaroor ek ook vanoggend met julle wil praat oor - ken jou status Ek dink nie enige iemand

Nadere informatie