Deur Christus Alleen
|
|
|
- Lieven de Meyer
- 7 jaren geleden
- Aantal bezoeken:
Transcriptie
1 Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards
2 1 Sondag 41 Sewende Gebod Dr AH Bogaards Lees: Efesiers 5:18-33, Johannes 1:1-14 Teks: Efesiers 5:22 HK: Sondag 41 Psalms: Ps 127:1,2; Ps. 119:11,12; Ps.128:1,2; Ps.128:3,4 1. Inleiding: Ons kom vandag in die behandeling van die Heidelbergse Kategismus by die sewende gebod: Jy mag nie egbreek nie. Nou weet u sekerlik: Die Tien Gebooie is so opgestel is, dat nie telkens by elke gebod alle moontlike oortredings van n spesifieke gebod ter sprake kom nie. Net een belangrike voorbeeld van nakoming of oortreding van die spesifieke gebod word genoem. By die vyfde gebod byvoorbeeld word net eerbied vir vader en moeder genoem; tog weet ons dat ook eerbied vir ander gesagsinstansies soos die regering en die kerkraad daarby ingesluit is. Dieselfde kry ons ook ten opsigte van die sewende gebod: Net die huwelik word genoem: die huwelik, die eg, mag nie gebreek word nie. Tog sluit hierdie gebod volgens ons belydenis baie meer in as net die huwelik. So bely ons: Ons moet kuis en ingetoë lewe sowel binne as buite die huwelik. Hierdie gebod het dus ook iets te sê vir mense wat nog ongetroud is. By die alle onkuisheid, waarvan die belydenis praat, moet ons dus ook dink aan onkuisheid buite die huwelik, soos voor-huwelikse seks. Die belydenis laat ons verder ook sien dat dit nie net gaan oor die seksdaad, oor alle onkuise dade nie, Nee, maar dit gaan ook oor alle onkuise gebare, woorde, gedagtes, luste en alles wat 'n mens daartoe kan verlei. Dit gaan dus ook oor ons vulgêre gedagtes, ons sekswoorde, ons seksgrappe, oor pornografie, oor TV-programme en
3 2 rolprente waarin seks buite die huwelik as iets normaals voorgestel word, ens. Ook dit verbied die sewende gebod. In die prediking van vandag wil ek my egter toespits opdie huwelik: die ontstaan van die huwelik, die verval van die huwelik en die herstel van die huwelik. Drie punte vra ons aandag: 1. Die Woord en die eerste huwelik 2. Die afval van die Woord en die verbrokkeling van die eerste huwelik 3. Die Woord en die herstel van ons huwelik 2.1. Die Woord en die eerste huwelik In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. So begin die Johannes-evangelie (vv 1-4) Alle dinge het deur die Woord, deur ons Here Jesus Christus, ontstaan. Dit geld óók van die skepping van die eerste mensepaar, die eerste huwelikspaar. Daardie woorde van Johannes gee ons nog n verdere kyk op die gebeure van Genesis 1 vers 26 en Genesis 2. In Genesis 1 vers 26 sê God naamlik: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis... En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape. En Johannes 1 sê vir ons: Deur die Woord het ook die eerste huwelik daar in Genesis 1 en 2 tot stand gekom. So het die Drie-einge God dus daar aan die begin alles geskape, ook man en vrou, ook die huwelik: Woord. deur die Deur die Woord het die huwelik tot stand gekom. Deur die Woord het dit ONTSTAAN. MAAR OOK: deur die Woord bly dit VOORTBESTAAN. Deur te bly by daardie Woord sou die eerste huwelik bly voort-lewe en opbloei en mooi wees. In daardie Woord was lewe. Ja, en die Woord van die Woord was juis: dat die eerste mensepaar beeld van God moes wees, onderkonings in sy diens, sy verteenwoordigers, wat tot lof en lofprysing van die Here sou heers en hulle opdrag sou nakom om die aarde te bewerk en
4 3 te vermenigvuldig. IN GEHOORSAAMHEID AAN DIE WOORD. Dit was nou lewe, in die egte en in die volste sin van die woord. So was die eerste huwelik volmaak: Wanneer Adam en Eva saam daardie heerlik taak van onderkonings van God sou nakom, as onder-konings na daardie Woord sou luister. Daarby het die Woord, Jesus, ook in Genesis 2 sy proefgebod, sy proef-woord gegee: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe. (Gen 2:16,17). En direk daarop word weer melding gemaak van die skepping van die vrou as hulp van die man. En daardie hulp-wees sal sekerlik slaan op die beeld-van-god-wees. En die bly by die Woord, want so alleen kan die mens onderkoning, beeld van God wees, nie waar nie? DAARIN, juis daarin sal sekerlik die hulp-wees-van-die-vrou-vir-haar-man lê: as sy so n hulp is, sodat hulle saam, langs die weg van lewe by die Woord, onderkonings tot verheerliking van God sou wees. Daarin lê vandag nog die hart en die bedoeling van die huwelik: Wanneer man en vrou so lewe en mekaar so lei en ondersteun dat hulle lewe by die Woord en deur die krag van die Woord werklik onderkonings sal wees. Bly by die Woord. Dit was die eis van die Woord. In die Woord is die lewe. Dit was die belofte van die Woord, afgebeeld in die lewensboom. Die Woord was ook daar in die paradys die geheim, die geheim van die huwelik. Maar waar die Woord losgelaat word, daar tree die dood in. Daar verbrokkel die huwelik. En juis dit sien ons in Genesis 3: 2.2. die afval van die Woord en die verbrokkeling van die eerste huwelik Eva laat die Woord los, die lewenswoord dat hulle nie mag eet van die boom in die middel van die tuin nie. Maar dit is nie al nie. In plaas dat sy doen wat sy moet doen, om Adam op te roep tot gehoorsaamheid aan die lewenswoord, verlei sy hom tot die doodswoord van die Satan.
5 4 En Adam in plaas dat hy sy vrou lei met die lewenswoord van God, laat hy hom lei deur haar woord. En waar die lewenswoord losgelaat word, daar sterf die huwelik. Want direk na die sondeval kry ons die eerste huweliksonenigheid. Adam beskuldig Eva: Die vrou wat U gegee het om by my te wees, sy het my van die boom gegee, en ek het geëet (Gen.3:12). Daar by die sondeval lê die oorsaak van alle egbreuk, huweliksonenigheid, onkuisheid, homoseksualiteit en noem maar op. Deur die Woord is die huwelik geskep. In Johannes sien ons dat die Woord ook die huwelik herskep. Dit is die derde gedagte: 2.3. Die huwelik herstel deur die Woord, dit wil sê deur Christus Daar is 'n besondere ooreenkoms tussen Johannes en Genesis. Genesis begin deur te vertel dat God in die begin deur sy Woord alles gemaak het (Gen.1) en hoe Hy man en vrou gemaak het en die vrou as hulp vir die man gegee het (Gen.1 en 2). Johannes begin ook deur te vertel dat alles deur die Woord ontstaan het (Joh.2) en dan die huwilik of bruilof te Kana (Joh.2). Johannes skryf nie sonder rede dat Jesus die begin van sy wonderwerke verrig het op 'n bruilof nie. Christus het met die begin van die tekens van sy koninkryk begin daar waar die sonde begin het naamlik in die huwelik. Die Woord is die Hersteller, die Woord is die Verlosser, die Herskepper van die huwelik. En in Efesiërs verrys voor ons oë die herstelde huwelik. Wonderlike word daar van die huwelik gesê nee, BEVEEL deur die Woord. Die vroue word beveel: "Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig" (v.22). Kragtens God se bevel moet die vrou haar onderwerp aan die leiding van die man. Daarby voeg Jesus die woorde "soos aan die Here (Jesus)". Daarmee bedoel die apostel: Vroue, julle onderdanigheid aan julle mans is deel van julle plig teenoor Christus. In julle
6 5 onderdanigheid aan julle mans eer julle nie maar net 'n mens nie, maar die Koning van die kerk. En van die manne word gesê: Die man moet leiding neem, hoof wees ja, maar die man moet op 'n heel besondere manier lei: "Manne, julle moet jul eie vroue liefhê" (v.25). Met hierdie woorde sê Christus, die verlossende, herskeppende Woord, waat in Efesiërs 5 ook aan die Woord is hoé die man oor die vrou moet heers en hoé 'n hoof hy moet wees. n Christen-man heers op 'n ander manier oor sy vrou as wat 'n ongelowige man dit noem. In die heidense wêreld van daardie tyd was die man niks anders as 'n tiran nie en die vrou niks meer as 'n slavin nie. Maar die Woord leer hier anders: Manne, julle heerskappy moet gedra en gestempel word deur die liefde. Paulus gebruik hier 'n baie besondere woord (agape), wanneer hy die manne oproep tot liefde. Dit is dieselfde woord as wat in die Bybel altyd gebruik word vir die liefde van God vir sy kinders. Sò, sê Paulus, sò moet julle, manne, julle vroue liefhê. Julle moet julle vrouens liefhê soos God sy volk lief het. Dan verduidelik Paulus presies wat hy bedoel met hierdie liefde. Hy wys die mans op die liefde van Christus: "Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad". Waarin het die liefde van Christus vir sy bruid, vir sy gemeente geblyk? Daarin dat Hy Homself geoffer vir sy bruid. Christus se liefde was 'n selfopofferende liefde. Sò is die ware liefde: Dit word nie gedryf deur selfliefde nie, maar dit word gekenmerk deur offervaardigheid. JA, dit is alles wonderlike dinge wat hier gesê word van die huwelik. Groot dinge wat hier aan ons beveel word. Maar hoé kan man en vrou nou hierdie opdragte nakom? Die oplossing vind ons in Efesiërs 5:18. Daardie teks is die sleutel tot die nakom van die opdragte wat in vers 22 tot 33 met betrekking tot die huwelik gegee word. God self stel ons deur sy Heilige Gees instaat om hierdie opdragte na te kom. Dit lê in die woorde van vers 18: Word voortdurend met die Heilige Gees vervul. Wat sou Paulus bedoel met die woord "vervul"?om deur iets vervul word, beteken: om geheel en al daardeur in beslag geneem te word en daardeur beheers te word. Neem nou byvoorbeeld die beeld wat Paulus gebruik: "Moenie dronk word van wyn nie." Wat sê
7 6 ons van iemand wat dronk is? Ons sê : Hy is onder die invloed van drank. Dit beïnvloed sy hele doen en late. Ons as gelowiges mag nie onder die invloed van wyn wees nie. Ons moet ons onder 'n ander invloed wees: ons moet vervul word met die Heilige Gees. Word vervul met die Heilige Gees: Word vol van die Heilige Gees. Wees onder sy invloed. Waar ons deur die Gees beheers word en onder sy invloed is, daar heers ook die liefde. Een van die vrugte van die Heilige Gees is, aldus Galasiërs 5, die liefde, daardie ware Goddelike liefde. Waar daardie liefde ons beheers, bloei die huwelik op, kom daar 'n ware omgee vir mekaar. Maar hierdie liefde van die Gees is nooit iets los van die Woord nie. Die liefde van die Gees kom wanneer die Gees ons deur die geloof inplant in die Woord daardie Woord wat ons in die paradys losgelaat het. Ook die huwelik word by die Woord van die kruis alleen herstel en aan die voet van Golgota word 'n lewe van kuisheid gebore. Aan die kruis sterf ons onkuise, liefdelose ou mens en deur die opstanding van Christus word die kuise nuwe mens gebore. 3. Slot Die Woord, Christus, skep die huwelik; die Woord herskep dit ook. Daarom moet huwelikspare digby daardie Woord leef in die prediking, in die huisgodsdiens.. Met die Woord moet die man sy vrou lei. Dan is hy hoof, liefdevolle hoof. Met die Woord moet die vrou vir haar man n hulp wees. Dan is sy n hulp. En so, by die Woord, sal man en vrou onderkonings wees tot lof van God en tot vreugde vir mekaar. Die Woord doen dit. Die Woord alleen. Die Woord is alles. AMEN
Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.
1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou
2. Die skepping van die mens
2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer
TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun
SKRIFLESING: Johannes 1:1-18 TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13 TEMA: God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun Psalm 45 : 1, 2, 3 Psalm 72 : 6 Skrifberyming 33 (2-4) : 1 Skrifberyming 78 (13-3) 2 Dat ons kinders
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig
Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken
BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22
1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei
Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?
Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God
Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra
SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)
Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene
Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.
1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk
SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels
Dooppreek Mika Bogaards
1 Dooppreek Mika Bogaards Dr AH Bogaards 26 Junie 2016 Lees: Efesiérs 5:18-21; en 6:1-4 Teks: Efesiërs 5:18 en 6:1-4 Psalms: Ps. 105:1,2; 9:7; 32:1,3; 105:5,6; 84:1,2 1. Inleiding Julle het pas hierdie
Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)
Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8) Teks: Verskeie & HK Sondag 8 Inleiding Geliefdes, die Drie-eenheid van God is seker van die meeste moeilike dinge om te verstaan, en gewoonlik van
Toe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
toegewy aan God ross os s v an v nieker i k
toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug
Toe God alles gemaak het
Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:
n Dubbele kruis-belydenis
1 n Dubbele kruis-belydenis Dr AH Bogaards Lees: Lk.23:26-49 Teks: Lk.23:42-43 (Nagmaal) Datum: 7 Desember Psalms: Ps.43:3,4; 119:26; 119:27; 25:1,3; 23:1,3; 118 1. Inleiding Laat ons daaraan dink dat
Dr AH Bogaards. 1. Inleiding Wat is eensaamheid? Lees: Mt.27: Teks: Mt.27: Datum: 18 Oktober 2015
1 Dr AH Bogaards Lees: Mt.27:32-56 Teks: Mt.27:45-46 Datum: 18 Oktober 2015 Psalms: 103:1-3; 103:5,6; 119:62,63; 133:1,2; 73:1,10,11 1. Inleiding EENSAAMHEID - daaroor gaan dit in hierdie preek. Eensaamheid
Welkom by Die Storie God se storie
Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle
n Tempel Leier besoek Jesus
Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
Jesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13
1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens
Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus
2 Petrus Aangebied deur dr. Douw Breed Aanbieding 1 Agtergrond Tema van 2 Petrus 1:1 Aan dié wat deur die regverdige beskikking van ons God en Verlosser, Jesus Christus, dieselfde kosbare geloof as ons
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL
JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27
NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.
NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,
Deur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Vervul met die Christus-Woord van die Gees sing ons die Psalmwoorde van Christus en sy Gees Efesiërs 5:15-21 en
Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?
Les 11 vir 16 Desember 2017 Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)? Christus is die doel of die eindebestemming van die wet. Christus is die vervulling van die wet. Christus is
Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.
Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan
Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg
SKRIFLESING: 1 Johannes 2:1-11 TEKS: 1 Johannes 2:6 TEMA: Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg Psalm 9 : 1, 2, 7 Psalm 31 : 13 (na gebed) Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Skrifberyming 78 (13-3) Ook:
Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees
1 Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God? Erkenning van die gesag van die Skrif en die Heilige Gees Voordrag gehou by die konferensie oor Skrifgesag op 24 September 2014 by die Gereformeerde Kerk
WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?
WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles
Deur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Deur Christus alleen Reeks preke oor Galasiërs Nr 6 Dr AH Bogaards Lees: Gal.2:17-21; Hand.9:1-22 Teks: Gal.2:17-21
Goeie Konings, Slegte Konings
Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer
Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,
Deur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Die 2016-proefvertaling getoets(2) Dr AH Bogaards 1. Inleidend Op die tuisblad van die vertalingsprojek (http://www.nuwekerkbybel.co.za)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)
DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord
Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK
Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is
23. Reëls vir die pad die padgebruikers
23. Reëls vir die pad die padgebruikers Oorhoofse tema Die Here is saam met ons op pad. As die Padmaker het Hy vir ons tien padreëls of lewensreëls gegee sodat ons elke dag daarvolgens kan leef. Die eerste
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30
SKRIFLESING: Jesaja 6. TEKS: Jesaja 6:3 HK 8. Voor die drie-maal heilige God buig ons laag. Psalm 99 : 1, 2. Psalm 81 : 11, 12
SKRIFLESING: Jesaja 6 TEKS: Jesaja 6:3 HK 8 TEMA: Voor die drie-maal heilige God buig ons laag Psalm 99 : 1, 2 Psalm 81 : 11, 12 Skrifberyming 45 (18-7) : 8, 9 Ook: Skrifberyming 54 (2-6) : 5 2 Die Heidelbergse
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee
Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12
14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes
Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding
Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9
1 JOHANNES 4:20 HK 34:93
1 JOHANNES 4:20 HK 34:93 Votum en seën Psalm 134 : 1, 3 [ ons ] Gebed Psalm 27 : 4 Skriflesing: 1 Johannes 4:7-21 (AV 1983) Belydenis: HK 34:93 Teks: 1 Johannes 4:20 (AV 1983) Preek: God se wil is liefde
Die Groot Gebod dennis de wet
Die Groot Gebod dennis de wet Die Groot Gebod Meester, wat is die groot gebod in die wet? En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.
Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3
1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,
Paulus kritiseer sy tyd se manier
. Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees
KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees
Deur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Lees: II Korintiërs 13 Teks: II Korintiërs 13:13 Datum: 28 Augustus 2011 H.K.: 8:24-25 Psalms: Ps 98:1,2; Sk.27;
God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra
SKRIFLESING: Jeremia 31:23-40 TEKS: Jeremia 31:33b HK 49 TEMA: God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra Psalm 103 : 10, 11 Psalm 131 : 2, 3 Skrifberyming 14 (8-1) : 1, 2 Ook: Ps. 40 :
Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was
Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig
Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun
Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)
1 Preek 1 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 6 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied
Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.
1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in
NAGMAAL. SKRIFLESING: 1 Petrus 2: TEKS: 1 Petrus 2:24a. Jesus Christus het ons sondes gedra. Psalm 89 : 1. Psalm 40 : 3
NAGMAAL SKRIFLESING: 1 Petrus 2:18-25 TEKS: 1 Petrus 2:24a TEMA: Jesus Christus het ons sondes gedra Psalm 89 : 1 Psalm 40 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 116 : 1, 2, 3, 4, 5, 7 Psalm 89 : 7 Voor
Pragtige Koningin Ester
Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible
Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society
"Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink, sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het." Johannes
PSALM 90:2 NGB 1. Votum en seën. Psalm 90 : 1. Gebed. Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1. Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53)
PSALM 90:2 NGB 1 Votum en seën Psalm 90 : 1 Gebed Skriflesing: Psalm 90 (AV 1933/53) Belydenis: NGB 1 Teks: Psalm 90:2 (AV 1933/53) Psalm 102 : 5, 11 Preek: God bestaan [nog] [altyd] Gebed Kollekte Skrifberyming
Geroep vir Gemeenskap
Geroep vir Gemeenskap Ef 4:15 in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, 16 uit wie die hele liggaam goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike
0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...
1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word
1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80
1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80 Votum en seën Psalm 23 : 1, 3 Gebed Skriflesing: 1 Korintiërs 10:1-13 (AV 1983) Belydenis: HK 29:78-30:80 Teks: 1 Korintiërs 10:4 Psalm 105 : 21, 22 Preek: Die Heilige Gees
LITURGIE VIR N OOP GESPREK
LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word
Van Vervolger tot Prediker
Bybel vir Kinders bied aan Van Vervolger tot Prediker Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...
Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...
OPENBARING 5:5 HK Sondag 48
OPENBARING 5:5 HK Sondag 48 Votum en seën Psalm 93 : 1, 4 Gebed Skriflesing: Openbaring 5 (AV 1933/53) Belydenis: HK 48 Teks: Openbaring 5:5 (AV 1933/53) Psalm 72 : 2 Preek: God sorg self vir die koms
JESAJA 53:9 HK Sondag 16:40-43
JESAJA 53:9 HK Sondag 16:40-43 Votum en seën Psalm 71 : 1, 2 Gebed Psalm 138 : 2 Skriflesing: Jesaja 53 (AV 1933/53) Belydenis: HK 16:40-43 Teks: Jesaja 53:9 (AV 1933/53) Preek: Jesus móés vir ons sterf,
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus
KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as
BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13.
1 BYBELSTUDIE OPENBARING LES 4 HOOFSTUK 1:9-13. Openbaring 1:1-8: In die eerste verse vind ons die oorsprong van die boek Openbaring: God self! Hy het dit aan Jesus Christus gegee om dit verder deur te
Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?
Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap
Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde
Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde Liefde (*God) Liefde is een van die kernwoorde van die Bybel, maar miskien juis daarom een van die mees misbruikte woorde. In ons
Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.
MATTEUS 21:29 HK 49 Votum Seën Psalm 40 : 2 Gebed Psalm 40 : 4 Skriflesing: Matteus 21:23-32 (AV 1933/53) Belydenis: HK 49 Teks: Matteus 21:29 (AV 1933/53) Preek: Jesus leer ons bid vir berou en bekering
Preek Romeine 11:36. (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff
1 Preek Romeine 11:36 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 26 Maart 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 150-1:1,2,3 Sing: Psalm 99-1:1,2,5 Sing: Psalm
NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.
1 Preek: 1 Korintiërs 13:1-13 Teksverse: 1 Korintiërs 13:7 Tema: Die Heilige Gees rus jou toe om met ware liefde te leef! Inleiding Geliefde gemeente, ons het afgelope Donderdag op n besondere manier aan
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018 Die heidene het die evangelie aanvaar, en dit was vir sommige Jode 'n probleem. Moet die heidene nie onder dieselfde reëls leef nie? Waarom het die Jode besny,
Deur Christus Alleen
Gepubliseer op: Deur Christus Alleen Tuisblad van dr. A.H. Bogaards www.enigstetroos.org 1 Lees: 1 Kor.15:1-23 Teks: 1 Kor.15:3,4,17,18,20 H.K.: Sondag 17 (Kandelaar Reeks Twaalf Artikels nr 11) Datum:
Die duiwel versoek Jesus
Die duiwel versoek Jesus Die duiwel versoek Jesus Francois Malan Piet vra: Lukas.4:6 verwys. Satan wil al die mag en koninkryke aan Jesus gee omdat dit aan hom gegee is, maar behoort alles nie aan God
Die Here laat ons maai wat ons gesaai het
SKRIFLESING: Galasiërs 6 TEKS: Galasiërs 6:7-8 TEMA: Die Here laat ons maai wat ons gesaai het Psalm 100 : 1, 3, 4 Psalm 50 : 11 Psalm 91 : 1 (na belydenisaflegging) Psalm 126 : 3 Skrifberyming 33 (2-4)
God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk
1 God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk Abraham: from embers to a flame Dr AH Bogaards 2012 Lees: Genesis 17 Teks: Genesis 17:1 1. Inleiding In ons tyd is daar n groot diskussie aan
Les 2 vir 13 Oktober 2018
Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed
VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET
VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET! DIT STAAN NIE IN DIE BYBEL DAT KINDERS GEDOOP MOET WORD NIE. Dit is waar, daar staan nie êrens dat klein babatjies van gelowige ouers gedoop moet word nie.
Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.
Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad NR. 242 (Geen datum) Die Bybel: God se wonderwerk * * * * * "Die Woord van die Here is
God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg
SKRIFLESING: 1 Johannes 4:7-21 TEKS: 1 Johannes 4:17-18 TEMA: God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg Psalm 48 : 1 Psalm 99 : 1, 4 Psalm 103 : 6 (na doop) Psalm 43 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1,
BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES
1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES DIE HEILIGE GEES. Wie is die Heilige Gees? Wat is sy werk? Met hierdie twee vrae betree ons n terrein wat tot n sekere mate binne Gereformeerde kerkverband onder beklemtoon
Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00
Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke
Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man
Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children
Dooppreek Psalm 139. Dr AH Bogaards. 16 Desember 2012
1 Dooppreek Psalm 139 Dr AH Bogaards 16 Desember 2012 Lees: Psalm 139; Ef 4:8-10 Teks: Psalm 139:13-16; Ef 4:9b; Ps.22:10-11 Psalms: Ps 48:1,5; 98:1,2; 139:1,12; 146:8; 139:6,7,8; 22:4 1. Inleiding By
SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.
SKRIFLESING: Johannes 8 :12-20 TEKS: Johannes 8:12 TEMA: Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe Psalm 150 : 1, 2, 3 Psalm 43 : 3, 4 Skrifberyming 3 (4-7) : 1, 2 Skrifberyming 9 (18-1) : 1, 6 [Ook: Ps
1 JOHANNES 2: Votum en seën. Psalm 34 : 1, 4. Geloofsbelydenis: Nicea. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 34 : 6. Gebed
1 JOHANNES 2:15-17 Votum en seën Psalm 34 : 1, 4 Geloofsbelydenis: Nicea Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 34 : 6 Gebed Skriflesing: 1 Johannes 2:3-17 (AV 1933/53) Teks: 1 Johannes 2:15-17 (AV 1933/53)
Skriflesing: Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 volkome vrye raadsbesluit, genadige wil en voorneme van God
1 Skriflesing: Johannes 6:37-40; 10:11, 26-29; Romeine 8:29-30 Belydenis- Dordtse Leerreëls Hoofstuk 2 paragraaf 8 Sing- Ps. 25:4; Ps. 19:5; Ps. 23:2 In die vorige paragrawe van die Dordtse Leerreëls het
Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.
SKRIFLESING: Psalm 37 : 1-11 TEKS: Psalm 37:4 TEMA: Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer. Psalm 150 : 1, 2 Psalm 139 : 1, 3 Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 33 : 11
Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer
Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36
KOLOSSENSE 3:17 HK Sondag 36 Votum en seën Psalm 20 : 1, 2, 7 Gebed Skriflesing: Kolossense 3:1-17 (AV 1983) Belydenis: HK 36:99 Teks: Kolossense 3:17 (AV 1983) Psalm 118 : 5 Preek: God se kinders eer
Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel
Les 6 vir 11 Augustus 2018 Jesus het aan Petrus gesê: "en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk", net voor sy ontkenning (Lukas 22:32) Petrus vervul die bevel deur na verskillende plekke
Les 1 vir 7 Oktober 2017
Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd
Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid
Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org
Preek 2 oor gesag (vyfde gebod)
Preek 2 oor gesag (vyfde gebod) (Preek gelewer tydens gesamentlike erediens van Geref. Kerke Welkom en Welkom-Noord op Sondag 13 Augustus 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied
