Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling"

Transcriptie

1 Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Verandering in die natuur en die invloed op diere In die herfs: Die diere begin hulle voor te berei vir die winter. Voëltjies soos swaeltjies en ooievaars begin met die lang tog na warmer lande. Diere soos honde, katte en hase kry dikker pelse. Diere soos eekhorinkies en muise maak kos bymekaar vir die winter. In die winter: Diere wat hiberneer: God het die diere uniek gemaak. God het in sy voorsienigheid geweet dat daar in die winter vir sommige diere nie genoeg kos sal wees nie. Daarom laat Hy hulle in die wintermaande slaap. Dis egter nie n gewone slaap nie. Hulle slaap in beskutte plekke vir maande aaneen. Dié soort slaap staan bekend as hiberneer. Dit help die diere om te oorleef wanneer die kos skaars is. Hulle liggame koel af en hulle haal skaars asem. Hulle harte klop baie stadig. Die liggaam teer nou op die vet wat gedurende die somer opgegaar is. Daarom sorg die Here dat daar in die somermaande vir die diere genoeg kos is, sodat hulle lekker vet kan word en gebruik dan die vet om te oorleef. Sommige reptiele soos akkedisse kom dikwels in die koue maande te voorskyn as die winterson lekker warm is. Aktiwiteit 2: Musiek Leer die liedjie Dis heerlike lente. Verwerking G Cillié. Dis heer-lik - e len- te die win-ter s ver - by; weer no-dig die vel - de vir jou en vir my. Hol la dri o ha hol a - dri o! Hol la dri o ha hol la dri o! 86

2 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge hardloop na n teiken en paddaspring weer terug. Speletjie: Sakresies Maak n wegspring- en wenstreep. Elke leerling het n sak. Leerlinge klim in hulle sak by die wegspringstreep. Leerlinge hou die sak langs hulle sye vas en spring na wenstreep. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge lê op hulle rûe en ontspan. 87

3 Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Sommige diere wat hiberneer Hamsters: In die herfs soek hamsters kos. Hulle byt kos in hulle bekke vas en sleep dit nes toe. Daar kou hulle die kos in stukkies en bêre dit. Hamsters slaap in die winter, maar word so elke vyf dae wakker en eet dan van die kos wat hulle in die herfs bymekaargemaak het. In Suid-Afrika slaap hamsters nie in die winter nie, want dit word by ons nie so koud nie. Vlermuise: Hulle hiberneer in n grot of dakruimte. Hulle hang onderstebo om te slaap. Vlermuise word omtrent so koud soos die lug rondom hulle. Hulle haal stadig asem en hulle hartklop word ook baie stadig. Terwyl hulle slaap leef hulle van die vet wat gedurende die herfs opgegaar is. Soms word hulle wakker, maar slaap dan weer verder. Paddas: Paddas begrawe hulleself in die modder op die bodem van n waterpoel wanneer die winter kom. Skurwe paddas bly dikwels onder klippe. Paddas eet niks terwyl hulle hiberneer nie. Slakke verseël die opening van hulle skulpe om te hiberneer. Nog diere wat hiberneer: Krimpvarkies, eekhorinkies, slange, slakke, akkedisse, muise. Werkkaart 22: Hibernering Vul die regte woorde in: slange, eekhorinkies, muise, ooievaars, swaeltjies, grotte, klip, krimpvarkies, onderstebo, modder, verseël, hase, katte, hamsters. 1. en kry dikker pelse in die winter. 2. Die en vlieg na warmer lande. 3. Vlermuise hiberneer in. 4. Hulle hang in die grot. 5. Paddas begrawe hulleself onder of skuil onder n. 6. kruip ook weg in gate of onder klippe. 7. Nog diere wat hiberneer, en. 8. Slakke die opening van hul skulp met n taai stof. 9. sleep hulle kos nes toe en bêre dit in n spens. 88

4 Aktiwiteit 2: Musiek Leer die tweede vers van die liedjie Dis heerlike lente 2. Daar s dou op die blomme, ons beur deur die klowe die opdraandes uit. Hol la dri o ha hol a - dri o! Hol la dri o ha hol la dri o! Aktiwiteit 3: Drama Herhaal die gedig Winter is hier op bl. 85. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Leerlinge hardloop met n boontjiesak na n teiken, sit dit neer, draai in die rondte, tel dit op en hardloop terug. Speletjie: Driebeenresies Leerlinge staan in pare. Trek skoene uit en maak een maat se been aan die ander een s n vas met n sykous of serp. Leerlinge stap of hardloop na wenstreep. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê plat, sluit jou oë, haal diep asem en blaas dit stadig uit. 89

5 Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Ons kry verskillende vrugte in die seisoene. Prente met naamkaarte op uitstaltafel. In die lente: appelkose, perskes, pruime, vye, appels, pere, papajas. In die somer: waatlemoene, spanspekke, piesangs, pynappels, grenadellas, veselperskes. In die winter: lemoene, naartjies, pomelo s, suurlemoene. Piesangs, papajas, pynappels en avokadopere groei in die warmer dele van ons land soos by die Natalse kus. Lemoene bevat vitamine C wat verkoues weghou. Werkkaart 23: Teken somer- en wintervrugte. Aktiwiteit 2: Musiek Leer Zoeloeliedjie Sosholoza Myners sing dit as hulle werk. Sho-sho-lo - za, Sho-sho-lo- za Ku-len-zon-ta - ba- wen uya ba- le-ka Ku-le-zon-ta-ba- Sti-me-la siphum e South A-fri-ca. 90

6 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) Verdeel die klas in pare. Rol n bal grondlangs na mekaar. Gooi n bal met een hop na maat en vang dit weer. Verdeel klas in twee spanne. Elke span het n kartondoos vir n doelhok. Eerste leerling vee met sy besem die bal in die doelhok, sit die besem neer en hardloop terug. Tweede leerling hardloop tot by die kartondoos, haal die bal uit en vee dit terug na die span. Gaan so voort tot al die leerlinge n beurt gehad het en daar n wenspan is. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Lê op rug en strek arm- en beenspiere. 91

7 Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die weer wissel baie en die weer kan soms gevaar inhou. In die winter is dit baie koud. Dit ryp op die gras. Sommige plekke kry sneeu. Ons moet dik wolklere dra en liefs nie buite speel nie. In die somer is dit warm. Jy moet jou beskerm teen sonbrand. Smeer sonbrandmiddel aan jou lyf en gesig. Dra n hoed of n pet om jou gesig te beskerm. In die somer is daar ook baie donderstorms. Moenie onder bome skuil of buite speel as die weer swaar is nie. Werkkaart 24: Seisoene se gevare 1. Donderweer en weerlig kry ons in die. 2. In watter seisoen is daar baie wind en veldbrande?. Noem die gevare 3. Noem die skade wat hael en storms kan veroorsaak. 4. In watter seisoen kry jy sonbrand? 5. Hoe kan jy verhoed dat jy sonbrand kry?. Aktiwiteit 2: Musiek Leer danspassies van Shosholoza 1. Stap vier tree vorentoe - regs, links, regs, links. 2. Stap vier tree agteruit links, regs, links, regs. 3. Maak twee spitbewegings (soos met n graaf) met beide hande na regs. 4. Maak twee spitbewegings met beide hande na links. 5. Loop in jou eie sirkel vir vier tellings. 6. Herhaal die bewegings. 92

8 Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Opwarming: (5 minute) hoog in die lug op met arms uitgestrek. Speletjie: Kruiwa stoot Maak n wegspring- en n eindstreep. Verdeel leerlinge in pare. Die kruiwa druk met sy hande op die grond en sy maat lig sy bene en hou sy knieë vas maat staan tussen sy bene. Ontspanningsaktiwiteit: (2 minute) Leerlinge voer instruksies uit terwyl hulle op hulle rug lê. Raak met jou regterhand aan jou linkeroor. Raak met jou linkerhand aan jou regterknie. Raak met albei jou hande aan jou kop. 93

9 Dag 5 Aktiwiteit 1: Drama Rolspel: Vrugte Marie: Sarie: Marie: Sarie: Marie: Sarie: Marie: Sarie: Hou jy ook van vrugte? Ja, dit is baie lekker en gesond. Jy moet net onthou om vrugte af te was voordat jy dit eet. Ek weet, want sommige boere spuit die vrugte met gif. Ek hou baie van lemoene en naartjies. Dit is mos vrugte wat in die winter groei. Lemoene en naartjies bevat vitamien C en as jy baie daarvan eet hou dit verkoues weg. Ek hou meer van druiwe, appels en pere wat in die somer groei. Aktiwiteit 2: Kuns Brei n wolslang: Leer leerlinge tolletjie-brei. Leerlinge sal die aktiwiteit nie kan voltooi in een periode nie, bewaar die breiwerk. Les word in die derde kwartaal herhaal. Aanwysings: 1. Neem n garetolletjie van hout en slaan vier spykertjies in (sien skets) of gebruik n gekoopte tolletjie. 2. Steek die punt van die wol deur die gaatjie en draai dit om die spykers. 3. Plaas die wol bokant die eerste lussie. 4. Haak n wolnaald of n breinaald deur die eerste lussie. 5. Trek die lussie oor die spykertjie. 6. Trek aan die punt van die wol wat by die gaatjie uithang om die steek stywer te trek. 7. Brei nou die volgende lussie. Hou so aan tot die wolslang lank genoeg is. Jy kan baie verskillende kleure wol gebruik om n vrolike, bont slang te maak

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kop: Oë ooglede wat knip en die oë beskerm. Oogwimpers hou die stof uit die oë. Neus neusgate ruik en snuif. Mond lippe waar ons mee praat. Tande

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek Dag 1 Waterbesoedeling: Besoedeling van water vind gedurig plaas. Mense kan baie siek word en doodgaan van vuil, besmette water. Siektes soos bilharzia, cholera en diarree word deur vuil water veroorsaak.

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Busvervoer Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus. Dit is baie gevaarlik om van n bewegende bus af of op te klim. Sit op

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Hoe word ons siek? Party siektes word deur kieme oorgedra. Kieme is baie klein lewende organismes wat ons siek kan maak. Kieme is so klein dat ons

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Eerste kwartaal Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Doelstellings en inhoud Lees: Mattheus 6: 25-34 Psalm 139 1 Korinthiërs 6: 20 Romeine 12: 1 Psalm 8: 4 Markus 8 1 Konings 17: 5-6 1. God

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud ons medemens saamlewe. Leerlinge vertel om die beurt wie hulle bure is. Dit is belangrik dat mense weet en kan sien dat jy die Here aanbid.

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Speelgoed praat. Uitstaltafel met outydse speelgoed: Klei-osse, dolosse, kakebeenwa, lappoppe, jukskeie, krale (van seringboomsaad) kleilat, perdekar,

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud Mense oor die hele wêreld moet elke dag kos hê om te eet. Baie mense kweek hul eie groente. Mense (boere) kweek ook voedsel om te verkoop.

Nadere informatie

Abu Ali tel sy donkies

Abu Ali tel sy donkies 8 Abu Ali tel sy donkies Luistertyd: n Storie uit die Midde-Ooste Luister eers na die woorde en herhaal hulle. een twee drie vier vyf ses sewe agt nege Luister daarna na die kort storie. Abu Ali koop nege

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne 124 Tweede Kwartaal Week 1, 2 en 3 Tema 1: Vervoer Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: 16-17 Doelstellings en inhoud 1. Jy moet jou liggaam oppas. Dit is n opdrag van die Here en so kan jy jouself en

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die tandarts: Dit is n man of vrou wat spesiaal opgelei is om enige probleme met ons tande op te los en behandel. Hy help ons om ons tande gesond

Nadere informatie

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6 Leer en ontdekking geskied ten midde van die nat weer!ons is verheug oor ons suksesvolle Entrepreneursverkope en wil graag ons Klasverteenwoordigers, Geneviev Marx

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

3-6 MAANDE BABAPROGRAM 3-6 MAANDE BABAPROGRAM Kopiereg Baby & Tots Guide 2017 Kommunikasie vaardighede ten minste twee verskillende klanke maak bv. ah, uh, eh, oh... Ek begin om klanke agter in my keel te maak bv. h, k, g...

Nadere informatie

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Week 2 My tande Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek. Ek het nog baie van my eerste tande of melktande. Party tande het ek self

Nadere informatie

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos

Nadere informatie

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 6 Strukture Vrae 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons? 3. Plak of teken prente van die verskillende soorte strukture. Raamstrukture 24 Dopstrukture

Nadere informatie

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! Naam: Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi! 1 As jy die prentjie sien is daar iets wat jy moet doen. So lees die opdrag mooi. Skryf al die

Nadere informatie

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders

skarnierskilpad verkleurmannetjie koggelmanders Reptiele Opdrag 1 Week 24-25 Kopkrapper Soek die verskillende reptiele in die blok. Die woorde kan van links na regs, van bo na onder of skuins loop. Kleur die woorde met verskillende kleure in. b r s

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Familie Elke leerling ontvang n afgerolde bladsy van n stamboom. Leerlinge plak foto s of teken verskillende gesinslede. Aktiwiteit 2: Uitvoerende

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Verkeersveiligheid Neem leerlinge buite die skoolterrein om die verskillende verkeerstekens waar te neem. Om n straat te kruis: By n verkeerslig:

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Eerste Kwartaal Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3 Voorbereiding Doelstellings Lees: Spreuke 1: 4 Mattheus 6: 25-34 Eksodus 22: 28 Romeine 13: 1-7 1. Opvoeding en onderrig by die skool sluit aan

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar.

diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls Week 28 29 diere (Gen. 1: 26). Dit beteken ook dat ons hulle sal bewonder en bewaar. Voëls in die Bybel Ons lees dikwels van voëls in die Bybel, byvoorbeeld in Genesis 8: 7 en 8, waar ver genoeg

Nadere informatie

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1 Skoolgereed in 10 weke: Week 1 www.kinderwerf.co.za Vaardigheid 1: Kan jou kind al skoenveters vasmaak? Indien hy/sy nog sukkel, oefen dit met hierdie oulike skoenveter-rympie! Hasie-gaatjie om die draaitjie,

Nadere informatie

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK

IETS UIT NIKS: GOD HET ALLES GEMAAK Ontmoeting 1 In hierdie ontmoeting wil ons die kinders die geleentheid gee om te besef hoe ongelooflik God alles gemaak het. Ons vat hulle dag vir dag deur die skeppingsverhaal en stop net voor die skepping

Nadere informatie

1. Dit is weer lente.

1. Dit is weer lente. Dis heerlike lente 1. Dit is weer lente. Dit is weer lente winter is verby Kyk tog hoe staan die blomme in die vlei Is dit nie lieflik lyk hul tog nie skoon Hoop om vir altyd tussen hul te woon Kom ons

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Water Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie. Hoekom word n mens dors? (Jou liggaam het water nodig)

Nadere informatie

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis. In my kombuis sit ek by my tafeltjie en eet n pers druif wat ek elke oggend in die wingerd gaan pluk Ek is

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Tema 3: Seisoene Week 7 Datum: Muis Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer. Arme fyn gesiggie kruip weg die lange dag. Arme fyn gesiggie kom peusel elke

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

Migrasie: voëls wat trek

Migrasie: voëls wat trek Migrasie: voëls wat trek Voëls wat op dieselfde plek bly, soos die mossie, word standvoëls genoem. Daar is ook voëls soos die swaeltjie wat elke jaar na warmer lande trek en hulle word trekvoëls genoem.

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

6. Die Weer: natuurverskynsels

6. Die Weer: natuurverskynsels 6. Die Weer: natuurverskynsels Die weer en wind Opdrag 1 1. Wat word die luglaag om die aarde genoem? 2. Waar tref ons geen lug aan nie? 3. Hoe word wind gevorm? 8. Watter skade kan sterk stormwinde aanrig?

Nadere informatie

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. Week 3 Datum: Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat. 25 Uittelrympies Lees die rympies vir jou maat. Wie is aan, en wie is uit? 1 Een, twee, drie, vier, vyf, ses, water in die fles, olie in die kan - weg

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. OEFENPROGRAM DESEMBER 2012 Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg. Junior Naellope: Maandag Wegspring spoed Laat iemand

Nadere informatie

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kos in die verlede Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit / Vorm Leerder se punt Leerder % TOTAAL VAK: HUISTAAL FORMELE ASSESSERINGSTAAK

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Naam: 1 Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer. Waar jy die sterretjie sien is daar n opdrag. Kyk mooi!! Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter.

die kinders om te sien. Luister na al die raaiskote.) Jy kan vir hulle leidrade gee soos: Ek is n insek; ek hou van appels; jy kant van die letter. Wurmpie en mossies Kinders besef dat hulle waardevol is vir God. Teks: Matt 10:29-31 en Jesaja 41:14 Hulpmiddels: Plastiekbak Halfgekookte Spaghetti Mieliepitte Chinese Stokkies ( chop sticks ) Suurwurm-lekker

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

Toe God alles gemaak het

Toe God alles gemaak het Bybel vir Kinders bied aan Toe God alles gemaak het Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: Bob Davies; Tammy S. Vertaal deur: Hannelie Niemandt Vervaardig deur:

Nadere informatie

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD INSTRUKSIES: LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD 1. Voltooi al die afdelings. 2. Lees die vrae behoorlik deur voordat jy dit antwoord. 3. Jy kry 5 minute om die vraestel deur te lees. Moenie

Nadere informatie

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1)

Vraag 1: 1.1 Tel aan in ; ; ; ; (1) 1.2 Tel terug met ; ; ; ; (1) Punte = 150 Instruksies en inligting: Hierdie vraestel is baie langer as n standaardvraestel en toets die hele jaar (kwartaal 1,2, 3 en 4) se werk volgens die CAPS voorskrifte. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal Dag 1 Leermateriaal Weerkaart Klaskoerant Klankkaart: oo (Apparaat) Dubbelklankstorie: oo (bl. 7) Assosiasieprent 1: oo vir oog (bl. 91) Assosiasieprent 2: oo vir boom (bl. 92) Letterkaarte Natrekvel oo

Nadere informatie

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al?

Week 36: Wolke. Bereken die volgende: Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Wolke Werkkaart 1 Datum Bereken die volgende Die son kom 6-uur op in die winter. Ek moet 8-uur by die skool wees. Hoe lank skyn die son dan al? Dit het 48 uur lank gereën die naweek. Hoeveel dae het dit

Nadere informatie

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister. Week 8 Dag 1 Leermateriaal: Klaskoerant Letterkaart en prent v vir vis Klankstorie: v (bl. 13) Leesstuk: Ben en Vis (bl. 284) Leesboek 2 bl. 28 en 29 Werkboek 2 bl. 112 Witborde en witbordmerkers Aktiwiteit

Nadere informatie

Fanie en die vuilgoedblikke

Fanie en die vuilgoedblikke Week 6 Datum: Fanie en die vuilgoedblikke Fanie is sewe jaar oud. Hy is n oulike seun, maar Fanie doen een ding altyd verkeerd. Hy gooi nooit vuilgoed in n vuilgoedblik nie. Fanie gooi sommer al les wat

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Liedjies vir Voorslag

Liedjies vir Voorslag Liedjies vir Voorslag - 2018 #VoortrekkersKAN lekker sing LIED 59 TANT HESSIE SE WITPERD Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd, Hessie se witperd, Hessie se witperd. Kyk, hoe ry tant Hessie se witperd ; Hessie

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

sodat jy n gestuurde van die Here kan

sodat jy n gestuurde van die Here kan Welkom in die veilige ruimte van die Rooikerk waar jy omgee kan ervaar sodat jy n gestuurde van die Here kan gaan wees!!! Om te behoort!! 1 Korintiërs 12:12-27 Tema vir 2016: 9 Kernwaardes van n lewenskragtige

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45 Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Die maan * Addisionele vrae is bygevoeg om algemene kennis uit te brei. 1. Hoe vêr is die maan vanaf die aarde? (1) 2. Wat is die grootste? Die aarde of die maan? (1)

Nadere informatie

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Week 3 Werkboek 1: bl. 19-30 Spellingboek: bl. 13-16 Skrifboek: bl. 10-12 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan. Wens leerlinge

Nadere informatie

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Datum: Naam en Van: Vraag 1 Begripstoets Lees die storie en antwoord die vrae wat volg. PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS Aan die een end van 'n klein stadjie lê 'n verwaarloosde ou tuin. In die tuin

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 PUNTE: 40 TYD: 1½ uur *6AFAL2* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 (EC/NOVEMBER 2016)

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Die waterkringloop Die son skyn op die water in riviere en damme. Die water word warm en verdamp tot klein waterdruppeltjies. Die wind waai die druppels

Nadere informatie

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW)

9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) 9 Lewensprosesse en gesondheid (NW) Die wonder van die menslike liggaam Ons menslike liggaam is niks minder nie as n wonder van God. Ons menslike verstand kry dit nie reg om alles te verstaan oor die liggaam

Nadere informatie

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

Tema 3: Seisoene. Week Luister en praat. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl Tema 3: Seisoene Week 7 Werkboek 1: bl. 66-76 Spellingboek: bl. 22-24 Skrifboek: bl. 22-24 1. Luister en praat Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks) Bespreek die weerkaart en pas dit aan.

Nadere informatie

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Gebruike van die landsvlag Voor geboue: Parlementsgebou Uniegebou Voortrekkermonument Polisiekantore Skole Munisipale geboue Sportbyeenkomste sokker-,

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies:

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Werkkaart 3: Kleur die prentjie van n Ndebele-hut in of teken jou eie Ndebelehut en kleur dit in.

Werkkaart 3: Kleur die prentjie van n Ndebele-hut in of teken jou eie Ndebelehut en kleur dit in. Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling In Suid-Afrika het mense van al die bevolkingsgroepe na die stede getrek. In die stad is daar nie genoeg huise vir almal nie. Op die rand van woongebiede

Nadere informatie

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 14 Energie Wat weet ek van energie 1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde? 3. Gebruik die soorte energie in die blokkie en vul die regte

Nadere informatie