Gids vir Werkgewers en Werknemers

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Gids vir Werkgewers en Werknemers"

Transcriptie

1 Gids vir Werkgewers en Werknemers Die unieke voorsorgfonds wat aftree, uitdienstredings, sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele bied aan werknemers in die landbousektor in n enkele pakket. Die Produk Absa Konsultante en Aktuarisse het kragte saamgesnoer met georganiseerde landbou en n voorsorgfonds saamgestel vir elke werknemer in die landbousektor. Hierdie fonds se administrasie, advies en aktuariële dienste word gedoen deur Absa Konsultante en Aktuarisse, en die bestuur van die fonds word gedoen deur n Raad van Trustees, met verteenwoordiging deur Absa, AGRI SA, LWO, TLU, asook onafhanklike Trustees. Die Landbousektor Voorsorgfonds bestaan uit verskeie planne, met elke plan wat unieke voordele bied. Hierdie planne is so saamgestel dat dit vir individuele lede sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele teen bekostigbare premies bied, tesame met n spaarkomponent. Die spaarkomponent is gebaseer op die bruto bydraes wat vir elke lid van die fonds gespaar word minus die kostes vir administrasie, sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele. Die effektiwiteit van die spaarrekening berus op die vlak van bydraes wat gelewer word, asook die termyn waaroor die bydraes gemaak word. Lede wat eers op n hoër ouderdom toetree tot die fonds se termyn van spaar is baie korter as jonger lede, en daarom sal hul fondswaardes by aftrede ook laer wees. Die fonds is uiters buigsaam en kan aan verskillende behoeftes voldoen, tog ook eenvoudig genoeg om administrasie te vergemaklik en kostes te beperk. Voordele vir die Werkgewer en sy Werknemers n Enkel maandelikse bydrae dek alle voordele. Dit bied gemoedsrus aan werknemers. Die opgelope fondswaardes van lede is oordraagbaar vanaf een werkgewer na die volgende. Lidmaatskap Elke werknemer besluit tot watter plan hy of sy wil behoort. Werkgewers word as deelnemende werkgewers geregistreer binne die fonds. Alle permanente werknemers tussen die ouderdom van 16 en 65 jaar moet by die fonds aansluit. Die fonds is buigsaam genoeg om voorsiening daarvoor te maak dat werknemers hulle plan binne die fonds mag wysig indien die behoefte ontstaan. Bestuur Die Raad van Trustees word deur n hoofbeampte ondersteun wat verseker dat die Trustees se besluite uitgevoer en behoorlik geïmplimenteer word.

2 Administrasie Die fonds word deur Absa Konsultante en Aktuarisse geadministreer en jaarliks deur onafhanklike ouditeure geoudit. Die voordele wat onder die aparte groepskemas voorsien word, word by n lewensversekeraar herverseker. Die keuse van die herversekeraar berus by die Raad van Trustees wie gereeld die mark toets om te verseker dat die mees kompeterende dienste en premies beding word. Beleggings Die gedeelte van bydraes wat beskikbaar is vir aftreebefondsing (spaarkomponent) word in toepaslike portefeuljes van welbekende beleggingsbestuurders belê om te verseker dat lede se spaarkomponent blootgestel word aan groei, met beperkte risiko. Die keuse van beleggingsbestuurders berus by die Raad van Trustees en word gereeld hersien ten einde goeie opbrengste op fondsbeleggings te handhaaf. Die Trustees van die Landbousektor Voorsorgfonds beskik oor n volledige beleggingstrategie waarvolgens die verlaagde risiko vir fondslede behou word, maar ook gepoog word om n aanvaarbare groei te verkry. Die huidige beleggingsportefeulje is Sanlam Absolute Opbrengs (VPI + 5%). Eienaarskap Alhoewel werkgewers as deelnemende werkgewers van die fonds geregistreer is, word n aparte beleggingsrekening vir elke werknemer (wat n lid van die fonds is) gehou. Elke werknemer is dus eienaar van sy of haar eie beleggingsrekening. Voordeelstrukture Ten einde voorsiening te maak vir verskillende behoeftes, word verskillende voordeelplanne aangebied. Dit kan later na gelang van die behoefte, en die effek van inflasie, uitgebrei word. Die voordeelstrukture word in die volgende tabel uiteengesit. Plan A1 A2 B C1 C2 C3 D1 D2 E1 E2 Bydrae R97,70 R97,70 R112,73 R127,76 R127,76 R180,36 R150,30 R150,30 R255,51 R255,51 Sterftedekking R9 018 R9 018 R9 018 R9 018 R9 018 R9 018 R9 018 R R Enkelbedrag ongeskiktheid R9 018 R9 018 R Begrafnis: Lid Gade Kind Kind 6 13 Kind 0 5 R3 750 R1 875 R3 750 R1 875 Volopbetaalde begrafnispolis Min totale koste R16,71 R49,05 R51,62 R77.69 R61.62 R109,47 R72,90 R76,50 R108,38 R115,60 Netto aftreevoorsiening R80,99 R48,65 R61,11 R50.07 R66.14 R70,89 R77,40 R73,80 R147,13 R139,91 Bydraeplanne Bydraes en aparte groepskema strukture vanaf 1 Julie 2012 tot 28 Februarie 2013 Die planne wat gekies word kan verskil van een werknemer na die volgende. Die planne kan ook voortdurend hersien en aangepas word. Die wysiging sal alleenlik geskied nadat die administratiewe kantoor voor die 20ste van elke maand skriftelik daarvan in kennis gestel is. Die werkgewer en werknemer kan self besluit watter plan geskik is vir elke individuele werknemer. Van die werknemers kan dus planne met basiese voordele kies en ander werknemers kan weer planne met meer omvattende voordele kies, waarna dit ooreenkomstig geïmplimenteer sal word. LANDBOUSEKTOR VOORSORGFONDS 2

3 n Werkgewer hoef nie al sy werknemers by dieselfde plan in te skakel nie. Werknemers mag ook addisionele bydraes tot die fonds maak vir addisionele aftreebefondsing. Sterftevoordeel By afsterwe van die lid voor aftrede, word die lid se sterfte en begrafnisvoordele volgens die gekose plan aan die lid se afhanklikes betaal. Die totale waarde van die lid se spaarkomponent soos op die dag van afsterwe word ook aan die lid se afhanklikes betaal in n kontant enkelbedrag (onderhewig aan belasting). Aftreevoordeel By aftrede, word die lid se sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele beëindig. Die lid is geregtig op die totale waarde van sy of haar spaarkomponent soos op die dag van aftrede. Hierdie waarde sal in n kontant enkelbedrag uitbetaal word (onderhewig aan belasting). Die lid kan op enige stadium tussen 55 jaar en 70 jaar aftree. Uitdienstredingsvoordeel By diensverlating, word die lid se sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele beëindig. Die lid is geregtig op die totale waarde van sy of haar spaarkomponent soos op die laaste dag van diens. Hierdie waarde sal in n kontant enkelbedrag uitbetaal word (onderhewig aan belasting). Die lid word ook die keuse gebied om die totale waarde van sy of haar spaarkomponent oor te plaas na n nuwe deelnemende werkgewer in die fonds of om die totale waarde na n bewaringsfonds oor te plaas. Ongeskiktheidsvoordeel Indien die lid totaal en permanent ongeskik verklaar word (soos bepaal deur die onderskrywer gebaseer op gedetailleerde mediese inligting en die eis word deur die onderskrywer goedgekeur) voor ouderdom 65, sal die lid geregtig wees op die ongeskiktheidsvoordeel volgens die gekose plan na n wagtydperk van 6 maande. Die lid se sterfte en begrafnisvoordele word beëindig. Die lid sal ook geregtig wees op die totale waarde van sy of haar spaarkomponent soos op datum van uitdienstrede. Hierdie waarde sal in n kontant enkelbedrag uitbetaal word (onderhewig aan belasting). Volopbetaalde begrafnispolis In geval waar n bydraende lid voor ouderdom 70 te sterwe kom, of indien die lid aftree na bereiking van die normale aftreeouderdom van 65 jaar, sal n polis aan die lid se gade by afsterwe van die hooflid, of aan die lid by aftrede uitgereik word vir die voortsetting van die begrafnisdekking tot op afsterwe van die langslewende van die hooflid en sy of haar gade, volgens die gekose plan. Hierdie voordeel is nie oordraagbaar aan enige ander persoon nie, en dek nie gades met hertroue na afsterwe of aftrede nie. Die waarde van die polis word bepaal volgens diensjare op datum van afsterwe of aftrede en is soos volg: Aantal jare bydraende diens in die fonds ten tye van dood of aftrede 10 jaar of meer 9 jaar 8 jaar 7 jaar 6 jaar 5 jaar Minder as 5 jaar 100% 90% 80% 70% 60% 50% geen Die volgende lede kwalifiseer nie vir die uitreiking van n polis nie: Lede wat te sterwe kom of reeds gesterf het voor 1 Julie Lede wat aftree of reeds afgetree het voor 1 Julie Lede wat na 1 Julie 2012 te sterwe kom maar minder as 5 jaar bydraende diens het. LANDBOUSEKTOR VOORSORGFONDS 3

4 Enige lid wat met bereiking van ouderdom 65 minder as 5 jaar bydraende diens het. Alle lede wat op 1 Julie 2012 reeds 65 jaar of ouer is. Algemeen Kostes Die maandelikse bydraes tot die fonds sluit die volgende kostes in: Administrasiekoste: 17.10% van bydraes (insl. BTW) per lid per maand Groepskemakoste: Sterftevoordeel: R1.94 per R1000 dekking Begrafnisvoordeel: R2.97 per R1000 dekking Ongekiktheidsvoordeel: R0.40 per R1000 dekking Volopbetaalde begrafnispolis: R4.70 per R1000 dekking Die finansiële adviseur sal aan u n uiteensetting kan gee van hierdie kostes wanneer u by die skema aansluit. Die administrasiekoste en die kostes verbonde aan die groepskemas word jaarliks hersien. Indien die fonds deur n finansiële adviseur aan u gebied word, word daar uit die fonds voorsiening gemaak om n bemarkingsfooi aan hierdie adviseur te betaal. Hierdie fooi is gelykstaande aan twee maal die eerste maand se netto bydraes wat in n enkelbedrag betaal word in die derde maand van lidmaatskap. Groepskemas Sterfte en begrafnisvoordele Die sterfte en begrafnisvoordele word voorsien tot op ouderdom 70. Hierdie voordele word in die algemeen voorsien sonder enige mediese bewys van gesondheid, maar die Trustees behou hulle die reg voor om die uitbetaling van voordele te weier, veral in die eerste drie maande van lidmaatskap by sterftes weens natuurlike oorsake. Hierdie reg is alleenlik van toepassing om die aparte groepskemas teen onbillike eise te beskerm waar lede met bestaande voorafbekende siektetoestande binne die eerste drie maande van lidmaatskap te sterwe kom. Waar so n eis ontstaan is die goedkeuring van die eis nie outomaties nie, maar onderhewig aan goedkeuring deur die Trustees. Die Trustees mag van die eiser verwag om bewys te lewer van goeie gesondheid op die intreedatum van die hooflid. Enkelbedrag ongeskiktheidsvoordeel Die ongeskiktheidsvoordeel word voorsien tot op ouderdom 65 en is onderhewig aan n wagtydperk van 6 maande. Indien die lid ongeskik verklaar (onderhewig aan goedkeuring deur die onderskrywer) word binne 5 jaar voor bereiking van ouderdom 65, sal die voordeel betaalbaar onder die aparte groepskema verminder word met 20% per jaar of gedeelte daarvan waar die effektiewe datum van die ongeskiktheid die lid se 65ste verjaarsdag voorafgaan. Let daarop dat voorafbepaalde voorwaardes geld. Dit beteken dat n lid nie mag eis vir n mediese toestand wat reeds bestaan het 6 maande voor sy of haar aansluiting by die fonds nie, vir n tydperk van 12 maande na sy of haar aansluiting by die fonds. Bydraes Bydraes word maandeliks vooruit deur middel van n debietorder gehef. Hierdie proses vergemaklik administrasie en beperk administratiewe kostes tot n minimum. Voorsiening word nie gemaak vir alternatiewe metodes van betaling nie. Premies vir die sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele, asook administrasie, word van die maandelikse LANDBOUSEKTOR VOORSORGFONDS 4

5 bydrae verhaal, en die balans (netto bydrae) word belê om n kontant enkelbedrag by aftrede, uitdienstrede of sterfte te voorsien. Dit is uiters belangrik om daarop te let dat bydraes gereeld maandeliks betaal moet word. Indien n betaling deur u bank geweier word, ongeag die rede, word lede se voordele onder die aparte groepskemas opgeskort en sal geen eis ingedien kan word nie. Indien die aftrekking vir n tweede opeenvolgende maand geweier word, sal alle betrokke lede se lidmaatskap van die fonds opgeskort word totdat die werkgewer die posisie regstel. Die sterfte, ongeskiktheids en begrafnisvoordele kan egter nie terugwerkend betaal en herstel word nie. Dit is die werkgewer se verantwoordelikheid om lede onmiddelik in kennis te stel as betalings aan die fonds deur die bank geweier word, aangesien die lede nie dekking onder die aparte groepskemas geniet tot tyd en wyl die betrokke betalings weer gehonoreer word nie. Aansluitingsprosedure en navrae Indien u by die fonds wil inskakel, moet die aansoekvorm volledig voltooi en onderteken word en aan die fonds gestuur word. U is welkom om die vorm per epos te stuur aan workersfunds@absa.co.za of te faks by nommer (086) Indien u egter verkies om die aansoek per pos aan ons te stuur kan dit geadresseer word aan Absa Konsultante en Aktuarisse, Landbousektor Voorsorgfonds, Posbus 4167, Fourways, Navrae kan deur die volgende kanale geskied: Administratiewe navrae: Alexa van Wyk Tel: Faks: Portefeuljetoesighouer Jan Berrange Tel: Faks: Administrasie bestuurder Die konsultant vir die fonds: Rene Cockrell Tel: Faks: U kan ook n epos stuur aan workersfunds@absa.co.za Indien u deur u bestaande finansiële adviseur wil werk, kan hy of sy ons kontak om die nodige inligting te verkry. In sekere gebiede is daar adviseurs beskikbaar indien u n besoek verlang. Kommunikasie By ontvangs van die aansoekvorm, die afhandeling van die intreeadministrasie en die suksesvolle verhaling van die eerste bydraes, sal die werkgewer n lidmaatskapsertifikaat ten opsigte van elke lid van die fonds ontvang. Hierdie lidmaatskapsertifikate is alleenlik geldig indien alle bydraes ten volle op n maandelikse basis instand gehou word. U sal ook n volledige dokument ontvang wat die administratiewe prosesse en vereistes van die fonds uiteensit. Voordeelstate sal jaarliks aan werkgewers uitgereik word. Hierdie state sal elke lid se waarde van die spaarkomponent aantoon, sowel as die voordele onder die aparte groepskemas waarop die lid geregtig is volgens die gekose plan. Verhogings Die Trustees van die fonds sal die bydraeplanne jaarliks herevalueer. Die minimum loon wat deur die Departement van Arbeid voorgeskryf word, sal as maatstaf gebruik word. Dit wil sê indien die minimum loon verhoog word, sal lede se bydraes jaarliks outomaties aangepas word. Sodanige aanpassings geskied jaarliks op 1 Maart. Die Trustees onderneem om deelnemende werkgewers en lede op hoogte te hou van gebeure en verwikkelinge rondom die fonds. LANDBOUSEKTOR VOORSORGFONDS 5

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. DIE OLD MUTUAL INVEST BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar. BELASTINGVRYE PLAN Dink net hoeveel gemoedsrus n belegging jou kan gee wat jou toelaat om vir jou drome en doelwitte te

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS 1 ALEXANDER FORBES OPSIES WANNEER JY AFTREE OPSIES wanneer jy uit jou werk aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat Wat u met u fondskrediet kan doen wanneer u van werk verander Redes waarom u u aftreefonds sal verlaat U sal waarskynlik u fonds verlaat as u: 1. By u werkgewer

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE ** Bylae D ** INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE Hierdie inligtingstuk kan u help om n ingeligte besluit rakende die omvang van u sterftedekking te maak. U is welkom om met u finansiële adviseur en/of die

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid HI E AMPTELIKE KOMMUNIKASIE VAN DIE VERSO SAMBREEL AFTREEFONDS THE NUUSBRIEF APRIL 2017 Hoofbeampte se kennisgewing Geagte lid Een van die onderwerpe wat die afgelope jaar die meeste bespreek was, is die

Nadere informatie

Optimaliseer voordele en bestuur u premies

Optimaliseer voordele en bestuur u premies Integrasie en premies Optimaliseer voordele en bestuur u premies Dié brosjure sal u help verstaan hoe premies vir Discovery Life verhoog word en wat u kan doen om die redelikste premies te betaal vir u

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel

PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel PPS Siekte- en Permanente ongeskiktheidsvoordeel Wanneer die meeste van ons eerder die wat as van die lewe probeer vergeet,.. professionele persone vooruit en verkies om hulle toekoms te verseker. As `n

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse

Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse FLITSFEIT Februarie 2014 FLITS 2 Cumulus Echo Uittree-annuïteit en Bewaringsfondse NUWE BESIGHEID EN OMSKAKELINGS Omskakelings vanaf Legacy na Cumulus Echo Gee universele en ander ou generasie (Legacy)

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE 1 van 10 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS GIDS VIR NUWE LEDE AFDELING 1 Die Universiteit van Stellenbosch Aftredefonds (USAF) verskaf aftree- en sterftevoordele aan lede. Die oogmerk van USAF is

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) OPSIES wanneer jy aftree OPSIE A OPSIE B STEL UIT Wil nie dadelik n inkomste begin ontvang nie KRY PENSIOEN

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS

UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH AFTREDEFONDS Lewende annuïteite binne die Fonds: Vrae en antwoorde In Julie 2015 het die Nasioenale Tesourie konsepregulasies uitgereik oor verstekstrategieë wat deur alle

Nadere informatie

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Inleiding 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet. 1.2.

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP HR 2009-11-27 - BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Inleiding 1.1. Alle lede van Solidariteit is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

VERSTAAN U VOORDELE. Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds

VERSTAAN U VOORDELE. Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds 2013 VERSTAAN U VOORDELE Verander vandag se harde werk in môre se beloning. Wees voorbereid op aftrede! Sambreelaftreefonds INLEIDING Hierdie boekie is saamgestel as n gids waarin jy vinnig die lidvoordele

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP

HR BYLAE F-5 BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP BEPALINGS EN VOORWAARDES VERBONDE AAN SOLIDARITEIT LIDMAATSKAP 1. Alle lede van Solidariteit MWU ( Solidariteit ) is gebonde en onderworpe aan die geheel van die bepalings van Solidariteit se Grondwet.

Nadere informatie

Gids vir Byvoordele eise

Gids vir Byvoordele eise Gids vir Byvoordele eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige van die

Nadere informatie

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS

VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS GLACIER VOOR-AFTREDE OPLOSSINGS 1 ONTDEK GLACIER 2 Glacier van Sanlam bring vooraanstaande kundiges en gerekende finansiëledienste-maatskappye bymekaar om in welvarende kliënte

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid FlitsFeit Maart 2016 Geldterugvoordeel Beskikbaarheid Die Geldterugvoordeel is n opsionele voor deel wat by n kwalifiserende plan gevoeg kan word. Dit word per versekerde lewe geselekteer en is nie outomaties

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

VOORSORGFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

VOORSORGFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT OORSORGFONDS AN DIE UNIERSITEIT AN DIE RYSTAAT BESTUURSRAADSERSLAG AAN LEDE IR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG OP 31 DESEMBER 2012 1 INHOUDSOPGAWE INLEIDING OORSORGFONDS 3 STATUS AN DIE OORSORGFONDS 3 BESTUUR

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING 1. NAAM Die naam van die Vereniging is: Die Hermanus Historiese Vereniging, (hierna verwys as die Vereniging). 2. GEOGRAFIESE GEBIED Die gebied sal van Voëlklip

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik:

Een Stap Dekking. Mediese onderskrywing. Kwalifiserende kriteria/finansiële onderskrywing. Belangrik: is daarop gemik om aan kliënte in die algemene middelmark die geleentheid te bied om op die gerieflikste manier bekostigbare lewensdekking te kry. Kliënte kan kies of hulle slegs sterftedekking wil hê,

Nadere informatie

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS AN DIE UNIERSITEIT AN DIE RYSTAAT BESTUURSRAADSERSLAG AAN LEDE IR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG OP 31 DESEMBER 2012 1 INHOUDSOPGAWE INLEIDING PENSIOENFONDS 3

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE

BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE BOEKIE VIR AKTIEWE LEDE Laas opgedateer: April 2018 http://yourfund.co.za/media24 KONTAKBESONDERHEDE VAN DIE FONDS MEDIA24: AFTREEBESTUURSDIENSTE: Telefoon: 021 406 3326 Faks: 086 721 3447 E-pos: Webwerf:

Nadere informatie

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS

CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS CUMULUS ECHO PENSIOEN- EN VOORSORGBEWAARDERS Om n werkgewer te verlaat, is deel van loopbaanvooruitgang. Help jou kliënte om hul swaarverdiende spaargeld te bewaar en te laat groei in n produk wat hulle

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1 van 11 UNIVERSITEIT STELLENBOSCH AFTREDEFONDS HANDLEIDING TOT DIE AFTREDEPROSES 1. INLEIDING Indien u aftree oor die volgende jare of maande sal u sekere belangrike besluite moet neem rondom u finansiële

Nadere informatie

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010 Les 12, 13, 14 & 16 Tyd: 120 min Totaal: 100 NAAM: Instruksies: 1. Vul eerstens jou naam en van op die vraestel in. 2. Lees jou vrae noukeurig voordat jy antwoord.

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as : ERF : GELEë : GROOT : GEHOU KRAGTENS : aangebied sal word

Nadere informatie

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan

SKEP JOU TOEKOMS. Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan LIDMAATSKAPBOEKIE SKEP JOU TOEKOMS Jou gids tot die Alexander Forbes Core Plan Hierdie boekie vertel jou hoe jou aftreefonds werk en op watter voordele ja as lid geregtig is ALEXANDER FORBES CORE PLAN

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling.

Die bydrae, minus heffings, sal belê word in ooreenstemming met die bestaande beleggingstoedeling. pensioenversterker U is reeds n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die Fonds). U doen namens die Fonds aansoek vir die wysiging van die polis by Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 1 November 2016 SA INKOMSTEVERDIENERS MET R28 800 MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID Die gesinne van Suid-Afrika se

Nadere informatie

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: albertus@vbrakel.co.za

Nadere informatie

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

Nadere informatie

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Mediaverklaring Vereniging vir Spaar en Belegging in Suid-Afrika (ASISA) 17 November 2010 Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard Sowat 160 000 Suid-Afrikaanse inkomsteverdieners

Nadere informatie

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Gids vir Nuwe Lede

Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Gids vir Nuwe Lede Universiteit Stellenbosch Aftredefonds (USAF): Gids vir Nuwe Lede Verwysingsnommer van hierdie dokument HEMIS-klassifikasie Doel Tipe dokument Toeganklikheid RM0377 Om nuwe lede oor USAF in te lig Gids

Nadere informatie

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing Belastingvrye Belegging Planbeskrywing Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013 1. TOEPASSING UP Nagraadse beurse is beskikbaar vir studente wat vir n honneursgraad, n magistergraad soos uiteengesit in Aanhangsel 1 of n

Nadere informatie

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika.

Sanlam. Ernstige Siektevoordele. Oktober is Borskankerbewustheidsmaand. Statistieke van die voorkoms van borskanker in Suid-Afrika. Verkoopshulpmiddel Oktober 2017 Sanlam Ernstige Siekte-voordele Sanlam se Ernstige Siektevoordele is omvattend, bemarkbaar en buigsaam, maar sonder om afbreuk te doen aan ons filosofie om altyd behoorlike

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS VAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT PENSIOENFONDS EN ONGESKIKTHEIDSRESERWEFONDS AN DIE UNIERSITEIT AN DIE RYSTAAT BESTUURSRAADSERSLAG AAN LEDE IR DIE FINANSIËLE JAAR GEËINDIG OP 31 DESEMBER 2011 1 INHOUDSOPGAWE INLEIDING PENSIOENFONDS 3

Nadere informatie

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD ONDERWERP: INVESTERING BELEID DOELWITTE VAN BELEID: Om Bestuur en werknemers van die Raad te help om konsekwente, effektiewe en doeltreffende investering beginsels

Nadere informatie

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal.

PLAASLIK. Uitkeerplan. 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. PLAASLIK Uitkeerplan 'n Uitkeerplan is 'n belastingdoeltreffende medium-tot langtermynbelegging wat na 'n spesifieke tydperk 'n enkelbedrag betaal. Discovery Invest is voortdurend besig met vernuwing en

Nadere informatie

Augustus Beste Lid

Augustus Beste Lid Augustus 2018 Beste Lid Lente is om die draai, wat beteken dat die einde van 2018 in sig is; daarom is dit die ideale tyd om die jaar sover in oënskou te neem. Ek kan waarlik hierdie gesegde van Adlai

Nadere informatie

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK MELACH SST SKEMA KONTRAK-OOREENKOMS EN VRYWARINGSVORM. DIE MELACH SST SKEMA IS Ń VOORKOMENDE KUDDEGESONDHEIDSKEMA MET DIE DOEL OM DIE SOMATIESE

Nadere informatie

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Pensioenkantoor Hoofbeampte: Ds AH Minnaar De Langestraat 5 Privaatsak X8 Telefoon: 021-957-7104 BELLVILLE BELLVILLE Selfoon: 083 270-5211 7530 7535 E-pos:

Nadere informatie

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 1P/1.4 Registrateur Registrateur en

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE

DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE DIE BEREGTER VIR PENSIOENFONDSE Wat u moet weet oor die voorlegging van n klag 1. Wat die Beregter doen Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met inwerkingtreding van 1 Januarie 1998

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is.

AFTREDE. Aftreeplan. n Aftree-annuïteit bied aansienlike belastingvoordele. is daartoe om geld te belê totdat hulle minstens 55 jaar oud is. AFTREDE Aftreeplan n Aftreeplan is n ideale struktuur om te spaar vir aftrede met herhalende bydraes of n enkelbydrae. Die mag van saamgestelde opbrengste, beteken dat dit belangrik is om so vroeg as moontlik

Nadere informatie

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS B l a d s y 1 DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS Inleiding 1. Dormer stoetveilings kan onder die volgende kategorieë geklassifiseer word: a. Produksie-, Promosie-,

Nadere informatie

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS

VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS VERGELYKING TUSSEN KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS EN BEGROTINGS ( PREPAID ) METERS 1. FEITE Konvensionele Elektrisiteitsmeter Meter ( Prepaid ) Keypad KONVENSIONELE ELEKTRISITEITSMETERS a. Redelik

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede

Press Minister Pravin Gordhan, 2014 Begrotingsrede Begrotingsnuusflits Budget Stop 2014 Press 2014 Dit is tyd vir aksie en toepassing. Dit is tyd om Suid-Afrika vorentoe te laat beweeg na die volgende fase van ons geskiedkundige reis, na vinniger groei,

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

Gids vir Lewende-voordeel eise

Gids vir Lewende-voordeel eise Gids vir Lewende-voordeel eise Om u te help eis In hierdie moeilike tyd wil ons dit vir u so maklik as moontlik maak om te eis. Die doel van hierdie dokument is om u deur die proses van ʼn eis vir enige

Nadere informatie

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien: Premieverpligtinge a. Jou Opknapper-plan bied vir jou maandelikse versekering en jy moet daarom die premie maandeliks vooruit betaal, op die aftrekdatum soos wat dit op die skedule verskyn. Jou premieverpligtinge

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 4 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit

Nadere informatie

AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA

AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Omsendbrief PPF-1/2017 Verwys: Mev Elodie van der Walt 1 Desember 2016 AAN ALLE LEDE EN DEELHEBBERS VAN DIE PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NG KERK IN SA Geagte Medewerker BYDRAES EN VERPLIGTINGE 1 MAART

Nadere informatie

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD: Nuus Volume 5, Uitgawe 5 November 2016 INHOUD: SIZA Visie en Missie 1 SIZA Skakeling met Markte 2 SIZA Derdeparty Oudits 4 SIZA Platform 1 SIZA Area besoek & Kapasiteitsbou 3 Water risikobestuur 5 SIZA

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing

Bewaringsfondsplan. Planbeskrywing Bewaringsfondsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds belê die voordele wat ontvang word namens

Nadere informatie

Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag

Inhoud: Oorsig. Verspreiding. Resultate. Voorbeelde van verslag 1 Inhoud: Oorsig Verspreiding Resultate Voorbeelde van verslag Oorsig 2015 is die 3de jaar wat Overberg Agri die loon opname doen. Doel: Om vir deelnemende produsente n maatstaaf van hul lone in vergelyking

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

BELANGRIKE KEUSE MET BETREKKING TOT MEDIESE FONDS MET INGANG VAN 1 JANUARIE 2013

BELANGRIKE KEUSE MET BETREKKING TOT MEDIESE FONDS MET INGANG VAN 1 JANUARIE 2013 Company letterhead Beste BELANGRIKE KEUSE MET BETREKKING TOT MEDIESE FONDS MET INGANG VAN 1 JANUARIE 2013 1. INLEIDING Soos jy weet, is lidmaatskap van die N Opsie Plus of

Nadere informatie