KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 4: Materie en materiale PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Datavelle word vir jou gebruik aangeheg. 6. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar dit vereis word.
AFDELING A VRAAG : EENWOORD-ANTWOORDE Gee EEN woord of term vir ELKEEN van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord of term langs die betrokke vraagnommer (..2) neer.. Die netto elektrostatiese krag wat twee atome, wat elektrone deel, op mekaar uitoefen. ().2 Die mate van die gemiddelde kinetiese energie van die molekules. () [2] VRAAG 2: ONWAAR STELLINGS Stel die volgende ONWAAR stellings reg. Skryf die korrekte stelling langs die vraagnommer neer (2. 2.2). 2. n p n-voegdiode het n hoë weerstand teen stroomvloei wanneer dit meevoorspanning het. (2) 2.2 Vir n gegewe massa gas teen konstante druk, is die volume omgekeerd eweredig aan temperatuur. (2) [4] VRAAG 3: MEERKEUSEVRAE Kies die korrekte antwoord op die volgende vrae. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer neer (3. 3.2). 3. Watter een van die volgende elemente is n halfgeleier? A fosfor B arseen C antimoon D germanium (2) 3.2 Twee mol argongas word in n 2-dm 3 -houer verseël. Watter een van die volgende sal onveranderd bly wanneer die houer verhit word? A Die druk in die houer B Gemiddelde kinetiese energie van die molekules C Die konsentrasie van die gas D Die aantal botsings met die wande van die houer (2) [4] TOTAAL AFDELING A: 0 Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 4: Materie en materiale Bladsy 2 van 6
AFDELING B INSTRUKSIES EN INLIGTING. Die formules en substitusies moet in ALLE berekeninge getoon word. 2. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af waar van toepassing. VRAAG 4 4. Wat is dotering? () 4.2 Beskryf twee algemene metodes van dotering. Noem in elke geval die dopant. (4) 4.3 Beskryf wat gebeur wanneer n voegdiode meevoorspanning het. (2) 4.4 Verduidelik in terme van holtes en elektrone hoe stroom in n p-tipe halfgeleier gelei word. (2) [9] VRAAG 5 Die skets hieronder illustreer die veranderinge in potensiële energie wanneer twee waterstofatome mekaar nader. A E p 0 B D Kernafstand C Watter punt(e) op die skets: 5. dui aan waar die molekule gevorm word 5.2 stel die bindingslengte voor 5.3 dui afstoting tussen kerne aan 5.4 dui die mees stabiele toestand aan 5.5 stel die grondtoestand voor? [5] Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 4: Materie en materiale Bladsy 3 van 6
VRAAG 6 6. Teken Lewis-diagramme vir: 6.. N 2 6..2 HOCl 6..3 H 2 S (3) 6.2 Verduidelik met behulp van n voorbeeld wat n datief-kovalente binding is. (3) 6.3 Skryf die oksidasiegetalle van die onderstreepte elemente neer. 6.3. CO 6.3.2 H 2 SO 3 6.2.3 K 2 Cr 2 O 7 (3) [9] VRAAG 7 7. Skryf die definiërende vergelyking vir Boyle se wet neer. () 7.2 Noem die twee faktore wat konstant moet wees wanneer Boyle se wet ondersoek word. (2) 7.3 5,6 g van n diatomiese gas beslaan n volume van 3,00 0 3 m 3 by n temperatuur van 25 C en n druk van 65 kpa. 7.3. Bereken die molêre massa van die gas. (6) 7.3.2 Skryf die naam van die gas neer. (2) 7.3.3 Watter belangrike aanname is in hierdie berekeninge gemaak? () [2] TOTAAL AFDELING B: 35 GROOTTOTAAL: 45 Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 4: Materie en materiale Bladsy 4 van 6
DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD CHEMIE FISIESE KONSTANTES NAAM SIMBOOL WAARDE Avogadro-konstante N A 6,02 0 23 mol Molêre gaskonstante R 8,3 J K mol Standaarddruk p θ,03 0 5 Pa Molêre gasvolume by STD V m 22,4 dm 3 mol Standaardtemperatuur T θ 273 K FORMULES p V T = p V 2 2 T pv = nrt 2 n = m M c = n V c = MV m n a nb = c V a a c b V b Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 4: Materie en materiale Bladsy 5 van 6
(I) H 3 Li 7 Na 23 9 K 39 37 Rb 86 55 Cs 33 87 Fr 2 (II) 4 Be 9 2 Mg 24 20 Ca 40 38 Sr 88 56 Ba 37 88 Ra 226 DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 3 4 5 6 7 8 9 0 2 3 (III) 5 B 4 (IV) 5 (V) 6 (VI) 7 (VII) 8 (VIII) 2 He 4 0 Ne 20 8 Ar 40 36 Kr 84 54 Xe 3 86 Rn,0 2,,5 2,0 2,5 3,0 3,5 2,8 3,0 4,0 3 Al 6 C 2 4 Si 7 N 4 5 P 8 O 6 6 S 32 34 Se 9 F 9 7 Cl 35,5 35 Br 80 53 I 27 85 At 0,9,2,5 2, 2,5 2 Sc 45 39 22 Ti 27 3 28 32 Ge 73 50 Sn 3 33 As 75 5 Sb 0,8,0,3,5 48 40 23 V 5 4 24,5 Cr 52 42 25 Mn 55 43 26 Fe 56 44 27 Co 59 45 28 Ni 59 46 29 Cu 63,5 47 30 2,0 2,4 Y 89 57 Zr Zn 65 48 Ga 70 49 79 52 Te 28 84 Po 0,8,0,2,4 2,2 2,2 2,2,7,7 2, 2,5 2,5 La 39 89 9 72 Hf Nb 92 73 Mo 96 74 Tc Ru 0 76 Rh 03 77 Pd 06 78 Ag 08 79 Cd 2 80 In 5 8 9 82 Pb 207 22 83 Bi 209 0,7 0,9 79 Ta 8 W 84 75 2,0 SLEUTEL Atoomgetal Ac Re 86 29 Cu 63,5 Elektronegatiwiteit Simbool Os 90 Ir 92 Pt 95 Au 97 Hg 20 Tl 204 58 Ce 40 59 Pr 4 60 Nd 44 6 Pm 62 Sm 50 63 Eu 52 64 Gd 57 65 Tb 59 66 Dy 63 90 Th 232 9 Pa 92 U 238 93 Np 94 Pu 95 Am 96 Cm Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys 97 Bk 98 67 Ho 65 99 Es 68 Er 67 00 69 Tm 69 0 Md 70 Yb 73 02 No 7 Lu 75 03 Lr 0,7 0,9 Benaderde relatiewe atoommassa Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 4: Materie en materiale Bladsy 6 van 6