Sien jy wat jy sien? `n Hoed?

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Les 14: Entrepreneurskap

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

FAKTORE EN VEELVOUDE

Die Here gee Sy seën waar ouers en kinders Hom gehoorsaam.

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Ouderdom: Gr1-6 Tema: Veg saam met Jesus teen die duiwel Teks: 1 Samuel 17:34-37

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Welkom by Die Storie God se storie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jesaja sien die Toekoms

Baie welkom by vanoggend se erediens

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

As jy weer skryf (Vir Jack)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

LYDINGSREIS. Paasweek 2011

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

3. Jesus oorwin versoekings Matteus 4:1-11

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Preek 1 oor gesag (vyfde gebod)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Preek deur ds. Jaco van Sittert Vrydag, 14 April Skriflesing: Johannes 19:17-37 Van die eenkant na die anderkant van die kruis.

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Pragtige Koningin Ester

Paulus kritiseer sy tyd se manier

jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As jou oë sleg is dit beteken eintlik maar as jou oë slegte

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

God het belowe om ons gehoorsaam te maak, net soos ons vra

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Abu Ali tel sy donkies

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Antonieme en sinonieme

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Stephan Joubert skryf gisteroggend in sy Goeie Nuus rubriek in Beeld: Ek wil graag by Stephan aansluit en vir jou vra: hoekom soek jy vir Jesus?

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Rook. Rook Kobus Kok en Coen Slabber. n Leser vra:

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

opstanding en die lewe. Hierdie uitspraak vorm deel van die gedeelte oor

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

HABAKUK 3: Ook: Ps 73 : 10

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Die brief aan die Filippense

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

Die Groot Gebod dennis de wet

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Inhoudsopgawe. Voorwoord n Verhaal van dood maar verál van Lewe Die sekerheid van Lewe Om vas te staan... 27

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. NR.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

God eer Josef die slaaf

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Gereformeerde Kerk Bloempark Die Drie-eenheid (Sondag 8)

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

1 Johannes 5: /03/2014

SKRIFLESING: Jesaja 55. TEKS: Jesaja 55: Die Here se Woord werk. Skrifberyming 34 (2-2) : 1. Psalm 19 : 4. Psalm 33 : 5.

Pretoria- 14 Augustus 2011

Jesus kom op n onbekende tyd weer bly dan gereed vir Hom!

15. Die geboorte van Isak

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Transcriptie:

Sien jy wat jy sien? `n Hoed?

of sien jy wat jy nie sien nie? `n luislang wat `n olifant geëet het?

Die geheim is baie eenvoudig. Hier is dit: Dis net met die hart dat jy werklik kan sien. Wat regtig belangrik is, is onsigbaar vir die oog.

Verbeel jou `n wêreld waar grootmense nie bestaan nie Geen reëls Geen wette Geen takies Geen straf Geen omdat ek so sê nie Geen jy moet 11pm terug wees.. En geen dom vrae nie!

Wat sien jy?

Kom lewe in die wêreld van

Asseblief teken vir my `n skaap! Sou die klein prinsie met jou tekening tevrede wees?

Dit het my lank geneem om agter te kom waar hy vandaan gekom het. Dit het nie gelyk asof die klein prinsie ooit gehoor het as ek hom iets vra nie. Ek dink hy t van `n vlug trekvoëls gebruik gemaak om van sy planeet af pad te gee.

Ek het goeie rede om te glo dat die planeet waar die klein prinsie vandaan gekom het, Asteroïde B612 is

Daar by my is alles so klein Op die klein prinsie se planeet was daar verskriklike sade die sade van kremetartbome En as `n mens nie `n kremetartboom vroegtydig kortvat nie, dan raak jy net mooi nooit weer van hom ontslae nie. Dis alles `n kwessie van dissipline Nadat mens jou in die oggend gewas het, moet jou hele planeet ook mooi aan die kant maak. Jy moet sorg dat jy die kremetarte gereeld uittrek Dis `n vervelige werk, maar dis maklik.

Dít is vir my die mooiste en die hartseerste landskap in die hele wêreld. Dit is hier dat die klein prinsie op die Aarde verskyn het, en later weer verdwyn het. Kyk goed na die landskap, sodat julle seker kan wees dat julle dit sal herken as julle eendag in Afrika deur die woestyn reis. En as julle dalk daar verbykom, moet dan tog nie haastig wees nie, maar vertoef eers `n bietjie, reg onder die ster! En as daar dan `n kind na julle toe kom, as hy lag, as hy goue hare het, as hy nie antwoord wanneer mens hom uitvra nie, dan sal julle wel kan raai wie dit is. Doen my dan asseblief `n guns! Moenie dat ek so hartseer hier bly sit nie: skryf dadelik vir my dat hy teruggekom het

Wonder jy wat die klein prinsie op aarde kom maak het? Lees die sprokie en vind uit!!

Meer oor die skrywer Antoine De Saint- Exupéry

Antoine De Saint-Exupéry Gebore 29 Junie 1900 in Lyon, Frankryk In 1929 begin sluit hy aan by die militêre diens, en begin opleiding as (pos)vlieënier ontvang. Eerste verhaal, L Aviateur (The Aviator), en in 1929 publiseer hy sy eerste boek Courrier Sud (South Mail). Gedeeltes van sy lewe te sien in die IMAX film Wings of Courage. Hou voort met sy vlugte gedurende WO2. Tree dan af en woon in Asharoken, New York. Laaste vlug in 1944: Vliegongeluk langs die kus van Marseille. Moontlike enjin-probleme of selfmoord verwag.

Verlore in die Sahara Op 30 Desember 1935, na `n 19-uur en 38 minute lange vlug, is De Saint-Exupéry en sy navigator in `n vliegongeluk in die Libanese Sahara-woestyn. Poging om vlug in rekordtyd te vlieg vir `n prysgeld van 150 000 frank. Beide oorleef die ongeluk, maar staar dehidrasie in die gesig. Druiwe, `n lemoen, en wyn hou hulle aan die lewe vir een dag, waarna hulle voorrade op is. Beide mans begin droombeelde sien. Tussen die tweede en derde dag is hulle so gedihidreer dat hulle nie eens sweet nie. Eindelik, op die vierde dag word hulle gered en ontvang dehidrasie-behandeling. In Die Klein Prinsie verwys Saint-Exupéry na hierdie ervaring. Sy ervaringe word in meer besonderhede in sy boek Wind, Sand & Stars beskryf.

Wat is `n sprokie? Sommige meen dat sprokies in die eerste plek en in die meeste gevalle vir kinders geskryf is, maar dat daar ook sprokies is wat vir volwassenes bedoel is. Die Klein Prinsie is so `n voorbeeld. Sprokies kan bydra tot `n persoon se morele opvoeding, aangesien dit dikwels seker waardes van die samelewing verteenwoordig.

Kenmerke van `n sprokie 1 Die begin en die einde Navorsers lê klem op verskillende sake. Die begin en die slot dra byvoorbeeld definitiewe, spesifieke genremerkers. Baie sprokies begin so: Lank, lank gelede... In n sekere land... Eens op n tyd... En wat die slotte van sprokies betref, is daar altyd n gelukkige einde. 2 Metamorfose en die wonder Metamorfose is een van die sprokie se dominante en karakteristieke wonders. n Wonder gebeur dikwels in n sprokie sodat die pragtige Sneeuwitjie weer lewendig word en die wrede stiefma gestraf word. Die Goeie gaan altyd, in die tradisionele sprokie, die Kwaad oorwin.

3 Die stryd tussen Goed en Kwaad Die stryd tussen Goed en Kwaad is natuurlik nie net n kenmerk van die sprokie nie. Die sewe doodsondes ( en die sewe deugde) is al met ons sedert die Sondeval. Vir die sprokie is die ongenuanseerdheid van Goed en Kwaad belangrik. Met ander woorde: die sprokie verteenwoordig eksistensiële dilemmas. In sprokies is daar nie sprake van ambivalensie in die karakters nie. Hulle kan nie goed en kwaad soos in die werklikheid wees nie. 4 Lyding Nog n sentrale aspek van die sprokie wat eweneens n kenmerk van alle literatuur is, is lyding. Hoeveel armes, swakkes en sukkelendes is daar nie in sprokies nie.

5 Tyd en ruimte Tyd en ruimte is dikwels vaag en ongedefinieerd in sprokies. Daar is sprake van n tyd lank gelede, in n ver land. Sprokiestyd is nie horlosie tyd nie, maar eerder emosionele tyd, waarin die verlede, hede en toekoms saamgebind word asof dit alles deel vorm van die onmiddellike. 6 Karakters Mense of vermenslikte diere wat in sprokies optree, is gewoonlik eendimensioneel, maar goed en kwaad word nie altyd absoluut geskei nie. Die hooffiguur word soms deur omstandighede buite homself in ellende gedompel. Elke karakter in n sprokie het die doel om die onveilige leser deur sy krisisse van negatiewe emosies, identiteitsprobleme en intense strewe na onafhanklikheid te laat ontwikkel tot n ryp mens met selfvertroue en n positiewe lewensbenadering.

Die terapeutiese waarde van sprokies * Sprokies maak die leerder se oë oop vir die werklikheid: ouers word oud en kan doodgaan, dit is gewoonlik aan die begin. Ten spyte van die ongelukkige begin, is die einde altyd goed. Die Kwade kan dus ten beste gekeer word. * Sprokies het ook primêr te doen met gesinsverhoudinge en die magspel binne die gesin. Dit leer n mens om sinvolle verhoudinge met ouers aan te gaan, hom/haarself te handhaaf teenoor broers en susters en om met selfvertroue die wêreld in te gaan. Dit is dikwels die kleinste of jongste wat bo uitkom soos in Aspoestertjie.