Watter van die bostaande is algemene eienskap/pe van virusse. A. i, ii en iii B. ii, iii en iv C. i, ii en iv D. slegs ii en iv

Vergelijkbare documenten
KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

GRAAD 5 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 40 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

Plantstruktuur en Plant Voedsel

HOËRSKOOL ALBERTON NATUURWETENSKAP GRAAD 9 9 SETPEMBER 2015 MODERATOR: ME L COSTON PUNTE: 80 AFDELING A

Module 3 (Term 1): Voortplanting in Angiosperme Die volgende vraestel se tema handel oor die geslagtelike voortplanting in angiosperme.

LEWENSWETENSKAPPE JUNIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

FAKTORE EN VEELVOUDE

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

AFDELING A: Vraag 1: Verskillende antwoorde word vir die volgende vrae voorgehou. Kies die mees korrekte antwoord vir die vraag en skryf op jou folio.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

TSHWANE WES JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 11. PUNTE: 150 TYD: Uur. Hierdie vraestel bestaan uit

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Vraag 1: Oordraagbare Siektes Pas kolom A by kolom B.

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Natuurwetenskappe. 1.Noem alle materie wat bestaan uit klein deeltjies wat atome genoem word? (6) 2.Waaruit bestaan elemente? (6)

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Les Plan Twee. Habitats

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

EKURHULENI NOORD DISTRIK GR 11 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 : 9 NOVEMBER 2017 TYD : 2½ URE PUNTE : 150

TSHWANE-WES D15 GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2008 Graad 11 Tyd: 2uur Totaal: 150

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

GRAAD 7 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EKURHULENI NOORD DISTRIK

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

10 Die bou van n plant

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

MEMORANDUM GRAAD 10 VOORBEELD Lewenswetenskappe - V 2

NKANGALA DISTRIK HALF JAARLIKSE ASSESSERING 2012 TEGNOLOGIE GRAAD 7 PUNTE : 100 TYD : 2UUR BLADSYE : 8

Lewenswetenskappe Maart 2009 Graad 11 Tyd: 2 uur Totaal: 150

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V2 MEMORANDUM

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

2017 SACAI-WINTERSKOOL LEWENS- WETENSKAPPE NOTAS

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

Module 15 (Term 3): Die Nasionale Elektrisiteitstoevoerstelsel Die volgende vraestel se tema handel oor die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

2016 SACAI-WINTERSKOOL LANDBOU- WETENSKAPPE NOTAS

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

JUNIE EKSAMEN VRAESTEL DEKBLAD Naam: Gr. 10

Antieke Egipte en die Nylrivier

Vergelyking van 'n reguitlyn vanuit 'n grafiek *

Lewenswetenskappe Vraestel 2 November 2009 Graad 11 Tyd: 2 ½ uur Totaal: 150

Onderwerp 2: Die eerste boere in Suid-Afrika

EBW GRAAD 7. Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. (7)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Ekurhuleni Noord Distrik. Lewenswetenskap: Graad 10 P1. November Eksamen 2017

20. Biodiversiteit: die biome van die planeet Aarde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEOMORFOLOGIE STRUKTUURLANDSKAP

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcriptie:

LENTEGEUR SEKONDÊR GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE NOVEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 2 UUR 30 MINUTE INSTRUKSIES EN INFORMASIE: 1. Beantwoord alle vrae. 2. Nommer jou antwoorde volgens die nommering stelsel wat in die vraestel gebruik word. 3. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan. 4. Alle tekeninge moet in potlood gedoen word en die byskrifte in blou of swart ink. 5. Teken sketse en vloeidiagramme slegs as jy gevra word. 6. Die diagramme in die vraestel is nie volgens skaal nie. 7. MOENIE grafiekpapier gebruik nie 8. Jy mag `n nie-programmeerbare optel masjien, gradeboog en `n passer gebruik. 9. Skryf netjies en leesbaar. AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskillende opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord deur slegs die letter (A D) langs die nommer te skryf. 1.1.1 Die onderstaande is eienskappe van mikro-organismes i. van hulle is bruikbaar ii. hulle is parasiete iii. hulle produseer hul eie voedsel iv. hulle is meestal patogene Watter van die bostaande is algemene eienskap/pe van virusse A. i, ii en iii B. ii, iii en iv C. i, ii en iv D. slegs ii en iv 1.1.2 Aan watter koninkryk behoort roosplante A. Monera B. Protista C. Briofiete D. Angiosperm 1.1.3 Watter van die volgende is n eienskap van varings? A. Blomme B. Vrugte C. Sade D. Sorus

2 1.1.4 Die onderstaande diagram vertoon `n bakteriële sel. Watter van die onderstaande verteenwoordig die dele gemerk 1, 2 en 3? A. Plasmied, flagellum, kapsule B. Flagellum, kapsule, plasmied C. Plasmied, kapsule, flagellum D. Kapsule, plasmied, flagellum 1.1.5 `n Jongman trap in `n vuil, geroeste spyker. Die diagram hieronder toon van die bakterieë wat vanaf die wond verkry is, en ook die teenliggaampies wat alreeds in die liggaam was. Die teenliggaampies het `n spesifieke vorm wat hulle toelaat om met die antigeen op die bakterië te verbind en te vernietig. Die bakterië wat heel waarskynlik deur die teenliggaampies vernietig sal word, is... A. M, N, O B. M, O, P C. M, N, O, P D. Slegs M en N 1.1.6 Die volgende faktore dra by tot Aardverwarming... A. Vernietiging van vleie en ontbossing B. Ontbossing en verbranding van fossielbrandstowwe C. Verbranding van fossielbrandstowwe en vernietiging van vleie D. Sonsenergie en windenergie

1.1.7 Hieronder is eienskappe van angiosperme: 3 i. het nie water nodig vir spermselle om na eierselle te swems ii. bevat goed ontwikkelde vaskulȇre weefsel iii. Bevat ware wortels, stingels en blare iv. dra sade Watter van die boonste stellings laat hulle toe om op land te oorleef? A. i. ii en iv B i en iv alleen B. I, ii, iii en iv D. geen 1.1.8 Sade wat in saadbanke gestoor word, kan later vir die volgende gebruik word: A. vir menslike gebruik B. om bedreigde en uitgestorwe spesies te vervang C. om beeste te voed D. verminder biodiversiteit 1.1.9 Nadat `n infeksie met nuwe medikasie behandel was, het die inflammasie verminder. Die infeksie het egter na `n week terug gekom in `n paar pasiënte. Die moontlike rede hiervoor is... A. die pasiënte het allergië vir die medikasie ontwikkel B. die vermindering van inflammasie laat die patogene toe om bestand teen die medikasie te word C. die witbloedselle het nie reg gefunksioneer nie en daarom het die inflammasie teruggekeur. D. `n paar patogene wat weerstandbiedig teen die medikasie is, was teenwoordig aan die begin van die behandeling en kon nie deur die medikasie vertnietig word nie en het dus aan geteel 10 Watter van die volgende is n positiewe menslike impak op die omgewing? A. Besoedeling B. Bewaring C. Omgewings vernietiging D. Bevolkings ontplofing 10 x 2 = (20) 1.2 Gee die korrekte wetenskaplike term vir elk van die volgende stellings. Skryf slegs die term langs die nommer. (1.2.1 tot 1.2.10) 1.2.1 `n Organisme wat siektes veroorsaak 1.2.2 Die sentrale plasing van neurale en sensoriese organe in die kop of aan die voorkant van die liggaam 1.2.3 Die meet van die totale kweekhuis gasse wat deur die aktiwiteite van `n land, `n organisasie of `n individu in een jaar vrygestel word 1.2.4 Die tipe voortplanting wat in blomplante voorkom 1.2.5 `n Mikro-organisme wat in die vervaardiging van bier en brood gebruik word 1.2.6 Giftige, radioaktiewe, plofbare en karsinogeniese afval wat in fabrieke en myne geproduseer word. 1.2.7 Voedsel verkry vanaf plante wat geneties verander was. 1.2.8 Die oordeelkundige en versigtige gebruik van hulpbronne sodat dit vir toekomstige generasies bewaar bly. 1.2.9 `n Kollektiewe naam vir diere sonder `n rugwerwel 1.2.10 Die geleidelike verandering van produktiewe grond na grond wat droog, sonder plante en wild is. 10 x1 = (10)

4 1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B of op GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, B, BEIDE of GEENEEN langs die toepaslike nommer neer. KOLOM 1 KOLOM 2 1.3.1 Die soort simbiotiese verhouding wat deur die A. kommensalisme plasmodium wat in die lewer van die mens leef, vertoon B. Mutualisme 1.3.2 Alle organismes in die filum is sessiel A. Annelida B. Porifera 1.3.3 `n Stof wat gemaak word van `n verswakte vorm van `n organisme A. Entstof wat siektes veroorsaak B. Antigeen 1.3.4 Voortplanting deur middel van tweedeling A. Virus B. Fungi 1.3.5 `n Gebied waar daar van afval ontslae geraak word A. Stortings terrein B. Reservoir 1.3.6 Die oorsaak / oorsake van aardverwarming A. Uitheemse plante B. Sonsenergie 1.3.7 Faktor/e wat die kwaliteit van water beïnvloed A. Uitheemse plante B. Temperatuur besoedeling 1.3.8 Oorsaak / oorsake van die vernietiging van die osoonlaag A. Spuit kannetjies B. yskaste 1.3.9 Die vrugbeginsel van bomplante ontwikkel in die... A. Saad B. Vrug 1.3.10 `n Gemeenskaplike eienskap van beide Briofiete en pteridofiete A. Produseer spore B. Dra `naakte sade 10 x 2 = (20) TOTAAL AFDELING A: [50] ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- AFDELING B VRAAG 2 2.1 TB(tuberkulose) is `n ernstige en aansteeklike siekte wat baie in Suid Afrika voorkom. Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 2.1.1 Voorsien die grafiek met `n toepaslike opskrif. (2) 2.1.2 Wat is die verkil tussen die hoeveelheid nuwe gevalle in 1995 en die jaar 2000? (2)

5 2.1.3 Volgens die grafiek het die hoeveelheid TB gevalle in Suid Afrika in 1995 drasties toegeneem. Waarom dink jy het dit gebeur? (2) 2.1.4 Waarom kan ons nie die informasie in die grafiek as die ware weergawe van die toename in TB gevalle in Suid Afrika beskou nie? (1) 2.1.5 Waarom is dit meer waarskynlik dat mense wat aan HIV / VIGS ly ook `n groter kans het om TB te kry? (2) 2.1.6 TB word met antibiotika behandel. Waarom is dit belangrik dat mense wat aan TB ly hul volle medikasie heeltemal op gebruik, selfs al voel hulle beter na `n rukkie? (1) 2.1.7 Verskaf twee strategieë wat deur gesondheidwerkers aangewend kan word om te sorg dat TB lyers al hul medikasie gebruik. (2) (12) 2.2 Bestudeer die diagramme hieronder van drie verskillende diere en beantwoord die vrae wat volg. 2.2.1 Tot watter koninkryk behoort die diere gemerk: i. B en ii. C? (2) 2.2.2 Identifiseer die tipe simmetrie wat in die diere gemerk... i. A ii B en ii C voorkom. (3) 2.2.3 Paar die diere hierbo op met die volgende beskrywings: i. buisagtige liggaam, tentakels (1) ii. mond en anus en is motiel (1) iii. drie kiemlae, orgaanvlak van oragnisasie (1) iv. sessiel, gespesialiseerde selle wat weefsel vorm (1) 2.2.4 Watter dier is in `n filum wat meer onlangs ontwikkel het? (1) 2.2.5 Maak `n lys van twee vooruitgange in die liggaamstruktuur om jou antwoord in 2.2.4 te ondersteun. (2) 2.2.6 Veduidelik hoe diere wat radiale en bilaterale simmetrie vertoon, verskil van mekaar ten opsigte van kefalisasie. (3) (15)

6 2.3 Bestudeer die onderstaande diagramme wat twee blomme en `n keël aantoon en beantwoord die vrae wat volg. Die vergroting van elke blom word tussen hakies getoon. 2.3.1 Verskaf die byskrifte van die dele gemerk D, E en F. (3) 2.3.2 Watter blom A of B word heel waarskynlik deur die wind bestuif? (1) 2.3.3 Gee twee waarneembare redes vir jou antwoord in vraag 2.3.2. (2) 2.3.4 Watter blom A of B is die grootste? (1) 2.3.5 Identifiseer die plant groep waar aan die blom gemerk A en die keël behoort. (2) 2.3.6 Gee een manier hoe die sade in die twee plantgroepe genoem in vraag 2.3.5 verskil. (2) 2.3.7 Verduidelik hoe die afhanklikheid van water vir bevrugting in die dennekeël afgeneem het. (2) (13) VRAAG 2 {40} VRAAG 3 3.1 Jy moet die onderstaande gevallestudie lees, die tabel en die diagram bestudeer om die vrae wat volg beantwoord. Inwoners langs die Vaalrivier het verandering opgemerk aan die water wat voor hulle eiendomme verbyvloei. Die water het rioolbruin geword en na vrot eiers geruik. Daar was ook dooie visse wat op die oppervlak van die water gedryf het. Die inwoners het klagtes by die munisipaliteit ingedien en hulle het `n water gehaltebeampte gestuur om ondersoek in te stel. Die beampte het watermonsters by twee plekke langs die rivier geneem. (Sien diagram) Sy het ook die moontlike oorsprong van besoedeling in die gebied opgelet, insluitende `n goudmyn, `n papierfabriek en watersuiweringswerke. Sy het die monsters na die laboratorium vir ontleding gestuur. Die tabel hieronder wys die resultate van die ontleding van die watermonsters. Watergehalteveranderlike Monster A Monster B ph (Suur en Alkaniteit) 7,5 5,2 Fikale kolivorms (tellings per 100ml) 500 150 000 Nitraat (mg/l) 0,45 4,6 Fosfate(mg/l) 0,18 0,75 Sulfate (mg/l) 60 460 Natrium (mg/l) 29 130 Chloried (mg/l) 34 140

7 3.1.1 Gee twee aanwysers van besoedeling waaroor die inwoners kla. (2) 3.1.2 Bevestig die watergehalte data dat waterbesoedeling plaasgevind het? (1) 3.1.3 Gee `n verduideliking vir jou antwoord in vraag 3.1.2. (2) 3.1.4 Watter van die veranderinge in die watergehalte tussen monsterpunt A en monsterpunt B kon veroorsaak word deur: i. die myn (1) ii. papierfabriek (1) iii. die watersuiweringswerke? (1) 3.1.5 Watter uitwerking sou die waterbesoedling hȇ op die boere wat mielies en groente op die lanbougrond kweek? (2) 3.1.6 Watter uitwerking sou die waterbesoedeling hȇ op die mense wat in die informele nedersetting woon, wat rivierwater gebruik om te drink en te was? (2) 3.1.7 Verskaf twee maniere hoe die watersuiweringswerke hul besoedeling kan verminder. (2) (14) 3.2 `n Ondersoek om die osoonkonsentrasie en chloorvlakke te bepaal, word tussen 1950 en 1990 in Antartika uitgevoer. Die resultate word in die onderstaande tabel getoon TYD Osoonvlakke (in arbitȇre eenhede) Chloorvlakke (pppv) 1950 370 0,9 1960 330 1,2 1970 300 1,8 1980 225 2,3 1990 200 3,3 3.2.1 Teken `n lyn grafiek om die verandering in die hoeveelheid chloorvlakke in die atmosfeer Vanaf 1950 tot 1990 te illustreer. (7) 3.2.2 Wat, volgens die tabel is die verhouding tussen die chloorvlakke en die osoonkonsentrasie? (2) 3.2.3 Noem twee afhanklike veranderlikes in die ondersoek? (2) 3.2.4 In watter 10 jaar siklus was die osoon vernietiging die grootste (1) 3.2.5 Verduidelik waarom die osoonlaag vir die mens belangrik is. (2) (14)

8 3.3 Ten spyte van `n toename in aanvraag na voedsel word slegs 7% meer grond vir lanbou gebruik. `n Rede hiervoor is die toename van produktiwiteit, (dit is `n hoër oes per hektar) as gevolg van GMOs en die gebruik van chemikalieë. In die laaste 30 jaar het mense meer bewus geword van die gebruik van chemikalieë in landbou. Sommige mense is besorg oor die effek van hierdie chemikalieë op hul gesondheid en verkies om organiese produkte te koop. Boere wat van organiese boerdery metodes gebruik maak, gebruik nie chemiese stowwe nie. 3.3.1 Gee een rede vir die toename in die aanvraag na voedsel oor die jare. (1) 3.3.2 Noem EEN manier hoe die gebruik van elk van die volgende, produktiwiteit van produkte laat toeneem: i. Onkruiddoder (1) ii. Bemesting. (1) 3.3.3 Beskryf hoe die gebruik van onkruiddoder, voedselkettings kan vernietig. (2) 3.3.4 Veduidelik waarom GMOs as `n bedreiging vir voedsel sekuriteit beskou word. (2) 3.3.5 Veduidelik hoe bemesting wat in riviere afloop, kan lei tot eutrofikasie. (5) (12) VRAAG 3 {40} AFDELING B {80} ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- AFDELING C VRAAG 4 4.1 Die kweekhuiseffek is `n natuurlike verskynsel. Dit hou die Aarde warm genoeg sodat organismes kan oorleef. Bespreek die kweekhuiseffek en ook die oorsake vir die toename in temperatuur (aardverwarming). Bespreek ook strategieë om die koolstofvoetspoor te verminder Inhoud: 17 Sintese: 03 Totaal: 20 LET WEL: Geen punte sal vir antwoorde in die vorm van tabelle, vloeidiagramme of diagramme toegeken nie. GROOTTOTAAL: [150] ===============================================================================================