Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vergelijkbare documenten
Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

Geldwassery. Ons moet aan die Wet op die. Finansiële Intelligensiesentrum. voldoen.

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

SENWES BEPERK / LIMITED

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

2015 AKADEMIESE JAAR

Effektetrusts Opdatering van beleggersbesonderhede

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Makelaarskommunikasie. Onderwerp: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid Gebeurtenis vs Eise ingestel

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Effektetrust Aansoekvorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

Effektetrustrekening-vorm Nie-individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

Kennisgewing van Twintigste Algemene Jaarvergadering van Aandeelhouers

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

Versoek om Belegging te Wysig

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

FAKTORE EN VEELVOUDE

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

ARBEIDSREG ABR214. T:

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Pre-Graad R / Graad R

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Gids vir Byvoordele eise

Inkomstebeskermer. Unwrap 2015 Veldtog. Huidige inligting. Aansoekvorm April 2015

1.1 Erfenis Wes-Kaap (EWK) en die Departement van Kultuursake en Sport (DKES)

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

KENNISGEWING VAN VERDAAGDE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN BKB-AANDEELHOUERS

AANSOEK OM STUDIELENING

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

VERDUIDELIKING VAN DIE BEVESTIGING VAN BESTAANDE WETTIGE WATERGEBRUIKE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

EUROPA Trust Company 2

REËLS VIR DIE AANSTELLING VAN AMPSDRAERS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR UP NAGRAADSE BEURSE 2013

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

DIENSVLAKOOREENKOMS MET BETREKKING TOT DIE PLASING VAN WERWINGSADVERTENSIES, ONDERHOUDSVOERING EN HERVESTIGING VAN NUUT AANGESTELDE PERSONEEL

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Nuus SIZA VISIE SIZA MISSIE SIZA PLATFORM / SEDEX INHOUD:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

INVESTERING BELEID BELEID VAN DIE RAAD

Geldterugvoordeel. Beskikbaarheid

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Hoe om die geboorte van n kind te registreer

WAT OM MET JOU IRP5 TE DOEN 2013-JAAR VAN AANSLAG

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Belastingvrye Belegging. Planbeskrywing

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Toepaslike Eenheidstandaarde

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

Bankstate LPF Systems BK

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

TERME EN VOORWAARDES

KENNISGEWING AAN AANDEELHOUERS

Transcriptie:

Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie. Al die besigheidseenhede van Sanlam moet dieselfde riglyne nakom, oftewel die lys van aanvaarbare/goedgekeurde dokumentasie, wanneer dokumentasie vir Fica-doeleindes versoek word. Nuttige wenke vir identifikasiedokumente Sanlam het n duidelike afskrif van die identiteitsdokument nodig staafkode-id s/paspoort, ens. Die dokument moet geldig wees (paspoort, tydelike ID s, ens.) en die persoon se volle name of voorletters, van, ID-nommer en geboortedatum toon. Alle dokumente, buiten geboortesertifikate, moet n verifieerbare foto van die persoon bevat wat duidelik sigbaar moet wees, hoewel die dokument moontlik n fotokopie is. RSA-burgers n Natuurlike persoon se identiteitsdokument (ID) is die hoofdokument wat gebruik word om die persoon se naam, geboortedatum en identiteitsnommer te verifieer. Indien die ID nie beskikbaar is nie, kan een van die volgende gebruik word: Paspoort Geldige rybewys in kaartformaat Buitelandse burgers Een van die volgende kan gebruik word: Geldige paspoort (voorkeuropsie) Alternatiewelik: Geldige nasionale rybewys Nasionale identiteitskaart.

Geboortesertifikaat (word slegs gebruik in die geval van n minderjarige aan wie nog nie n ID uitgereik is nie). Buitelandse burgers wat in Suid-Afrika woon Wanneer jy n versoek van n buitelandse burger in Suid-Afrika ontvang en Fica is van toepassing, moet jy bepaal of: die buitelandse burger wettig in Suid-Afrika is en n paspoort kan toon die buitelandse burger n vlugteling of asielaansoeker is wat nie n paspoort kan toon nie. Wanneer die bogenoemde vasgestel is, moet die volgende vereistes nagekom word voordat die transaksie gefinaliseer kan word: Buitelandse burgers met paspoorte wettig in Suid- Vlugteling/asielaansoekers wat nie paspoorte kan toon nie Afrika n Geldige vlugteling-/asielsertifikaat; en n Geldige paspoort (verkieslik) of alternatiewelik n n nutsrekening/residensiële bewys. geldige nasionale rybewys/nasionale identiteitskaart; en n geldige rede om in die land te wees in die vorm van n werkspermit, besigheidspermit; en n nutsrekening/residensiële bewys.

Asielsertifikaat Jy moet te alle tye spesifiek die geldigheidsdatums op alle dokumentasie kontroleer om seker te maak dat dit nie reeds verval het nie. Alle dokumuente moet n duidelike en identifiseerbare foto van die persoon bevat. Onthou: Die kliënt moet steeds bewys van sy of haar residensiële adres verskaf, benewens die dokumentasie wat hier bo genoem is. Wanneer is verifikasie nodig vir bestaande kliënte? Identifikasie en verifikasie word slegs vereis waar die kliënte buiten die Fica-vrystellingsvlakke met sekere produkte transaksies doen, n lening teen die polis plaasvind of n gedeeltelike/volle kontantonttrekking binne n sekere tydperk vanaf intrede onderhandel word. Die proses vir dié transaksies is reeds geïmplementeer. Die Fica-vereistes is gesamentlik soos volg: Dokumente vereis vir Fica-identifikasie en -verifikasie: Natuurlike persone Trusts Maatskappye Beslote korporasies (BK s) ID van die kliënt en Trustakte Sertifikaat van Stigtingsverklaring en sertifikaat persoon wat namens Magtigingsbriewe inkorporasie van inkorporasie (BK1) die kliënt optree Resolusie/volmag om (CM1/COR15 & n Aangepaste Aanvaarbare bewys n natuurlike persoon te COR17)) stigtingsverklaring (BK2), van die residensiële magtig om namens die Kennisgewing van gestempel deur die registrateur

adresdokument (uit trust op te tree geregistreerde adres van die BK en onderteken deur lys van opsies). ID van die stigter (CM22/COR21) n gemagtigde lid/werknemer ID s van alle Natuurlike persoon se van die BK trustbegunstigdes magtiging om namens Let wel: ID s van alle trustees Residensiële adres en kontakbesonderhede van: o Alle trustees o Natuurlike persoon wat namens die trust optree o Alle begunstigdes o Stigter Let wel: Dokumentêre bewys word nie vereis nie. die maatskappy op te tree (resolusie/volmag/man daat) Aanvaarbare bewys van die perseeladresdokument (uit lys van aanvaarbare opsies) ID van direkteur/bestuurder en elke natuurlike persoon wat gemagtig is om namens die maatskappy op te tree Residensiële adres en kontakbesonderhede van Wanneer Sanlam die BK1 ontvang en kennis dra dat n BK2 ook bestaan, moet beide versoek word. Indien Sanlam die BK1 ontvang, maar geen kennis dra van n BK2 se bestaan nie, is slegs die BK1 in orde. Indien Sanlam die BK2 ontvang, moet die BK1 ook versoek word. Natuurlike persoon se magtiging om namens die BK op te tree (resolusie/volmag/mandaat) Aanvaarbare bewys van die perseeladresdokument (uit lys

bestuurder/direkteur en gemagtigde persoon wat namens die maatskappy kan optree Die belastingnommers waarna in subregulasie 7 (h) verwys word met dokumente wat deur die SA Inkomstediens uitgereik is, wat dié nommers aandui van aanvaarbare opsies) Let wel: Indien dié adres van die BKdokument verskil, is n verduideliking vir die verskil nodig. ID van elke lid van die BK en elke natuurlike persoon wat gemagtig is om namens die BK op te tree Residensiële adres en kontakbesonderhede van elke lid en gemagtigde persoon wat namens die BK kan optree. Belangrik: Dokumente van Sanlam- geaffilieerdes sal nie as residensiële bewys aanvaar word nie. Wat word in die aansoekstadium deur Nuwe Besigheid vereis? Die tipe tussenganger (adviseur of makelaar) bepaal of volledige Fica-identifikasie- en -verifikasiedokumente of slegs die Fica-verklaring (AEB2034) vereis word. Verskillende soorte dokumente word verskaf deur:

adviseurs en sekere onafhanklike makelaars, en korporatiewe en bankmakelaars. n Fica-nota verskyn op die BEM143/132-transaksie van makelaars om aan te dui of volledige Fica-dokumente of slegs die Fica-verklaring vereis word. Belangrike nota: Geen aanduiding word aan adviseurs gegee nie aangesien hulle in Sanlam se diens is en altyd volledige Ficaidentifikasie- en -verifikasiedokumente moet verskaf. Dit is die verantwoordelikheid van die verkoopsondersteuningsassistent (SSA) om via DVA-makelaars vir die bywerking van dié rekords te reël indien dit nie korrek is nie. Wat dui die verklaring aan? Die AEB2034-verklaring dui aan dat die gemelde kliënt, asook die persoon wat namens die kliënt optree (indien van toepassing) geïdentifiseer en hul identiteit volgens die vereistes van Fica geverifieer is. Die verklaring dui ook aan dat die dokumente wat kragtens Fica vereis word op rekord gehou en aan enige partye beskikbaar gestel sal word wat volgens die wet daartoe geregtig is. Uittreksel uit verklaring:

Wanneer sal die SPF Kliëntekontaksentrum (KKS) die identifikasie- en verifikasievereistes versoek? Die kliënt moet in geval van die volgende scenario s geïdentifiseer en geverifieer word: aanstelling van begunstigde lening/gedeeltelike of volle kontantonttrekkings vir n netto bedrag van R5 000 of meer binne drie jaar ná die aanvangsdatum, of indien n algehele sessie plaasvind en die sessionaris versoek dat n gereelde onttrekking geplaas moet word binne die eerste drie jaar vanaf die datum waarop die die sessie geregistreer is, is Fica van toepassing. Dit moet ongeag die bedrag gebeur. Slegs Stratus-planne: Wanneer n kliënt versoek dat n gereelde onttrekking bygevoeg moet word binne drie jaar vanaf die datum waarop n plan begin het. Dit moet ongeag die bedrag gebeur. Let wel: Indien die uitbetaling n uitkeereis is, sal die Fica-vereistes ook van toepassing wees indien n algehele sessie ter sprake is en die uitbetaling binne drie jaar ná die sessiedatum plaasvind.

Indien n kwalifiserende makelaar n AEB2034-verklaring in die aansoekstadium van die polis/plan by Sanlam indien, kan die KKS steeds die identifikasie- en -verifikasiedokumente versoek, indien nodig. Dit is gegrond op die AEB2034- verklaring dat dokumentasie beskikbaar moet wees en verskaf moet word.