ARBEIDSREG ABR214. T:

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "ARBEIDSREG ABR214. T:"

Transcriptie

1 ARBEIDSREG ABR214 Lesing 6 Die kontrak Handelingsbevoegdheid Hoofstuk 5 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

2 LESING 6 (LEERUITKOMSTE) Verduidelik die begrip regsbevoegdheid. Definieer handelingsbevoegdheid. Onderskei tussen handelingsbevoegdheid en regsbevoegdheid. Onderskei tussen natuurlike en regspersone. Verskaf ʼn bondige verduideliking van die handelingsbevoegdheid en regsbevoegdheid van natuurlike- en regspersone. Noem en bespreek volledig die onderskeie tipes handelingsonbevoegde persone. Noem en bespreek volledig die onderskeie tipes beperkte handelingsbevoegde persone. Noem en bespreek volledig die onderskeie tipes handelingsbevoegde persone.

3 LESING 6 (INLEIDING I) Regsbevoegdheid Regsbevoegdheid is die vermoë om ʼn draer van regte en verpligtinge te wees. Alle persone het dus regsbevoegdheid. Let op die verskil tussen handelingsbevoegdheid (sien par 1.2) en regsbevoegdheid. Alhoewel ʼn infans handelingsonbevoeg is, is hy steeds regsbevoeg.

4 LESING 6 (INLEIDING II) Handelingsbevoegdheid Vermoë om ʼn regshandeling te verrig. Handelingsbevoegdheid bestaan uit 2 komponente: o Die bevoegdheid om ʼn wil te vorm. o Die bevoegdheid om ooreenkomstig daardie wil met ʼn gesonde oordeel te handel.

5 LESING 6 (INLEIDING III) Natuurlike persone Voordat bepaal kan word of ʼn persoon handelingsbevoeg is, moet die term persoon eers verstaan word: Persone het regsbevoegdheid omdat ʼn persoon die draer is van regte en verpligtinge. Daar word onderskei tussen natuurlike persone en regspersone. o Alle mense is natuurlike persone. Alle natuurlike persone beskik oor regsbevoegdheid alhoewel die status van die handelingsbevoegdheid kan verskil. Die status is dus ʼn aanduiding van die graad van handelingsbevoegdheid waaroor ʼn natuurlike persoon beskik. Kwaliteite (ouderdom, geslag ens) en omstandighede (huwelik, insolvensie ens) beïnvloed die status (graad van handelingsbevoegdheid) van ʼn natuurlike persoon. Die verskillende grade/ kategorieë van handelingsbevoegdheid is volkome handelingsbevoegdheid, beperkte handelingsbevoegdheid en handelingsonbevoegdheid. o Sekere groepe persone of entiteite kan regspersone wees. Voorbeelde is maatskappye, universiteite en beslote korporasies. Regspersone beskik ook oor regsbevoegdheid. Faktore wat die status van ʼn regspersoon se handelingsbevoegdheid kan beïnvloed is daardie regspersoon se kwaliteite (vermoë om handelinge te verrig soos vasgestel uit die regspersoon se skeppende dokument).

6 LESING 6 (HANDELINGSONBEVOEGDE PERSONE I) Algemeen Handelingsonbevoegde persone kan glad nie regshandelinge verrig nie.

7 LESING 6 (HANDELINGSONBEVOEGDE PERSONE II) Persone onder die ouderdom van 7 jaar ʼn Infans (persoon onder 7 jaar) kan regsbevoegdheid besit maar kan self geen handelinge verrig waaruit regsbevoegdheid (regte en verpligtinge) verkry kan word nie. Die voog van ʼn infans kan sekere regshandelinge (administrasie van die infans se boedel en onderhoud van die infans) namens hom verrig.

8 LESING 6 (HANDELINGSONBEVOEGDE PERSONE III) Geestesgebrekkige persone Daar bestaan ʼn vermoede dat alle persone geestesgesteld is, tensy die teendeel bewys word. Normale persone is o.g.v. geestesvermoë outomaties handelingsbevoeg, tensy ʼn oomblik van geestesgebrekkigheid bewys kan word wat dan handelingsonbevoegdheid tot gevolg sal hê. Gesertifiseerde geestesgebrekkige persone word egter vermoed geestesongesteld te wees totdat die teendeel bewys word. So ʼn persoon is dus outomaties handelingsonbevoeg tensy kan bewys word dat die persoon ʼn helder oomblik beleef het. Hierdie klas natuurlike persone beskik nie oor die vermoë om ʼn wil te vorm en/of ooreenkomstig daardie wil te handel nie. Geestesgebrekkige persone is nie net persone wat as sodanig gesertifiseer is nie. Persone kan a.g.v. verskeie faktore (soos hallusinasies) tydelik geestesongesteld word. Die kurator van ʼn geestesgebrekkige persoon moet regshandelinge namens hom verrig.

9 LESING 6 (HANDELINGSONBEVOEGDE PERSONE IV) Persone in ʼn staat van outomatisme of onder die invloed van drank/ verdowingsmiddels Indien iemand nie in staat is om ʼn wil te vorm en/of volgens sy wil te handel nie a.g.v. drank/verdowingsmiddels, is so iemand handelingsonbevoeg solank die onvermoë voortduur. Dit moet egter bewys word dat die persoon handelingsonbevoeg was a.g.v. die drank/verdowingsmiddels, en dat die graad van beswyming so ernstig was dat hy nie vir sy dade aanspreeklik gehou kan word nie. Enige regshandelinge gedurende hierdie toestande, is nietig. Daar bestaan ʼn vermoede van handelingsonbevoegdheid solank die toestand voortduur, tensy die teendeel bewys word.

10 LESING 6 (BEPERK HANDELINGSBEVOEGDE PERSONE I) Algemeen Hierdie tipe persone kan regshandelinge verrig slegs met die bystand van iemand anders. Bystand vul gebrekkige oordeelsvermoë aan.

11 LESING 6 (BEPERK HANDELINGSBEVOEGDE PERSONE II) Minderjariges Natuurlike persoon tussen 7 jaar en 18 jaar. Meerderjarigheid kan intree deur 18 jaar te word, deur die sluiting van n geldige huwelik of deur meerderjarigheidsverklaring deur die hof. Minderjarige moet deur ouer/voog bygestaan word om beperkte handelingsbevoegdheid aan te vul. Sekere kontrakte bind ʼn minderjarige en sekeres nie: Kontrakte wat minderjarige bind ʼn Minderjarige kan in die volgende omstandighede aan kontrakte gebonde wees: o Handelingsbevoegdheid van minderjarige Handelinge ingevolge waarvan minderjarige slegs regte, en geen verpligtinge, verkry bv ʼn skenking. ʼn Voog se bystand/toestemming is nie hier nodig nie. o Bystand/toestemming van voog Bystand vul handelingsonbevoegdheid van minderjarige aan. Bystand impliseer hulp en advies deur ouer/voog. Toestemming kan voor, gedurende of na verrigting van handeling verleen word. o Voog tree namens minderjarige op Voog staan nie minderjarige by nie of verleen nie toestemming nie, maar tree namens minderjarige op. Voog kan slegs in omstandighede wat tot voordeel van die minderjarige strek, namens minderjarige optree. o Addisionele toestemming vereis Sekere handelinge vereis nie net die toestemming/bystand van die voog nie, maar ook die toestemming van ʼn addisionele persoon bv die Meester en die Hooggeregshof (oppervoog van alle minderjariges). Indien sodanige addisionele toestemming wel vereis word (bv by die vervreemding van grond van ʼn minderjarige) en dan verkry is, sal die minderjarige gebonde wees. o Verbode handelinge Kan nooit deur minderjarige aangegaan word nie, bv ʼn verlowingskontrak voor puberteitsouderdom. o Emansipasie van minderjarige Emansipasie geskied wanneer die voog toestemming verleen dat ʼn minderjarige voortaan, sonder toestemming/bystand vir elke afsonderlike handeling, regshandelinge binne ʼn ekonomiese sfeer kan verrig. Hierdie toestemming kan herroep word. o Bedrieglike voorgee om meerderjarig te wees Indien ʼn minderjarige bedrieglik voorgee om meerderjarig te wees, word hy aan sy handelinge gebonde gehou. Restitutio in integrum Indien kontrak deur/namens minderjarige aangegaan word en tot nadeel van minderjarige strek, kan minderjarige op restitusie aanspraak maak. Kontrak word dan tersyde gestel en partye word geplaas in posisie waarin hulle verkeer het voor kontraksluiting. Minderjarige sal in die volgende gevalle nie op restitusie geregtig wees nie: o Indien minderjarige bedrieglik voorgegee het om meerderjarig te wees. o Indien minderjarige die kontrak bekragtig het nadat hy meerderjarigheid bereik het. o Waar aksie verjaar het. Kontrakte wat minderjariges nie bind nie In die volgende gevalle kan ʼn minderjarige nie aan ʼn kontrak gebonde wees nie: o Waar die voog regshandelinge in eie naam (en nie in die naam van minderjarige) verrig of waar die voog buite sy bevoegdheid handel of waar die voog sonder die vereiste aanvullende toestemming handel. o Waar die minderjarige as verteenwoordiger van die voog gehandel het. o Waar die minderjarige sonder bystand/toestemming opgetree het. Ratifikasie kan die partye egter gebonde maak. (Sien par 5.19 c)

12 LESING 6 (BEPERK HANDELINGSBEVOEGDE PERSONE III) Getroude persone Voor 1 Desember 1993 was daar gevalle waar n man maritale mag oor sy vrou gehad het. Die vrou was dan vir alle doeleindes van haar boedel (nie haar persoon nie) n minderjarige en het toestemming of bystand van haar man benodig vir sodanige handelinge. Hierdie maritale mag is egter afgeskaf. Die eerste onderskeid wat getref moet word is tussen huwelike binne gemeenskap van goed en huwelike buite gemeenskap van goed. n Tweede onderskeid is tussen huwelike voor 1 November 1984 en huwelike na 1 November Huwelike voor 1 November 1984: o Huwelike na 1 November 1984 o o o Binne gemeenskap van goed Hierdie tipe huwelik kon met of sonder die maritale mag van die man gesluit geword het. Soos reeds genoem is die maritale mag egter op 1 Desember 1993 afgeskaf. n Vrou kon sekere handelinge slegs met die toestemming van haar man verrig. Dit is vir u doeleindes nie nodig om na daardie gevalle te kyk nie, aangesien daar nie van u gaan verwag word om die geldigheid van n kontrak aangegaan voor 1 Desember 1993, te beoordeel nie. Vir alle regshandelinge aangegaan na 1 Desember 1993, geld dieselfde posisie as by huwelike binne gemeenskap van goed na 1 November Verwys dus na die relevante gedeelte hieronder. Buite gemeenskap van goed Drie situasies kon hier ontstaan het: (i) Partye kon slegs gemeenskap van goed uitgesluit het. Daar was dan 3 boedels die voorhuwelikse boedel van die man, die voorhuwelikse boedel van die vrou en die gemeenskaplike boedel van wins en verlies. Die man het tot 1 Desember 1993 beheer gehad oor al 3 boedels. Daarna word die partye se toestemming net vereis by handelinge wat die gemeenskaplike boedel bind. (ii) Partye kon gemeenskap van goed en wins en verlies uitgesluit het. Daar was dan 2 boedels die boedel van die man en die boedel van die vrou. Tot 1 Desember 1993 het die man beheer gehad oor beide boedels. Daarna word geen toestemming meer vereis nie, aangesien daar nie n gemeenskaplike boedel is nie. (iii) Partye kon gemeenskap van goed, wins en verlies en maritale mag uitgesluit het. Daar was dan 2 boedels maar die man het net beheer oor sy boedel gehad. Hier word steeds geen toestemming vereis nie, aangesien daar nie n gemeenskaplike boedel is nie. Binne gemeenskap van goed Hier is net 1 gemeenskaplike boedel. Soms is dit nodig dat partye mekaar se toestemming moet verkry voordat n regshandeling aangegaan kan word. Daar kan onderskei word tussen toestemming sonder formaliteite, skriftelike toestemming en skriftelike toestemming geattesteer deur 2 getuies. Indien toestemming vereis word en dit ontbreek, is handeling ongeldig en word boedel nie gebind nie. Waar n derde egter rederlikerwys nie geweet het van die gebrek aan toestemming nie, kan die boedel steeds gebonde gehou word. Partye moet mekaar se toestemming hê om te litigeer. Buite gemeenskap van goed Elke party het sy eie boedel ten opsigte waarvan n party ten volle handelingsbevoeg is en nie die toestemming van die ander party benodig nie. Die aanwasbedeling kan egter ter sprake kom (indien dit nie uitdruklik uitgesluit is nie) met ontbinding van die huwelik deur dood/egskeiding. Indien die aanwasbedeling geld word die aanwas van die onderskeie boedels gedeel.

13 LESING 6 (BEPERK HANDELINGSBEVOEGDE PERSONE IV) Verkwisters Indien n persoon die gewoonte het om sy geld te verkwis (en dus nie in staat is om sy eie sake behoorlik te bestuur nie) kan hy deur die hof tot verkwister verklaar word. n Kurator word dan aangestel om hom by te staan in die bestuur van sy sake. n Verkwister is dan in dieselfde posisie as n minderjarige (beperk handelingsbevoeg) en moet die toestemming van sy kurator verkry om geldige regshandelinge aan te gaan. Persone onder kuratele n Kurator kan ook vir n persoon aangestel word o.g.v. siekte, ongeluk, gebrek aan belangstelling ens. Hierdie kurator moet dan die persoon bystaan in die beheer van sy boedel. Let egter daarop dat toestemming van kurator nie vereis word nie (persoon is steeds ten volle handelingsbevoeg) maar slegs die bystand. Insolvente persone Indien n persoon gesekwestreer word, word daar n kurator aangestel wat beheer moet neem oor die insolvente boedel. Die insolvent kan nie met die bates van die insolvente boedel handel sonder die toestemming van die kurator nie. Daar kan egter bates wees wat na sekwestrasie bekom is en wat van die insolvente boedel uitgesluit is, ten opsigte waarvan die insolvent ten volle handelingsbevoeg is. Let ook daarop dat die beperking op handelingsbevoegdheid net ten opsigte van handelinge m.b.t. insolvente boedel is. Handelinge wat geen verband hou met solvensie/insolvensie nie, soos huwelike, word nie deur insolvensie beïnvloed nie en sal n party steeds in daardie gevalle ten volle handelingsbevoeg wees.

14 LESING 6 (VOLKOME HANDELINGSBEVOEGDE PERSONE) Persone wat nie in bg kategorieë val nie geag volkome handelingsbevoeg. Kan egter statutêre/ander maatreëls wees wat beperking op handelingsbevoegdheid kan plaas. Bv: Oneerlikheidsmisdryf direkteur van mpy.

15 LESING 6 (REGSPERSONE) Kunsmatig deur reg geskep. Aparte regspersoonlikheid. Voorbeelde: o Maatskappye o BK o Statutêre entiteite soos SAUK, ESKOM en UV. o Verenigings Vennootskap, een-man-saak en trust nie afsonderlike regspersone nie. Gemagtig om net sekere handelinge te verrig. (Registrasiedokument/statuut sal aanwys). Natuurlike persone tree op namens regspersone.

16

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 10.2 Die kontrak Beeindiging van kontraktuele verhouding Hoofstuk 9 (par 9.106-9.150) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 10.2 (LEERUITKOMSTE)

Nadere informatie

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. ) Voorbeeld Huweliks Kontrak met die aanwasbedeleing Voorhuwelikse kontrak met aanwas Protokol Nr. VOORHUWELIKSE KONTRAK LAAT DIT HIERMEE BEKEND WEES DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee

Nadere informatie

ARBEIDSREG ABR214. T:

ARBEIDSREG ABR214. T: ARBEIDSREG ABR214 Lesing 13 Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes 130 van 1993 Hoofstuk 6 (par 6.1-6.8) in Du Plessis & Fouche Praktiese Gids tot die Arbeidsreg LexisNexis Butterworths:

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag ) KONSTITUSIE Van die Hoedspruit Plaaswag ( die Plaaswag ) Aangesien die aanvanklike lede ondervermeld die plaaswag as n Vrywillige Assosiasie wil stig op voorwaardes hiervan: en Aangesien die Aanvanklike

Nadere informatie

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING

Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Hoofstuk 12 INTESTATE ERFOPVOLGING Wet op Intestate Erfopvolging 81 van 1987 1 Oogmerk van die wet 1 2 Basiese beginsels 2 2.1 Die gade as enigste erfgenaam 2 2.2 (e) as enigste erfgenaam(e) 3 2.3 Gade

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL 1. NAAM: Pre-Primêre Skool Senekal Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Pre-Primêre Skool Senekal (hierna genoem

Nadere informatie

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn.

Die verhuurder verleen aan die huurder die eerste opsie om die kontrak te hernu vir n verdere termyn. HUURKONTRAK Aangegaan deur en tussen ------------------------------------------------------------------------------------------- Hierna genoem die VERHUURDER aan die een kant En ----------------------------------------------------------------------------------------------

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS

MEMORANDUM VAN OOREENKOMS MEMORANDUM VAN OOREENKOMS tussen SITALI JEWELLERS (hierna genoem SITALI) en KATRINA PHILLIPS ANNA CLOETE REBECCA DE WET RONALD JOSEPH DEONALD CLOETE STEVERT HANS (hierna genoem die Kunstenaars) 1. DIE

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB 1. NAAM Die naam van die klub sal bekend wees as: Pretoria Papegaai Klub 2. Definisie Papegaai verwys na Psittaciformes dit is Alle spesies wat families van Cacatuidae

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie. Beëindiging van ʼn vastetermyndienskontrak 1 Uit FEDSAS se omgewingsontleding van ledeskole blyk dat 28% van opvoeders en 52% van nie-opvoeders deur die beheerliggaam aangestel word. ʼn Groot persentasie

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. GRONDWET Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) 1. NAAM Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING. 2. JURISDIKSIE Die area van jurisdiksie van hierdie Kunsvereniging

Nadere informatie

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES

WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WYSIGINGSWETSONTWERP OP REGISTRASIE VAN AKTES (Soos ingedien by die Nasionale Vergadering (voorgestelde artikel 75); verklarende opsomming van Wetsontwerp gepubliseer in Staatskoerant

Nadere informatie

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die IN DIE HOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAAT PROVINSIAL AFDELING) In die saak tussen: DIE STAAT en Hersiening Nr: 98/2006 PAKISHO JOHN MOTAUNG CORAM: C.J. MUSI, J et MATHEBULA, AJ UITSPRAAK: C.J.

Nadere informatie

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban.

Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par ) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. ARBEIDSREG ABR214 Lesing 5.2 Die kontrak Wilsooreenstemming Hoofstuk 4 (par4.01-4.105) in Nagel CJ (ed) Kommersiële Reg 3de uitg, LexisNexis Butterworths: Durban. LESING 5.2 (LEERUITKOMSTE) Noem die vereistes

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID. Ondernemingsbeleid. Senior Direkteur: IKT-dienste UBK. Jaarliks UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT BELEID Dokumentnommer IS 1003 Dokumentnaam Dokumenttipe Koördinerende UBK-lid Kontak Status Goedgekeur deur Beleid oor die Lisensiëring en Bewaring van Sagteware Ondernemingsbeleid

Nadere informatie

KONSTITUSIE VAN ARSO

KONSTITUSIE VAN ARSO KONSTITUSIE VAN ARSO Handeldrywend as ICO ARTIKEL 1: NAAM 1.1 Aksie Reformatoriese (Gereformeerde) Skoolonderwys handeldrywend as Instituut vir Christelike Onderwys, afgekort ICO. 1.2 ICO is ʼn regspersoon

Nadere informatie

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1

Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 Riglyne vir die regulering van termynaanstellings van langer as 3 (drie) maande 1 1. Oogmerk Die oogmerk van hierdie riglyne is om die aanstelling van werknemers op n termynkontrak van langer as drie maande

Nadere informatie

Eerste applikant. Tweede applikant. Derde applikant. Vierde applikant. Vyfde applikant. Eerste respondent. Tweede respondent.

Eerste applikant. Tweede applikant. Derde applikant. Vierde applikant. Vyfde applikant. Eerste respondent. Tweede respondent. In die saak tussen: SAAK NO. 3 8444/08 INYANGA TRADING 472 (EDMS) BPK CARL BUCHNER VOS N O CORNELIUS JOHANNES VOS N O CARL BUCHNER VOS CORNELIUS JOHANNES VOS Eerste applikant Tweede applikant Derde applikant

Nadere informatie

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad 40 HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad Artikel 68 - Instelling Daar sal n Nasionale Raad wees wat die bevoegdhede en werksaamhede het soos in hierdie Grondwet uiteengesit is. Artikel 69 - Samestelling (1) Die

Nadere informatie

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA Rapporteerbaar DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA Saaknommer: 657/98 Insake die appèl van GF WESSELS NO Appellant en CJ DE JAGER NO JF PEYPER NO 1ste Respondent 2de Respondent HOF: Van Heerden WndHR,

Nadere informatie

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM) B.5 DIE ADVERTERING EN VULLING VAN OPVOEDERPOSTE 1 5.2 Advertering 5.2.1 Die advertensie van vakatures vir opvoeders moet: 5.2.1.1 selfverduidelikend en duidelik wees,

Nadere informatie

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE ARBEIDSVERHOUDINGE (I) WET OP ARBEIDSVERHOUDINGE No. 66 van 1995 (soos gewysig) - Vakbonde 22/27 Hierdie nuusbrief handel oor vakbonde en is in n Vraag en Antwoord formaat.

Nadere informatie

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998

WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998 WET OP ERKENNING VAN GEBRUIKLIKE HUWELIKE 120 VAN 1998 [GOEDGEKEUR OP 20 NOVEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 15 NOVEMBER 2000] (Engelse teks deur die President geteken) soos gewysig by Wysigingswet

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan [email protected] Of Faks aan

Nadere informatie

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING 1. NAAM Die naam van die vereniging is die Administratiewe Personeelvereniging (hierna genoem "die Vereniging") van die Universiteit van Stellenbosch

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG 1. NAAM: Die naam van die Beheerliggaam is die Beheerliggaam van die Laerskool Rustenburg 2. STATUS: 2.1 Die beheerliggaam bestuur en beheer die

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

FPSA FISA RAADSEKSAMEN FPSA FISA RAADSEKSAMEN Examination date/eksamendatum: 18 NOVEMBER 2013 Time/Tyd: 9:00 11:15 (2 ure en 15 min.) Total marks/totale punte: 50 Eksamenvraestel: TRUSTADMINISTRASIE Hierdie eksamenvraestel bestaan

Nadere informatie

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei. Vereenvoudiging van veeltermige eksponensiële uitdrukkings As jy die volgende breuk kry: dan weet jy mos dat jy n KGV moet kry, sodat beide die getalle onder die lyn dieselfde sal wees Die twee breuke

Nadere informatie

Elektriese Stroombane

Elektriese Stroombane Elektriese Stroombane Definisie BEGRIP Elektriese Stroombaan Sel en Battery (Bron) Geleier Skakelaar Stroombaandiagram Serieverbinding Parallelverbinding Potensiaalverskil of Spanning Stroom Weerstand

Nadere informatie

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA MAATSKAPPYWET, 2008 AKTE VAN OPRIGTING KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE NWM 8 Maart 2016 Rev 1 Nota: Hierdie dokument is slegs vir kennisname deur lede, indien enige inhoud verskil

Nadere informatie

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP: NG KERK VRYWARINGSVORM VIR KAMP: Ek, die ondergetekende, (Naam en Van) (Identiteitsnommer) gee hiermee toestemming dat my kind (Volle naam van deelnemer) aan die NG Kerk Jeugkamp naweek wat op die gehou

Nadere informatie

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema Aansoekvorm vir die Sertifisering van Plase Voltooi en teken hierdie vorm asb. om aansoek te doen vir deelname aan die Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema. Die

Nadere informatie

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging

ARBEIDSREG ARR214. Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging ARBEIDSREG ARR214 Tema 5 Organiseringsregte, Kollektiewe Arbeidsreg & Kollektiewe Bedinging PGL (2006: 213-220, 227-245) ;WL (2009: 307-363) PLL (2005: 210-256) TEMA 5 (LEERUITKOMSTE) Bespreek die erkenning

Nadere informatie

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes

Nadere informatie

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE CK97/44692/23 SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE Sandrastraat 585, Garsfontein x 11. Tel. 012 998 6679 E-pos: [email protected] Carla van Zyl: 0833203390 en...(hierna

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL

DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1 van 6 DIENSVOORWAARDES VIR NAVORSINGS- EN STEUNDIENSTEPERSONEEL 1. RAAMWERK WAARBINNE DIÉ DOKUMENT INPAS 1.1 Die Raad van Universiteit Stellenbosch het op 13 Desember 2000 n Diensbillikheidsplan aanvaar

Nadere informatie

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te, 1 VEILINGSOOREENKOMS OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: S.A. HOLSTEIN (hierinlater na verwys as "S.A.H" en hierin verteenwoordig deur n SA Holstein verteenwoordiger behoorlik daartoe gemagtig) en (hierinlater

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011

NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 NUUSBRIEF: DESEMBER 2010-FEBRUARIE 2011 BLADSY Inhoudsopgawe & Kersgroete 1 Aftrekbaarheid van mediese uitgawes 2 Is jou trust in orde? 4 Wie moet vir belasting registreer? 5 KERSGROETE Ons bedank graag

Nadere informatie

Paulus kritiseer sy tyd se manier

Paulus kritiseer sy tyd se manier . Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer

Nadere informatie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2. OORTREDING VAN DIE GEDRAGSKODE DEUR OMR-LEDE 2.1 Ernstige oortredings 2.2 Tugstappe 2.3 Minder ernstige oortredings 2.4 OMR-Tugkomitee

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS emcon Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS opgestel en aangegaan deur en tussen Naam van Verhuurder Hierna die VERHUURDER genoem wie se adres die volgende is: EN Naam van Huurder 1.

Nadere informatie

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN :

OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : OPSIE-OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN : MAGNIFICENT MILE TRADING 73 (PTY) LIMITED REGISTRASIENOMMER 2003/006953/07 hierin verteenwoordig deur PIETER HENDRIK VAN STADEN in sy hoedanigheid as Direkteur

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS - 1 - HIERDIE OOREENKOMS is opgestel en aangegaan deur en tussen (naam van verhuurder) (hierna die VERHUURDER genoem), wie se adres soos volg is: EN (naam van huurder) HUURDER

Nadere informatie

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning.

Welkom by die eerste uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel beplanning. Reg. 1999/016368/21 Saica Reg. No. 00246393 3 Judy Place, Cnr Shannon & Clew Roads, Monument, Krugersdorp P.O. Box 367 Paardekraal 1752 Tel: (011) 955-5112 Fax: (011) 955-5112 E-Mail: [email protected]

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Appèl Nr.: A198/2003 PHILLIP MAKASE KHOASE Appellant en DIE STAAT Respondent AANGEHOOR OP: 11 APRIL 2005 CORAM: MALHERBE RP

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID

KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID KOOPKONTRAK VIR N VOLTOOIDE DEELTITEL EENHEID Ek/Ons, die ondergetekendes, Fisiese adres: (hierna "die Koper" genoem) bied hiermee aan om van: BRICKVEST CONSTRUCTION BK Registrasienommer: 2005/087157/23

Nadere informatie

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied.

VEILINGVOORWAARDES. Die verkoop van hierdie eiendom sal in die geldkoers van die Republiek van Suid- Afrika geskied. VEILINGVOORWAARDES Waarop LOUW EN MULLER AFSLAERS TRUST IT3131/1996 in opdrag van die Eksekuteur in die boedel van WAJ PRETORIUS, NO. 1038/2015 voorneme is om PER PUBLIEKE VEILING aan te bied en aan die

Nadere informatie

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur : VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON Koper(s): Opgestel deur : CRAWFORDS Posbus 25 Donkinstraat 27 BEAUFORT-WES 9670 Tel : (023) 414 2161 Faks

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos [email protected] NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

U moes teen hierdie tyd reeds die volgende studiebriewe ontvang het:

U moes teen hierdie tyd reeds die volgende studiebriewe ontvang het: MRL2601/201/1/2011 DEPARTEMENT HANDELSREG ONDERNEMINSGREG (MRL2601) STUDIEBRIEF 201/1/2011 EERSTE SEMESTER Geagte Student U moes teen hierdie tyd reeds die volgende studiebriewe ontvang het: 1 Studiebrief

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010

KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 KONSTITUSIE FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE 2 JUNIE 2010 1. NAAM Die naam van die Assosiasie is die FICHARDTPARK WOONBUURT ASSOSIASIE (hierna genoem die ASSOSIASIE) 2. DOELWITTE Die Assosiasie is nie-polities

Nadere informatie

2. Die skepping van die mens

2. Die skepping van die mens 2. Die skepping van die mens Génesis 1: 26 en 2: 7-25 Die mens as beelddraer van God Die bestaan en doel van die mens rus in God se skepping. Alleen omdat die mens skepsel van God is, is hy ook beelddraer

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA In die saak tussen:- VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Aansoeknommer : 4511/09 JAN-NEL DU PLESSIS CHRISTINA MAGDALENA DU PLESSIS Eerste Applikant Tweede Applikant en CHANGING TIDES

Nadere informatie

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA 1 SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING,

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon. 1. Huurtermyn is 5 (vyf) jaar 2. Huurder mag met maksimum van 3000 kve boer volgens tabelle (voorskrifte) van Dept Landbou. Dit sluit die gebruik van landerye

Nadere informatie

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder )

TENDERVOORWAARDES. GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) TENDERVOORWAARDES GRAAN SUID-AFRIKA Blok C Alenti Park, 457 Witherite Road, The Willows, Pretoria (hierna genoem die Verhuurder ) sal per tender te huur aanbied sekere vaste eiendom beter bekend as Plaas

Nadere informatie

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN HOËRSKOOL OUTENIQUA Opgedateer 19 Mei 2015 1. AGTERGROND: Die ordelike funksionering van Hoërskool Outeniqua hang baie af van die goeie funksionering van die beheerliggaam

Nadere informatie

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES LAERSKOOL DE TYGER BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES INHOUD 1. Omvang van die beleid 2. Begroting vir uitgawes 3. Goedkeuring van uitgawes 4. Reëls rondom spesifieke uitgawes 5. Oorgangsmaatreëls 6.

Nadere informatie

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i

Dorpstigting. Werkstukke vir Hoofstuk 10. Paragraaf 1 - Agtergrond Aansoek om registrasie van algemene plan; en opening van n dorpsregister i i Werkstukke vir Hoofstuk 10 Dorpstigting Totale getal punte uit hierdie hoofstuk gevra Sep 2009-0 Mei 2009-0 Sep 2008-11 Mei 2008-0 Sep 2007-0 Mei 2007-0 Sep 2006-0 Mei 2006-17 Sep 2005-0 Mei 2005-0 Sep

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING? Daar is geen chronologiese volgorde nie. Daar is egter wel n logiese volgorde. # 1 Bekering Bekering, Regverdigmaking, Wedergeboorte Aanneming, Heiligmaking......alles

Nadere informatie

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch

DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL. Universiteit Stellenbosch 1 van 8 DIENSKONTRAK vir TYDELIKE PERSONEEL Aangegaan deur en tussen Universiteit Stellenbosch (voorts na verwys as die Universiteit ) EN [NAAM EN VAN] Identiteitsnommer: (voorts na verwys as die werknemer

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3

BTW. Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 Werkstukke vir Hoofstuk 4 - DEEL 3 BTW Totale getal punte uit hoofstuk 4, BTW en hoofstuk 5, Hereregte, gevra Sep 2009-10 Mei 2009-0 Sep 2008-33 Mei 2008-2 Sep 2007-2 Mei 2007-6 Sep 2006-21 Mei 2006-6

Nadere informatie

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en SWANGERSKAPBELEID Hoërskool McLachlan en sy beheerliggaam erken die Grondwet van die Republiek van Suid- Afrika, Wet 108 van 1996 (hierna die Grondwet ); die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (hierna

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Eerste jaarvergadering en konstitusie

Eerste jaarvergadering en konstitusie Christen gemeenskap Hartbeespoort Eerste jaarvergadering en konstitusie Notule van die eerste algemene jaarvergadering gehou op 25 Februarie 1983 om 19h00 in die Christensentrum Meerhof 1. Opening Br Samuel

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35 Vraag 1 GROEPSDRUK Vul die ontbrekende woorde in. 1. Hierdie scenario is n voorbeeld van en groepsdruk vind hoofsaaklik plaas tussen mense van dieselfde

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie