Paulus kritiseer sy tyd se manier

Vergelijkbare documenten
DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

2. Die skepping van die mens

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Pragtige Koningin Ester

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Aanbieding 1 Agtergrond. Skrywer van 2 Petrus

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Frits Gaum wonder: Kan jy twyfel in Jesus se opstanding uit die dood en steeds gelowig wees?

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

SKRIFLESING: Titus 1. TEKS: Titus 1:15. Die Here wil ons op die hoofspoor hê. Psalm 134 : 1, 2. Psalm 119 : 4. Psalm 18 : 12. Skrifberyming 78 (13-3)

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Die brief aan die Filippense

Preek 2 oor gesag (vyfde gebod)

Efesiërs 2: Agtergrond. Oor die stad Efese:

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

Inhoudsopgawe. Voorwoord

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

FAKTORE EN VEELVOUDE

Jesus Christus se opstanding maak ons lewens sinvol

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Christene moet ook met hulle gedrag vir die Here praat.

VRAE EN BESWARE WAT MENSE SOMS OOR DIE DOOP HET

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Preek, Ds Freddie Schoeman. Sondag 27 Februarie 2011

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Die Groot Geloofswoordeboek: Kenmerke van die ware kerk

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Deur Christus Alleen

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Die gebed leer ons dat die kerk die eenheid in die Drie Enige God weerkaats en weerspieël.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

Die Kerk se Geboorte

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Die Groot Gebod dennis de wet

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

God red mense wat glo deur die krag van die evangelie

God, die Almagtige, en die geboorte en lewe van die kerk

Hoe moet ek die Drie-eenheid verstaan?

Dooppreek Mika Bogaards

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

Petrus en die Krag van Gebed

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

1 KORINTIËRS 10:4 HK 29-30:80

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

SKRIFLESING: Openbaring 19:1-10. TEKS: Openbaring 19:7b. Vir die groot bruilof moet ons gereed maak. Skrifberyming 23b (18-6) : 1, 2.

'n Man gestuur deur God

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jesaja sien die Toekoms

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Elisa, Man van Wonderwerke

Paulus en sy vriende vertel ander van God

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

U het rég gehoor: dat u die HÉre daar gaan dien; want dis wat die Heilige Gees ons hier laat hoor, dat ook ons alledaagse werk godsdiens is.

12. Ek glo in die Heilige Gees Johannes 16:5-7, 12-15

Preek God se genade voed jou op om onberispelik te wees

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Les 14: Entrepreneurskap

sodat jy n gestuurde van die Here kan

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

Transcriptie:

. Datum: 25 Mei 2011 Oorspronklike artikel in Beeld. Kyk ook: - Vrouens en Hoede ********** Paulus kritiseer sy tyd se manier Paulus beveel nie die vroue om aan hul mans onderdanig te wees nie, hy kritiseer die vorm van hul onderdanigheid (Ef. 5). Vroue-onderdanigheid was algemeen in die Joodse en Grieks-Romeinse kultuur. Dit was regtig onnodig vir Paulus om dit te herbevestig. Die dogters het dit met moedersmelk ingekry. Maar dit was n slaafse onderdanigheid. Die Ou Testament is vol daarvan dat die vrou eintlik die man se eiendom is. Sy verskyn wel boaan die lys van sy besittings in die tiende gebod, maar sy is nog sy besitting. Hy kon wel van haar skei ( n mens kan afsien van jou eiendom), maar nie sy van hom nie (hoe kan jou besitting besluit om nie meer jou besitting te wees nie?). 1 / 5

Sy het omtrent geen regte gehad nie. Haar kinders was weeskinders, al het sy nog geleef, kinders sonder regte. As haar man dood is, kon n skuldeiser haar kinders as slawe kom vat, iets wat onmoontlik was solank die pa nog geleef het (2 Kon 4). Waarom sou Paulus in so n situasie nog die vrou se onderdanigheid wou beklemtoon? Hy kritiseer dit eerder. Hy skryf eintlik iets soos: Hou op met julle slaafse onderdanigheid, begin onderdanig wees aan julle mans soos julle aan die Here is en soos julle mans aan julle moet wees. Om aan die Here onderdanig te wees, is totaal anders as om n man se slaaf te wees. Die Here gee ons al die ruimte om ons gawes te ontwikkel. Ons is tot alles in staat deur die Here wat ons krag gee (Fil. 4:13). En boonop het Paulus n pragtige opskrif bokant hierdie deel geskryf: Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig. Dit beteken die man moet presies dieselfde onderdanigheid aan sy vrou hê as sy vrou aan hom. Dit gaan dus om wederkerige onderdanigheid. Wederkerige onderdanigheid 2 / 5

In 1 Kor. 7:2-5 skryf hy dit net nog duideliker. Daar is absolute weder kerigheid. Elke ding wat van die een gesê word, word in presies dieselfde woorde van die ander een herhaal. - Die man moet sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom en net so ook die vrou teenoor haar man. - Die vrou beskik nie oor haar eie liggaam nie, maar die man. Net so beskik die man ook nie oor sy eie liggaam nie, maar die vrou. Daarom kan hulle net met wedersydse toestemming sekere dinge besluit. Dit is n prentjie wat soos dag by nag van die huwelik in die Ou Testament verskil. Dit is bevryding vir die vrou én die man! Die man se hoofskap Maar wat dan van die man wat die hoof van die vrou is? (Ef. 5:23) Is Paulus nie ook hier eerder besig om die man se tradisionele hoofskap (baasskap) te kritiseer nie? Hy moet die hoof wees soos Christus, Christus wat die Verlosser is. En wat beteken dit? Christus het sy lewe vir ons afgelê (5:25-27). Hy wat die Hoof is, het nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien (Mark. 10:45) en deur sy diens die kerk skoon en mooi te maak (Ef. 5:25-27). Dis die man se taak as hoof: diens om sy vrou se lewe te versier. Ek speel met die gedagte dat Paulus eintlik hoof in aanhalingstekens sou geskryf het ( hoof ) want hy verwys net na Christus se diens aan ons. Die feit dat die vrou in alles aan haar man onderdanig moet wees (5:24), kanselleer dus nie die opskrif nie. Dit geld ook van die man. Dit gaan immers oor n wederkerige verhouding. Intussen is dit ook belangrik wat hy die mans beveel: Mans, julle moet julle vrouens liefhê 3 / 5

(5:25). Ook dit is kritiek op daardie kultuur toe mans eerder net n meisie gesoek het om kinders vir sy pa se nageslag te lewer. Moet ons nie, mans én vroue, dankie sê dat Paulus hierdie vorm van die huwelik, waar die man beheer oor die vrou gehad het, radikaal hersien het nie en ons die ruimte vir liefdeshuwelike gegee het? Hierdie wedersydse onderdanigheid is ook nie vreemd aan die gewone verhoudings tussen Christene nie. In nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself (Fil. 2:2). Natuurlik kan ek my vrou se belange bo myne ag en sy kan op haar beurt myne bo hare ag. Miskien is dit nie eens spesifiek Christelik nie, maar net goed opgevoed. n Moeiliker, maar opwindender huwelik Dit is wel waar dat n huwelik waar die een die sê het en die ander een net moet inval, minder ruimte gee vir verskille en spanning (natuurlik net indien die onderste een dit aanvaar). Maar dis ook n huwelik met min ruimte vir ontwikkeling, verrassings en opwinding. Daarteenoor is n wederkerige huwelik wel meer oop vir verskille en spanning, maar dis n huwelik waarin daar plek is vir heerlike nuwighede, verrassings en opgewondenheid. Dis n huwelik wat kan ontwikkel, waarin pligte kan skuif van die een na die ander, waarin veral die vrou haar volle potensiaal kan ontwikkel, waarin twee mense ná n paar dekades se saamwees byna nie meer kan onthou hoe hul oorspronklike verhouding gelyk het nie, waarin jou troudag nie die gelukkigste dag van jou lewe is nie! 4 / 5

- Prof. König is afgetrede professor in sistematiese teologie aan Unisa. 5 / 5