Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15

Vergelijkbare documenten
Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/05

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/12/18

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste

Opsie- & Makelaarsdienste

Weeklikse Marksiening 16 April 2012

S/euro wisselkoers. versnel. 5. $ versterk teen die Euro

KAN SUID-AFRIKA SE GRAANBOERE OORSEE MEEDING? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Die graanmark in perspektief

Maandagoggend Vooruitsig 26 September 2016

Maandagoggend Vooruitsig 10 April 2017

Maandagoggend Vooruitsig 3 Oktober 2016

BESTUURSINLIGTING VOORUITSIGTE VIR GRAANGEWASSE LYK GOED. Posbus 1615 Bethlehem, 9700 Tel/Faks: (058)

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

Kwantifisering van risiko in die Oos-Vrystaat droëlandproduksiegebied:

KAN N MIELIE MET N HAMBURGER KRAGTE MEET? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Die Suid-Afrikaanse aartappelbedryf in perspektief in 2015

Maandagoggend Vooruitsig 5 Desember 2016

VLEISINVOERE VANAF NAMIBIË GERHARD SCHUTTE OOS-KAAP RPO JAARVERGADERING 20 MEI 2015

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

KAN MIELIES WINSGEWEND GEPRODUSEER WORD? DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Maandagoggend Vooruitsig 16 Januarie 2017

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

HELPHETTA VERSLAG JULIE 2018

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

hoe kan ons jou help? bestuur die f inansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

Les 14: Entrepreneurskap

Maandagoggend Vooruitsig 3 April 2017

SORGHUM SOET GM1 BITTER GH1

Willem Burger, Departement van Landbou: Wes-Kaap, Landbou-Ekonoom, Program Ondersteuning van Landbouers, Eden Distrik, George

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

DIE ROL VAN LANDBOU IN DIE EKONOMIE DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Analise van arbeid en kapitaal in die aartappelproduksieproses

bestuur die finansiële risiko s van jou oes met n Voor-Plant Kontrak.

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

OPSIES WANNEER UIT DIENS TREE BY JOU WERK UMBRELLA FUNDS

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die eerste verslag van 2013.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Leemte in Suid-Afrikaanse lewens- en ongeskiktheidsversekering is steeds benard

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Caledon en Bredasdorp Gesamentlike Studiegroep Resultate

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

AHI Ekonomiese Barometer

Ignition Munt en Die Ignition Netwerk Ontwerp vir Waarde, Volhoubaarheid, en Groei

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

Opsies wanneer jy aftree PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF)

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

LEES DIE TEKENS VAN BANKROTSKAP DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SOILL PRODUSENTE NUUSBRIEF

SA INKOMSTEVERDIENERS MET R MILJARD ONDERVERSEKER VIR DOOD EN ONGESKIKTHEID

Kliënte kommunikasie - Begroting 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

2016 Nuweling eerstejaar en voorgraadse inskrywings: Finale registrasieperiode

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Puricare Onafhanklike Landbou Gevallestudie Greefslaagte, Lichtenburg distrik, 2011

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Wiskundige Geletterdheid: Vraestel 1 Vrae. Vraag 1 (Rond af tot twee desimale) 1.1. Bereken:

Sitrus Aanplanting Bestuur

Foto-redigering vir sun.ac.za

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

EUROPA Trust Company 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

DAAR S N LIKKEWAAN WAT DIE KOEIE UITSUIP! DEUR DR PHILIP THEUNISSEN COMPUTUS BESTUURSBURO

DIE STRANDLOPER. Hierdie is die tweede verslag van 2013.

Prysvorming deur vraag en aanbod

G-Voucher - Tuinprojek. Kerkraadsvergadering 6 Mei 2014

S ukses. << SENWES Scenario >>

Die klimaat van SA: Temperatuur

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Bloubuffelgras (Cenchrus ciliaris)

Les Plan Twee. Habitats

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

2014 SUID-AFRIKAANSE WYNDRUIFSEISOEN SEISOENSOORSIG (WINTER & LENTE 2013) EN OESVERWAGTINGE Oktober 2013

HI E NUUSBRIEF. Hoofbeampte se kennisgewing. Geagte lid

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

Transcriptie:

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2017/05/15 ###### Bestuurder: Frans Dreyer (018) 464 7786 frans.dreyer@senwes.co.za Opsieskrywer: Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za Who likes not his business, his business likes not him. William Hazlitt. Verwagte prysbeweging Nabymaand Vêrmaand Mielies: -10-1 -12-1 Sonneblom: -32-1 -38-1 Sojabone: -32-1 -38-1 Makelaars: Norman Botma (018) 464 7528 (083) 460 7664 norman.botma@senwes.co.za Marcel Lombard (018) 464 7722 (082) 457 5169 marcel.lombard@senwes.co.za Corn Jul17 Corn Dec17 SRW Wheat Jul17 HRW Wheat Jul17 MGEX Wheat Jul17 Soya Jul17 Soya Nov17 Koring: -38-1 -38-1 Internasionale Indekspryse 2017/05/15 2017/05/12 Netto 06:00 12:00 Indeks 370.50 369.75 0.75-10.37 388.25 387.75 0.50-12.38 429.75 434.25-4.50-38.25 435.50 441.00-5.50-43.41 545.50 547.50-2.00-30.21 964.50 963.75 0.75-32.23 960.75 961.25-0.50-38.27 Markinligting: Thys Grobbelaar (018) 464 7385 thys.grobbelaar@senwes.co.za Wisselkoerse ZAR/USD ZAR/EUR ZAR/GBP USD/EUR 2017/05/15 2017/05/12 Netto 06:00 12:00 % 13.35 13.45-0.10-0.75% 14.58 14.62-0.04-0.27% 17.22 17.30-0.08-0.45% 1.09 1.0872 0.006 0.52% Hansie Swanepoel (018) 464 7575 hansie.swanepoel@senwes.co.za o0o Belangrike Datums USDA Oesvordering Weeklikse In- en Uitvoere Weeklikse Lewerings 2017/05/15 2017/05/16 2017/05/17 Teken In Tegniese verslag Volume en opebelang IOS-app Android-app Navrae : market@senwes.co.za / 018 464 7575

Mielies Internasionaal VSA mielies het Vrydag effens sterker verhandel en netto hoër gesluit vir die week. Die sterk lopie vroeër die week na positiewe USDA syfers vrygestel is was hoofsaaklik daarna teengewerk deur die vooruitsig van gunstige planttoestande oor die naweek. Weeklikse uitvoerverkope was ook nie in lyn met markverwagtings nie en het verdere druk op pryse geplaas. Die Julie17 kontrak verhandel tans net bo die onderskeie sleutel bewegende gemiddeldes. Die mark sal sensitief bly vir plantvordering wat later vandag vrygestel word aangesien 15 Mei gesien word as ʼn belangrike vorderingsdatum vir optimale opbrengs. Die vyf-jaar gemiddelde plantvordering op datum was 70% en dit bly tans baie moeilik om te bepaal wat die potensiële persentasie opppervlak is wat oorgeplant sal moet word. Dit is NAMPO hierdie week. Kom besoek asseblief die Senwes Grainlik stalletjie en neem deel aan die daaglikse kompetisies! Die nuwe Senwes Graan App is ook beskikbaar. Laai hom NOU af om die voordeel van al die nuwe funksies te benut! Mieliepryse het Vrydag aanvanklik redelik in lyn met die laer pariteitsbeweging oopgemaak. Pryse kon egter herstel van die dag se laagtepunte en het effektief sywaarts gesluit. Die koue front oor die naweek het gesorg vir swaar sneeu oor Lesotho en die gepaardgaande reën oor die produksiegebied kan waarskynlik die stroopproses vir 'n paar dae vertraag. e pryse sal egter steeds vir die komende tydperk hoofsaaklik beïnvloed word deur die wisselkoers en VSA prysreaksies tydens hul planttydperk. Verwagte surplusse en verkoopsdruk kan pryse onder druk hou tot na strooptyd, terwyl die rand en CBOT skielike volatiele bewegings teweeg kan bring. e pryse is egter ten spyte van heersende lae vlakke nie noodwendig kompeterend geprys in die wêreldmark nie. Pryse kan dus verder onder druk kom om surplus uitvoere te stimuleer. Die Rand het sedert Vrydag 12:00 sowat 10 sent versterk. Die verwagte pariteitsbeweging, gegewe die effens hoër VSA prysbeweging, behoort negatief te wees met markopening. Pariteite WM - Invoerpariteit YM - Invoerpariteit VSA Mei17 VSA Jul17 Mex VSA Mei17 VSA Jul17 Arg PMB: 3458.73 3458.73 4143.95 PMB: 2834.03 2912.25 3063.06 RFN: 3624.35 3708.73 4393.95 RFN: 3084.03 3162.25 3313.06 WM - Uitvoerpariteit YM - Uitvoerpariteit Mei17 Jul17 Dec17 Jul17 - Arg Jul17 Dec17 DBN: 2074.00 2146.08 2309.85 DBN: 2066.93 2125.01 2353.20 RFN: 1824.00 1896.08 2059.85 RFN: 1866.93 1925.01 2153.20 Safex Mieliepryse 2017/05/12 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WMAZ May17 1866-7.00 1874.00 1849.00 5242.00 1730.00 WMAZ Jul17 1883-4.00 1887.00 1860.00 4905.00 1676.60 WMAZ Dec17 2007-8.00 2014.80 1989.20 3780.00 1698.00 YMAZ May17 1956-17.00 1960.00 1946.00 3981.60 1800.00 YMAZ Jul17 1993-10.00 1994.80 1976.00 3875.00 1817.00 YMAZ Dec17 2113-11.00 2115.00 2100.00 3750.00 1830.00 Opsiepryse WM YM Jul17 214 74 11 Jul17 225 83 15 Dec17 284 159 72 Dec17 293 166 77 Mar18 326 199 105 Mar18 315 189 97 Jul17 214 77 17 Jul17 208 76 18 Dec17 279 166 91 Dec17 270 159 86 Mar18 295 189 116 Mar18 290 182 108

Oliesade Internasionaal VSA sojaboonpryse verhandel sywaarts met geen duidelike rigting nie. Die verwagte droeër weer in die komende dae laat die mark ontspan oor vertragings in die aanplantings. Sojaboonpryse kom onder druk, ten spyte van hoër verwagte VSA uitvoere wat Woensdag deur die USDA geskat is. Handelaars is bekommerd dat verwagte opbrengste vir die nuwe seisoen te laag geraam word, tesame met 'n Suid- Amerikaanse oes wat, volgens meeste analiste steeds groter is as die USDA se huidige syfers. Ten spyte van meer akkers, word die verwagte produksie kleiner geskat vir die komende seisoen. Die mark se fokus sal sterk wees op die weerstoestande indien al die akkers geplant word. Die uitvoersyfers is groter as die vorige week, maar aan die lae kant van verwagtings. verhandel oliesade Vrydag gemeng, met sonneblompryse wat geweldige ondersteuning deur die dag gekry het, terwyl sojaboonpryse sywaarts verhandel het. Sojaboonpryse maak swakker oop en verhandel sywaarts deur die dag. Sonneblompryse maak ook swakker oop, maar kry ondersteuning deur die dag om naby die dag se hoogtepunt te sluit. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan kopers wat mark toe kom om voorraad te verseker, veral silo voorraad, met plaaslaai wat deur weerstoestande bemoeilik word. Sonneblom het oortuigend deur die 20-dag bewegende gemiddeld gebreek, met die R4750.00 as vorige hoogtepunt, wat as korttermyn weerstand kan dien. Seisoenaal begin oliesade se tendens draai, met pryse wat in hierdie tyd laagtepunte maak en begin herstel. Mei '17 sonneblom sluit R134/ton hoër op R4741/ton. Mei '17 sojabone sluit R16/ton laer op R4851/ton. Pariteite Sonneblom - Invoerpariteit Sojaboon - Invoerpariteit EU (Frans) Swartsee VSA Argentinië Brazil PMB: 5870.50 6164.15 DBN: 5849.01 5815.57 5837.71 RFN: 6021.60 6315.25 RFN: 6095.11 6061.67 6083.81 Afgeleide Sonneblom Invoerpariteit Afgeleide Sojaboon Invoerpariteit Invoerprys: 4913.76 Invoerprys: 5317.47 Huidige persmarge (R/ton): 772.76 Huidige persmarge (R/ton): 1066.47 Safex Oliesaadpryse 2017/05/12 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag SUNS May17 4741 134.00 4760.00 4575.00 7218.80 4228.00 SUNS Jul17 4849 113.00 4860.00 4700.00 6918.00 4299.00 SUNS Dec17 5094 107.00 5100.00 4960.00 7135.00 4419.00 SOYA May17 4851-16.00 4860.00 4820.00 8149.00 4419.00 SOYA Jul17 4945-30.00 4960.00 4925.00 7815.00 4539.00 SOYA Dec17 5148-29.00 5150.00 5120.00 7200.00 4754.00 Opsiepryse Sonneblom Sojaboon Jul17 281 161 79 Jul17 282 161 78 Sep17 380 263 170 Sep17 376 259 167 Dec17 459 343 245 Dec17 469 354 256 Jul17 288 170 90 Jul17 283 166 87 Sep17 371 264 181 Sep17 369 261 178 Dec17 439 337 253 Dec17 464 362 277

Koring Internasionaal VSA pryse verhandel swakker vanoggend na pryse Vrydag ook gedaal het. Die daling volg op vroeëre ondersteuning wat in die middel van die vorige week gekry is na die USDA verslag. Ondersteuning op pryse word egter beperk deur genoegsame voorraadvlakke in die wêreld. Die mark ontspan soos wat kommer oor weer besig is om te kwyn. Die skade wat deur laat sneeu veroorsaak is, blyk kleiner te wees as wat aanvanklik verwag is. Verder vorder die lente-aanplantings fluks en behoort die Suidelike state hierdie week feitlik klaar te maak. Eindvoorraad in die VSA vir 2016/2017 word geskat op 1.159 miljard skepels teenoor die verwagting van 1.162 miljard skepels. Vir die 2017/2018 seisoen word eindvoorraad gesien op 0.914 miljard skepels wat laer as die verwagting was van 0.933 miljard skepels. Wêreld eindvoorraad is wel hoër aangepas wat teen verwagtinge was. Die 2017/2018 eindvoorraad word geskat op 258.290 miljoen ton met verwagtinge wat 246.100 miljoen ton was. In die nuutste VSA kondisieverslag word 53% van die winter koringoes in die goed tot uitstekende kategorie gesien, 32% word as gemiddeld gesien. Winterkoring se goed tot uitstekende kategorie is 1% laer aangepas wat minder as verwagtinge was. Lentekoring is 54% geplant teenoor die gemiddelde tempo van 60%. Oes toere is tans nog besig in die winter koringbelt om die omvang van skade te bepaal na die onlangse reënstorms. sluit pryse vir Mei 17 Vrydag R2 opwaarts teen ʼn vlak van R 4,420. Die eerste intensie om te plant verslag dui ʼn afname in oppervlakte van 12 015 hektaar teenoor die vorige seisoen. Hektare vir die komende seisoen word geskat op 496 350 hektaar. Dit vergelyk met 508 365 hektaar die vorige seisoen. In die mees onlangse winteroesskatting word die verwagte oes 16,150 ton groter geskat op 1 909 540 ton. Die opbrengs word geskat op 3.75 ton/ha teenoor verlede seisoen se 2.98 ton/ha en oesgrootte van 1,440,000 ton. In die nuutste in en uitvoerverslag (9 Mei'17) is 7,888ton invoere gerapporteer waarvan die oorsprong Duitsland was. Progressiewe invoere staan tans op 469,389 ton vir die 2016/2017 bemarkingsjaar wat 1 Oktober 2016 afgeskop het. In die nuutste leweringsverslag (10 Mei 17) is lewerings van 1,588 ton gerapporteer. Progressiewe lewerings vir die seisoen staan op 1.848 miljoen ton wat 96.80% van die 2016 oesskatting beloop. Pariteite Koring Invoerpariteit VSA - HRW VSA - SRW Argentinië Duitsland Rusland Paarl deur Kaap: 4494.18 4109.47 4193.32 4280.98 4159.49 RFN deur DBN: 4693.77 4309.06 4392.91 4480.57 4359.08 Safex Koringpryse 2017/05/12 Daaglikse Daaglikse MTM Hoog Laag Kontrak Hoog Kontrak Laag WHEAT May17 4420-2.00 4424.00 4400.00 4875.00 3880.00 WHEAT Jul17 4382 3.00 4420.00 4300.00 4908.00 3965.00 WHEAT Sep17 4320 13.00 4320.00 4315.00 4440.00 4020.00 Opsiepryse Koring Koring Jul17 273 150 68 Jul17 270 152 75 Dec17 422 305 208 Dec17 407 304 221 Mar18 492 375 275 Mar18 475 375 292

Weer RSA : 7-dag neerslae RSA : 14-dag neerslae RSA : 7-dag temperatuur RSA : 14-dag temperatuur Internasionaal - VSA VSA : 7-dag neerslae VSA : 14 dag neerslae VSA : 7-dag temperatuur VSA : 14 dag temperatuur

Finansiële Nuus Indeks Vandag Gister Dow Jones 20943.11 20919.42 23.69 0.11% S&P 500 2399.63 2394.44 5.19 0.22% Nasdaq 5681.68 5674.22 7.46 0.13% FTSE100 7385.24 7386.63-1.39-0.02% DAX 12757.46 12711.06 46.40 0.37% HangSeng 25301.50 25125.55 175.95 0.70% Vandag Gister Goud - ZAR 16419.18 16532.20-113.02-0.68% Goud - $ 1230.03 1229.16 0.87 0.07% Brent ru-olie 51.56 50.72 0.84 1.66% Indeks Vandag Gister Internasionale Ekonomiese Aanwysers Netto Netto Netto % % e Ekonomiese Aanwysers % JSE Algeheel 54063.34 54114.00-50.66-0.09% JSE Top40 47430.43 47488.45-58.02-0.12% Ekonomiese Nuus Die rand het sedert Vrydag bestendig teenoor vernaamste geldeenhede verhandel. Die rand het tussen R13.48 tot R13.30 teenoor die VSA dollar verhandel voordat dit op R13.35 gesluit het. Tegnies verhandel die rand net onder die 20 en 100-dag bewegende gemiddeldes van R13.39. Die VSA dollar het Vrydag heelwat verswak en weer bo $1.09 inbeweeg. Tegnies bly die 20-dag bewegende gemiddeld van R1.0860 weerstand vir 'n sterker dollar. Sterker kommoditeitspryse, invoervraag vanaf China en 'n swakker dollar skep tans aptyt vir ontluikende markte, soos Suid-Afrika. Dit wil voorkom asof Brian Molefe weer as hoofuitvoerende bestuurder van Eskom kan terugkeer. Hierdie skep weereens onsekerheid oor die politieke inmenging in van die regeringsinstansies. VSA inflasiesyfers was Vrydag vrygestel en het aangedui dat inflasie gedurende April na 2.2% gedaal het vanaf Maart se 2.4%. Hierdie was effens beter as verwagtinge van 2.3%. Brent ru-olie het Vrydag bo $51 per vat inbeweeg. Tegnies verhandel die prys net bo die 20-dag bewegende gemiddeld van $51. Die Amerikaanse Energie Inligting Administrasie het verlede week aangedui dat VSA ru-olie voorraadvlakke met 5.2 miljoen vate gedaal het. Dit was heelwat meer as die verwagtinge van 1.8 miljoen vate. Die JSE se indeks vir alle aandele het effens laer verhandel en op 54,063 gesluit. USD/ZAR Grafiek

Kontakbesonderhede en vrywaring Frans Dreyer (018) 464 7786 (079) 498 3013 frans.dreyer@senwes.co.za Bestuurder Susari Geldenhuys (018) 464 7430 (072) 116 9999 susari.geldenhuys@senwes.co.za Opsieskrywer Makelaars Norman Botma Marcel Lombard (018) 464 7528 (018) 464 7722 (083) 460 7664 (082) 457 5169 norman.botma@senwes.co.za marcel.lombard@senwes.co.za Markinligting Thys Grobbelaar Hansie Swanepoel (018) 464 7385 (018) 464 7575 (083) 449 0944 (083) 298 1599 thys.grobbelaar@senwes.co.za hansie.swanepoel@senwes.co.za Vrywaring Alhoewel alle nodige sorg getref word om die akkuraatheid van inligting te verseker, is die opinies, inligting en aanbevelings wat deur Senwes Beperk se verteenwoordigers en / of sy werknemers gemaak word, nie noodwendig korrek nie en moet dit geensins gesien word as finansiële advies nie. Daar is geen voorstellings en / of waarborge ten opsigte van die korrektheid van sodanige opinies, inligting en aanbevelings nie. Geen inligting in hierdie dokument word bedoel as, of moet gesien word as, leiding, 'n voorstelling, aanbeveling of raad om 'n transaksie te doen of nie te doen nie. Indien die inligting, aanbevelings of insette gebruik word, word dit op eie risiko aanvaar en toegepas en word Senwes Beperk en / of sy verteenwoordigers en / of alle eise en / of alle skade wat mag voortspruit uit die toepassing van sodanige aanbevelings gevrywaar. Hierdie dokument is vertroulik en word uitgegee vir die inligtingsdoeleindes van kliënte alleenlik. Hierdie verslag sal nie gedeeltelik of in geheel gereproduseer word nie en mag nie gedeeltelik of in geheel aangestuur of gekopieër word nie.