VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Vergelijkbare documenten
KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

JEUG FUNAAND: Vrugte van die Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

GESKENKE AAN N KONING N KERSLES

1 JOHANNES 4:20 HK 34:93

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Preek Genesis 1:27. (Preek gelewer tydens oggenddiens in Welkom-Noord op Sondag 6 November 2016)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Gisteraand het dit gegaan dit oor hoe ons lewens moet wees om Jesus te volg. Watter klere ek moet aantrek.

Die Here laat n berouvolle sondaar in vrede gaan.

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NIe net hier in 1 Korintiers 13 nie, maar in die hele 1 Korintiërs lees ons van al hierdie dinge wat die gemeente van Korinte gedoen het.

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

SKRIFLESING: Prediker 11. TEKS: Prediker 11:4, 6. Wie met God reken, gebruik sy/haar kanse. Psalm 149 : 1, 2. Psalm 126 : 3.

Die ware Koning, Jesus, word nie gesoek nie, maar verwerp.

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Wie in die Here glo, vertrou Hom met die bestemming.

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

God red elkeen wat werklik in Jesus Christus glo.

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

14. Ek glo my sondes word vergewe 1 Johannes 1:5 2:2

Dankoffersondag met Nagmaal 4 November

PSALM 40:9. Votum en seën. Psalm 89 : 3. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Deuteronomium 5:6-21 (AV 1933/53) Psalm 50 : 6, 7.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Welkom by Die Storie God se storie

Tema: Dra die vrug van die Gees om meer soos Christus te word. Vooraf sang Sb 9 4: 1,2,3,4 Sb 14 1: 1,3

Vir die Here is die hoofsaak dat ons sal glo en gehoorsaam.

TEKS: Matteus 5:3 (AV 1933/53) HK 5

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

Jesaja sien die Toekoms

Kinders hoe voel julle oor die eksamen wat voorlê? Vir wie van julle is die Bybel soms moeilik om te verstaan? Ja daar is dinge waarmee ons sukkel né.

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

Vertrou. alles HERE OP DIE MET WAT JY HET. MO ENIE STAATMAAK OP JOU EIE INSIGTE NIE. SPREUKE 3:5

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Die Here laat ons maai wat ons gesaai het

Die Here vlek ons sondes oop om ons te behou.

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

Jesus Christus is gebore om die duiwel se greep te kom breek

GALASIËRS 5:22 (getrouheid)

1 KORINTIËRS 13:12. Ook: Sb 18-8 (30) : 4, 5

Christene moet ook met hulle gedrag vir die Here praat.

Die brief aan die Filippense

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Die Here sal jou soos n kroon in sy hand hou, n koning se kroon in die hand van jou God.

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

PSALM 115:1 HK Sondag 52:

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

Jakobus 4a Tema: toets van wêreldliefde / begeertes. Wat het jy?

6. Ek glo in Jesus Christus Johannes 3:16-18 en Matteus 1:18-25

'n Man gestuur deur God

TEKS: Johannes 1:12-13 HK 13. God maak ons Sy kinders deur Sy eie Seun

HUWELIKSBELOFTES. Dis die absolute hart van n huweliksbevestiging

Die Here gee vir mense, wat oor Hom bly is, dit wat hulle harte begeer.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

SKRIFLESING: Handelinge 16: TEKS: Handelinge 16:30-31 HK 23. Wie in die Here Jesus glo, word gered. Psalm 48 : 4.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Preek Efesiërs 4:26. Voor die erediens Sing: Lied 190:1,2,3 Sing: Psalm 4-1:3 Afkondigings Stilte

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Wie in Christus bly, moet Sy voorbeeld volg

Dit wat óns wil hoe óns wil leef en wil praat en selfs wil dink (dit weet ons almal) is baie kere baie anders as wat Gód van ons wil hê.

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

Die Groot Geloofswoordeboek: Liefde

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

TEKS: Handelinge 2:39 HK 27:74. Die Here se belofte geld ook vir die kinders van gelowiges

Ons hoor hulle het in die land Kanaän gaan woon. (kaart) Kanaän Egipte.

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Fontein van die lewe. Liturgie

SKRIFLESING: Lukas 6: TEKS: Lukas 6:37 HK 43. God se mense het ook met hulle woorde lief. Psalm 34 : 1, 2. Psalm 34 : 6.

SKRIFLESING: Romeine 1:1-17. TEKS: Romeine 1:3b-4a HK 13. Jesus is die Seun van God en ons Here. Psalm 149 : 1, 2.

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

Wie die Here vertrou, kan radikaal gehoorsaam wees.

n Tempel Leier besoek Jesus

Baie welkom by vanoggend se erediens

Transcriptie:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING: (self-control) 1. Wat is selfbeheersing? 2. Hoekom is selfbeheersing belangrik? 3. Wie is verantwoordelik vir besluite wat jy neem en dinge wat jy doen? 4. Hoe kan jy selfbeheersing wys? GETROUHEID: (Faithfulness) 1. Wat is getrouheid? 2. Hoe kan JY getrou wees? 3. Waaraan kan jy getrou wees? 4. Hoe kan jy getrouheid wys? VREDE: (Peace) 1. Wat is vrede? 2. Wat is die goed waaroor JY worry? 3. Wat moet jy doen wanneer jy begin worry? 4. Hoe kan jy vrede wys? VREUGDE / BLYDSKAP: (Joy) 1. Wat is vreugde/blydskap? 2. Hoe/hoekom het jy vreugde? 3. Hoe kan ons vreugde wys? LIEFDE: (Love) 1. Hoe sal jy liefde beskryf? 2. Watter kwaliteite van liefde is vir jou moeilik om aan ander te wys? 3. Op watter maniere kan jy liefde aan die unlovables in jou lewe bewys? GOEDHEID/GOEDHARTIGHEID: (Goodness) 1. Wat is goedheid? 2. Op watter maniere kan jy goedheid wys/bewys?

SAGMOEDIGHEID/NEDERIGHEID: (Gentleness) 1. Wat is sagmoedigheid? 2. Aan wie moet ons sagmoedigheid bewys? 3. Hoe kan jy sagmoedigheid bewys? VRIENDELIKHEID/GAAF: (kindness) 1. Wat is kindness? 2. Op watter maniere kan jy dit aan ander bewys? 3. Wie en hoe het iemand dit al aan JOU bewys? 4. Is dit maklik om kindness teenoor almal te bewys?

INLIGTING OM DIE GROEPLEIERS TE HELP: GEDULD: (Patience) * geduld is om te wag vir die regte tyd sonder om te kla. * die regte tyd is God se tyd * die vermoë om aan te hou en uit te hou selfs onder moeilike omstandighede met n positiewe verwagting dat dinge gaan uitwerk en beter word. SELFBEHEERSING: (self-control) * om beheer oor jou eie gedrag te hê * om NEE te sê vir versoekings! * om selfbeheersing te hê is nie altyd maklik nie * die satan gaan probeer om jou te kry om verkeerde keuses te maak * jy moet sterk staan en die Heilige Gees vertou om jou te help om die regte keuses te maak VERAL wanneer dit nie maklik is nie! * en dit alles is deel van selfbeheersing! GETROUHEID: (Faithfulness) * om jouself tot iets of iemand te verbind (commit) * om betroubaar te wees beteken mense kan op jou staatmaak * jy is lojaal jy doen wat jy sê jy gaan doen * dis nie altyd maklik om getrou te wees nie * getrouheid vra vertroue in God * om getrou te wees beteken nie dat jy alles altyd gaan verstaan nie * dit beteken ons vertou God Wie Hy is Wie Hy sê Hy is en wat Hy sê Hy kan doen! VREDE: (Peace) * regte vrede is die resultaat van n verhouding met God hê * vrede beteken nie dat daar nie worries en dalk konflik gaan wees nie, maar n kalm wete binne-in jou dat God in beheer is van die situasie, maak nie saak hoe rof dit om jou lyk nie! * dis normal om te worry en angstig te wees as jy na die slegte omstandighede om jou kyk * die Bybel sê dat ons in sulke tye na God moet gaan, vir Hom vertel waaroor jy bekommerd is en dat Hy vir jou vrede ten spyte van jou omstandighede sal gee i.p.v. tantrums gooi en kla en moan daaroor en so dinge net erger laat raak VREUGDE / BLYDSKAP: (Joy) * vreugde/blydskap kom as gevolg van die genade van God dat Hy my sondes vergewe

het en dat ek n ewigheid saam met Hom gaan deurbring * dis nie n menselike emosie wat kom en gaan nie * dit word aan jou deur die Heilige Gees gegee en word veral in moeilik omstandighede gesien! * vreugde/blydskap kom nie van of deur ons omstandighede soos geluk nie dis ook n heeltemal ander tipe emosie as geluk LIEFDE: (Love) * mens kry verskillende soorte liefde * romanties, vriende, ouer en kind, broer en suster ens. * ons het almal unlovable mense in ons lewens dis die mense wat jy regtig sukkel om net mee nice te wees vergeet nog lief te hê! * die vrug van die Gees LIEFDE is bedoel vir die unloveables in jou lewe nie vir die lovealbes nie dis in elk geval maklik om hulle lief te hê! GOEDHEID/GOEDHARTIGHEID: (Goodness) * om goed te wees vir en teenoor die mense rondom jou * om te help wanneer iemand sukkel (help iemand oor die straat / deel jou broodjie ens) * vrygewigheid SAGMOEDIGHEID/NEDERIGHEID: (Gentleness) * sagmoedigheid is om mense met sagte hande te behandel * om mense nie net altyd te veroordeel nie, maar eers te luister en dan eerder te help as om weg te wys * Jesus het dit met die vrou wat op owerspel betrap is gedoen Hy kon haar veroordeel het, maar Hy het nie Hy het haar weggestuur met die woorde gaan en sondig nie meer nie * daar IS gevolge vir ons sondes maar Jesus het klaar die prys vir Sy kinders daarvoor betaal behandel ander ook met sagmoedigheid! VRIENDELIKHEID/GAAF: (kindness) * om mense goed te behandel, sonder dat jy iets daaruit kry of iets terug te verwag * maak nie saak wat hulle gedoen het * dit vat nice n stappie verder * om ander mense se behoeftes in ag te neem, en partykeer voor jou eie te stel * simpatiek / menslik / sag * om ander mense te behandel soos JY behandel wil word!